Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Subie se crap
Subie se crap [boodskap #35476] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Subie se gemors is van nou af in my kubervullisblik...
Re: Subie se crap [boodskap #35477 is 'n antwoord op boodskap #35476] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst  is tans af-lyn  Ernst
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Thys de Wet skryf in boodskap news:8s6s9t$2082$1@news.adamastor.ac.za...
> Subie se gemors is van nou af in my kubervullisblik...

Jou vullisblik is duidelik jou lëë skedel.
Re: Subie se crap [boodskap #35549 is 'n antwoord op boodskap #35476] So, 15 Oktober 2000 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
tamix  is tans af-lyn  tamix
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ai, patete.....

"Dark Angel" skryf in boodskap news:8s7qmf$dua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die enigste crap is mense wat nie wil veg vir hulle sinne is nie. Ek het al
> alles verloor en het weer uit niks uit alles opgebou en hierdie keer gaan
> niemand dit weer by af vat nie. My voorvaders moes swoeg en sweet vir alles
> wat hulle wou hê, ek moet ook, maar dit lyk my sommige gaan maar net sê de
> vat dit dis nou julle sinne. Ek voel almal kry op hul dag wat hulle toekom
> as hulle dit verdien.
> Subie is volgens my heeltemal reg.
>
Re: Subie se crap [boodskap #35994 is 'n antwoord op boodskap #35476] Do, 02 November 2000 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ai, ek sien maar leklike dinge kom die dag met Oordeelsdag.
Julle wat so lekker in sekere mense se dinges opgekruip sit, ek kry
vir julle.

Duidelik sê Hy, Gee nie julle seuns vir hulle dogters nie, en julle
dogters vir hulle seuns nie, en dan gaan lees jy ook sommer Deut. 23:2
in die Ou Vertaling.

Byt vas my maat en werk vir wat jy wil bereik in die lewe.
Ons Voorvaders soos jy tereg opgemerk het het dit gedoen, so die Boer
is wraggies nie te sleg om te werk nie.

Groete
Frikkie

On Fri, 13 Oct 2000 22:18:39 +0200, "Dark Angel" wrote:

> Die enigste crap is mense wat nie wil veg vir hulle sinne is nie. Ek het al
> alles verloor en het weer uit niks uit alles opgebou en hierdie keer gaan
> niemand dit weer by af vat nie. My voorvaders moes swoeg en sweet vir alles
> wat hulle wou hê, ek moet ook, maar dit lyk my sommige gaan maar net sê de
> vat dit dis nou julle sinne. Ek voel almal kry op hul dag wat hulle toekom
> as hulle dit verdien.
> Subie is volgens my heeltemal reg.
>
Re: Subie se crap [boodskap #36001 is 'n antwoord op boodskap #35994] Do, 02 November 2000 14:51 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Ai, ek sien maar leklike dinge kom die dag met Oordeelsdag.
> Julle wat so lekker in sekere mense se dinges opgekruip sit, ek kry
> vir julle.
>

Dis nou Openbaring, volgens die evangelie
van Frikkie.

Oom Kallie met sy handsambok
Vorige onderwerp: afrikaans
Volgende onderwerp: Shame...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 16:41:17 MGT 2024