Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toets boodskap
Toets boodskap [boodskap #35439] |
Fri, 13 October 2000 00:00  |
cfm19110
Boodskappe: 1 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan iemand asb. reply teenoor hierdie boodskap, my eerste keer - wil net kyk
of dit werk
Thanx
|
|
|
|
|
Re: Toets boodskap [boodskap #35724 is 'n antwoord op boodskap #35439] |
Thu, 19 October 2000 00:00  |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Of, soos Ford Prefect gesê het (êrens in een v.d. Hitchhikers Guide boeke):
"...eddies in the continuum".
Toe vra Arthur Dent: "Who's Eddy?"
Dries
"lous" skryf in boodskap news:39ED4D44.366ED96A@hotmail.dinges.com...
> NEE! Dit werk nie, en hierdie is slegs 'n breuk in jou realiteit
> veroorsaak deur kosmiese strale wat op jou amygdala inwerk. Alles is 'n
> leuen, niemand sien jou nie, jy bestaan nie. Die boodskap is nooit
> gestuur nie ... Connection Lost &^(*&&()..
>
> cfm19110 wrote:
>>
>> kan iemand asb. reply teenoor hierdie boodsakp, my eesrte keer - wil net kyk
>> of dit werk
>> Thanx
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:40 UTC 2025
|