Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: You humble yet?
Re: You humble yet? [boodskap #35381] Do, 12 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39E529D0.4A5F4CEC@home.com...
subie wrote:

> In an interesting speech on 'racism and reconciliation', white ANC/Communist
> politician and their former ambassador to the Netherlands, Carl Niehaus, has
> threatened whites in the New SA with the prospect of further humiliation, if
> they do not 'learn to be humble'. Niehaus said the 'guilt' of whites should
> not be acknowledged in general, but on a personal level, 'to be lived out
> from day to day'. He described the fact that many whites refused to see
> apartheid as 'the great evil' as a big stumbling block in the way of
> 'transformation'

Dit is miskien bruikbaar om te weet datCarl Niehaus terwyl hy in die tronk vir
sy oortuigings was, teleogie bestudeer
Watse Goed ?

Ons weet dat die Addergeslag hulle ook
in die "teleogie" verlustig, maar nie in
die Bybel nie. -So ook NIE 'n buddah-
liefhebber soos JY nie.

het. Ek sidder altyd as ek hoor hoe hierdie
joggies praat oor wat in SA aangaan.
Luister liewer na laakbare mense soos
Carl Niehaus. Luister na wat Bram Fischer
gesê het oor die redes hoekom hy by die
struggle aangesluit het. (Hy het dit gesien
as deel van die groter struggle wat alreeds
gedurende die Tweede Vryheidsoorlog
begin het. ) *Carl Niehaus en Bram Fischer
se stryd was vir die redding van die
Afrikaner-inbors en die Afrikaner-hart.

Gloudina

Kan jy hierdie *stellings motiveer ?
(ja ?)
Doen dit dan.
Re: You humble yet? [boodskap #35413 is 'n antwoord op boodskap #35381] Do, 12 Oktober 2000 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

subie wrote:

> In an interesting speech on 'racism and reconciliation', white ANC/Communist
> politician and their former ambassador to the Netherlands, Carl Niehaus, has
> threatened whites in the New SA with the prospect of further humiliation, if
> they do not 'learn to be humble'. Niehaus said the 'guilt' of whites should
> not be acknowledged in general, but on a personal level, 'to be lived out
> from day to day'. He described the fact that many whites refused to see
> apartheid as 'the great evil' as a big stumbling block in the way of
> 'transformation'

Dit is miskien bruikbaar om te weet datCarl Niehaus terwyl hy in die tronk vir
sy oortuigings was, teleogie bestudeer
het. Ek sidder altyd as ek hoor hoe hierdie
joggies praat oor wat in SA aangaan.
. Luister liewer na mense soos
Carl Niehaus. Luister na wat Bram Fischer
gesê het oor die redes hoekom hy by die
struggle aangesluit het. (Hy het dit gesien
as deel van die groter struggle wat alreeds
gedurende die Tweede Vryheidsoorlog
begin het. ) Carl Niehaus en Bram Fischer
se stryd was vir die redding van die
Afrikaner-inbors en die Afrikaner-hart.

Gloudina
Re: You humble yet? [boodskap #35417 is 'n antwoord op boodskap #35381] Do, 12 Oktober 2000 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die kommie se hele artikel gelees. Jy as blanke moet nou "buig"
voor ons nuwe "heersers" en nederig wees, boete doen , 'n helpende hand
gedurig uit steek en aan die anderkant beledig en vermoor word. KAK
en en 'n paar miljoen ander SAL NIE. En dit het niks met rassisme te doen
nie.
Wat maak "hulle" nou skielik beter as ons wittes? Wat het ek en my kinders
uit
apartheid gebaat? Wys my in rand en sent (dit is mos waaroor dit gaan
anyway).
Dit is nou 6 jaar later en nog steeds hou hulle hulle besig met kak. Die
geld en tyd
kon veel beter aan nuwe ekonomiese planne vir SA bestee word om sodoende 'n
aanvaarde uitvoerbare en werkbare oplossing vir die land te soek. Jy kan kak
en kerm
maar dit sit nie pap op die tafels nie.

Krokkie

@home.com wrote in message ...
subie wrote:

> In an interesting speech on 'racism and reconciliation', white ANC/Communist
> politician and their former ambassador to the Netherlands, Carl Niehaus, has
> threatened whites in the New SA with the prospect of further humiliation, if
> they do not 'learn to be humble'. Niehaus said the 'guilt' of whites should
> not be acknowledged in general, but on a personal level, 'to be lived out
> from day to day'. He described the fact that many whites refused to see
> apartheid as 'the great evil' as a big stumbling block in the way of
> 'transformation'

Dit is miskien bruikbaar om te weet datCarl Niehaus terwyl hy in die tronk
vir
sy oortuigings was, teleogie bestudeer
het. Ek sidder altyd as ek hoor hoe hierdie
joggies praat oor wat in SA aangaan.
. Luister liewer na mense soos
Carl Niehaus. Luister na wat Bram Fischer
gesê het oor die redes hoekom hy by die
struggle aangesluit het. (Hy het dit gesien
as deel van die groter struggle wat alreeds
gedurende die Tweede Vryheidsoorlog
begin het. ) Carl Niehaus en Bram Fischer
se stryd was vir die redding van die
Afrikaner-inbors en die Afrikaner-hart.

Gloudina
Re: You humble yet? [boodskap #35418 is 'n antwoord op boodskap #35381] Do, 12 Oktober 2000 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: You humble yet? [boodskap #35420 is 'n antwoord op boodskap #35381] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
>
> Dit is miskien bruikbaar om te weet datCarl Niehaus terwyl hy in die tronk vir
> sy oortuigings was, teleogie bestudeer
> het. Ek sidder altyd as ek hoor hoe hierdie
> joggies praat oor wat in SA aangaan.
> . Luister liewer na mense soos
> Carl Niehaus. Luister na wat Bram Fischer
> gesê het oor die redes hoekom hy by die
> struggle aangesluit het. (Hy het dit gesien
> as deel van die groter struggle wat alreeds
> gedurende die Tweede Vryheidsoorlog
> begin het. ) Carl Niehaus en Bram Fischer
> se stryd was vir die redding van die
> Afrikaner-inbors en die Afrikaner-hart.
>
> Gloudina

Dis nou anders as jy wat ge-emmigreer het vir jou oortuigings ne? En
ophou Afrikaans praat het? Net so terloops Carl het al reeds Teologie
studeer toe hy gevang is.
Re: You humble yet? [boodskap #35421 is 'n antwoord op boodskap #35381] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Net so terloops Carl het al reeds Teologie
> studeer toe hy gevang is.

Nou wat vertel dit vir jou, Lou, wanneer iemandwat godsdienstig is (ek neem aan 'n
diep Christen)
homself deel van die struggle teen apartheid maak?

Gloudina
Re: You humble yet? [boodskap #35422 is 'n antwoord op boodskap #35381] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee ou Kakadina , jy ireteer vandag sewe soorte kak uit my uit. bly
bietjie stil want jy
weet na waarvan jy praat nie.

@home.com wrote in message ...
> Lou wrote:
>
>> Net so terloops Carl het al reeds Teologie
>> studeer toe hy gevang is.
>
> Nou wat vertel dit vir jou, Lou, wanneer iemandwat godsdienstig is (ek neem aan 'n
> diep Christen)
> homself deel van die struggle teen apartheid maak?
>
> Gloudina
>
Re: You humble yet? [boodskap #35552 is 'n antwoord op boodskap #35381] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Kabouster  is tans af-lyn  Kabouster
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
O ja? Ek si seker dat die mense wat deur die eeue in di enaam van
godsdiens vervolg is geheel en al met jou sal saamstem. Deur godsdiens
te bestudeer maak dit nie noodwendig van jou 'n goeie mense nie ou
dommie!

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Net so terloops Carl het al reeds Teologie
>> studeer toe hy gevang is.
>
> Nou wat vertel dit vir jou, Lou, wanneer iemandwat godsdienstig is (ek neem aan 'n
> diep Christen)
> homself deel van die struggle teen apartheid maak?
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Re: emigrasie
Volgende onderwerp: Re: A Boer speaks
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 13:08:59 MGT 2024