Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassiste
Re: Rassiste [boodskap #35284 is 'n antwoord op boodskap #35057] So, 08 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 06 Oct 2000 15:41:19 +0200, Lou wrote:
> So ek wil nie met jou op die telefoon praat nie, per epos skakel nie om
> van en so aan nie eers te praat nie. Die feit bly steeds dat jou tjommie
> '@home.com' 'n skuilnaam op die groep het. Maar so ken ons jou mos -
> eenoog Ferdi.

So Lou, wat is Gloudina se skuilnaam?
Re: Rassiste [boodskap #35285 is 'n antwoord op boodskap #35057] So, 08 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 06 Oct 2000 15:58:52 +0200, Lou wrote:

> Geen my een goeie rede hoekom ek met jou sal wil privaat
korrespondeer?

Omdat jy nie skaam is om waar ek werk, waar ek bly en wat my naam is
te noem en te gebruik in argumente nie - terwyl jy self onder 'n
skuilnaam en vals adres deelneem.

En omdat jy (klaarblyklik) nie jou besonderhede op die NG wil gee nie.

En omdat jy - volgens wat jy se - nie rerig omgee dat ek ook weet wie
jy is nie.
Re: Rassiste [boodskap #35286 is 'n antwoord op boodskap #35057] So, 08 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39e34ba8.3453696@news.is.co.za...
> On Sat, 7 Oct 2000 00:22:45 +0200, "Blommetjie"
> wrote:
>
>
> Inderdaad.

Al wéér net een sinsnede ?

So wat het dit met die inhoud van die redenasie te doen ?

BTW: Die geskiedenis ken jou ook nie. (Inderdaad).

So ... Wat Nou ?
Re: Rassiste [boodskap #35287 is 'n antwoord op boodskap #35057] So, 08 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Oct 2000 21:47:38 +0200, "Hennie Aucamp" wrote:

>> Gaan die oproep kom?
>
> Ja. Na 'n Internet Kafee.

....op wie wie eienaar 'n dagvaarding bestel kan word.

("Nou goed meneer, wie sit gewoonlik die tye van die dag by die
rekenaar?")
Re: Rassiste [boodskap #35288 is 'n antwoord op boodskap #35057] So, 08 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
He He! Sorry het nie een van daai nie, die regering se nuew wet het
daarvoor gesorg! :)

Oitaroh Margoloh wrote:
>
> "Lou" wrote in message
> news:39DDDA9C.D69E540@hotmail.com.dinges...
>> patats hier op die net of jy het al mense gedreig om hulle werkgewere te
>> kontak as jy nie met hulle menings saamstem nie. Dankie maar nee dankie.
>
> Lou, ek twyfel of Ferdi in die loop van jou werkgeweer wil afkyk. Miskien
> jou huisgeweer, of jou vakansiegeweer, of jou jaggeweer, maar nie jou
> werkgeweer nie.
Re: Rassiste [boodskap #35289 is 'n antwoord op boodskap #35279] So, 08 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Oct 2000 00:22:45 +0200, "Blommetjie"
wrote:

> Die geskiedenis kén my nie eers nie, jou dwaas.

Inderdaad.
Re: Rassiste [boodskap #35301 is 'n antwoord op boodskap #35057] Ma, 09 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 06 Oct 2000 15:41:19 +0200, Lou
> wrote:
> nie om
>> van en so aan nie eers te praat nie. Die feit bly steeds dat jou tjommie
>> '@home.com' 'n skuilnaam op die groep het. Maar so ken ons jou mos -
>> eenoog Ferdi.
>
> So Lou, wat is Gloudina se skuilnaam?

Hoe weet ek dat Goudina haar regte naam is? Wat is 'Gloudina' se pos
adres? Kan ek haar kontak? Wat is my skuilnaam?

Nou kom ons kyk:

Gloudina ?
Lou ?

Same difference!
Re: Rassiste [boodskap #35302 is 'n antwoord op boodskap #35057] Ma, 09 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 06 Oct 2000 15:58:52 +0200, Lou
> wrote:
>
> korrespondeer?
>
> Omdat jy nie skaam is om waar ek werk, waar ek bly en wat my naam is
> te noem en te gebruik in argumente nie - terwyl jy self onder 'n
> skuilnaam en vals adres deelneem.
>
> En omdat jy (klaarblyklik) nie jou besonderhede op die NG wil gee nie.
>
> En omdat jy - volgens wat jy se - nie rerig omgee dat ek ook weet wie
> jy is nie.

He he - ek het al op die stelling geantwoord. Maar ek haal dit weer vir
jou aan "Volgende keer as ek iets sê wat jou moer laat strip sit jy die
hele sak
patats hier op die net of jy het al mense gedreig om hulle werkgewere te
kontak as jy nie met hulle menings saamstem nie."

Jammer, maar jy gebruik die ou regime se metodes om mense se vryheid van
spraak aan bande te l^e. Dit gee my al daai gevoel van Deja Vue.
Re: Rassiste [boodskap #35311 is 'n antwoord op boodskap #35057] Ma, 09 Oktober 2000 05:22 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Lou wrote in message ...

.... jy het al mense gedreig om hulle werkgewere te
> kontak as jy nie met hulle menings saamstem nie. Dankie maar nee dankie.

Lou Ou Ferdi het dit al gedoen, en sal beslis jou of enige iemand anders se
werkgewer kontak
as hy te "veel" met jou verskil.
Vorige onderwerp: Die Indian Minors Tobie
Volgende onderwerp: Misverstand :)))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:23:35 MGT 2024