| Verpligte weermag [boodskap #35197] |
Do., 05 Oktober 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder of die regering hulle nuwe idee van verpligte weermag opleiding
sal toepas? Dis nou nadat hulle gesien het hulle army donner uitmekaar en
niemand wil meer vrywillig daarheen gaan nie. Ek wonder of hulle dit
terugwerkend gaan maak, dat sê almal jonger as 25 weermag toe moet gaan.
As hulle weermag weer verpligtend maak, is dit iets wat ek sal teëstaan.
Die weermag is afbrekend, en dit knak baie mense. Almal is nie gemaak vir
die army nie. En dit sluit nou natuurlik die vloot en lugmag in. As ek
eendag 'n seun het, en hy wil nie diensplig doen nie, pos ek hom na 'n ander
land toe, of skiet hom deur die poot as dit moet.
Plaas maak hulle soos die Amerikaners en adverteer hulle weermag en vloot so
intensief, dat jy voel jy moet en wil diensplig doen.
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verpligte weermag [boodskap #35238 is 'n antwoord op boodskap #35197] |
Vr., 06 Oktober 2000 00:00  |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 441 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
Maar die twee het darem iets beteken. Hulle was beman deur matrose wat
geweet het wat hulle doen en hulle het dissipliene gehad. Hulle wapentuig
was reg gewees en nie verouderd nie.Die kaptein het darem geweet waar Noord
was, en waar Suid was.
Ek wonder of n mens dit kan se van vandag se vloot of weermag
Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:39DDC33C.F419D98C@home.com...
> Lou wrote:
>
>> Volgens 'n gelekte verslag (wie lek die goed :) ), is die SA weermag net
>> 45% gereed. Die vloot het iets soos 12 Torpedos en 16 missiele. Geen
>> wonder hulle wil die bevolking ontwapen nie.
>>
>
> Dit laat my dink aan die storie in die tweede
> wereldoorlog, toe Churchill vir Generaal Smuts
> vra om skepe te stuur vir die geallieerde vloot.
> Toe vra Generaal Smuts: "Een of albei."
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Verpligte weermag [boodskap #35239 is 'n antwoord op boodskap #35197] |
Vr., 06 Oktober 2000 00:00  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Volgens 'n gelekte verslag (wie lek die goed :) ), is die SA weermag net
45% gereed. Die vloot het iets soos 12 Torpedos en 16 missiele. Geen
wonder hulle wil die bevolking ontwapen nie.
'n Klomp skoolkinders met ketties en windbukse het meer fire power as
die hele SA weermag. So natuurlik het die gemiddelde gewapende roof
bende om nie van die gemiddelde middelklas voorsatd te vergeet nie.
Of jy sal wil deel vorm van 'n weermag waar die manskappe die offisiere
doodskiet en die minister die manskappe se kant neem is natuurlik 'n ope
vraag.
Elaine wrote:
>
> Ek wonder of die regering hulle nuwe idee van verpligte weermag opleiding
> sal toepas? Dis nou nadat hulle gesien het hulle army donner uitmekaar en
> niemand wil meer vrywillig daarheen gaan nie. Ek wonder of hulle dit
> terugwerkend gaan maak, dat sê almal jonger as 25 weermag toe moet gaan.
> As hulle weermag weer verpligtend maak, is dit iets wat ek sal teëstaan.
> Die weermag is afbrekend, en dit knak baie mense. Almal is nie gemaak vir
> die army nie. En dit sluit nou natuurlik die vloot en lugmag in. As ek
> eendag 'n seun het, en hy wil nie diensplig doen nie, pos ek hom na 'n ander
> land toe, of skiet hom deur die poot as dit moet.
> Plaas maak hulle soos die Amerikaners en adverteer hulle weermag en vloot so
> intensief, dat jy voel jy moet en wil diensplig doen.
>
> Elaine
|
|
|
|
| Re: Verpligte weermag [boodskap #35240 is 'n antwoord op boodskap #35197] |
Vr., 06 Oktober 2000 00:00  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Volgens 'n gelekte verslag (wie lek die goed :) ), is die SA weermag net
> 45% gereed. Die vloot het iets soos 12 Torpedos en 16 missiele. Geen
> wonder hulle wil die bevolking ontwapen nie.
>
Dit laat my dink aan die storie in die tweede
wereldoorlog, toe Churchill vir Generaal Smuts
vra om skepe te stuur vir die geallieerde vloot.
Toe vra Generaal Smuts: "Een of albei."
Gloudina
|
|
|
|