Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassiste
Rassiste [boodskap #35057] Di, 03 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
1. Ferdie haat jy rassiste

2. Wat dink jy van rassiste
Re: Rassiste [boodskap #35058 is 'n antwoord op boodskap #35057] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Krokkie skryf in boodskap news:39da0148$0$228@helios.is.co.za...
> 1. Ferdie haat jy rassiste
>
> 2. Wat dink jy van rassiste

Kom ons kyk wat hy te sê gaan hê teenoor mense
wat hom dalk nog gaan gryp en moontlik op fok !!
Re: Rassiste [boodskap #35105 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 04 Oct 2000 09:26:09 +0200, Lou wrote:

> Great - die nuusgroep is nou in die gutter! Sien Ferdi sommige van die
> ouens is nie te lekker in die boonste verdieping nie - dan wonder jy nog
> hoekom mense nie hulle regte name hier sit nie??

Lou (ook 'n skuilnaam natuurlik) hy is in die gutter omdat mense
toelaat dat hy in die gutter beland.
Met ander woorde niemand was bereid om op te staan en te se "ek
veroordeel die" nie.
Almal het eerder stilgebly en weggekyk.
'n Storie so oud soos die berge.

En ja hy is in die gutter. Hy slide al land reeds gutter toe.
'n Mens kom lank reeds nie meer hier om te argumenteer nie.
Dis maar vloek en beledig al die pad.
Re: Rassiste [boodskap #35106 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39ddec03.3446290@news.is.co.za...
> On Tue, 3 Oct 2000 18:55:50 +0200, "Hannes" wrote:
>
>>
> > news:39da0148$0$228@helios.is.co.za...
>>> 1. Ferdie haat jy rassiste
>
>>> 2. Wat dink jy van rassiste
>>
>> Kom ons kyk wat hy te sê gaan hê teenoor mense
>> wat hom dalk nog gaan gryp en moontlik op fok !!
>
> Wel Hannes jy sal natuurlik in die proses jou identiteit moet bekend
> maak.
>
> Jy is ook een wat agter 'n hotmail-adres skuil, ne?

Om anoniem te wees is lekker en Wettig !
Identiteit bekendmaak ? -Wie het gesê ek gaan iets doen ?
Wat van as vreemdelinge met swart klere en swart maskers
jou eendag van agter lelik ontkant betrap en jou permanent in
'n rolstoel plaas ?
Probeer maar dán om iemand te beskuldig, nê !
Dit sal in elk geval in jou wonderlike "eee baboon-kaffor-affrika"
land [uitgespreek met jou vinger in jou neus] slegs hanteer word
as 'n heldedaad, omdat jou ou velletjie te wit is.

Lekker slaap
Re: Rassiste [boodskap #35107 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
> 'n manier van optree.
>
> Soos misdaad. Misdaad is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.
> En as Piet Poggenpoel my geld steel en ek raak kwaad vir hom daaroor,
> vra jy "haat jy Poggenpoels" ? Dan se ek ne ek veroordeel misdaad.

Dis diep, baie diep!! :)
Re: Rassiste [boodskap #35108 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Great - die nuusgroep is nou in die gutter! Sien Ferdi sommige van die
ouens is nie te lekker in die boonste verdieping nie - dan wonder jy nog
hoekom mense nie hulle regte name hier sit nie??

Hannes wrote:
>
> Krokkie wrote in message
> news:39da0148$0$228@helios.is.co.za...
>> 1. Ferdie haat jy rassiste
>>
>> 2. Wat dink jy van rassiste
>
> Kom ons kyk wat hy te sê gaan hê teenoor mense
> wat hom dalk nog gaan gryp en moontlik op fok !!
Re: Rassiste [boodskap #35109 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Oct 2000 18:55:50 +0200, "Hannes" wrote:

>
> Krokkie wrote in message
> news:39da0148$0$228@helios.is.co.za...
>> 1. Ferdie haat jy rassiste

>> 2. Wat dink jy van rassiste
>
> Kom ons kyk wat hy te sê gaan hê teenoor mense
> wat hom dalk nog gaan gryp en moontlik op fok !!

Wel Hannes jy sal natuurlik in die proses jou identiteit moet bekend
maak.

Jy is ook een wat agter 'n hotmail-adres skuil, ne?
Re: Rassiste [boodskap #35110 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit help nie om met die spul skuimbolle te argumenteer nie want hulle
het, amper nog minder sense te praat as jy. Die nuusgroep is in die
gutter omrede jy die spul aanmoedig - ignoreer hulle of is hulle te na
aan jou vlak - dit is nou in die gutter?

En ek het jou al gesê wat my naam is maar jy is mos 'n bietjie dof. Ek
gaan nie my persoonlike adres op die groep sit nie - ek probeer steeds
om van spammers ontslae te raak nadat ek dit voorheen gebruik het. Ek
wag nog vir die antwoord op jou bewering dat Gloudina nie 'n skuilnaam
gebruik nie? :)

En jy is 'n mooi een om ander te beskuldig dat hulle vloek op die Net.

Hoop net nie een van die idiote en 'n paar van sy ik challenged maatjies
kom kuier rerig vir jou nie!

Cheers
Mr. X

Ferdi Greyling wrote:
>
> On Wed, 04 Oct 2000 09:26:09 +0200, Lou
> wrote:
>
> die
>> ouens is nie te lekker in die boonste verdieping nie - dan wonder jy nog
>> hoekom mense nie hulle regte name hier sit nie??
>
> Lou (ook 'n skuilnaam natuurlik) hy is in die gutter omdat mense
> toelaat dat hy in die gutter beland.
> Met ander woorde niemand was bereid om op te staan en te se "ek
> veroordeel die" nie.
> Almal het eerder stilgebly en weggekyk.
> 'n Storie so oud soos die berge.
>
> En ja hy is in die gutter. Hy slide al land reeds gutter toe.
> 'n Mens kom lank reeds nie meer hier om te argumenteer nie.
> Dis maar vloek en beledig al die pad.
Re: Rassiste [boodskap #35111 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39deec4a.3516360@news.is.co.za...
> On Wed, 04 Oct 2000 09:26:09 +0200, Lou
> wrote:
>
> die
>> ouens is nie te lekker in die boonste verdieping nie - dan wonder jy nog
>> hoekom mense nie hulle regte name hier sit nie??
>
> Lou (ook 'n skuilnaam natuurlik) hy is in die gutter omdat mense
> toelaat dat hy in die gutter beland.
> Met ander woorde niemand was bereid om op te staan en te se "ek
> veroordeel die" nie.
> Almal het eerder stilgebly en weggekyk.
> 'n Storie so oud soos die berge.
>
> En ja hy is in die gutter. Hy slide al land reeds gutter toe.
> 'n Mens kom lank reeds nie meer hier om te argumenteer nie.
> Dis maar vloek en beledig al die pad.

Ja, veral as 'n mens met Liberale Konte soos jy te doen het !
Re: Rassiste [boodskap #35112 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...

Nee Lizette, Ek haat niemand nie.
>
> Maar ek veroordeel rassisme en ek sal rassisme beveg waar ek kan. Maak
> nie saak van wie teen wie nie.
>
> Rassisme is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.
>
> Soos misdaad. Misdaad is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.
> En as Piet Poggenpoel my geld steel en ek raak kwaad vir hom daaroor,
> vra jy "haat jy Poggenpoels" ? Dan se ek ne ek veroordeel misdaad.

Nou hoekom veroordeel jy dan ook nie die nuwe rassisme nie
Re: Rassiste [boodskap #35113 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in
messagenews:39dfecd2.3652676@news.is.co.za...
> On Tue, 3 Oct 2000 17:53:39 +0200, "Krokkie" wrote:
>
> 1. Ferdie haat jy rassiste ?
>
> 2. Wat dink jy van rassiste ?

Nee Lizette, Ek haat niemand nie. Selfs nie eens die Satan nie.
Jy sien ou Niek is óók maar net 'n arme gevalle Engel met nét
soveel goed as sleg in sy ou hartjie. Ons almal moet hom eintlik
liefhê, want hy is tog óók ons naaste. Amen.

Maar ek veroordeel rassisme en ek sal rassisme beveg waar ek kan.
Maak nie saak van wie teen wie nie. Maar onthou, ek het niks teen
die "mense" self nie. -Soos in die geval van die arme Duiwel.
-Ek hou partykeer net nie van "sy manier van optree" nie.
Dis al.

Rassisme is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.

Soos misdaad. Misdaad is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.
En as Piet Poggenpoel my geld steel en ek raak kwaad vir hom daaroor,
vra jy "haat jy Poggenpoels" ? Dan sê ek nee ek veroordeel misdaad.
Want die Poggenpoels en Niek's wat dit doen is eintlik baie goeie mense.
En jy moet hulle liefhê met jou hele hart en siel.
Maak dit vir jou sin, my suster? Het jy nou óók die blinke lig gesien?

Mag Hoop, Geloof en veral Liefde
(vir alles en almal) jou lewe vervul.

Amen.

Groete, seëninge en voorspoed

"Liefdevolle Ferdietjie"
Re: Rassiste [boodskap #35114 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Oct 2000 17:53:39 +0200, "Krokkie" wrote:

> 1. Ferdie haat jy rassiste
>
> 2. Wat dink jy van rassiste

Nee Lizette, Ek haat niemand nie.

Maar ek veroordeel rassisme en ek sal rassisme beveg waar ek kan. Maak
nie saak van wie teen wie nie.

Rassisme is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.

Soos misdaad. Misdaad is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.
En as Piet Poggenpoel my geld steel en ek raak kwaad vir hom daaroor,
vra jy "haat jy Poggenpoels" ? Dan se ek ne ek veroordeel misdaad.
Re: Rassiste [boodskap #35115 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag hoe edel van jou,ek pik sommer 'n traan uit my linkeroog,dat so 'n
goeie mens nou eendag moet sterwe!

Boertjie

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 3 Oct 2000 17:53:39 +0200, "Krokkie" wrote:
>
> >
>> 2. Wat dink jy van rassiste
>
> Nee Lizette, Ek haat niemand nie.
>
> Maar ek veroordeel rassisme en ek sal rassisme beveg waar ek kan. Maak
> nie saak van wie teen wie nie.
>
> Rassisme is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.
>
> Soos misdaad. Misdaad is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.
> En as Piet Poggenpoel my geld steel en ek raak kwaad vir hom daaroor,
> vra jy "haat jy Poggenpoels" ? Dan se ek ne ek veroordeel misdaad.
Re: Rassiste [boodskap #35152 is 'n antwoord op boodskap #35057] Wo, 04 Oktober 2000 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie ek sit R100 op die spel dat Ferdi jou gaan "antwoord" met die
volgende

Slaan jy nog jou vrou ?

"Krokkie" skryf in boodskap news:39da0148$0$228@helios.is.co.za...
> 1. Ferdie haat jy rassiste
>
> 2. Wat dink jy van rassiste
>
Re: Rassiste [boodskap #35158 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Aaaag Asseblief, Jammerlike Greyling !

Gee sommer ook die volgende aan die SAPD:

WEL, Wát presies staan daar om te lees ?!
Kán jy ooit ordentlik lees ?!
Hoe het jy 'n aanstelling by jou koerant gekry ?
Huil jy só gou, ou Papbroek ?!

Verstaan jy NOU hoekom gewone mense liewer
annoniem wil bly, en nie 'n Held op Sokke wil wees,
soos JY nie ?!

Is dit onwettig om op 'n nuusgroep vir iemand verskeie
scenarios te skets van wat moontlik / of nie in die lewe
kan gebeur nie ?! -Is dit miskien moontlik dat jy ánder
mense kon kwaadmaak met iets wat jy gesê het ?!

Is jy só dom om te dink dat Ek OPENLIK my tyd sal mors
om selfs eers na jou te kyk, om nie eens van "aanraak"
te praat nie ?! Het jy nou eweskielik 'n waarborg ontvang
dat EK jou gaan seermaak ?! - Aaag shame Greyling !!
My hart breek as ek dink dat ek dalk 'n arme klein
huilerige poeftertjie soos jy sou moes seermaak. (snik)

Ek beoefen nes jy hier, (en in jou koerant) ook my reg
tot vryheid van spraak, sonder om iemand te bedreig of
fisies te benadeel. -En moenie nou hieroor óók probeer
hare kloof nie.

Gaan slaap liewer maar gerus lekker verder.

Tot Siens

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39ef81d9.107355591@news.is.co.za...
> On Wed, 4 Oct 2000 22:49:59 +0200, "Hannes" wrote:
>
>
> > Identiteit bekendmaak ? -Wie het gesê ek gaan iets doen ?
>> Wat van as vreemdelinge met swart klere en swart maskers
>> jou eendag van agter lelik ontkant betrap en jou permanent in
>> 'n rolstoel plaas ?
>> Probeer maar dán om iemand te beskuldig, nê !
>> Dit sal in elk geval in jou wonderlike "eee baboon-kaffor-affrika"
>> land [uitgespreek met jou vinger in jou neus] slegs hanteer word
>> as 'n heldedaad, omdat jou ou velletjie te wit is.
>
> Wel, hier staan dit vir almal om te lees....
>
> Ek slaap lekker.
>
> (Afskrif van die pos van jou na die SAPD toe.)
Re: Rassiste [boodskap #35159 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 5 Oct 2000 06:43:37 +0200, "Krokkie" wrote:

> Sien almal het maar 'n bietje haat of weersin in ander , en 'n wet gaan dit
> nie verander nie.

Jy sal verbaas wees hoe 'n wet mense laat dink oor wat hulle se en
doen.
Re: Rassiste [boodskap #35160 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Oct 2000 15:26:07 +0200, "Krokkie" wrote:

> Nou hoekom veroordeel jy dan ook nie die nuwe rassisme nie

As jy meer van my geweet het, sou jy nie so 'n stupid vraag gevra het
nie.

Hier, op die nuusgroep, het ek te doen met rassisme van mense soos jy.
En ek spreek dit aan.
Re: Rassiste [boodskap #35161 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Oct 2000 23:55:40 +0200, "Blommetjie"
wrote:

> Ferdi Greyling wrote in
> messagenews:39dfecd2.3652676@news.is.co.za...
>> On Tue, 3 Oct 2000 17:53:39 +0200, "Krokkie" wrote:

>> 1. Ferdie haat jy rassiste ?

>> 2. Wat dink jy van rassiste ?
>
> Nee Lizette, Ek haat niemand nie. Selfs nie eens die Satan nie.

Blommetjie, 'n lessie vir jou:

Daar was eens op 'n tyd 'n Engelsman met die naam van sir Thomas More.
Sir Thomas More was in 'n stadium Hendrik die 8ste se raadgewer en
vertroueling.
Hy was 'n regesgeleerde en teoloog.

Iemand het hom op 'n tyd gevra sal hy die wet afbreek om by die duiwel
uit te kom om die duiwel te beveg as die duiwel agter die wet gaan
skuil.

Toe se Thomas More: "Nee ek sal nie. Want as EK eendag vir die duiwel
agter die wet wil gaan skuil, dan sal die wet stukkend wees en dan sal
EK weerloos wees."

Gaan dink hieroor. Indien nodig, vra iemand om jou te help met denke
hieroor.

Dit gaan oor iets met die naam van "beginsel" .
Re: Rassiste [boodskap #35162 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hannes wrote:

> WEL, Wát presies staan daar om te lees ?!
> Kán jy ooit ordentlik lees ?!

Dierbaarheid, Hannes skryf 'n hele paar paragrawe
sonder een vloekwoord of vuil-praat. Ek hou nogal
van die voetjie wat jy nou voorsit, ou Hannes.

Gloudina
Re: Rassiste [boodskap #35163 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 04 Oct 2000 22:34:29 +0200, Lou wrote:

En ek het jou al gesê wat my naam is maar jy is mos 'n bietjie
dof.

Nee jy het nie.

Ek
> gaan nie my persoonlike adres op die groep sit nie - ek probeer steeds
> om van spammers ontslae te raak nadat ek dit voorheen gebruik het. Ek
> wag nog vir die antwoord op jou bewering dat Gloudina nie 'n skuilnaam
> gebruik nie? :)

Gloudina is Gloudina. Sy is wie sy is waar sy is wanneer sy is. Net
soos sy se.
Ek weet.

En jy is 'n mooi een om ander te beskuldig dat hulle vloek op die
Net.

Vloek het twee betekenisse.
1. Om te se "kan jy nie die fokken sense insien as ek se een plus een
is twee dus...bla bla

2. Like all rock spiders you are genetically damaged

Nommer 2 is vloek in die swak betekenins.
Nommer 1 kru taalgebruik. Iets was byvoorbeeld great literatuur kan
vorm ook.

Hoop net nie een van die idiote en 'n paar van sy ik challenged
maatjies
> kom kuier rerig vir jou nie!

As hy dit doen dan moet hy dit maar doen. Ek sal nie stilbly nie.
Besides, ons skiet dalk terug as ons aangeval word.
Re: Rassiste [boodskap #35164 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Dankie.

skryf in boodskap news:39DCE964.3ABCC023@home.com...
Hannes wrote:

> WEL, Wát presies staan daar om te lees ?!
> Kán jy ooit ordentlik lees ?!

Dierbaarheid, Hannes skryf 'n hele paar paragrawe
sonder een vloekwoord of vuil-praat. Ek hou nogal
van die voetjie wat jy nou voorsit, ou Hannes.

Gloudina
Re: Rassiste [boodskap #35165 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Oct 2000 22:49:59 +0200, "Hannes" wrote:

> Om anoniem te wees is lekker en Wettig !
> Identiteit bekendmaak ? -Wie het gesê ek gaan iets doen ?
> Wat van as vreemdelinge met swart klere en swart maskers
> jou eendag van agter lelik ontkant betrap en jou permanent in
> 'n rolstoel plaas ?
> Probeer maar dán om iemand te beskuldig, nê !
> Dit sal in elk geval in jou wonderlike "eee baboon-kaffor-affrika"
> land [uitgespreek met jou vinger in jou neus] slegs hanteer word
> as 'n heldedaad, omdat jou ou velletjie te wit is.

Wel, hier staan dit vir almal om te lees....

Lekker slaap

Ek slaap lekker.

(Afskrif van die pos van jou na die SAPD toe.)
Re: Rassiste [boodskap #35206 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kom nou Lou jy mag nie ander mense of groepe mense beledig nie. Dit is @
die wet.
Jy kan baie geld verloor indien jy aanhou.

Jy het nou eintlik gedoen wat ek gedink het Ferdi sou doen.
Ferdi het die spel gespeel en die "easy way out" gekies.

Sien almal het maar 'n bietje haat of weersin in ander , en 'n wet gaan dit
nie verander nie.

Krokkie

So terloops gaan kyk bietjie na JA-Nee hulle se website (www.Iox.co.za) .
Nogal 'n baie goeie samestelling.

> Dit help nie om met die spul skuimbolle te argumenteer nie want hulle
> het, amper nog minder sense te praat as jy. Die nuusgroep is in die
> gutter omrede jy die spul aanmoedig - ignoreer hulle of is hulle te na
> aan jou vlak - dit is nou in die gutter?
>
> En ek het jou al gesê wat my naam is maar jy is mos 'n bietjie dof. Ek
> gaan nie my persoonlike adres op die groep sit nie - ek probeer steeds
> om van spammers ontslae te raak nadat ek dit voorheen gebruik het. Ek
> wag nog vir die antwoord op jou bewering dat Gloudina nie 'n skuilnaam
> gebruik nie? :)
>
> En jy is 'n mooi een om ander te beskuldig dat hulle vloek op die Net.
>
> Hoop net nie een van die idiote en 'n paar van sy ik challenged maatjies
> kom kuier rerig vir jou nie!
>
> Cheers
> Mr. X
>
> Ferdi Greyling wrote:

>> On Wed, 04 Oct 2000 09:26:09 +0200, Lou
>> wrote:

>> > die
>>> ouens is nie te lekker in die boonste verdieping nie - dan wonder jy nog
>>> hoekom mense nie hulle regte name hier sit nie??

>> Lou (ook 'n skuilnaam natuurlik) hy is in die gutter omdat mense
>> toelaat dat hy in die gutter beland.
>> Met ander woorde niemand was bereid om op te staan en te se "ek
>> veroordeel die" nie.
>> Almal het eerder stilgebly en weggekyk.
>> 'n Storie so oud soos die berge.

>> En ja hy is in die gutter. Hy slide al land reeds gutter toe.
>> 'n Mens kom lank reeds nie meer hier om te argumenteer nie.
>> Dis maar vloek en beledig al die pad.
Re: Rassiste [boodskap #35213 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Oct 2000 00:35:11 +0200, "Blommetjie"
wrote:

> As ek Thomas More was

Jy was nie.
Die geskiedenis onthou hom.
Die geskiedenis sal jou vergeet.
Re: Rassiste [boodskap #35214 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
uh uh Blommetjie, wees regverdig. Ferdi het hier van 'n wetsgeleerde
en die wet gepraat. Ni� van 'n teoloog en Die Wet nie.

DD

On Fri, 6 Oct 2000 00:35:11 +0200, "Blommetjie"
wrote:

>> Toe se Thomas More: "Nee ek sal nie. Want as EK eendag vir die duiwel
>> agter die wet wil gaan skuil, dan sal die wet stukkend wees en dan sal
>> EK weerloos wees."
>
> -Weereens baie Vals, teenstellend en Godslasterend !
> Eerstens: 'n Mens kan NIE vir die satan agter Die Wet skuil nie.
> Tweedens: Die Wet kan NOOIT "stukkend" gemaak word nie.
> Nie in der Ewigheid nie ! Punt.
> Derdens: 'n Mens is slegs weerloos sonder Christus. Punt.
Re: Rassiste [boodskap #35215 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie Thomas Moore nie? Wie was hy anyway gewees?

Elaine

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39e9c1bb.17424514@news.is.co.za...
> On Fri, 6 Oct 2000 00:35:11 +0200, "Blommetjie"
> wrote:
>
>
> Jy was nie.
> Die geskiedenis onthou hom.
> Die geskiedenis sal jou vergeet.
>
Re: Rassiste [boodskap #35216 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 06 Oct 2000 06:37:51 +0200, Lou wrote:

>> Nee jy het nie.
>
> Deursigtige strategie - sit, geen punte. Hint: gebruik Deja News ...

Ek gaan nie paaseiers in die tuin soek nie.
Die kafee is net om die draai.

As jy my wil se wie jy is, e-mail my.
As jy nie wil ek ek moet dit ooit bekend maak nie, vra my net. Dan kan
ons ooreenkom dat ons mekaar se persoonlike details oor en weer
respekteer.
Re: Rassiste [boodskap #35217 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 06 Oct 2000 06:37:51 +0200, Lou wrote:

> Net soos Gloudina is my naam in my pos ou dommie. Maar omdat Gloudina
> jou 'maatjie' is mag sy anoniem pos? Jy weet somtyds laat jou redenasie
> vermoee my spraakloos. Dis nou die gebrek daaraan!

Anders as jy (wat agter skuilname en vals afresse sit) het ek al met
Gloudina op die telefoon gepraart en so aan.

> So jy skryf dus great literatuur!

Nee maar iemand soos Hunter S Thompson doen dit wel.
Breyten Breytenbach ook.

En heelparty roman- en kortverhaal-skrywers.

RODVEHMMV! Maar soos jy bo bewys mag
> jy vloek maar ander nie? DUH!!!

Jou sin mis 'n woord of wat. Wat bedoel jy?
Re: Rassiste [boodskap #35218 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hennie Aucamp  is tans af-lyn  Hennie Aucamp
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39e8c0b5.17162581@news.is.co.za...
> On Thu, 5 Oct 2000 22:38:34 +0200, "Hannes" wrote:
>
> >
>> Gee sommer ook die volgende aan die SAPD:
>>
>> WEL, Wát presies staan daar om te lees ?!
>> Kán jy ooit ordentlik lees ?!
>> Hoe het jy 'n aanstelling by jou koerant gekry ?
>> Huil jy só gou, ou Papbroek ?!
>>
>> Verstaan jy NOU hoekom gewone mense liewer
>> annoniem wil bly, en nie 'n Held op Sokke wil wees,
>> soos JY nie ?!
>
> Gewone mense se wie hulle is. En hulle maak nie doodsdreigemente nie.
>
> > dat EK jou gaan seermaak ?! - Aaag shame Greyling !!
>> My hart breek as ek dink dat ek dalk 'n arme klein
>> huilerige poeftertjie soos jy sou moes seermaak. (snik)
>>
>> Ek beoefen nes jy hier, (en in jou koerant) ook my reg
>> tot vryheid van spraak, sonder om iemand te bedreig of
>> fisies te benadeel. -En moenie nou hieroor óók probeer
>> hare kloof nie.
>
> Backtrack???
>
> Bang geraak?
>
> Besef jou spore le oral op die Internet?
> Besef jou spore le groot en duidelik en dat jou ISP dit kan volg? En
> dat die SAPD 'n lasbrief kan kry om die ISP te laat saamwerk? En dat
> die ISP dit sal doen?
>
> Dan is jou naam bekend en jy waarskynlik in die hof.
>
> Gaan die oproep kom?

Ja. Na 'n Internet Kafee.
Re: Rassiste [boodskap #35219 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf in boodskap news:39DDDA9C.D69E540@hotmail.com.dinges...
> patats hier op die net of jy het al mense gedreig om hulle werkgewere te
> kontak as jy nie met hulle menings saamstem nie. Dankie maar nee dankie.

Lou, ek twyfel of Ferdi in die loop van jou werkgeweer wil afkyk. Miskien
jou huisgeweer, of jou vakansiegeweer, of jou jaggeweer, maar nie jou
werkgeweer nie.
Re: Rassiste [boodskap #35220 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 06 Oct 2000 06:37:51 +0200, Lou
> wrote:
>
> Nee jy het nie.
>>
>> Deursigtige strategie - sit, geen punte. Hint: gebruik Deja News ...
>
> Ek gaan nie paaseiers in die tuin soek nie.
> Die kafee is net om die draai.
>
> As jy my wil se wie jy is, e-mail my.
> As jy nie wil ek ek moet dit ooit bekend maak nie, vra my net. Dan kan
> ons ooreenkom dat ons mekaar se persoonlike details oor en weer
> respekteer.

Geen my een goeie rede hoekom ek met jou sal wil privaat korrespondeer?
Volgende keer as ek iets sê wat jou moer laat strip sit jy die hele sak
patats hier op die net of jy het al mense gedreig om hulle werkgewere te
kontak as jy nie met hulle menings saamstem nie. Dankie maar nee dankie.
Re: Rassiste [boodskap #35221 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Wed, 04 Oct 2000 22:34:29 +0200, Lou
> wrote:
>
> > gebruik nie? :)
>
> Gloudina is Gloudina. Sy is wie sy is waar sy is wanneer sy is. Net
> soos sy se.
> Ek weet.

Net soos Gloudina is my naam in my pos ou dommie. Maar omdat Gloudina
jou 'maatjie' is mag sy anoniem pos? Jy weet somtyds laat jou redenasie
vermoee my spraakloos. Dis nou die gebrek daaraan!

>
> maatjies
>> kom kuier rerig vir jou nie!
>
> As hy dit doen dan moet hy dit maar doen. Ek sal nie stilbly nie.
> Besides, ons skiet dalk terug as ons aangeval word.

Goeie idee. Dit sal natuurlik wonderlike Nuus opskrifte maak -
'Joernalis skiet Kuber Skuimbol!' of dalk 'Kuber Skuimbol skiet
joernalis!'.
Re: Rassiste [boodskap #35222 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 06 Oct 2000 06:37:51 +0200, Lou
> wrote:
>
> Gloudina
>> jou 'maatjie' is mag sy anoniem pos? Jy weet somtyds laat jou redenasie
>> vermoee my spraakloos. Dis nou die gebrek daaraan!
>
> Anders as jy (wat agter skuilname en vals afresse sit) het ek al met
> Gloudina op die telefoon gepraart en so aan.

So ek wil nie met jou op die telefoon praat nie, per epos skakel nie om
van en so aan nie eers te praat nie. Die feit bly steeds dat jou tjommie
'@home.com' 'n skuilnaam op die groep het. Maar so ken ons jou mos -
eenoog Ferdi.

>
>
> Nee maar iemand soos Hunter S Thompson doen dit wel.
> Breyten Breytenbach ook.
>
> En heelparty roman- en kortverhaal-skrywers.

Goeie snip ...

>
> > jy vloek maar ander nie? DUH!!!
>
> Jou sin mis 'n woord of wat. Wat bedoel jy?

Jou begrip mis 'n vlak of wat ...
Re: Rassiste [boodskap #35223 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek Hannes 'n kuber skuimbol genoem - nooit nie - hy is lankal op my
filter.

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Dit sal natuurlik wonderlike Nuus opskrifte maak -
>> 'Joernalis skiet Kuber Skuimbol!' of dalk 'Kuber Skuimbol skiet
>> joernalis!'.
>
> Nou noem Lou vir Krokkie en Hannes en die snarekuber-skuimbolle. Jy sal moet
> oppas, Lou, want nou
> gaan die st...t eers waai, veral uit Hannes se mond
> uit. Ek is so jammer ek gaan vir die Thanksgiving
> naweek weg, en kan nie dit sien nie.
>
> Gloudina
Re: Rassiste [boodskap #35224 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 5 Oct 2000 22:38:34 +0200, "Hannes" wrote:

> Aaaag Asseblief, Jammerlike Greyling !
>
> Gee sommer ook die volgende aan die SAPD:
>
> WEL, Wát presies staan daar om te lees ?!
> Kán jy ooit ordentlik lees ?!
> Hoe het jy 'n aanstelling by jou koerant gekry ?
> Huil jy só gou, ou Papbroek ?!
>
> Verstaan jy NOU hoekom gewone mense liewer
> annoniem wil bly, en nie 'n Held op Sokke wil wees,
> soos JY nie ?!

Gewone mense se wie hulle is. En hulle maak nie doodsdreigemente nie.

Is dit onwettig om op 'n nuusgroep vir iemand verskeie
> scenarios te skets van wat moontlik / of nie in die lewe
> kan gebeur nie ?! -Is dit miskien moontlik dat jy ánder
> mense kon kwaadmaak met iets wat jy gesê het ?!
>
> Is jy só dom om te dink dat Ek OPENLIK my tyd sal mors
> om selfs eers na jou te kyk, om nie eens van "aanraak"
> te praat nie ?! Het jy nou eweskielik 'n waarborg ontvang
> dat EK jou gaan seermaak ?! - Aaag shame Greyling !!
> My hart breek as ek dink dat ek dalk 'n arme klein
> huilerige poeftertjie soos jy sou moes seermaak. (snik)
>
> Ek beoefen nes jy hier, (en in jou koerant) ook my reg
> tot vryheid van spraak, sonder om iemand te bedreig of
> fisies te benadeel. -En moenie nou hieroor óók probeer
> hare kloof nie.

Backtrack???

Bang geraak?

Besef jou spore le oral op die Internet?
Besef jou spore le groot en duidelik en dat jou ISP dit kan volg? En
dat die SAPD 'n lasbrief kan kry om die ISP te laat saamwerk? En dat
die ISP dit sal doen?

Dan is jou naam bekend en jy waarskynlik in die hof.

Gaan die oproep kom?
Re: Rassiste [boodskap #35225 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Dit sal natuurlik wonderlike Nuus opskrifte maak -
> 'Joernalis skiet Kuber Skuimbol!' of dalk 'Kuber Skuimbol skiet
> joernalis!'.

Nou noem Lou vir Krokkie en Hannes en die snarekuber-skuimbolle. Jy sal moet
oppas, Lou, want nou
gaan die st...t eers waai, veral uit Hannes se mond
uit. Ek is so jammer ek gaan vir die Thanksgiving
naweek weg, en kan nie dit sien nie.

Gloudina
Re: Rassiste [boodskap #35248 is 'n antwoord op boodskap #35057] Do, 05 Oktober 2000 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39fb8991.109331844@news.is.co.za...
> On Wed, 4 Oct 2000 23:55:40 +0200, "Blommetjie"
> wrote:
>
> > messagenews:39dfecd2.3652676@news.is.co.za...
>>> On Tue, 3 Oct 2000 17:53:39 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>>> 1. Ferdie haat jy rassiste ?
>
>>> 2. Wat dink jy van rassiste ?
>>
>> Nee Lizette, Ek haat niemand nie. Selfs nie eens die Satan nie.
>
> Blommetjie, 'n lessie vir jou:

'n Liberale joernalissie én boonop 'n Leermeester óók !
BAIE INDRUKWEKKEND, meester Ferdiiiiiii !
[In 'n weersinwekkende vorm].

> Daar was eens op 'n tyd 'n Engelsman met die naam van sir Thomas More.
> Sir Thomas More was in 'n stadium Hendrik die 8ste se raadgewer en
> vertroueling.
> Hy was 'n regesgeleerde en teoloog.

Dit beteken More was van die staanspoor af 'n aasvoël én 'n adder !
...want...

> Iemand het hom op 'n tyd gevra sal hy die wet afbreek om by die duiwel
> uit te kom om die duiwel te beveg as die duiwel agter die wet gaan
> skuil.

As ek Thomas More was dan sou ek eerder die volgende gesê het:
"Wat 'n Uiters Godslasterende en Teenstellende Vraag!"
"Vra my liewer: -Sal ek Die Woord gebruik om die satan agter
Die Wet te ontbloot of te verwyder ?" -En die antwoord is: "JA."
Want Die Woord is 'n Tweesnydende Swaard wat sny tot op die been.

> Toe se Thomas More: "Nee ek sal nie. Want as EK eendag vir die duiwel
> agter die wet wil gaan skuil, dan sal die wet stukkend wees en dan sal
> EK weerloos wees."

-Weereens baie Vals, teenstellend en Godslasterend !
Eerstens: 'n Mens kan NIE vir die satan agter Die Wet skuil nie.
Tweedens: Die Wet kan NOOIT "stukkend" gemaak word nie.
Nie in der Ewigheid nie ! Punt.
Derdens: 'n Mens is slegs weerloos sonder Christus. Punt.

Die feit dat "Jou Held" [sir Thomas More] so min insig had deur
so dwaas te antwoord, maak van jou self 'n ydele en beginsellose
bewonderaar.

> Gaan dink hieroor. Indien nodig, vra iemand om jou te help met denke
> hieroor.

Soos jy kan sien hét ek wel goed daaroor gedink.
Jy is eerder die een wat weer moet gaan nadink.

> Dit gaan oor iets met die naam van "beginsel".

"Beginsel" is hier ten duidelikste erg ontbrekend by jouself.
Re: Rassiste [boodskap #35251 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hannes moet nooit vir Kakadina se dankie as sy iets goed van jou gese het
nie.
Sy dink dan dadelik dat sy besig is om grond te wen @ jou

Hannes wrote in message ...
> Dankie.
>
> skryf in boodskap news:39DCE964.3ABCC023@home.com...
> Hannes wrote:
>
>> WEL, W�t presies staan daar om te lees ?!
>> K�n jy ooit ordentlik lees ?!
>
> Dierbaarheid, Hannes skryf 'n hele paar paragrawe
> sonder een vloekwoord of vuil-praat. Ek hou nogal
> van die voetjie wat jy nou voorsit, ou Hannes.
>
> Gloudina
>
Re: Rassiste [boodskap #35254 is 'n antwoord op boodskap #35057] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:vHlD5.429$iY1.7630@sodalite.nbnet.nb.ca...
|
| "Lou" wrote in message
| news:39DDDA9C.D69E540@hotmail.com.dinges...
| > patats hier op die net of jy het al mense gedreig om hulle werkgewere te
| > kontak as jy nie met hulle menings saamstem nie. Dankie maar nee dankie.
|
| Lou, ek twyfel of Ferdi in die loop van jou werkgeweer wil afkyk. Miskien
| jou huisgeweer, of jou vakansiegeweer, of jou jaggeweer, maar nie jou
| werkgeweer nie.
|
hehehehe...

jgj
Re: Rassiste [boodskap #35279 is 'n antwoord op boodskap #35057] Vr, 06 Oktober 2000 22:22 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39e9c1bb.17424514@news.is.co.za...
> On Fri, 6 Oct 2000 00:35:11 +0200, "Blommetjie"
> wrote:
>
>
> Jy was nie.
> Die geskiedenis onthou hom.

Ja. Nou sal mense hom ook onthou as 'n
beginsellose dwaas.

> Die geskiedenis sal jou vergeet.

Die geskiedenis kén my nie eers nie, jou dwaas.

Hier kom jou beginsellose dwaasheid nog steeds
na vore. Of die geskiedenis my gaan onthou of nie
is totaal irrelevant en onbelangrik. Dit is nie waaroor
die redenasie gehandel het nie.

Natuurlik [in tipiese lafhartige joernalis-styl] ontwyk
jy vinnig die onderwerp sodra jy as dwaas ontbloot
en vasgevang is. Dan kies jy vinnig ook net een
sinsnede uit om die klem te verskuif na 'n ander
onderwerp toe. Jou laakbaarheid is ontbloot.
Vorige onderwerp: Die Indian Minors Tobie
Volgende onderwerp: Misverstand :)))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 18:04:44 MGT 2024