Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis 'n gemors.
Dis 'n gemors. [boodskap #35150] Wo, 04 Oktober 2000 05:48 na volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wat die regering tot nog toe nie besef nie en blykbaar ook nooit ooit
gaan besef nie is dat al die nuwe maatreëls en wette wat daarop gemik is
om die "minderbevoorregtes" te help in werklikheid net die
teenoorgestelde uitwerking het.
Die nuwe salaris en werksvoorwaardes vir huishulpe het gesorg dat
heelwat van hulle nou al nie meer werk het nie want die "miesies" kan
nie byhou met al die demands nie
'n Familielid het sopas 'n belowende besigheid tot niet gemaak juis oor
die regering se dinge en omdat hulle geteister was met stakings,
diefstal ens. Daar was 50 SWART vroue in diens.
So is daar ander besighede wat besig is om dieselfde pad te loop.Daar is
nog talle ander voorbeelde en ek is seker meeste op hierdie nuusgroep
weet van ander gevalle ook.
Vooruitgang???? My voet.!!!!
Intussen hol die soustrein, oorbelaaid, 'n hond uit 'n bos.
Christo
Re: Dis 'n gemors. [boodskap #35151 is 'n antwoord op boodskap #35150] Wo, 04 Oktober 2000 06:25 Na vorige boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39DAC494.94FD8F82@eskom.co.za...

Newton se wet sê vir elke aksie is daar 'n gelyke maar teenoorgestelde
re-aksie. Maar dit weet die regering nie want hulle het nie wetenskap op
skool gehad nie ..... Seker alweer apartheid se skuld
Vorige onderwerp: Oor Bokbreine
Volgende onderwerp: Herbenaming van dorpe en stede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:01:50 MGT 2024