Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Herbenaming van dorpe en stede
Herbenaming van dorpe en stede [boodskap #35062] Di, 03 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wel, wel,wel!!!!!

Hiesit nou! Ons gaan hierie vakansie NM toe, julle weet mos, die
Vergewensgesinde Stad da innie Kaap! Vi die wat noggie wetie, dis nou
Nelson Mandela Metropolis (tot nou toe bekend as Port Elizabeth - die
vriendelike stad)

Wonder net wie gaan al hierdie dorpe en stede werklik op hulle "nuwe" name
noem. Al die slapende honne is nou weer wakker!

L
Re: Herbenaming van dorpe en stede [boodskap #35130 is 'n antwoord op boodskap #35062] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Net soos met die skoolboeke sal hulle seker nooit daarby uitkom om die
landskaarte te herdruk met al die nuwe name op nie. So moenie eens worry
oor die nuwe name nie, dit bestaan net vir die "meerderheid".

L

Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
> Nou wie sê ons moet die nuwe name aanvaar,Sê vir my waar is gauteng en waar is
> mpumalanga,is dit dalk in azanie,want ek kry beslis nie die plekke in SUID
> AFRIKA nie.Ek ken net plekke soos die Oos-Transvaal en die PWV.
>
> Boertjie
>
>
>
> Lou wrote:
>
>> En die Oos-Kaap het miljoene rande wat hulle nie weet wat om mee te doen
>> nie!!!

>> Groete uit Tswene :)
>> Lou

>> Liza wrote:
>>>
>>> Wel, wel,wel!!!!!
>>>
>>> Hiesit nou! Ons gaan hierie vakansie NM toe, julle weet mos, die
>>> Vergewensgesinde Stad da innie Kaap! Vi die wat noggie wetie, dis nou
>>> Nelson Mandela Metropolis (tot nou toe bekend as Port Elizabeth - die
>>> vriendelike stad)
>>>
>>> Wonder net wie gaan al hierdie dorpe en stede werklik op hulle "nuwe" name
>>> noem. Al die slapende honne is nou weer wakker!
>>>
>>> L
>
Re: Herbenaming van dorpe en stede [boodskap #35131 is 'n antwoord op boodskap #35062] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou wie sê ons moet die nuwe name aanvaar,Sê vir my waar is gauteng en waar is
mpumalanga,is dit dalk in azanie,want ek kry beslis nie die plekke in SUID
AFRIKA nie.Ek ken net plekke soos die Oos-Transvaal en die PWV.

Boertjie

Lou wrote:

> En die Oos-Kaap het miljoene rande wat hulle nie weet wat om mee te doen
> nie!!!
>
> Groete uit Tswene :)
> Lou
>
> Liza wrote:
>>
>> Wel, wel,wel!!!!!
>>
>> Hiesit nou! Ons gaan hierie vakansie NM toe, julle weet mos, die
>> Vergewensgesinde Stad da innie Kaap! Vi die wat noggie wetie, dis nou
>> Nelson Mandela Metropolis (tot nou toe bekend as Port Elizabeth - die
>> vriendelike stad)
>>
>> Wonder net wie gaan al hierdie dorpe en stede werklik op hulle "nuwe" name
>> noem. Al die slapende honne is nou weer wakker!
>>
>> L
Re: Herbenaming van dorpe en stede [boodskap #35132 is 'n antwoord op boodskap #35062] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
En die Oos-Kaap het miljoene rande wat hulle nie weet wat om mee te doen
nie!!!

Groete uit Tswene :)
Lou

Liza wrote:
>
> Wel, wel,wel!!!!!
>
> Hiesit nou! Ons gaan hierie vakansie NM toe, julle weet mos, die
> Vergewensgesinde Stad da innie Kaap! Vi die wat noggie wetie, dis nou
> Nelson Mandela Metropolis (tot nou toe bekend as Port Elizabeth - die
> vriendelike stad)
>
> Wonder net wie gaan al hierdie dorpe en stede werklik op hulle "nuwe" name
> noem. Al die slapende honne is nou weer wakker!
>
> L
Re: Herbenaming van dorpe en stede [boodskap #35188 is 'n antwoord op boodskap #35062] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
saxcpt  is tans af-lyn  saxcpt
Boodskappe: 10
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit noem 'n mens "POWER HUNGRY".

Liza skryf in boodskap news:8rg40m$p95$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net soos met die skoolboeke sal hulle seker nooit daarby uitkom om die
> landskaarte te herdruk met al die nuwe name op nie. So moenie eens worry
> oor die nuwe name nie, dit bestaan net vir die "meerderheid".
>
> L
>
> Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
>> Nou wie sê ons moet die nuwe name aanvaar,Sê vir my waar is gauteng en
waar
> is
>> mpumalanga,is dit dalk in azanie,want ek kry beslis nie die plekke in SUID
>> AFRIKA nie.Ek ken net plekke soos die Oos-Transvaal en die PWV.
>>
>> Boertjie
>>
>>
>>
>> Lou wrote:
>>
>>> En die Oos-Kaap het miljoene rande wat hulle nie weet wat om mee te doen
>>> nie!!!
>
>>> Groete uit Tswene :)
>>> Lou
>
>>> Liza wrote:
>>>>
>>>> Wel, wel,wel!!!!!
>>>>
>>>> Hiesit nou! Ons gaan hierie vakansie NM toe, julle weet mos, die
>>>> Vergewensgesinde Stad da innie Kaap! Vi die wat noggie wetie, dis nou
>>>> Nelson Mandela Metropolis (tot nou toe bekend as Port Elizabeth - die
>>>> vriendelike stad)
>>>>
>>>> Wonder net wie gaan al hierdie dorpe en stede werklik op hulle "nuwe"
> name
>>>> noem. Al die slapende honne is nou weer wakker!
>>>>
>>>> L
>>
>
Vorige onderwerp: Dis 'n gemors.
Volgende onderwerp: Grappetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 03:17:24 MGT 2024