Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Planetêre Lughawe Inisiatief
Toekoms Advies vir: Planetêre Lughawe Inisiatief [boodskap #35061] Di, 03 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika
en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir
die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Lughawe firmas, Lugrederye, oorsee en plaaslik,
insluitend ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en elders op
die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en
vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van verskeidenheid reeks
lugreis produkte en dienste. In vlug dienste. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Lughawe firmas, asook
ondersteunende Organisasies. Om fasiliteite by lughawens - binnelands
en internasionaal - te verhoog, vir passasiers wat lug reise verkies as
vervoer metode.

Die volgende persoonlike passasiers dienste kan ook verhoog word, by
vertrek en/of arriveer lokale: Stort en/of bad geriewe, vinnige
klerewassery/skoonmaak fasiliteite, stoor van bagasie, ens. Waar en
wanneer nodig.

Die toelating van dag besoek visums kan ook verhoog word aan
in-transito passasiers, wanneer en waar nodig. Insluitend die
beskikbaarheid van bus en/of minibus toere aan passasiers. Om die
kwaliteit van tyd van in-transito passasiers te verhoog.

Beskikbaarheid van internet dienste, veral die beskikbaarheid van web
bladsy lesers en e-pos dienste, kan ook verhoog word. Om meer
effektiewe gebruik van internet kommunikasie te verhoog wanneer daar by
lughawens vertoef word. Vertrek en/of aankoms tyd tafels, asook die
vertoon van die huidige tyd kan ook verhoog word. Om die effektiewe
beplanning van passasiers te verhoog wanneer internet dienste aangewend
word.

Hoogstens aangeraai, om die implementering van 'n lughawe gradering
stelsel te verhoog, indien enigsinds moontlik. Die druk van graderings
vlakke kan ook verhoog word op vlug kaartjies, indien nodig. Om die
bewuswording van passasiers te verhoog aangaande passasiers dienste
en/of fasiliteite beskikbaar.

Die wys van in-flug videos direk voor landing aangaande passasiers
dienste beskikbaar by en/of naby lughawens waarby aangedoen word, kan
ook verhoog word. En/of om die uitleg van lughawens van aankoms en
ligging van passasiers dienste in brosjures beskikbaar aan passasiers
tydens vlugte te verhoog. Om inligting aangaande passasiers dienste
beskikbaar by eindbestemmings te verhoog aan passasiers.

Opgradering van nood prosedures by lughawens kan ook verhoog word.
Veral met betrekking tot onvoltooide vlugte, indien enige, waar en
wanneer nodig. Om die effektiwiteit te verhoog van die hantering van
passasiers tydens nood situasies.

In geval van onvoltooide vlugte en/of nood situasies:
Die vinnige hantering van passasiers, vanaf aankoms by die lughawe, tot
en met die inboek by hotel(le), indien daarop besluit is, kan ook
verhoog word. Verkieslik om tussen 2-3 ure te wees, indien enigsinds
moontlik. Oefening van nood maatreels kan ook verhoog word. Verkieslik
kwartaaliks, waar en wanneer nodig. Die toekenning van ster toekennings
kan ook verhoog word vir lughawens / lugrederye wanneer tyd verhoog
word tot 'n absolute minimum, indien enigsinds moontlik. Veral tydens
veranderende seisoen en/of weer patrone.

Bus dienste kan ook verhoog word vanaf lughawens na bekende
bestemmings. Kleur kodeerde stelsels alreeds in gebruik by die
Singapoer lughawe, en/of enige ander roete stelsels alreeds in gebruik
by menige internasionale lughawens, kan ook verhoog word. En/of om op
alreeds bestaande stelsels te verhoog. Om die effektiwiteit te verhoog
van passasiers vir opvolg bestemmings.

Gratis beskikbaarheid van trollie dienste vir bagasie aan passasiers
kan ook verhoog word by lughawens, indien enigsinds moontlik. Om die
onafhanklikheid van passasiers te verhoog wat verkies om hulle eie
trollies te karwei.

In-transito hotelle, baseer op die Movenpick groep, en/of Singapoer
lughawe voorbeeld, en/of enige ander model, kan ook verhoog word.
Verkieslik om met lughawens verbind te wees. Horisontale loopwe� in
hierdie geval kan ook verhoog word, vanaf lughawens na in-transito
hotelle. Om die gerieflikheid van in-transito passasiers te verhoog.

Hoogstens aangeraai, om die standardisasie van dienste, veral
verkoopbare dienste, wat verskaf word by lughawens, binnelands en
internasionaal, regoor die Planeet, te verhoog. Om die maklike gebruik
deur passasiers, veral besigheids klas passasiers, te verhoog, wanneer
menige lughawens besoek word.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings elders op die Planeet. Om vriendskappe te verhoog tussen
ons Paradys en Regerings elders op die Planeet.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Internet kommunikasie by lughawens kan asemrowend verhoog word.
Vergemakliking van lugreise kan asemrowend verhoog word.
Passasiers vriendelike lughawens kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Lughawe Inisiatief [boodskap #35129 is 'n antwoord op boodskap #35061] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
"reisiger" skryf in boodskap news:8rdnmk$k2l$1@nnrp1.deja.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens MET DIE BAIE KAK WAT HULLE
AANJAAG.

"Dit" daar van Kempton Park, kry 'n lewe en hou op om die mense in ons
paradys te vergruis met jou kak woorde. Jy klink soos "oom Dominee" in
Koorporasie stories.

Waa't jou ma jou gekry ; met suurpap uit die gutter gelok of wat ?

Grootbaas
Vorige onderwerp: Nog 'n maand is verby
Volgende onderwerp: Re: Dis 'n gemors.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 15:58:52 MGT 2024