Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wette teen rassiste
Wette teen rassiste [boodskap #34964 is 'n antwoord op boodskap #34966] Sa, 30 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Ferdi Greyling[1]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
strafbaar te maak.

Great idee, sê ek!

Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.

Maksimum 10 jaar.

Gaan groot sports wees.
Re: Wette teen rassiste [boodskap #34965 is 'n antwoord op boodskap #34964] Sa, 30 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Liewe land, waar woon jy??!! Dit IS LANK-REEDS onwettig om rassistiese
opmerkings te maak. Dit is strafbaar, en ageerbaar. Rassisme is 'n ding van
die verlede, en almal moet maar daarmee vredemaak, of bitter swaarkry.

Kom by, mense, die res van die wereld kyk. En soos een ou gese het -- wat
vir wit goed is, is ook vir swart goed.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39db3fdb.30820353@news.icon.co.za...
>
>
> Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
> rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
> strafbaar te maak.
>
> Great idee, sê ek!
>
> Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
> Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
> vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.
>
> Maksimum 10 jaar.
>
> Gaan groot sports wees.
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #34966 is 'n antwoord op boodskap #34964] Sa, 30 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39db3fdb.30820353@news.icon.co.za...
> Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
> rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
> strafbaar te maak.
>
> Great idee, sê ek!
>
> Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
> Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
> vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.
>
> Maksimum 10 jaar.
>
> Gaan groot sports wees.

Ferdi, ek stem saam. MAAR! Maar, dan moet dit met ywer toegepas word op alle
rassisme. Wit, anti-swart. Swart, anti-wit. Ens. Mbeki se stelling by die
Conference on Racism blyk dat wit, anti-swart rassisme die teiken van
anti-rassistiese maatreëls is/gaan wees.
Re: Wette teen rassiste [boodskap #34998 is 'n antwoord op boodskap #34966] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ja Nee  is tans af-lyn  Ja Nee
Boodskappe: 14
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die regs-geleerdes smile net nog meer as ooit, en boonop kan die is daar nie
eens plek in die tronke vir regte misdadegers nie, so daar smile ons
regering nou want dan gaan daar seker vet boetes gehef word... Ag Nee wat 'n
gemors...
Re: Wette teen rassiste [boodskap #34999 is 'n antwoord op boodskap #34966] Sa, 30 September 2000 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
!  is tans af-lyn  !
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ons gaan jou roer!

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39db3fdb.30820353@news.icon.co.za...
>
>
> Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
> rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
> strafbaar te maak.
>
> Great idee, sê ek!
>
> Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
> Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
> vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.
>
> Maksimum 10 jaar.
>
> Gaan groot sports wees.

Ons gaan vir roer!
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35004 is 'n antwoord op boodskap #34966] So, 01 Oktober 2000 02:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sat, 30 Sep 2000 19:35:32 GMT:: ferdina...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) skrywe:

>
>
> Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
> rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
> strafbaar te maak.
>
> Great idee, sê ek!
>
> Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
> Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
> vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.
>
> Maksimum 10 jaar.
>
> Gaan groot sports wees.
>
en dit gaan net mooi niks beteken nie - dit gaan rassehaat net verder
aanblaas soos wat die wvk nou al gedoen het!
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35005 is 'n antwoord op boodskap #34966] So, 01 Oktober 2000 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mega...  is tans af-lyn  mega...
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Fantasties - sou dit beteken dat indien iemand aanspraak maak (valslik) dat
daar teen hom gediskrimeer word op grond van kleur, hy/sy dit moet bewys en
indien nie vervolg kan word vir naamskending, ens?
Moet ons aanvaar dat regstellende aksies seker byvoorbaat nie as rassisme
gereken kan/sal word nie - maak die saak ietwat belaglik, nie?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39db3fdb.30820353@news.icon.co.za...
>
>
> Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
> rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
> strafbaar te maak.
>
> Great idee, sê ek!
>
> Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
> Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
> vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.
>
> Maksimum 10 jaar.
>
> Gaan groot sports wees.
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35020 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anonymous reposters vir al julle rassisties blikskottels!!! Laat dit nou
vir julle 'n les wees!!!

Ferdi Greyling wrote:
>
> On Sat, 30 Sep 2000 16:03:56 -0700, "Nasty Quaker"
> wrote:
>
> rassistiese
>> opmerkings te maak.
>
> Maar nie om opgespoor te word as die maker van 'n rassistiese
> belediging en dan vir minimum 6 maande tronk toe gestuur te word nie.
>
> Dis wat wag vir mense wat links en regs rassistiese haatspraak
> verkondig.
>
> Met ander woorde: Iemand los op die nuusgroep 'n rassistiese rympie.
> Die polisie gaan na die ISP en kry die adres. Hulle slaan toe in die
> nag, konfiskeer 'n rekenaar by die werk. Spoor die rassistiese rympie
> op op die rekenaar se hardeskyf. Sleep die gebruiker van die
> e-pos-adres en rekenaar hof toe. Sy of haar naam en detail word bekend
> gemaak en hy of sy gaan sit heel waarskynlik so 'n jaar in die tronk
> ook.
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35021 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39df8d68.20995802@news.is.co.za...
> On Sat, 30 Sep 2000 16:03:56 -0700, "Nasty Quaker"
> wrote:
>
> rassistiese
>> opmerkings te maak.
>
> Maar nie om opgespoor te word as die maker van 'n rassistiese
> belediging en dan vir minimum 6 maande tronk toe gestuur te word nie.
>
> Dis wat wag vir mense wat links en regs rassistiese haatspraak
> verkondig.
>
> Met ander woorde: Iemand los op die nuusgroep 'n rassistiese rympie.
> Die polisie gaan na die ISP en kry die adres. Hulle slaan toe in die
> nag, konfiskeer 'n rekenaar by die werk. Spoor die rassistiese rympie
> op op die rekenaar se hardeskyf. Sleep die gebruiker van die
> e-pos-adres en rekenaar hof toe. Sy of haar naam en detail word bekend
> gemaak en hy of sy gaan sit heel waarskynlik so 'n jaar in die tronk
> ook.

Aaag, izzit SO, Poesie !! Sies-Fokken -Tog !!
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35022 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag sorry alweer ek.

Die boetes gaan nie vir die regering nie, maar vir die persoon wat die saak
maak. As die klaer wen moet die beskuldige aan hom skadevergoeding asook sy
regskostes betaal. Sover ek kan sien score die regering nie regtig nie.
Die howe maak hulle geld uit die regskostes, want jy moet betaal om iemand
hof toe te sleep.

Elaine

Ja Nee skryf in boodskap news:8r7lhe$314$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die regs-geleerdes smile net nog meer as ooit, en boonop kan die is daar nie
> eens plek in die tronke vir regte misdadegers nie, so daar smile ons
> regering nou want dan gaan daar seker vet boetes gehef word... Ag Nee wat 'n
> gemors...
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35023 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Londenboer  is tans af-lyn  Londenboer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja skitterend.

Kom ons laat maar net, um, nog so 5 000 verkragters vry dan is daar genoeg
plek.

Ferdi Greyling wrote in message ...
>
>
> Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
> rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
> strafbaar te maak.
>
> Great idee, sê ek!
>
> Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
> Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
> vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.
>
> Maksimum 10 jaar.
>
> Gaan groot sports wees.
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35024 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Londenboer  is tans af-lyn  Londenboer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Lou wrote in message ...
> So dit is dus teen wit gemik? Umolungo is dus OK? :) Oeps - rassisties
> woord!! Sorrie!!!

Haai! Tsk tsk Lou! Jou rassis jy! Wag, kom ons laat eers gou 'n paar
verkragters en moordenaars vry om jou in die tronk te sit.
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35025 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
So dit is dus teen wit gemik? Umolungo is dus OK? :) Oeps - rassisties
woord!! Sorrie!!!

Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 2 Oct 2000 06:56:57 +0200, "Krokkie" wrote:
>
> Wel Lizette jy sal in elk geval moet twee keer dink voor jy
> rassistiese beledigings op 'n nuusgroep soos die pos, ne?
>
>> Die wet sal natuurlik uitsluitlik 'n "wit wet" wees. Laat my baie dink aan
>> die dae toe mense nie iets van of @ Hitler en sy gevolg mag gese het nie.
>>
>> Sal graag wil sien wanneer die eerste swarte in die hof gaan staan met
>> hierdie wet. 2099 miskien.
>>
>> Nee dit sal net meer momentum gee vir die "nuwe strugle" en dit gaan nie 30
>> jaar duur nie.
>>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35026 is 'n antwoord op boodskap #35005] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Baasjan wrote:
>
> Fantasties - sou dit beteken dat indien iemand aanspraak maak (valslik) dat
> daar teen hom gediskrimeer word op grond van kleur, hy/sy dit moet bewys en
> indien nie vervolg kan word vir naamskending, ens?
> Moet ons aanvaar dat regstellende aksies seker byvoorbaat nie as rassisme
> gereken kan/sal word nie - maak die saak ietwat belaglik, nie?

Natuurlik nie - AA is wettige diskriminasie.
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35027 is 'n antwoord op boodskap #35004] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liewe Lulu  is tans af-lyn  Liewe Lulu
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Stem saam met Jenny, rassisme is g'n stuk iets van die verlede nie. Dit
gaan natuurlik die rassehaat net verder aanblaas omdat dit in 'n mens se
keelgat afgedruk word. Dit klink miskien goed as die regering dit so vol
jam smeer, maar daaronder is nog steeds 'n bol tjorts.

Lulu

Jenny wrote in message ...
> Sat, 30 Sep 2000 19:35:32 GMT:: ferdina...@icon.co.za (Ferdi
> Greyling) skrywe:
>


>> Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
>> rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
>> strafbaar te maak.

>> Great idee, sê ek!

>> Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
>> Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
>> vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.

>> Maksimum 10 jaar.

>> Gaan groot sports wees.

> en dit gaan net mooi niks beteken nie - dit gaan rassehaat net verder
> aanblaas soos wat die wvk nou al gedoen het!
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35028 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> en die wet waak nie net teen rassisme nie,
> maar ook teen seksisme, haatspraak, verkleinering, ens.
>

Dus dieselfde wet wat ons hier in Kanada het.
Gloudina
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35029 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee Nasty, hierdie is 'n nuwe wet. Daar sal 'n spesiale hof ingestel word
en jy sal jou pel bv hof toe kan sleep as hy voor jou die woord "kaffer"
gebruik en jy voel offended.
Anders as in ander howe is jy in die een skuldig totdat jy onskuldig bewys
is, in plaas daarvan om onskuldig totdat jy skuldig bewys is te wees.
Dit is baie eenvoudig gesien, en die wet waak nie net teen rassisme nie,
maar ook teen seksisme, haatspraak, verkleinering, ens.

Elaine

Nasty Quaker skryf in boodskap news:0iuB5.337$Oj3.367504@news.uswest.net...
> Liewe land, waar woon jy??!! Dit IS LANK-REEDS onwettig om rassistiese
> opmerkings te maak. Dit is strafbaar, en ageerbaar. Rassisme is 'n ding van
> die verlede, en almal moet maar daarmee vredemaak, of bitter swaarkry.
>
> Kom by, mense, die res van die wereld kyk. En soos een ou gese het -- wat
> vir wit goed is, is ook vir swart goed.
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35030 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Sep 2000 16:03:56 -0700, "Nasty Quaker" wrote:

> Liewe land, waar woon jy??!! Dit IS LANK-REEDS onwettig om rassistiese
> opmerkings te maak.

Maar nie om opgespoor te word as die maker van 'n rassistiese
belediging en dan vir minimum 6 maande tronk toe gestuur te word nie.

Dis wat wag vir mense wat links en regs rassistiese haatspraak
verkondig.

Met ander woorde: Iemand los op die nuusgroep 'n rassistiese rympie.
Die polisie gaan na die ISP en kry die adres. Hulle slaan toe in die
nag, konfiskeer 'n rekenaar by die werk. Spoor die rassistiese rympie
op op die rekenaar se hardeskyf. Sleep die gebruiker van die
e-pos-adres en rekenaar hof toe. Sy of haar naam en detail word bekend
gemaak en hy of sy gaan sit heel waarskynlik so 'n jaar in die tronk
ook.
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35031 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Oct 2000 06:56:57 +0200, "Krokkie" wrote:

Wel Lizette jy sal in elk geval moet twee keer dink voor jy
rassistiese beledigings op 'n nuusgroep soos die pos, ne?

> Die wet sal natuurlik uitsluitlik 'n "wit wet" wees. Laat my baie dink aan
> die dae toe mense nie iets van of @ Hitler en sy gevolg mag gese het nie.
>
> Sal graag wil sien wanneer die eerste swarte in die hof gaan staan met
> hierdie wet. 2099 miskien.
>
> Nee dit sal net meer momentum gee vir die "nuwe strugle" en dit gaan nie 30
> jaar duur nie.
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35032 is 'n antwoord op boodskap #35005] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baasjan skryf in boodskap news:39d6cbd9$0$226@helios.is.co.za...
> Fantasties - sou dit beteken dat indien iemand aanspraak maak (valslik) dat
> daar teen hom gediskrimeer word op grond van kleur, hy/sy dit moet bewys en
> indien nie vervolg kan word vir naamskending, ens?
> Moet ons aanvaar dat regstellende aksies seker byvoorbaat nie as rassisme
> gereken kan/sal word nie - maak die saak ietwat belaglik, nie?

Die wet werk beide kante toe, en dit sal nie so maklik wees om jou saak te
bewys nie. Dis 'n goeie wet hoewel dit ietwat belaglik raak. Want hulle
wil ook nou versekeringsmaatskappye onder hierdie nuwe wet dwing om aan
mense wat bv. HIV+ is lewensversekering te verkoop ens. Dis nie so maklik
en eenvoudig soos dit lyk nie.

Elaine
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35033 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Elaine wrote:
>> Anders as in ander howe is jy in die een skuldig totdat jy onskuldig bewys
>> is, in plaas daarvan om onskuldig totdat jy skuldig bewys is te wees.
>> Dit is baie eenvoudig gesien, en die wet waak nie net teen rassisme nie,
>> maar ook teen seksisme, haatspraak, verkleinering, ens.
>
> Dus dieselfde wet wat ons hier in Kanada het.

Die wet zullen een heleboel landen hebben. Maar het principe dat je schuldig
bent tot je je eigen onschuld hebt kunnen bewijzen zal in dit soort zaken
toch zeker niet algemeen zijn. Ik kan me eigenlijk ook niet voorstellen dat
dat nu in Zuid Afrika wel zo zou zijn. De tijden van de inquisitie zijn toch
voorbij?

Groeten,
Arthur
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35034 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8ra9v3$1ola$1@news.kabelfoon.nl...
>
> Die wet zullen een heleboel landen hebben. Maar het principe dat je schuldig
> bent tot je je eigen onschuld hebt kunnen bewijzen zal in dit soort zaken
> toch zeker niet algemeen zijn. Ik kan me eigenlijk ook niet voorstellen dat
> dat nu in Zuid Afrika wel zo zou zijn. De tijden van de inquisitie zijn toch
> voorbij?

Arthur, dit is waar dat die nuwe wet die "burden of proof" na die
aangeklaagde verskuif. Die wet is deur Pres Mbeki goedgekeur in Februarie,
maar dit is nog nie in werking gestel nie.
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35035 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek sallie weetie, ek hou nie tred met ander lande se wette nie. Vertel
so bietjie laat ek beter verstaan?

Elaine

skryf in boodskap news:39D89F17.F1AA20E5@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> en die wet waak nie net teen rassisme nie,
>> maar ook teen seksisme, haatspraak, verkleinering, ens.
>>
>
> Dus dieselfde wet wat ons hier in Kanada het.
> Gloudina
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35053 is 'n antwoord op boodskap #34966] Ma, 02 Oktober 2000 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die wet sal natuurlik uitsluitlik 'n "wit wet" wees. Laat my baie dink aan
die dae toe mense nie iets van of @ Hitler en sy gevolg mag gese het nie.

Sal graag wil sien wanneer die eerste swarte in die hof gaan staan met
hierdie wet. 2099 miskien.

Nee dit sal net meer momentum gee vir die "nuwe strugle" en dit gaan nie 30
jaar duur nie.

Ja Nee wrote in message ...
> Die regs-geleerdes smile net nog meer as ooit, en boonop kan die is daar nie
> eens plek in die tronke vir regte misdadegers nie, so daar smile ons
> regering nou want dan gaan daar seker vet boetes gehef word... Ag Nee wat 'n
> gemors...
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35063 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39dff81c.27049370@news.is.co.za...
> On Tue, 3 Oct 2000 11:24:26 +0200, "Riaan" wrote:
>
> gebel het by
>> jou uitkom. Want hulle word besig gehou met sulke klomp kak soos hier onder.
>>
>> En die tronke in SA is juis so vol.
>
> Daarom sal die rassiste dit soe geniet daar. Dan kan hulle mos vir die
> eerste keer reguit aan andere se wat hulle altyd so van agter
> skuilname en op vuilige, jammer veilige, plekke gese het.

Liberales gaan nog in die toekoms ERGER Kak, ou Kont !!
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35064 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Hannes" skryf in boodskap news:39da5fb0$0$235@hades.is.co.za...
>
> Oitaroh Margoloh wrote in message
> news:plsC5.211$YO5.4271@sodalite.nbnet.nb.ca...
>>
>> Hannes is seker nog moerig omdat sy verbleikte Mercedes bearings geslaan
> het
>> in Bop daardie tyd.
>
> Ek moet sê dat ek aan die lag is. Hierdie is 'n Cute en Skerp antwoord.
> Nogal Goed.

Dis veel beter om mekaar op die rug te slaan as in die gesig...
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35065 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hannes is seker nog moerig omdat sy verbleikte Mercedes bearings geslaan het
in Bop daardie tyd.

"Elaine" skryf in boodskap news:39da4e4e.0@news1.mweb.co.za...
> Regtig Hannes....almal is geregtig op 'n opinie, nes jy. Maar is dit nodig
> om sulke taal te gebruik en is dit nodig om mense persoonlik aan te val? As
> jy mag sê dat jy 'n trotse rassis is, mag ek mos sê dat ek 'n trotse
> liberalis is dan nie? Jy sien nie dat enigiemand jou aanval as jy so iets
> sê nie. Waarvoor moet jy dan die wat 'n ander siening as jy het aanval?
>
> Vra maar net.
>
> Elaine
>
> Hannes wrote:
>>
>> Liberales gaan nog in die toekoms ERGER Kak, ou Kont !!
>>
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35066 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Regtig Hannes....almal is geregtig op 'n opinie, nes jy. Maar is dit nodig
om sulke taal te gebruik en is dit nodig om mense persoonlik aan te val? As
jy mag sê dat jy 'n trotse rassis is, mag ek mos sê dat ek 'n trotse
liberalis is dan nie? Jy sien nie dat enigiemand jou aanval as jy so iets
sê nie. Waarvoor moet jy dan die wat 'n ander siening as jy het aanval?

Vra maar net.

Elaine

Hannes wrote:
>
> Liberales gaan nog in die toekoms ERGER Kak, ou Kont !!
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35067 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Oct 2000 23:04:04 +0200, "Hannes" wrote:

> Aaag, izzit SO, Poesie !! Sies-Fokken -Tog !!

Inderdaad. So jou dae van spoeg en beledig is getel...
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35068 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Oct 2000 11:24:26 +0200, "Riaan" wrote:

> En dan wonder ons hoekom die polisie eers 3 ure nadat jy hulle gebel het by
> jou uitkom. Want hulle word besig gehou met sulke klomp kak soos hier onder.
>
> En die tronke in SA is juis so vol.

Daarom sal die rassiste dit soe geniet daar. Dan kan hulle mos vir die
eerste keer reguit aan andere se wat hulle altyd so van agter
skuilname en op vuilige, jammer veilige, plekke gese het.
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35069 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39def7fb.27016471@news.is.co.za...
> On Mon, 2 Oct 2000 23:04:04 +0200, "Hannes" wrote:
>
>
>
> Inderdaad. So jou dae van spoeg en beledig is getel...

Jou dae is OOK getel !!
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35070 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
En dan wonder ons hoekom die polisie eers 3 ure nadat jy hulle gebel het by
jou uitkom. Want hulle word besig gehou met sulke klomp kak soos hier onder.

En die tronke in SA is juis so vol.

> Met ander woorde: Iemand los op die nuusgroep 'n rassistiese rympie.
> Die polisie gaan na die ISP en kry die adres. Hulle slaan toe in die
> nag, konfiskeer 'n rekenaar by die werk. Spoor die rassistiese rympie
> op op die rekenaar se hardeskyf. Sleep die gebruiker van die
> e-pos-adres en rekenaar hof toe. Sy of haar naam en detail word bekend
> gemaak en hy of sy gaan sit heel waarskynlik so 'n jaar in die tronk
> ook.
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35071 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Oct 2000 21:30:13 +0200, "Beyond Bitch" wrote:

> Stem saam met Jenny, rassisme is g'n stuk iets van die verlede nie. Dit
> gaan natuurlik die rassehaat net verder aanblaas omdat dit in 'n mens se
> keelgat afgedruk word. Dit klink miskien goed as die regering dit so vol
> jam smeer, maar daaronder is nog steeds 'n bol tjorts.

As jy nie rassisties is nie, behoort jy 'n salige vrede met die wet te
he.
Maar as jy 'n rassis is.....
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35072 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:8rc8cb$2b1u$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> En die tronke in SA is juis so vol.

Is die Carlton Hotel in Jhb nog gesluit? Hulle kan net die "Hotel" met
"Gevangenis" oorverf. Mense sal nie wil ontsnap nie. Laterale denke mense,
laterale denke. :-)
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35135 is 'n antwoord op boodskap #34966] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Is alleen joú defenisies dié van wyses ??
Jou aannames bewys jou onkunde.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:39db9199.0@news1.mweb.co.za...
> Maar is dit nodig om te wys dat jou ouers nie vir jou n opvoeding gegee het
> nie
>
> Reenen van Niekerk
>
> Hannes wrote in message
> news:39da618f$0$228@helios.is.co.za...
>>
>> Elaine wrote in message
>> news:39da4e4e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Regtig Hannes....almal is geregtig op 'n opinie, nes jy. Maar is dit
>> nodig
>>> om sulke taal te gebruik en is dit nodig om mense persoonlik aan te
val?
>> As
>>> jy mag sê dat jy 'n trotse rassis is, mag ek mos sê dat ek 'n trotse
>>> liberalis is dan nie? Jy sien nie dat enigiemand jou aanval as jy so
> iets
>>> sê nie. Waarvoor moet jy dan die wat 'n ander siening as jy het aanval?
>>>
>>> Vra maar net.
>>>
>>> Elaine
>>
>> Presies !! Jy Mag. ... Dit beteken mos heel logies dat ons net nie
>> van mekaar gaan hou nie, nê ?!
>> "Difference makes a World and the world has many" .. en ..
>> "We can't All like each other now , can we?"
>>
>> Ta-ta
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35136 is 'n antwoord op boodskap #34966] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 2 Oct 2000 21:30:13 +0200, "Beyond Bitch" wrote:
>
> > keelgat afgedruk word. Dit klink miskien goed as die regering dit so vol
>> jam smeer, maar daaronder is nog steeds 'n bol tjorts.
>
> As jy nie rassisties is nie, behoort jy 'n salige vrede met die wet te
> he.
> Maar as jy 'n rassis is.....

Ek dink nie so nie - daai ouens wat so met hulle middel vinger in die
verkeer beduie is ook onder die wet. En as jy jou vir jou iemand vererg
en jy noem hom 'n bobbejaan ens. ens. ens. Dan praat ons nie eers van
kulturele verskille nie.

Net of die howe nie klaar reeds 'n agterstand het nie!
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35137 is 'n antwoord op boodskap #34966] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Oct 2000 18:42:20 +0200, "Hannes" wrote:

Ferdi Greyling wrote in message
> news:39def7fb.27016471@news.is.co.za...
>> On Mon, 2 Oct 2000 23:04:04 +0200, "Hannes" wrote:


>> > Inderdaad. So jou dae van spoeg en beledig is getel...
>
> Jou dae is OOK getel !!

So Hannes, wie is jy?

Ek kyk jou in die oe.
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35138 is 'n antwoord op boodskap #34966] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar is dit nodig om te wys dat jou ouers nie vir jou n opvoeding gegee het
nie

Reenen van Niekerk

Hannes skryf in boodskap news:39da618f$0$228@helios.is.co.za...
>
> Elaine wrote in message
> news:39da4e4e.0@news1.mweb.co.za...
>> Regtig Hannes....almal is geregtig op 'n opinie, nes jy. Maar is dit nodig
>> om sulke taal te gebruik en is dit nodig om mense persoonlik aan te val? As
>> jy mag sê dat jy 'n trotse rassis is, mag ek mos sê dat ek 'n trotse
>> liberalis is dan nie? Jy sien nie dat enigiemand jou aanval as jy so iets
>> sê nie. Waarvoor moet jy dan die wat 'n ander siening as jy het aanval?
>>
>> Vra maar net.
>>
>> Elaine
>
> Presies !! Jy Mag. ... Dit beteken mos heel logies dat ons net nie
> van mekaar gaan hou nie, ná ?!
> "Difference makes a World and the world has many" .. en ..
> "We can't All like each other now , can we?"
>
> Ta-ta
>
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35139 is 'n antwoord op boodskap #34966] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39e1f07b.4589934@news.is.co.za...
> On Tue, 3 Oct 2000 18:42:20 +0200, "Hannes" wrote:
>
> news:39def7fb.27016471@news.is.co.za...
>>> On Mon, 2 Oct 2000 23:04:04 +0200, "Hannes" wrote:
>
>
>>>
>>> Inderdaad. So jou dae van spoeg en beledig is getel...
>>
>> Jou dae is OOK getel !!
>
> So Hannes, wie is jy?
>
> Ek kyk jou in die oe.

Jy is maar bra fokken skeel ook !
En verder sien ons slegs jou poepol !
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35142 is 'n antwoord op boodskap #34966] Di, 03 Oktober 2000 22:46 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:plsC5.211$YO5.4271@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> Hannes is seker nog moerig omdat sy verbleikte Mercedes bearings geslaan het
> in Bop daardie tyd.

Ek moet sê dat ek aan die lag is. Hierdie is 'n Cute en Skerp antwoord.
Nogal Goed.
Vorige onderwerp: help
Volgende onderwerp: Re: briefie vir antie gloudiena
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:12:47 MGT 2024