Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Re: Rugby - 'n politieke speelbal?
Re: Rugby - 'n politieke speelbal? [boodskap #34953] |
Sat, 30 September 2000 00:00 |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"poppie" skryf in boodskap news:8r4rvj$hbd$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Wat is die "mercy rule" Horrie, dat hulle jammer is vir hom en daarom
> die game stop?
Ek ken nie bofbalreëls nie. Die nuusberig hier het van die mercy rule
melding gemaak. Mens neem maar aan dit is wanneer die wedstryd gestop word
net nadat die een span sy naam totaal en al gat gemaak het. Seker maar om 'n
totale slagting te vermy.
|
|
|
|
Re: Rugby - 'n politieke speelbal? [boodskap #34955 is 'n antwoord op boodskap #34953] |
Sat, 30 September 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"albert" skryf in boodskap news:39D5C7A6.36EB103C@hotmail.com...
> En, o ja, die kwota-korrekte mans bofbalspan, wat met 16-0 in die eerste
> wedstryd verloor het, die tweede wedstryd met 'n soortgelyke telling van
> die veld af gestap het, maar glo darem "waardevolle ondervinding opgedoen
> het".
Ek het gehoor dat een van die wedstryde is ingevolge die "mercy rule"
gestop. Dit was amusant, en terselfdertyd sad.
|
|
|
Re: Rugby - 'n politieke speelbal? [boodskap #34956 is 'n antwoord op boodskap #34953] |
Sat, 30 September 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soos waneer ek golf speel sommige dae. Ek raak so gefrustreerd as
ek nie die bolletjie in kan slaan nie, dat ek sommer wil ophou, en dan
speel ek n volgende keer, en is briljant en dink daaraan om pro te word :-)
pop
Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:aDmB5.5998$gK3.109506@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "poppie" wrote in message
> news:8r4rvj$hbd$1@slb6.atl.mindspring.net...
>> Wat is die "mercy rule" Horrie, dat hulle jammer is vir hom en daarom
>> die game stop?
>
> Ek ken nie bofbalreëls nie. Die nuusberig hier het van die mercy rule
> melding gemaak. Mens neem maar aan dit is wanneer die wedstryd gestop word
> net nadat die een span sy naam totaal en al gat gemaak het. Seker maar om 'n
> totale slagting te vermy.
>
|
|
|
Re: Rugby - 'n politieke speelbal? [boodskap #34957 is 'n antwoord op boodskap #34953] |
Sat, 30 September 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die "mercy rule" Horrie, dat hulle jammer is vir hom en daarom
die game stop?
Ek lees iewers dat Suid-Afrika se atlete is eintlik meerendeels "amateurs"
omdat
hulle nie betaal word nie (ek praat nou van Olimpiese atlete). En dat die
Oz
hokkie span betaal word om net hokkie te speel, dit is hulle daaglikse werk.
En
dat ons marathon hardloper nie n kans het nie, want sedert hy sy Atlanta
goue
medalje gewen het, hy nog nie weer een wedloop gewen het nie. Sad.
pop
Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:rlmB5.5994$gK3.109373@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "albert" wrote in message
> news:39D5C7A6.36EB103C@hotmail.com...
>> En, o ja, die kwota-korrekte mans bofbalspan, wat met 16-0 in die eerste
>> wedstryd verloor het, die tweede wedstryd met 'n soortgelyke telling van
>> die veld af gestap het, maar glo darem "waardevolle ondervinding opgedoen
>> het".
>
> Ek het gehoor dat een van die wedstryde is ingevolge die "mercy rule"
> gestop. Dit was amusant, en terselfdertyd sad.
>
|
|
|
Re: Rugby - 'n politieke speelbal? [boodskap #34958 is 'n antwoord op boodskap #34953] |
Sat, 30 September 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
albert[1]
Boodskappe: 12 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jo wrote:
> Help my.
> Is daar ook 'n kwota-stelsel vir ander sportsoorte behalwe rugby in SA?
> Ek soek besonderhede.
Ja, vir mans hokkie. Daarom dat hierdie uitstekende span (geag onder die
top 8 spanne ter wêreld) moes tuisbly terwyl Sammy ("the Obnoxious")
Ramsammy en sy 70 "administateurs" in Sydney gaan rinkink het tydens die
Olimpiese Spele om te verseker dat ons atlete, a la Ramsammy se belofte,
met 8 medaljes huistoe sou kom.
En, o ja, die kwota-korrekte mans bofbalspan, wat met 16-0 in die eerste
wedstryd verloor het, die tweede wedstryd met 'n soortgelyke telling van
die veld af gestap het, maar glo darem "waardevolle ondervinding opgedoen
het".
Onder Ramsammy se bewind het SA in drie agtereenvolgende Olimpiese Spele
byeenkomste telkens agteruit geboer wat die getal medaljes betref.
Onder Ramsammy se bewind het SA in drie agtereenvolgende Olimpiese Spele
byeenkomste elke keer 'n groter getal "administrateurs" laat saamreis na
die spele toe.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:48 UTC 2025
|