Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrylating van prisoniere
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34860 is 'n antwoord op boodskap #34453] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
As dit nou by afrikaans kom antie moet jy dalk maar stilbly. Graad
vangt, met ete ens ens is nogal heel normale afrikaans. DIe taal het
nogal gegroei dei afgelope dertig jaar jy weet, ou Rip Van Winkel :)

@home.com wrote:
>
> Krokkie wrote:
>
>> Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was Donderdag
>> saam met 'n paar manne op ete
>
>> Sorg net dat jy nie met jou broek op jou enkels gevang word
>> nie.
>>
>
> Nouja, ou Krokkie, wat jou taal aanbetref, is jou broek alreeds
> om jou enkels. Jy is saam met 'n paar manne op ete? Watter dialek
> van Afrikaans praat jy?
>
> Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34861 is 'n antwoord op boodskap #34453] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja - ek was nou net op ete ...

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> As dit nou by afrikaans kom antie moet jy dalk maar stilbly.
>> ... met ete ens ens is nogal heel normale afrikaans.
>
>>> Krokkie wrote:
>>> Ek was Donderdag
>>>> saam met 'n paar manne op ete
>
> Nou, ou Lou, met jou alzheimers-brein. Jy praat
> van "met ete." Krokkie praat van "op ete." Gaan
> jy ook somtyds op ete met jou vriende?
>
> Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34862 is 'n antwoord op boodskap #34453] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"RoomKoek" skryf in boodskap news:39d19224.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Oitaroh Margoloh" wrote in message
> news:wJ0A5.5166$gK3.89779@sodalite.nbnet.nb.ca...
>>
>> "Krokkie" wrote in message
>> news:39d03138$0$229@helios.is.co.za...
>>>
>>> begin nou gebeur tydens Mbeki se termyn. Hulle probeer nou die mense
> aan
>>>
>>> geleentheid om die wette te wysig wat die blanke ondermyn. Die groot
>>
>> Krokkie, het jy voorbeelde van wette wat onlangs gewysig is, of nog in
>> konsepwysigingsvorm is om die blanke te ondermyn?
> Nee wat nou het ek als gehoor. Se my Holo,
> Is jy net onnosel, of hou jy maar net daarvan om kommentaar te skryf oor wat
> almal se, ek hoop maar dis laasgenoemte. Waar begin alle dinge.. MET 'n
> KONSEP...!!!! en voor dat ons onse oe uitvee.. is die wet daar...Ruik die
> koffie ou maat

Lees weer wat ek geskryf het. Dit is 'n eenvoudige vraag. So, laat ek dit in
ander woorde stel sodat ons almal mooi verstaan.

Krokkie het gesê die dinge "begin nou gebeur in Mbeki se termyn". Ek wil
weet of daar spesifieke voorbeelde van wette (beide goedgekeur tydens Mbeki
se termyn, of nog in konsepvorm) is om daardie stelling te ondersteun. Ek is
bewus van die affirmative action wetgewing, maar dit het nie in Mbeki se
termyn begin nie. Is dit duideliker gestel?
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34877 is 'n antwoord op boodskap #34453] Wo, 27 September 2000 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RoomKoek  is tans af-lyn  RoomKoek
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:wJ0A5.5166$gK3.89779@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:39d03138$0$229@helios.is.co.za...
>>
>> begin nou gebeur tydens Mbeki se termyn. Hulle probeer nou die mense aan
>>
>> geleentheid om die wette te wysig wat die blanke ondermyn. Die groot
>
> Krokkie, het jy voorbeelde van wette wat onlangs gewysig is, of nog in
> konsepwysigingsvorm is om die blanke te ondermyn?
>
>
>

Nee wat nou het ek als gehoor. Se my Holo,

Is jy net onnosel, of hou jy maar net daarvan om kommentaar te skryf oor wat
almal se, ek hoop maar dis laasgenoemte. Waar begin alle dinge.. MET 'n
KONSEP...!!!! en voor dat ons onse oe uitvee.. is die wet daar...Ruik die
koffie ou maat
Groete...
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34892 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 28 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jenny wrote:

>> Krokkie wrote:
>>
>>> Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was Donderdag
>>> saam met 'n paar manne op ete
>
> Jou eie Afrikaans is veertig jaar oud - kom by! 'n Taal soos
> Afrikaans verander vinnig. Wanneer laas was jy hier?

Kan jy nou vir my vertel - hoekom klink die Afrikaans in
die SA koerante op die net en in die poste van so baie
van die mene op hierdie nuusgroep, en in die briewe en
eposse wat ek uit SA kry, en die Afrikaans op Litnet,
nog so baie soos die Afrikaans waaraan ek gewoond is?
Is die taal van die Beeld en die Burger en van Litnet
en van my familie en vriende in SA uit die ou doos, en net
die Afrikaans wat ou Krokkie hierbo gebruik nou blykbaar
moderne Afrikaans? Of is ou Krokkie se Afrikaans maar
net bietjie gebrekkig: Die slingse dinge wat infaseer word?
Die paar manne wat op ete gaan? Die mense wat grade
vang? Toe, kom vertel vir my nou eerlik. Anders, hou op
om snert te praat.

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34893 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 28 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tue, 26 Sep 2000 11:38:19 GMT:: @home.com skrywe:

> Krokkie wrote:
>
>> Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was Donderdag
>> saam met 'n paar manne op ete
>
>> Sorg net dat jy nie met jou broek op jou enkels gevang word
>> nie.

>
> Nouja, ou Krokkie, wat jou taal aanbetref, is jou broek alreeds
> om jou enkels. Jy is saam met 'n paar manne op ete? Watter dialek
> van Afrikaans praat jy?
>
> Gloudina
>
Jou eie Afrikaans is veertig jaar oud - kom by! 'n Taal soos
Afrikaans verander vinnig. Wanneer laas was jy hier?
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34894 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 28 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Is jy altyd met vuil deurmekaar?

Wed, 27 Sep 2000 13:50:43 GMT:: @home.com skrywe:

> Lou wrote:
>
>> Ja - ek was nou net op ete ...

>
> Hoop jy het jou agterstewe goed
> afgevee.
>
> Gloudina
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34933 is 'n antwoord op boodskap #34453] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> "Peasant" het verskeie betekenisse.
>

Maar, ou Krokkie, peasant-bokbrein
het net een betekenis. En dit pas jou
perfek. Ek weet jy bly nie op die
"plateland" nie. Min peasant bokbreine
bly op die platteland.

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34936 is 'n antwoord op boodskap #34453] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jan wrote:

> Ons is nie heeltemaal so seker uit watter doos kom hulle
> taal uit nie, maar ons weet Vir Seker dat al die Kak wat
> jy hier kwytraak kom reguit uit Jou vrot doos uit !

Hierdie pos is van Jan-peasant Bokbrein, en nie dieJan van verder af wat
vir Janvdvr vertel waar Dawid die
wortels gegrawe het nie.

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34937 is 'n antwoord op boodskap #34453] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> Kakadiena ek kan se wat ek wil hoe ek wil.
>
>>>> Krokkie wrote:
>>>>
>>>> > Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was
> Donderdag
>>>> > saam met 'n paar manne op ete

En jy is 'n "peasant bokbrein," soos Ferdi julle klompnoem. Daar, my
liewe Krokkie, is lekker sappige
Afrikaans, uit die mond van 'n ware Afrikaner. Maar
julle klomp wat Afrikaans so radbraak met die
slingse dinge wat ingefaseer word terwyl julle op
ete is, dink julle is kaas. Jou taal is so gekrok soos
jy is. Ek neem aan jy is nog 'n produk van die
Christelik-Nasionale onderwys van die vorige
bedeling. Ruk jou reg. Op jou rus die taak om
Afrikaans vir die nageslagte in 'n nuwe eeu te
bewaar.

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34938 is 'n antwoord op boodskap #34453] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ou Kakadina

Dit is dan waar jy groot geword het op die kanaal-aap plateland.

Aan die anderkant is 'n bok ook nie so 'n slegte ding nie. Hulle word
gebruik om skape , dis nou jy (skaapkop)
te lei om geslag te word .

Tot ons volkshelde is bokke. Die springbokke. Met bokbreine.

So terloops, ek scan toe die DEJA om te kyk op watter nuusgroep jy pos.
Die ergste word toe waar. Jy pos op
alt.binaries.erotica.anaimals. Seker waar die BOK sys KOP uitgesteek het.
Sies satanskind.

skryf in boodskap news:39D4A7C5.5D7FF467@home.com...
> Krokkie wrote:
>
>> "Peasant" het verskeie betekenisse.
>>
>
> Maar, ou Krokkie, peasant-bokbrein
> het net een betekenis. En dit pas jou
> perfek. Ek weet jy bly nie op die
> "plateland" nie. Min peasant bokbreine
> bly op die platteland.
>
> Gloudina
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34939 is 'n antwoord op boodskap #34453] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...

Kakadina

"Peasant" het verskeie betekenisse.

So ons is dus lede van sekere klas van landbouwerkers ens of 'n platelandse
persoon. Jammer ons is nie. So jy se al die swartes op die plateland en in
afgelee gebiede is "bokbreine". Ek het altyd geweet dat jy diep in jou hart
'n RASSIS is.

Snaaks hoe jy die bokke insleep , pas nogal by jou "satansliefde".

Na jou onlangse foto moet jy liewer nie oor gekrok praat nie.

Jy was dan die "hoogaangeskrewe" Gloudina Brouwer van Christelik-Nasionale
onderwys todat hulle jou uitgewerk het, so moenie agter die deur wegkruip
nie.

Mens kom nogal gou agter dat hier 'n klomp onderwys mense op die ng betrokke
is. Vader gaan merk boeke man. Julle kan noual aansoek doen om vraestelle
vir die matriek-eindeksamen te merk.

Terloops "@Home" , as jy hierdie sin gelees het , miskien is daar 'n wurm op
jou rekenaar. Maar bietjie soek voor jy weer reboot.

Krokkie

O, toe nie, dit was net 'n luis
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34946 is 'n antwoord op boodskap #34453] Vr, 29 September 2000 00:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39D38CBC.3388341D@home.com...
>
>
> Jenny wrote:
>
>>> Krokkie wrote:
>>>
>>>> Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was Donderdag
>>>> saam met 'n paar manne op ete
>>
>> Jou eie Afrikaans is veertig jaar oud - kom by! 'n Taal soos
>> Afrikaans verander vinnig. Wanneer laas was jy hier?
>
> Kan jy nou vir my vertel - hoekom klink die Afrikaans in
> die SA koerante op die net en in die poste van so baie
> van die mene op hierdie nuusgroep, en in die briewe en
> eposse wat ek uit SA kry, en die Afrikaans op Litnet,
> nog so baie soos die Afrikaans waaraan ek gewoond is?
> Is die taal van die Beeld en die Burger en van Litnet
> en van my familie en vriende in SA uit die ou doos, en net

Ons is nie heeltemaal so seker uit watter doos kom hulle
taal uit nie, maar ons weet Vir Seker dat al die Kak wat
jy hier kwytraak kom reguit uit Jou vrot doos uit !

> die Afrikaans wat ou Krokkie hierbo gebruik nou blykbaar
> moderne Afrikaans? Of is ou Krokkie se Afrikaans maar
> net bietjie gebrekkig: Die slingse dinge wat infaseer word?
> Die paar manne wat op ete gaan? Die mense wat grade
> vang? Toe, kom vertel vir my nou eerlik. Anders, hou op
> om snert te praat.
>
> Bloudina [Ster van die Blou - Films !]
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34951 is 'n antwoord op boodskap #34453] Vr, 29 September 2000 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kakadiena ek kan se wat ek wil hoe ek wil.

@home.com wrote in message ...
>
>
> Jenny wrote:
>
>>> Krokkie wrote:
>>>
>>>> Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was Donderdag
>>>> saam met 'n paar manne op ete

>> Jou eie Afrikaans is veertig jaar oud - kom by! 'n Taal soos
>> Afrikaans verander vinnig. Wanneer laas was jy hier?
>
> Kan jy nou vir my vertel - hoekom klink die Afrikaans in
> die SA koerante op die net en in die poste van so baie
> van die mene op hierdie nuusgroep, en in die briewe en
> eposse wat ek uit SA kry, en die Afrikaans op Litnet,
> nog so baie soos die Afrikaans waaraan ek gewoond is?
> Is die taal van die Beeld en die Burger en van Litnet
> en van my familie en vriende in SA uit die ou doos, en net
> die Afrikaans wat ou Krokkie hierbo gebruik nou blykbaar
> moderne Afrikaans? Of is ou Krokkie se Afrikaans maar
> net bietjie gebrekkig: Die slingse dinge wat infaseer word?
> Die paar manne wat op ete gaan? Die mense wat grade
> vang? Toe, kom vertel vir my nou eerlik. Anders, hou op
> om snert te praat.
>
> Gloudina
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #35046 is 'n antwoord op boodskap #34453] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
> Op jou rus die taak om
> Afrikaans vir die nageslagte in 'n nuwe eeu te
> bewaar.
>
> Gloudina

Ja beslis nie op jou en jou kinders nie!
Vorige onderwerp: BILTONG?????????????????????????
Volgende onderwerp: janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 00:16:25 MGT 2024