Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Oor Bokbreine
Re: Oor Bokbreine [boodskap #34925] Vr, 29 September 2000 00:00
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
In watter mark segment

"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:Ay5B5.5845$gK3.106198@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "GROOTBAAS" wrote in message
> news:39d4cf0b$0$226@hades.is.co.za...
>> Vertel my wat doen jy in Kanada ?
>
> So min as moontlik. Ek werk nie, ek beklee net 'n vakante pos. :-)
>
Re: Oor Bokbreine [boodskap #34926 is 'n antwoord op boodskap #34925] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"GROOTBAAS" skryf in boodskap news:39d4cf0b$0$226@hades.is.co.za...
> Vertel my wat doen jy in Kanada ?

So min as moontlik. Ek werk nie, ek beklee net 'n vakante pos. :-)
Re: Oor Bokbreine [boodskap #34927 is 'n antwoord op boodskap #34925] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Vandat ek die ou tante se posts block, het ek eintlik agtergekom dat hierdie
> nuusgroep se naam verander moet word. Dit moet alt.gloudina.bashing genoem
> word. Het ons rerig niks beter om oor te gesels nie?

Op 21 September 2000 maak die Hologram23 (drie-en-twintig) poste op die
Afrikaanse
nuusgroep, meeste van hulle in die kategorie
van "gloudina bashing." In een dag! Dit het
omtrent net so erg aangegaan vir 'n week.
Iemand het haar later betig oor die "overkill."
Nou wonder sy "of ons rerig niks beter het
om oor te gesels nie."
Hologram, jy is deel van die
probleem, en weet jy hoekom? Dis omdat
jy hol van binne is. Hol mense is inderwaarheid
hologramme. Hulle bestaan nie. Hulle leef, soos
die "hungry ghosts" waarvan die Boeddhiste
praat, op afval. Soos die yahoos waarvan
Jonathan Swift praat.

Tant Hessie se Houyhnmhn.
Vorige onderwerp: Re: Boererate
Volgende onderwerp: Gloudina ! Toerisme in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:10:00 MGT 2024