Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S !
ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34773] Di, 26 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Lukas  is tans af-lyn  Lukas
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Jy is 'n kroniese Kakprater-Antie met baie Verbale Diaree !
Ek sal ook bly wees as jy net kan FOKKOF jou misrabele ou BITCH !!!!!!!!

FOKKOF !!!!!!!!!

skryf in boodskap news:39D008D3.2BF4B86F@home.com...
Vesuvius wrote:

> God Self het die doodstraf ingestel en dit nêrens weer opgehefnie. Hy
> het ook die Staat die reg gegee om dit toe te pas.As jy nie eers
> weet/erken dat Dit daar staan nie, dan moet jymaar vergeet om na jou
> self te verwys as iets naby aan gered !!

So dis nou die gospel according to Vesuvius.
'n Volgeling so reg in Satan se smaak. En Jesus
bid maar ewig aan die kruis: "Vergewe hulle,
want hulle weet nie wat hulle doen nie."

Gloudina Poeswyf
Re: ASB. - F [boodskap #34774 is 'n antwoord op boodskap #34773] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
het haar maar weer geblock nadat sy so paar dae op my skerm
verskyn het, dit wys jou maar net luiperd verander nie van
kolle nie.
ek stem saam, die mense op die ng is net besig om die TROLL
te voer, en die slegste van alles is hulle herhaal al haar
postings in plaas dat hulle haar ignoreer. die vroumens
floreer op hulle postings, 'n tipiese reaksie van 'n TROLL.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Skunk wrote in message
: Persoonlik het ek Gloudina al lankal geblokkeer. (Jammer dat sy steeds weer
: uitpop, want mense bly haar beantwoord... En solank mense haar beantwoord
: sal sy steeds bly klets - en tereg ook!)
---------------knip-----------------
: Ek daag almal van julle op hierdie Nuusgroep uit om óf vir Goldie te blok,
: of prontuit te sê dat julle haar posts geniet. Sy hou immers die Nuusgroep
: aan die gang!
:
: Groete van die Skunk
Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34778 is 'n antwoord op boodskap #34773] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Skunk" skryf in boodskap news:8qqih9$rto$1@azure.nl.gxn.net...
> Persoonlik het ek Gloudina al lankal geblokkeer. (Jammer dat sy steeds weer
> uitpop, want mense bly haar beantwoord... En solank mense haar beantwoord
> sal sy steeds bly klets - en tereg ook!)
> Mense wat sê van die Oubaas praat moet maar lekker saam met Gloudina in my
> killfile sit!!!
> Vaarwel, Vesuvius, en Blommetjie. Groete aan Gloudina!
> Ek daag almal van julle op hierdie Nuusgroep uit om óf vir Goldie te blok,
> of prontuit te sê dat julle haar posts geniet. Sy hou immers die Nuusgroep
> aan die gang!

Nee wat, my ou kereltjie, dis eintlik jy wat nou in my killfile gaan
beland!! Totsiens ou boetie.

Ek weerstaan alle wat so baie vloek - dis nie nodig nie.

Lekke bly my ou misdryf! :-)

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
The most happening spot on Cape Town's web scene!
The Weekly Chirp - Handling the daily deluge of email
Forums & chat now on-line! Search the web.
Own a piece of Cape Town - get a Cape Town address.
Get yours at http://freemail.adderleystreet.co.za

Mighty Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34780 is 'n antwoord op boodskap #34773] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik het ek Gloudina al lankal geblokkeer. (Jammer dat sy steeds weer
uitpop, want mense bly haar beantwoord... En solank mense haar beantwoord
sal sy steeds bly klets - en tereg ook!)

Julle outjies wat so met die Bybel onder die arm staan en skreeu, moet
oppas. Die blinde sambok slaan donners hard!!!

Mense wat sê van die Oubaas praat moet maar lekker saam met Gloudina in my
killfile sit!!!

Vaarwel, Vesuvius, en Blommetjie. Groete aan Gloudina!

Ek daag almal van julle op hierdie Nuusgroep uit om óf vir Goldie te blok,
of prontuit te sê dat julle haar posts geniet. Sy hou immers die Nuusgroep
aan die gang!

Groete van die Skunk

"Lukas" skryf in boodskap news:39d0b2cc$0$227@helios.is.co.za...
> Jy is 'n kroniese Kakprater-Antie met baie Verbale Diaree !
> Ek sal ook bly wees as jy net kan FOKKOF jou misrabele ou BITCH !!!!!!!!
>
> FOKKOF !!!!!!!!!
>
> skryf in boodskap news:39D008D3.2BF4B86F@home.com...
> Vesuvius wrote:
>
>> God Self het die doodstraf ingestel en dit nêrens weer opgehefnie. Hy
>> het ook die Staat die reg gegee om dit toe te pas.As jy nie eers
>> weet/erken dat Dit daar staan nie, dan moet jymaar vergeet om na jou
>> self te verwys as iets naby aan gered !!
>
> So dis nou die gospel according to Vesuvius.
> 'n Volgeling so reg in Satan se smaak. En Jesus
> bid maar ewig aan die kruis: "Vergewe hulle,
> want hulle weet nie wat hulle doen nie."
>
> Gloudina Poeswyf
>
Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34825 is 'n antwoord op boodskap #34773] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Sep 2000 16:38:27 +0200, "Lukas" wrote:

> Jy is 'n kroniese Kakprater-Antie met baie Verbale Diaree !
> Ek sal ook bly wees as jy net kan FOKKOF jou misrabele ou BITCH !!!!!!!!
>
> FOKKOF !!!!!!!!!

Nog 'n vloekkende Afrikaanse peasant vir wie vloekwoorde instaan vir
rede.
Re: ASB. - F [boodskap #34826 is 'n antwoord op boodskap #34773] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:8qrvjn$on3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> het haar maar weer geblock nadat sy so paar dae op my skerm
> verskyn het, dit wys jou maar net luiperd verander nie van
> kolle nie.

Dit is SALIG vandat ek nie meer haar gegorrel sien nie. Dankie tog vir die
Blocked Sender ding in OE!!!
Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34834 is 'n antwoord op boodskap #34773] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek neem kennis van jou opmerking.
Wat is jou bydrae tot die gesprek, of was dit bloot 'n persoonlike aanval?

Jammer ek het jou verkeerd opgevryf. Of is dit net jou temperament?
Hoop die res van die dag verloop beter Riaan.

Let tog op die afwesigheid van die "simpel goedjies" aan die einde van my
boodskap hier.
Ek na-aap niemand nie, ek is my eie aap op my eie tak met my eie styl.
*smile*
Dis soveel beter.

Verstaan ook nie lekker die verwysing na Reisiger nie.
Waaroor moet hy geluk gewens word??
Ek ken hom nie eens nie...
maar moenie die aap uit die mou laat nie -
ek hou daarvan om soms oor mense te praat wat ek nie eens ken nie.
En jy?

Riaan skryf in boodskap news:8qsjho$2puc$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Wil jy nie maar ophou om Gloudina te probeer na-aap met die simpel goedjies
> wat jy en sy alewig aan die einde van julle pos byvoeg nie.
>
> Een van die dae gaan julle net soos die Reisiger eers seker die hele wêreld,
> planeet en almal gelukwens met die super sukses en die hel nog wat
>
>
> Met verlange na die wind in my hare,
>
> KaapseKind
>
Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34835 is 'n antwoord op boodskap #34825] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n Afrikaanse peasant met 'n bokbrein.

On Wed, 27 Sep 2000 12:56:43 +0200, "Riaan" wrote:

> Wil jy nie maar ophou om Gloudina te probeer na-aap met die simpel goedjies
> wat jy en sy alewig aan die einde van julle pos byvoeg nie.
>
> Een van die dae gaan julle net soos die Reisiger eers seker die hele wêreld,
> planeet en almal gelukwens met die super sukses en die hel nog wat
>
>
> Met verlange na die wind in my hare,
>
> KaapseKind
>
Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34845 is 'n antwoord op boodskap #34773] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Skunk

Ek vind geen rede om Gloudina te blok nie.
Haar deelname aan die Nuusgroep laat my verby my eie insigte dink.
Ek vind dat haar woordkeuse meestal van goeie smaak getuig en as sy van my
verskil, beroep sy haar op 'n pennestryd met woorde wat blom - bloot goeie
Afrikaans wat my aanwakker tot debat.

Veel éérder, sal ek dit oorweeg om iemand soos Lukas te blok - wat moet gryp
na kras taal as die aggressie in hom kook. As jy van iemand soos Gloudina
verskil liewe Lukas, vat haar dan aan met logika en argumente wat sin maak.
Persoonlike aanmerkings en warm vloekwoorde - wat klink na paraffien-bergies
se aandpraatjies - het my nog nooit juis beïndruk nie. Om die waarheid te
sê, ek lees eerder 'n gebrek aan karakter (en intellek?) daarin. Jammer
Lukas, maar ek het na dese meer respek vir Gloudina as vir jou - selfs al
verskil ek van albei by tye.

So Skunk - hier is my prontuit antwoord ná jou uitdaging: Ek blokkeer
niemand wat sy of haar gedagtes smaakvol kan uitdruk nie - selfs al verskil
daardie gedagtes van my eie. Daarteenoor het ek nie nodig om my ore uit te
leen aan krastaal (en 'n duidelike gebrek aan Afrikaanse woordeskat tydens
emosionele vloedwaters!) nie.

Ek dink skielik aan een van my eie gunsteling Bybeltekse: "Dis nie wat die
mens inneem wat hom onrein maak nie, maar wat uit sy mond kom" (vrylik
vanuit geheue aangehaal uit die Boek wat vir my sin maak). Ek kon dit nie
weerstaan om aan hierdie lewenswaarheid te dink nie. Die diepste betekenis
lê (vir my) daarin opgesluit dat 'n mens se woorde nie net jou gedagtes wys
nie, maar ook jou gedagtes word!

Met verlange na die wind in my hare,

KaapseKind

Skunk skryf in boodskap news:8qqih9$rto$1@azure.nl.gxn.net...
> Persoonlik het ek Gloudina al lankal geblokkeer. (Jammer dat sy steeds weer
> uitpop, want mense bly haar beantwoord... En solank mense haar beantwoord
> sal sy steeds bly klets - en tereg ook!)
>
> Julle outjies wat so met die Bybel onder die arm staan en skreeu, moet
> oppas. Die blinde sambok slaan donners hard!!!
>
> Mense wat sê van die Oubaas praat moet maar lekker saam met Gloudina in my
> killfile sit!!!
>
> Vaarwel, Vesuvius, en Blommetjie. Groete aan Gloudina!
>
> Ek daag almal van julle op hierdie Nuusgroep uit om óf vir Goldie te blok,
> of prontuit te sê dat julle haar posts geniet. Sy hou immers die Nuusgroep
> aan die gang!
>
> Groete van die Skunk
>
>
> "Lukas" wrote in message
> news:39d0b2cc$0$227@helios.is.co.za...
>> Jy is 'n kroniese Kakprater-Antie met baie Verbale Diaree !
>> Ek sal ook bly wees as jy net kan FOKKOF jou misrabele ou BITCH !!!!!!!!
>>
>> FOKKOF !!!!!!!!!
>>
>> skryf in boodskap news:39D008D3.2BF4B86F@home.com...
>> Vesuvius wrote:
>>
>>> God Self het die doodstraf ingestel en dit nêrens weer opgehefnie. Hy
>>> het ook die Staat die reg gegee om dit toe te pas.As jy nie eers
>>> weet/erken dat Dit daar staan nie, dan moet jymaar vergeet om na jou
>>> self te verwys as iets naby aan gered !!
>>
>> So dis nou die gospel according to Vesuvius.
>> 'n Volgeling so reg in Satan se smaak. En Jesus
>> bid maar ewig aan die kruis: "Vergewe hulle,
>> want hulle weet nie wat hulle doen nie."
>>
>> Gloudina Poeswyf
>>
>
Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34851 is 'n antwoord op boodskap #34773] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy nie maar ophou om Gloudina te probeer na-aap met die simpel goedjies
wat jy en sy alewig aan die einde van julle pos byvoeg nie.

Een van die dae gaan julle net soos die Reisiger eers seker die hele wêreld,
planeet en almal gelukwens met die super sukses en die hel nog wat

Met verlange na die wind in my hare,

KaapseKind
Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34950 is 'n antwoord op boodskap #34825] Vr, 29 September 2000 04:01 Na vorige boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tue, 26 Sep 2000 16:38:27 +0200:: "Lukas" skrywe:

> Jy is 'n kroniese Kakprater-Antie met baie Verbale Diaree !
> Ek sal ook bly wees as jy net kan FOKKOF jou misrabele ou BITCH !!!!!!!!
>
> FOKKOF !!!!!!!!!
>
Klink of die ou Kanadees meer as een telg het - hierie moet nogeen
wees.
Vorige onderwerp: Gloudina ! Toerisme in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Taalmisbruik. Was Vrylating van prisoniere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 19:20:10 MGT 2024