| ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34773] |
Di., 26 September 2000 00:00  |
Lukas
Boodskappe: 3 Geregistreer: September 2000
|
Junior Lid |
|
|
Jy is 'n kroniese Kakprater-Antie met baie Verbale Diaree !
Ek sal ook bly wees as jy net kan FOKKOF jou misrabele ou BITCH !!!!!!!!
FOKKOF !!!!!!!!!
skryf in boodskap news:39D008D3.2BF4B86F@home.com...
Vesuvius wrote:
> God Self het die doodstraf ingestel en dit nêrens weer opgehefnie. Hy
> het ook die Staat die reg gegee om dit toe te pas.As jy nie eers
> weet/erken dat Dit daar staan nie, dan moet jymaar vergeet om na jou
> self te verwys as iets naby aan gered !!
So dis nou die gospel according to Vesuvius.
'n Volgeling so reg in Satan se smaak. En Jesus
bid maar ewig aan die kruis: "Vergewe hulle,
want hulle weet nie wat hulle doen nie."
Gloudina Poeswyf
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34845 is 'n antwoord op boodskap #34773] |
Wo., 27 September 2000 00:00   |
KaapseKind
Boodskappe: 82 Geregistreer: April 2000
|
Volle Lid |
|
|
Skunk
Ek vind geen rede om Gloudina te blok nie.
Haar deelname aan die Nuusgroep laat my verby my eie insigte dink.
Ek vind dat haar woordkeuse meestal van goeie smaak getuig en as sy van my
verskil, beroep sy haar op 'n pennestryd met woorde wat blom - bloot goeie
Afrikaans wat my aanwakker tot debat.
Veel éérder, sal ek dit oorweeg om iemand soos Lukas te blok - wat moet gryp
na kras taal as die aggressie in hom kook. As jy van iemand soos Gloudina
verskil liewe Lukas, vat haar dan aan met logika en argumente wat sin maak.
Persoonlike aanmerkings en warm vloekwoorde - wat klink na paraffien-bergies
se aandpraatjies - het my nog nooit juis beïndruk nie. Om die waarheid te
sê, ek lees eerder 'n gebrek aan karakter (en intellek?) daarin. Jammer
Lukas, maar ek het na dese meer respek vir Gloudina as vir jou - selfs al
verskil ek van albei by tye.
So Skunk - hier is my prontuit antwoord ná jou uitdaging: Ek blokkeer
niemand wat sy of haar gedagtes smaakvol kan uitdruk nie - selfs al verskil
daardie gedagtes van my eie. Daarteenoor het ek nie nodig om my ore uit te
leen aan krastaal (en 'n duidelike gebrek aan Afrikaanse woordeskat tydens
emosionele vloedwaters!) nie.
Ek dink skielik aan een van my eie gunsteling Bybeltekse: "Dis nie wat die
mens inneem wat hom onrein maak nie, maar wat uit sy mond kom" (vrylik
vanuit geheue aangehaal uit die Boek wat vir my sin maak). Ek kon dit nie
weerstaan om aan hierdie lewenswaarheid te dink nie. Die diepste betekenis
lê (vir my) daarin opgesluit dat 'n mens se woorde nie net jou gedagtes wys
nie, maar ook jou gedagtes word!
Met verlange na die wind in my hare,
KaapseKind
Skunk skryf in boodskap news:8qqih9$rto$1@azure.nl.gxn.net...
> Persoonlik het ek Gloudina al lankal geblokkeer. (Jammer dat sy steeds weer
> uitpop, want mense bly haar beantwoord... En solank mense haar beantwoord
> sal sy steeds bly klets - en tereg ook!)
>
> Julle outjies wat so met die Bybel onder die arm staan en skreeu, moet
> oppas. Die blinde sambok slaan donners hard!!!
>
> Mense wat sê van die Oubaas praat moet maar lekker saam met Gloudina in my
> killfile sit!!!
>
> Vaarwel, Vesuvius, en Blommetjie. Groete aan Gloudina!
>
> Ek daag almal van julle op hierdie Nuusgroep uit om óf vir Goldie te blok,
> of prontuit te sê dat julle haar posts geniet. Sy hou immers die Nuusgroep
> aan die gang!
>
> Groete van die Skunk
>
>
> "Lukas" wrote in message
> news:39d0b2cc$0$227@helios.is.co.za...
>> Jy is 'n kroniese Kakprater-Antie met baie Verbale Diaree !
>> Ek sal ook bly wees as jy net kan FOKKOF jou misrabele ou BITCH !!!!!!!!
>>
>> FOKKOF !!!!!!!!!
>>
>> skryf in boodskap news:39D008D3.2BF4B86F@home.com...
>> Vesuvius wrote:
>>
>>> God Self het die doodstraf ingestel en dit nêrens weer opgehefnie. Hy
>>> het ook die Staat die reg gegee om dit toe te pas.As jy nie eers
>>> weet/erken dat Dit daar staan nie, dan moet jymaar vergeet om na jou
>>> self te verwys as iets naby aan gered !!
>>
>> So dis nou die gospel according to Vesuvius.
>> 'n Volgeling so reg in Satan se smaak. En Jesus
>> bid maar ewig aan die kruis: "Vergewe hulle,
>> want hulle weet nie wat hulle doen nie."
>>
>> Gloudina Poeswyf
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ASB. - F*CK OFF Gloudina - PO*S ! [boodskap #34950 is 'n antwoord op boodskap #34825] |
Vr., 29 September 2000 04:01  |
Jenny[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: September 2000
|
Junior Lid |
|
|
Tue, 26 Sep 2000 16:38:27 +0200:: "Lukas" skrywe:
> Jy is 'n kroniese Kakprater-Antie met baie Verbale Diaree !
> Ek sal ook bly wees as jy net kan FOKKOF jou misrabele ou BITCH !!!!!!!!
>
> FOKKOF !!!!!!!!!
>
Klink of die ou Kanadees meer as een telg het - hierie moet nogeen
wees.
|
|
|
|