Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Loo Paper Crisis at Parliament
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Seven things you are likely to hear in Parliament:
>
> 1) "Where did that Bill go that was lying here on my desk?"
> 2) "Do you also smell shit around here?"
> 3) "Call a cab, I need to take a crap."
> 4) "I wish the ink of the Argus did not smear like that."
> 5) "Can HIV be transmitted via newspaper articles?"
> 6) "Mary, a White Paper is not a toilet roll."
> 7) "John, can I borrow the Business section of your Argus?"

Hierdie is blatante rassistiese drivel. Ek, as 'nburger van Kanada, is jammer
dat hulle vir jou
hier ingelaat het. Jy is niks beter as al hierdie
ouens wat gedurig vloek en oor ekskrement
praat nie. Dit neem darem nie lank om jou ware
kleure hier op die nuusgroep te wys nie.

Gloudina
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34612 is 'n antwoord op boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CA7570.D0A344C3@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> Seven things you are likely to hear in Parliament:
>>
>> 1) "Where did that Bill go that was lying here on my desk?"
>> 2) "Do you also smell shit around here?"
>> 3) "Call a cab, I need to take a crap."
>> 4) "I wish the ink of the Argus did not smear like that."
>> 5) "Can HIV be transmitted via newspaper articles?"
>> 6) "Mary, a White Paper is not a toilet roll."
>> 7) "John, can I borrow the Business section of your Argus?"
>
> Hierdie is blatante rassistiese drivel. Ek, as 'nburger van Kanada, is jammer
> dat hulle vir jou
> hier ingelaat het. Jy is niks beter as al hierdie
> ouens wat gedurig vloek en oor ekskrement
> praat nie. Dit neem darem nie lank om jou ware
> kleure hier op die nuusgroep te wys nie.

Dit is duidelik dat jy GEEN clue het oor wat "rassisties" beteken nie. Wat
ek daarbo geskryf het, het op geen manier enige vorm van "ras vooroordeel",
"ras stereotipe", of "rassediskriminasie" betoon of aangewakker nie. Dammit,
ek het nie eers die parlement of enige lid daarvan gekritiseer nie.

Of het jy ook geen clue oor hoe die parlement saamgestel is nie? Het jy nie
geweet dat daar nie net swartmense in die parlement is nie? En het jy
summier aanvaar dat ek wit is, net omdat ek Afrikaans kan praat? Dit is 'n
DUIDELIKE voorbeeld van "ras stereotipe".

Gaan soek daar op die solder. Jy sal 'n box daar êrens kry. In die box sal
jy jou ge-amputeerde humorsin kry. Dit sal lyk soos 'n twintig-jaar oue
rosyntjie. Dit is nou as jy nie per ongeluk die box op 'n rommelverkoping
van ontslae geraak het nie.

As jy gesê het dat ek 'n kras humorsin het, sou ek met jou saamgestem het.
Maar met jou oningeligte gegorrel het jy weereens jou kop teen dieselfde
blerrie klip gestamp. Hoeveelste keer is dit nou?

Word groot, toe! Hoe oud is jy? Ek meen biologies?
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34613 is 'n antwoord op boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie sy't die boek gelees nie. Seker net die fliek gekyk nou dink
sy, sy weet alles van Suid Afrika af en ons mooi land wat sy verlaat het
(geen offense bedoel aan die ander ouens wat weg is nie, ek oorweeg dit
self) maar ou Gloudina dink mos as sy 'n paar boekies gelees het en flieks
gesien het weet jy alles.

Haai Gloudina het jy "de Klerk and Mandela" gesien........daar donner hulle
die witmense goed op jy behoort dit te geniet.

Elaine
>
> 'n Mens moenie dink mens het CLASS net omdat mens Cry Beloved Country gelees
> het, wat deur Class Books uitgegee is nie.
>
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34614 is 'n antwoord op boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CA7570.D0A344C3@home.com...
>
> Hierdie is blatante rassistiese drivel. Ek, as 'nburger van Kanada, is jammer
> dat hulle vir jou
> hier ingelaat het. Jy is niks beter as al hierdie
> ouens wat gedurig vloek en oor ekskrement
> praat nie. Dit neem darem nie lank om jou ware
> kleure hier op die nuusgroep te wys nie.

Weet jy Gloudina. Miskien moet jy vir jou eie onthalwe van hierdie
nuusgroepe afklim. Of nee, pos maar jou ou gediggies. Ons ignoreer hulle met
respek. Maar oor ander goed, bly maar liewer stil vir jou eie beswil.

Ek het nog nooit gesien dat iemand sy/haar naam so GAT maak in die openbaar
nie. Kan jy dink hoe die mense by die SA byeenkomste in Ontario agter jou
rug skinder?

En hierdie advies kos jou niks nie. Vat dit. Dis gratis. Loop gorrel jou
stront daar tussen jou maatjies in die sand box. Soek vir jou maatjies wat
net soos jy gorrel en gesels met hulle oor email.

Om my as 'n rassis uit te kryt en so vieslik te kritiseer het jy my nou
sommer hoogs de bliksem in gemaak. JY HET DUIDELIK GEEN CLUE VAN MY OF VAN
RASSISME NIE, en sommer 'n paar ander goed daarby ook.
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34615 is 'n antwoord op boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag Gloudina.......smile bietjie jou gesig is nie van porselein gemaak nie,
hy sal nie kraak nie.

OM......ek het gedink dis kostelik. As 'n mense nie meer kan lag nie kan jy
net so wel jou eie polse met begin afknaag. Laat jy begin kou antie.
Mos gesê jy kom soek net vir kak hier.

Elaine

skryf in boodskap news:39CA7570.D0A344C3@home.com...

> Hierdie is blatante rassistiese drivel. Ek, as 'nburger van Kanada, is jammer
> dat hulle vir jou
> hier ingelaat het. Jy is niks beter as al hierdie
> ouens wat gedurig vloek en oor ekskrement
> praat nie. Dit neem darem nie lank om jou ware
> kleure hier op die nuusgroep te wys nie.
>
> Gloudina
>
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34616 is 'n antwoord op boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:GFuy5.4029$gK3.69034@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> skryf in boodskap news:39CA7570.D0A344C3@home.com...
>>
>> Hierdie is blatante rassistiese drivel. Ek, as 'nburger van Kanada, is
>
> Goed Tannie flippen Gloudina. Nou het jy my VOLLE aandag.
>
> Verduidelik JY nou vir my presies hoe dit "blatante rassistiese drivel"
> is!!!
>
> Verlig my van die onkunde waarvan jy my beskuldig, o grote. Ek wag in
> spanning.

Kom Gloudina. Dis nie nou die tyd om gou die definisie van RASSISTIES in die
woordeboek op te slaan nie.

Tewens, kom ek help die arme siel tog. Kom ek gee vir jou die definisie van
rassediskriminasie soos neergepen deur die United Nations.

"Any distinction, exclusion, restriction or preference based on race,
colour, descent, or national or ethnic origin which has the purpose or
effect of nullifying or impairing the recognition, enjoyment or exercise, on
an equal footing, of human rights and fundamental freedoms in the political,
economic, social, cultural or any other field of public life."

Kom ek vertel ook vir jou wat die Human Rights Commission sê oor rassisme.
Hulle sê, "Racism results in race prejudice, racial stereotypes and racial
discrimination...by definition racism must have purpose or effect."

Het daar al 'n liggie aangegaan êrens in daai kop van jou?
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34617 is 'n antwoord op boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CA8E9D.1A263468@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
> Ek het my sê gesê. Ek hou my nie verder
> op met white-trash humor nie. Ek het vir
> jou gevra om jou fokus van my af te neem.

Toe, ou tantetjie. Kan jy nie verduidelik hoekom jy gesê het dat dit
"blatante rassistiese drivel" was nie???? Hmmm...???

Is dit bietjie te ingewikkeld??? Hmmm...???

Is dit hoe jy te werk gaan?? Gooi 'n belediging neer, en wanneer jy aangevat
word daaroor, dan hardloop jy weg en gaan skuil agter, "ek het my sê gesê"??
Hmmm....???

Is "blatante rassistiese drivel" sommer net 'n klinkende gesegde wat jy
eendag in 'n soppie ou gediggie gelees het, of kan jy jou aanval en stelling
substansieer??? Hmmm...???

Jy gaan nie met sulke stront wegkom nie. Nie met my nie.
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34618 is 'n antwoord op boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

Ek het my sê gesê. Ek hou my nie verder
op met white-trash humor nie. Ek het vir
jou gevra om jou fokus van my af te neem.

Gloudina

>
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34619 is 'n antwoord op boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CA7570.D0A344C3@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> Seven things you are likely to hear in Parliament:
>>
>> 1) "Where did that Bill go that was lying here on my desk?"
>> 2) "Do you also smell shit around here?"
>> 3) "Call a cab, I need to take a crap."
>> 4) "I wish the ink of the Argus did not smear like that."
>> 5) "Can HIV be transmitted via newspaper articles?"
>> 6) "Mary, a White Paper is not a toilet roll."
>> 7) "John, can I borrow the Business section of your Argus?"
>
> Hierdie is blatante rassistiese drivel. Ek, as 'nburger van Kanada, is jammer
> dat hulle vir jou
> hier ingelaat het. Jy is niks beter as al hierdie
> ouens wat gedurig vloek en oor ekskrement
> praat nie. Dit neem darem nie lank om jou ware
> kleure hier op die nuusgroep te wys nie.

Goed Tannie flippen Gloudina. Nou het jy my VOLLE aandag.

Verduidelik JY nou vir my presies hoe dit "blatante rassistiese drivel"
is!!!

Verlig my van die onkunde waarvan jy my beskuldig, o grote. Ek wag in
spanning.
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34620 is 'n antwoord op boodskap #34611] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CA8E9D.1A263468@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
> Ek het my sê gesê. Ek hou my nie verder
> op met white-trash humor nie. Ek het vir
> jou gevra om jou fokus van my af te neem.

O nee, ou tante. Ek het jou gesê ek los jou uit todat jy weer met jou
manewales begin.

Jy moes my nie as 'n rassis uitgekryt het nie. En jy moes my nie so vieslik
beledig het nie. Ek voel nou vere vir wat jy my gevra het. As jy gedink het
jy kan wegkom met so 'n cheap shot, kan jy maar weer dink. Watch my nou hoe
gaan ek op jou gat jaag en my liggies vir jou flash, en sommer jou kattebak
vir jou panelbeat.

Loop lees my ander poste oor wat rassisme is, en educate jouself.

Jy kan altyd 'n publieke apologie hier pos... in albei nuusgroepe... as jy
die ordentlikheid en guts het om dit te doen.
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34676 is 'n antwoord op boodskap #34611] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Oitaroh Margoloh wrote in message ...
>
> skryf in boodskap news:39CA8E9D.1A263468@home.com...
>> Oitaroh Margoloh wrote:

>> Ek het my sê gesê. Ek hou my nie verder
>> op met white-trash humor nie. Ek het vir
>> jou gevra om jou fokus van my af te neem.
>
> Toe, ou tantetjie. Kan jy nie verduidelik hoekom jy gesê het dat dit
> "blatante rassistiese drivel" was nie???? Hmmm...???
>
> Is dit bietjie te ingewikkeld??? Hmmm...???
>
> Is dit hoe jy te werk gaan?? Gooi 'n belediging neer, en wanneer jy aangevat
> word daaroor, dan hardloop jy weg en gaan skuil agter, "ek het my sê gesê"??
> Hmmm....???
>
> Is "blatante rassistiese drivel" sommer net 'n klinkende gesegde wat jy
> eendag in 'n soppie ou gediggie gelees het, of kan jy jou aanval en stelling
> substansieer??? Hmmm...???
>
> Jy gaan nie met sulke stront wegkom nie. Nie met my nie.

.....En toe wassie "mossie" allie tyd 'n wolf in mossie-vere.

Swart Simon
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34677 is 'n antwoord op boodskap #34611] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf in boodskap news:39CAFE66.59781CB5@hotmail.com.dinges...
> Jy Mors jou asem. Sy het my ook 'n ruk gelede beskuldig dat ek
> rassistiese post geplaas het maar tot nou toe - geen getuienis.

'n Mens moenie dink mens het CLASS net omdat mens Cry Beloved Country gelees
het, wat deur Class Books uitgegee is nie.
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34678 is 'n antwoord op boodskap #34611] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf in boodskap news:39CAFD7B.8073179@hotmail.com.dinges...
> Lighten up Antie!!! Wat is rassisties daaraan, dit is 'n grappie! Daar
> is so paar whiteys in die Parlement ook jy weet? O ek vergeet - jy weet
> nie.
>
> Ek hoor dat die gerugte dat die foot en mouth disease uitbreek sy
> onstaan in die parlement gehad het is van alle waarheid ontbloot.
> (Grappie, niks rassisties bedoel nie)

Nee, die foot in mouth disease het hier in Kanada begin...
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34679 is 'n antwoord op boodskap #34611] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Simon van der Schans" skryf in boodskap news:39cbd169.0@news1.mweb.co.za...
>
> .....En toe wassie "mossie" allie tyd 'n wolf in mossie-vere.

Nee nee nee! Dis Felina wat so katterig is.
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34680 is 'n antwoord op boodskap #34611] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy Mors jou asem. Sy het my ook 'n ruk gelede beskuldig dat ek
rassistiese post geplaas het maar tot nou toe - geen getuienis.

Oitaroh Margoloh wrote:
>
> skryf in boodskap news:39CA7570.D0A344C3@home.com...
>>
>> Hierdie is blatante rassistiese drivel. Ek, as 'nburger van Kanada, is
> jammer
>> dat hulle vir jou
>> hier ingelaat het. Jy is niks beter as al hierdie
>> ouens wat gedurig vloek en oor ekskrement
>> praat nie. Dit neem darem nie lank om jou ware
>> kleure hier op die nuusgroep te wys nie.
>
> Weet jy Gloudina. Miskien moet jy vir jou eie onthalwe van hierdie
> nuusgroepe afklim. Of nee, pos maar jou ou gediggies. Ons ignoreer hulle met
> respek. Maar oor ander goed, bly maar liewer stil vir jou eie beswil.
>
> Ek het nog nooit gesien dat iemand sy/haar naam so GAT maak in die openbaar
> nie. Kan jy dink hoe die mense by die SA byeenkomste in Ontario agter jou
> rug skinder?
>
> En hierdie advies kos jou niks nie. Vat dit. Dis gratis. Loop gorrel jou
> stront daar tussen jou maatjies in die sand box. Soek vir jou maatjies wat
> net soos jy gorrel en gesels met hulle oor email.
>
> Om my as 'n rassis uit te kryt en so vieslik te kritiseer het jy my nou
> sommer hoogs de bliksem in gemaak. JY HET DUIDELIK GEEN CLUE VAN MY OF VAN
> RASSISME NIE, en sommer 'n paar ander goed daarby ook.
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34694 is 'n antwoord op boodskap #34611] Vr, 22 September 2000 00:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CA8E9D.1A263468@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
> Ek het my sê gesê. Ek hou my nie verder
> op met white-trash humor nie. Ek het vir
> jou gevra om jou fokus van my af te neem.

Toe toe toe, liewe ou tantetjie. Hier is jou kans om vir ons almal te wys of
jy binnegoed het, en of jy net bek is.

Vertel vir ons hoe die grap "blatante rassistiese drivel" was.

Toe toe toe... staan op uit jou hoek, of gooi jy die handdoek in???
Hmmm...???
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34695 is 'n antwoord op boodskap #34611] Vr, 22 September 2000 00:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ploegskaar  is tans af-lyn  Ploegskaar
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Mooi so, vertel haar om te gaan "eksrementeer". ;0)

Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:n5vy5.4034$gK3.69084@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> skryf in boodskap news:39CA7570.D0A344C3@home.com...
>> Oitaroh Margoloh wrote:
>>
>>> Seven things you are likely to hear in Parliament:
>>>
>>> 1) "Where did that Bill go that was lying here on my desk?"
>>> 2) "Do you also smell shit around here?"
>>> 3) "Call a cab, I need to take a crap."
>>> 4) "I wish the ink of the Argus did not smear like that."
>>> 5) "Can HIV be transmitted via newspaper articles?"
>>> 6) "Mary, a White Paper is not a toilet roll."
>>> 7) "John, can I borrow the Business section of your Argus?"
>>
>> Hierdie is blatante rassistiese drivel. Ek, as 'nburger van Kanada, is
> jammer
>> dat hulle vir jou
>> hier ingelaat het. Jy is niks beter as al hierdie
>> ouens wat gedurig vloek en oor ekskrement
>> praat nie. Dit neem darem nie lank om jou ware
>> kleure hier op die nuusgroep te wys nie.
>
> Dit is duidelik dat jy GEEN clue het oor wat "rassisties" beteken nie. Wat
> ek daarbo geskryf het, het op geen manier enige vorm van "ras vooroordeel",
> "ras stereotipe", of "rassediskriminasie" betoon of aangewakker nie. Dammit,
> ek het nie eers die parlement of enige lid daarvan gekritiseer nie.
>
> Of het jy ook geen clue oor hoe die parlement saamgestel is nie? Het jy nie
> geweet dat daar nie net swartmense in die parlement is nie? En het jy
> summier aanvaar dat ek wit is, net omdat ek Afrikaans kan praat? Dit is 'n
> DUIDELIKE voorbeeld van "ras stereotipe".
>
> Gaan soek daar op die solder. Jy sal 'n box daar êrens kry. In die box sal
> jy jou ge-amputeerde humorsin kry. Dit sal lyk soos 'n twintig-jaar oue
> rosyntjie. Dit is nou as jy nie per ongeluk die box op 'n rommelverkoping
> van ontslae geraak het nie.
>
> As jy gesê het dat ek 'n kras humorsin het, sou ek met jou saamgestem het.
> Maar met jou oningeligte gegorrel het jy weereens jou kop teen dieselfde
> blerrie klip gestamp. Hoeveelste keer is dit nou?
>
> Word groot, toe! Hoe oud is jy? Ek meen biologies?
>
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34696 is 'n antwoord op boodskap #34611] Vr, 22 September 2000 00:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CA8E9D.1A263468@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
> Ek het my sê gesê. Ek hou my nie verder
> op met white-trash humor nie. Ek het vir
> jou gevra om jou fokus van my af te neem.

Kom ek vertel vir die arme siel ou storietjie.

Iemand wat regtig CLASS het, loop nie en maak ongegronde stellings, net om
'n vibrasie van die stembande te voel nie.

Iemand wat regtig CLASS het, kryt nie mense uit en beledig hulle nie.

Iemand wat regtig CLASS het, maak seker van hulle feite voor hulle hul bekke
oopmaak.

Iemand wat regtig CLASS het, weet hoe om apologie aan te teken as hulle 'n
fout gemaak het.

So, Gloudina, het jy regtig CLASS, of het jy nie?
Re: Loo Paper Crisis at Parliament [boodskap #34702 is 'n antwoord op boodskap #34611] Vr, 22 September 2000 06:34 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lighten up Antie!!! Wat is rassisties daaraan, dit is 'n grappie! Daar
is so paar whiteys in die Parlement ook jy weet? O ek vergeet - jy weet
nie.

Ek hoor dat die gerugte dat die foot en mouth disease uitbreek sy
onstaan in die parlement gehad het is van alle waarheid ontbloot.
(Grappie, niks rassisties bedoel nie)

@home.com wrote:
>
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> Seven things you are likely to hear in Parliament:
>>
>> 1) "Where did that Bill go that was lying here on my desk?"
>> 2) "Do you also smell shit around here?"
>> 3) "Call a cab, I need to take a crap."
>> 4) "I wish the ink of the Argus did not smear like that."
>> 5) "Can HIV be transmitted via newspaper articles?"
>> 6) "Mary, a White Paper is not a toilet roll."
>> 7) "John, can I borrow the Business section of your Argus?"
>
> Hierdie is blatante rassistiese drivel. Ek, as 'nburger van Kanada, is jammer
> dat hulle vir jou
> hier ingelaat het. Jy is niks beter as al hierdie
> ouens wat gedurig vloek en oor ekskrement
> praat nie. Dit neem darem nie lank om jou ware
> kleure hier op die nuusgroep te wys nie.
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Noodsaaklike gebruik van wapens Inisiatief
Volgende onderwerp: Re: ons geniet daagliks !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:36:00 MGT 2024