Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Apartheid: Die Naam!!
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34463 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Tue, 19 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Hoe gaan ons 'n toekoms in SA kan bou as ons
> gedurigdeur moet terugkyk na die mishoop van vrot besluite wat agter ons lê?
> Daarmee sal ons ook nie die mooi waarop ons kan bou kan raaksien nie.
Omdat, Thys, een van die grootste probleme wat SA opdie oomblik het die agitasie
is van baie in die wit bevolking
teen 'n regering (wat nie totaal swart is nie, maar as
swart uitgemaak word) wat miskien sommige dinge
verkeerd of onhandig doen (soos hulle dit in ander dele
van die wereld ook doen) maar wat myle beter is as wat
SA moes deurmaak in die dae van apartheid. En ek, wat
in daardie dae dinge in SA GESIEN en ONDERVIND
het, sal aangaan om daardie dinge uit te wys, sodat die
wit agiteerders nie maar die vrye teuels kan he om hulle
aanklagte te maak dat die ou dae wonderlik is en dat
alles deesdae korrup is nie. Ons moet gereeld na die
"mishoop van vrot besluite" kyk, sodat ons kan sien
wanneer besluite vrot mishope is of wanneer besluite maar
net effens onhandig of oneffektief is. Dis wat die Duitsers
gereeld doen. Hulle kyk hulle verlede gereeld in die gesig.
En dis wat die wit Suid-Afrikaners, veral die Afrikaners
gereeld sal moet doen, anders verloor hulle weer hulle
perspektief, soos hulle omtrent die hele tweede deel van
die twintigste eeu gedoen het.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34464 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Tue, 19 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Elaine, sy's mos in Kanada. Maar die verskil is maar net 'n potlood streep
> op 'n kaart op die 49ste breedegraad Noord...
>
Nee, Thys, kyk weer op die landkaart. Wat jy aandui, mag wel
waar wees wes van die Groot Mere. Maar kyk hoe ver suid
suidwestelike Ontario soos 'n skiereiland in die VSA insteek.
Die suidelikste deel van kontinentale Kanada (Point Pelee
in Lake Erie) strek sover suid as Virginia in die VSA en
Portugal in Europa, of Noord California.
Dan wil jou opmerking seker effens smalend ook vir
Kanada uitmaak as "dieselfde" as die VSA. Weer is jy
verkeerd. Jy moet hier bly om te besef dat ons hele stelsel
van gesondheidsdienste gesosialiseer is, dat ons regerings-
stelsel meer na SA s'n lyk as na die VSA s'n, en dat ons
huidige regering (die Liberals) eintlik baie nasionalisties
is en nie uit die hand van die Amerikaners eet nie. (Dis
die Konserwatiewes wat altyd oppellie met die Amerikaners.)
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34465 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Tue, 19 September 2000 00:00   |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:39C79CC8.3C5438C4@home.com...
Thys de Wet wrote:
> Hoe gaan ons 'n toekoms in SA kan bou as ons
> gedurigdeur moet terugkyk na die mishoop van vrot besluite wat agter ons l�?
> Daarmee sal ons ook nie die mooi waarop ons kan bou kan raaksien nie.
Omdat, Thys, een van die grootste probleme wat SA opdie oomblik het die
agitasie
is van baie in die wit bevolking
teen 'n regering (wat nie totaal swart is nie, maar as
swart uitgemaak word) wat miskien sommige dinge
verkeerd of onhandig doen (soos hulle dit in ander dele
van die wereld ook doen) maar wat myle beter is as wat
SA moes deurmaak in die dae van apartheid. En ek, wat
in daardie dae dinge in SA GESIEN en ONDERVIND
het, sal aangaan om daardie dinge uit te wys, sodat die
wit agiteerders nie maar die vrye teuels kan he om hulle
aanklagte te maak dat die ou dae wonderlik is en dat
alles deesdae korrup is nie. Ons moet gereeld na die
"mishoop van vrot besluite" kyk, sodat ons kan sien
wanneer besluite vrot mishope is of wanneer besluite maar
net effens onhandig of oneffektief is. Dis wat die Duitsers
gereeld doen. Hulle kyk hulle verlede gereeld in die gesig.
En dis wat die wit Suid-Afrikaners, veral die Afrikaners
gereeld sal moet doen, anders verloor hulle weer hulle
perspektief, soos hulle omtrent die hele tweede deel van
die twintigste eeu gedoen het.
Gloudina, ek moet met jou saamstem hier. As mens luister na hoe Afrikaners
soms vertel van hoe beter dit was voorheen, dan kan mens net wonder hoe
breed daardie individue se begrip en siening rerig is. Dinge was voorheen
beter vir die Afrikaner, minder beter vir die Engelse, nog minder beter vir
die Indiërs, en flippen uiters kak vir die Kleurlinge en swartes. Dat die
wat "minder beter" gehad het by verre in die meerderheid was blyk nie deur
die mense se dik kopbene te dring nie.
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34514 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Wed, 20 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jan wrote:
> VIrginia of Vermont?? Tussen Virgina en Point Pelee lê 'n staat of wat...
>
> @home.com wrote in article ...
>
>> Die suidelikste deel van kontinentale Kanada (Point Pelee
>> in Lake Erie) strek sover suid as Virginia in die VSA en
>> Portugal in Europa, of Noord California.
Nee, Jan, Virginia. Gaan kyk na 'n landkaart. Weetjy hoe ver noord Vermont
is?
Gloudina
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34515 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Wed, 20 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jan wrote:
> Die mees noordelike dorp in Virginia is Cross Junction (so 70 myl noordwes
> van Washington DC). Om daarvandaan noord te reis om op dieselfde
> breedtegraad as Point Pelee uit te kom, moet jy deur 'n deeltjie van Wes
> Virginia ry, 'n happie Maryland (Hagerstown), feitlik die hele breedte van
> Pennsylvania van Warfordsburg in die suide (R70) tot naby Pittsburg (R76
> tot R79) en dan al die pad noord tot digby Erie.
Nouja, miskien is jy deels reg. As mens op die landkaart kyk, wat niedie
kromming van die aardbol in aanmerking neem nie, is Point Pelee
so omtrent op dieselfde lyn as New York en Chicago en Noordelike
California. Wanneer jy egter Point Pelee besoek, dui hulle altyd aan
dat die plantegroei daar dieselfde soort is as wat mense in die woude
van Virginia kry.
Feit bly egter - Point Pelee is verder suid as die hele staat van
Washington en dele van Oregon, verder suid as die staat van
Minnesota, verder suid as Vermont en Massachusetts en so
voort.
Nou waaroor argumenteer ons nou weer - Thys het verklaar dat
daar 'n potloodlyn (by implikasie reguit) tussen Kanada en die VSA
getrek kan word. Dit is nie waar nie. Kyk net hoe ver noord is
Vancouver in vergelyking met Toronto.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34580 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Wed, 20 September 2000 04:01   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou waar doen die suurstofdiewe iets beter?
Hulle steel beter en hulle teel beter , (vir die oomblik)
In 94 was my maandelike WE rek 450 p/m , nou is dit 1300 p/m. Die weermag is
niks meer werd nie, as ons nou moet "kak staf" is ons weg. Ek dink nie eers
on sal 1 Gemeganiseerde Bataljoen kan "opstart" nie. Staats hospitale in
"no-go" areas. As jy instap kyk jy die dood in die oe. Die polisie mag is
meesal onbeholpe. Meeste swart polisie manne kan nie eers behoorlik Engels
praat of skryf nie. Respons time is nag. 'n Ander eenvoudige voorbeeld wat
ons laas opgemerk het was in die dae van die BASE was die padbouers se klere
en toerusting altyd redelik skoon. Hulle het almal die oranje oorpakke en
groot rooi vlae gehad. Deesdae werk hulle meesal in hulle privaat klere en
alles is so vuil. Die rooi vlae is swart. Dit is opmerklik hoe ver hulle
agteruit gegaan het. Verkeersligte word net so af en toe reggemaak. As daar
1 van die 2 is wat werk is dit maar regso. Vroeër jare het die BASE gesorg
dat alles werk. Nee ons verval nou in 'n regte derde wereld land. NIKS is
beter as in daardie jare nie, inteendeel dit is nou 'n baie gevaarliker land
om in te lewe as met hulle "stryd" bomme en al. Gelukkig vir Mbeki se
ontkenning oor Aids. DIt kan net die meesterplan bevorder.
Omdat, Thys, een van die grootste probleme wat SA opdie oomblik het die
agitasie
is van baie in die wit bevolking
teen 'n regering (wat nie totaal swart is nie, maar as
swart uitgemaak word) wat miskien sommige dinge
verkeerd of onhandig doen (soos hulle dit in ander dele
van die wereld ook doen) maar wat myle beter is as wat
SA moes deurmaak in die dae van apartheid. En ek, wat
in daardie dae dinge in SA GESIEN en ONDERVIND
het, sal aangaan om daardie dinge uit te wys, sodat die
wit agiteerders nie maar die vrye teuels kan he om hulle
aanklagte te maak dat die ou dae wonderlik is en dat
alles deesdae korrup is nie. Ons moet gereeld na die
"mishoop van vrot besluite" kyk, sodat ons kan sien
wanneer besluite vrot mishope is of wanneer besluite maar
net effens onhandig of oneffektief is. Dis wat die Duitsers
gereeld doen. Hulle kyk hulle verlede gereeld in die gesig.
En dis wat die wit Suid-Afrikaners, veral die Afrikaners
gereeld sal moet doen, anders verloor hulle weer hulle
perspektief, soos hulle omtrent die hele tweede deel van
die twintigste eeu gedoen het.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34588 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 21 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
> .. Het ek enigsins na die Saint John rivier verwys? Hel, nou sit
> jy sommer woorde in mense se monde ook. Waar lê jou einde ou diertjie, waar
> lê jou einde?
Wel, jy kan sekerlik nie na die Miramichiverwys nie. Selfs hier in Ottawa waar
die
Ottawa-rivier baie wyd is, dink ek nog die
Oranje-rivier was wyer waar ek grootgeword
het.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34590 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 21 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jan wrote:
> Trek sommige mense in Kanada ook soos die Amerikaanse "Snow birds"
> (afgetredenes wat in die winter met woonwaens na Florida versit) na warmer
> dele, bv. Alberta om in die "Chinook" te ontdooi, of berus Kanadese maar
> daarin dat dit in die winter in Kanada maar orals koud is??
>
Nee, Kanadese (gewoonlik afgetredenes) gaan by
die duisende na veral Florida maar ook ander plekke
in die suide van die VSA om die sneeu te ontduik.
As jy Florida besoek, is daar baie hotelle wat ook
die Quebec-vlag hys, met die doel om mense uit
Quebec aan te lok, en heelwaarskynlik omdat sommige
van die eienaars Quebecers self is.
Nee, ek dink nie Kanadese gaan na Alberta om die
winter te ontduik as gevolg van die Chinook nie. Die
Chinook waai mos darem net nou en dan. En oor die
algemeen is Alberta kouer (maar heelwaarskynlik droer)
as die res van die Kanada.
Ek kan nie verstaan hoekom enigiemand die winter wil
ontduik in Kanada nie. Die binneshuise is subtropies
verhit. Buite is dit baie mooi. Die enigste keer wat ek nie
van ons winters hou nie, is wanneer die temperature
opgaan en dit kom reen. Dan word die paaie te glibberig
vir my smaak.
Gloudina
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34591 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 21 September 2000 00:00   |
Jan
Boodskappe: 166 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mens kyk maklik die geografiese omvang en diversiteit van Kanada (tweede
grootste land in die wêreld?) mis...
(Laaste) Kort vragie:
Trek sommige mense in Kanada ook soos die Amerikaanse "Snow birds"
(afgetredenes wat in die winter met woonwaens na Florida versit) na warmer
dele, bv. Alberta om in die "Chinook" te ontdooi, of berus Kanadese maar
daarin dat dit in die winter in Kanada maar orals koud is??
@home.com wrote in article ...
> Jan wrote:
>
>> Die mees noordelike dorp in Virginia is Cross Junction (so 70 myl noordwes
>> van Washington DC). Om daarvandaan noord te reis om op dieselfde
>> breedtegraad as Point Pelee uit te kom, moet jy deur 'n deeltjie van Wes
>> Virginia ry, 'n happie Maryland (Hagerstown), feitlik die hele breedte van
>> Pennsylvania van Warfordsburg in die suide (R70) tot naby Pittsburg (R76
>> tot R79) en dan al die pad noord tot digby Erie.
>
> Nouja, miskien is jy deels reg. As mens op die landkaart kyk, wat niedie
> kromming van die aardbol in aanmerking neem nie, is Point Pelee
> so omtrent op dieselfde lyn as New York en Chicago en Noordelike
> California. Wanneer jy egter Point Pelee besoek, dui hulle altyd aan
> dat die plantegroei daar dieselfde soort is as wat mense in die woude
> van Virginia kry.
> Feit bly egter - Point Pelee is verder suid as die hele staat van
> Washington en dele van Oregon, verder suid as die staat van
> Minnesota, verder suid as Vermont en Massachusetts en so
> voort.
> Nou waaroor argumenteer ons nou weer - Thys het verklaar dat
> daar 'n potloodlyn (by implikasie reguit) tussen Kanada en die VSA
> getrek kan word. Dit is nie waar nie. Kyk net hoe ver noord is
> Vancouver in vergelyking met Toronto.
>
> Gloudina
>
>>
>
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34592 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 21 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
>
>
> Dit is verstommend as mens 'n rivier sien wat die Oranje na 'n spruitjie
> laat lyk, en die hele rivier is vasgevries.
>
> Die winterkoue pla net bietjie as mens in jou slaap loop. Andersins is mens
> heel ingerig daarvoor. Die motors het 'n blokverwarmer wat mens by die
> muurprop in-plug, en dit hou die water in die blok warm sodat dit nie deur
> die nag vries nie.
Ah so, jy bly tog in New Brunswick. Ek neem aan Fredericton.
Wanneer jy se dat die Saint John-rivier dieOranje na 'n spruitjie
laat lyk, dan weet ek darem nie so mooi nie. Na watter deel
van die Oranje verwys jy - waar dit van die berge afval by
Mont-aux-Sources, of waar dit 'n groot rivier is nadat al die
water van die Vaal ook bygekom het.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34700 is 'n antwoord op boodskap #34321] |
Fri, 22 September 2000 04:53   |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Leswin, ons het vriende wat 'n gemengde couple is. Indiese man en wit vrou.
Albei is wonderlike mense: lief vir mekaar en vir mense, en vir hulle
kinders. Die twee skoonfamilies is egter riller in hierdie mense se lewe. Om
die waarheid te sê het hulle ons "aangeneem"as familie omdat hulle soveel
hel moet verduur van hulle eie bloed. Maar dis so mooi liefde, dat 'n mens
altyd verstom staan by die ervaring daarvan.
Sydney Poitier kom van Jamaika, as ek reg het. Hy het ook nie rassespanning
geken nie. Waar dit wel bestaan het - elders in die wereld, is daar
vooroordeel. Amerika het ook sy "Whites only" bordjies opgehad. Soldate moes
integrasie by skole verseker, ens.
Ek kom te min op hierdie baie lekker nuusgroep -geniet almal se bydraes en
humor. Min tyd. Skuus as ek nie reageer nie.
skryf in boodskap news:8po25f$khs$1@nnrp1.deja.com...
> In article ,
> "Elaine" wrote:
>> Rasse vermenging...m.a.w swart ma en wit pa en omgekeerd en Indiese ma
> en
>> Swart pa ens. word nêrens in die wêreld aanvaar nie. Dis nie 'n norm
>> nie.....daar word vreeslik teen die kinders van so 'n "samesyn"
>> gediskrimineer - ek het ook toevallig die spesifieke Oprah show
> gesien. Een
>> meisiekind het nog gesê dat 'n kind vir haar gesê het sy gaan hel toe.
>> En dan voel mens so jammer vir daai kinders want dis hulle wat die
> spit moet
>> afbyt vir hule ma en pa so oordeels foute.
>>
>> Elaine
>>
>
> Oordeelsfoute? Twee mense wat vir mekaar omgee, lief is, en hul lewens
> met mekaar wil deel word 'n oordeelsfout omdat hul rasse en/of
> etnisiteite verskil? En waar dit die "norm" argument aangaan: dit was
> eens op 'n keer ook die norm om mense op die brandstapel te verbrand,
> maar dit het dit nog nie reg gemaak nie.
> Before you buy.
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34907 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 28 September 2000 06:13  |
RoomKoek
Boodskappe: 11 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
En as hy nie oppas dalk 'n paar ander skote ook...HAHAHAHAHA
EK kan nog nie die kloutjie by die oor bring nie. Smaak my hier word van
dinge gepraat deur mense wat nie direk met die dinge te doen het nie... Ek
wil gaar voorstel dat ons dalk se in watter land ons woon, sodat mens darrem
prespektief kan plaas wat almal se. EK geniet nogal die kommentaar hoe
onsinning dit mag wees by tye.. en genugtig ek het ook nog nooit sulke
ingelkeurde afrikaans gehoor nie..
Groete..
"Jenny" skryf in boodskap news:39cf7131.2288313207@news.citilink.com...
> Fri, 22 Sep 2000 06:20:21 +0200:: "Rosie" skrywe:
>
>> Nelson Mandela, as ek reg onthou, het ook 'n skoot Chinese bloed weg.
>
>
> RUMOURS RUMOURS!!!!!!!!!!!!!!
>>
>>> Selfs Mandela is deel van rasse-vermenging.
>>> Hy is duidelik deels Xhosa en deels Khoi of
>>> San. Sulke soort vermenging veroorsaak 'n
>>> gesonde "gene-pool" en is dus ten sterkste
>>> aan te beveel.
>
>>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:27:43 UTC 2025
|