Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan Oitaroh Margoloh
Aan Oitaroh Margoloh [boodskap #34474] Di, 19 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Interessante nuwe naam wat jy het HH!

L
Re: Aan Oitaroh Margoloh [boodskap #34475 is 'n antwoord op boodskap #34474] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Lyk my nie tannie Gloudina van Kanada het al die kloutjie by die oor gebring
nie. Watter soort kat is die Felina van jou?

L

Oitaroh Margoloh wrote in message ...
>
> "Liza" skryf in boodskap news:8q7fj7$t4r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Interessante nuwe naam wat jy het HH!
>
> Dankie Liza. Dit is Horatio Hologram agteruit gespel. Vandat ek agteruit
> begin praat het, is Felina 'n senuweewrak. Sy kan nou al die sublieme
> boodskappe op my ou Beattles plate hoor. Enigiemand met klein ronde
> brilletjies kry nou net 'n kwaai sis en 'n frons van haar af.
>
Re: Aan Oitaroh Margoloh [boodskap #34521 is 'n antwoord op boodskap #34474] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Liza" skryf in boodskap news:8qa9av$fnd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, hou maar die gordyne dig toe, netnou doen jy ook iets wat nie haar
> goedkeuring wegdra nie.

Ek sien mos daai selfde ding. Sy't my gisteraand uit die slaap uit gehou met
haar geskreeu op Elainetjie oor die "graad gevang" ding. Ek het netnou hier
oor die draad geskreeu dat sy moet shut-up, sy versteur my rus. En as Tolla
nog gelewe het sou hy ook op haar geskrou het.

> Seker die dat Felina so slim is. 'n Mens kan amper sê "street-smart" of
> hoe?

Baie. Jinne mens, jy moet haar sien met 'n padkaart. Jou mond sal oophang.
Re: Aan Oitaroh Margoloh [boodskap #34522 is 'n antwoord op boodskap #34474] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja, hou maar die gordyne dig toe, netnou doen jy ook iets wat nie haar
goedkeuring wegdra nie.

Seker die dat Felina so slim is. 'n Mens kan amper sê "street-smart" of
hoe?

L

Oitaroh Margoloh wrote in message
...
>
> "Liza" skryf in boodskap news:8q7ttl$6g6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my nie tannie Gloudina van Kanada het al die kloutjie by die oor gebring
>> nie. Watter soort kat is die Felina van jou?
>
> Ja nee, die Tannie Sherlock sukkel nog bietjie. Sy loer oor die draad, maar
> ek hou die gordyne toegetrek.
>
> Felina? Ek dink mens noem haar 'n Pavement Special.
>
Vorige onderwerp: Wavver vrouens praat jy van Dawie ?
Volgende onderwerp: Gister in Carletonville
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 01:38:12 MGT 2024