|
|
|
|
| Re: Aan Oitaroh Margoloh [boodskap #34521 is 'n antwoord op boodskap #34474] |
Wo., 20 September 2000 00:00  |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Liza" skryf in boodskap news:8qa9av$fnd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, hou maar die gordyne dig toe, netnou doen jy ook iets wat nie haar
> goedkeuring wegdra nie.
Ek sien mos daai selfde ding. Sy't my gisteraand uit die slaap uit gehou met
haar geskreeu op Elainetjie oor die "graad gevang" ding. Ek het netnou hier
oor die draad geskreeu dat sy moet shut-up, sy versteur my rus. En as Tolla
nog gelewe het sou hy ook op haar geskrou het.
> Seker die dat Felina so slim is. 'n Mens kan amper sê "street-smart" of
> hoe?
Baie. Jinne mens, jy moet haar sien met 'n padkaart. Jou mond sal oophang.
|
|
|
|
| Re: Aan Oitaroh Margoloh [boodskap #34522 is 'n antwoord op boodskap #34474] |
Wo., 20 September 2000 00:00  |
Liza
Boodskappe: 61 Geregistreer: Julie 2000
|
Volle Lid |
|
|
Ja, hou maar die gordyne dig toe, netnou doen jy ook iets wat nie haar
goedkeuring wegdra nie.
Seker die dat Felina so slim is. 'n Mens kan amper sê "street-smart" of
hoe?
L
Oitaroh Margoloh wrote in message
...
>
> "Liza" skryf in boodskap news:8q7ttl$6g6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my nie tannie Gloudina van Kanada het al die kloutjie by die oor gebring
>> nie. Watter soort kat is die Felina van jou?
>
> Ja nee, die Tannie Sherlock sukkel nog bietjie. Sy loer oor die draad, maar
> ek hou die gordyne toegetrek.
>
> Felina? Ek dink mens noem haar 'n Pavement Special.
>
|
|
|
|