Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kruger Wildtuin - wat gaan aan?
Kruger Wildtuin - wat gaan aan? [boodskap #34466 is 'n antwoord op boodskap #34470] Di, 19 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan al vir die afgelope tien jaar elke jaar ten minste een keer na
die KNP toe. Standaarde het in sommige opsigte verbeter maar in meeste
versleg. Die restourante in die ruskampe het baie agteruit gegaan. Die
besprekings kantoor in Pretoria is 'n mynveld. Huisvesting is in 'n swak
toestand. Kampe is vuil. Die ontvangs personeel in die kampe kan nie
behoorlik engels praat nie. Sit nou 'n Duitser wat met 'n aksent praat
en 'n Suid Afrikaner wat met 'n ander aksent praat bymekaar en jy kan
kaartjies verkoop! Dan is daar ook 'n begrotings probleem?

Besef ons mense wat se invloed dit op die SA toerisme het? As 'n toeris
'n slegte ondervinding het vertel hy al sy vriende en hul vertel hul
vriende ens. ens. ad nauseum.

Word wakker - daar is nie plek vir swak diens in die Toerisme wêreld
nie!
Re: Kruger Wildtuin - wat gaan aan? [boodskap #34467 is 'n antwoord op boodskap #34466] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"MWeb" skryf in boodskap news:39c768ca.0@news1.mweb.co.za...
> Daar is 'n ou gesegde wat sê " Skoenmaker hou by jou lese". NKP moet volgens
> my hulle aandag by dit bepaal waarin hulle spesialiseer. Hulle kan gerus by
> North West Parksboard gaan leer wat dit beteken om al jou natuurlike
> hulpbronne tot die maksimum te benut tot voordeel van die park en die lokale
> gemeenskap. Eerstens kan hulle die ruskampe laat privatiseer, deur Suid
> Afrikaanse hotel groepe intekry om dit op 'n profesionele wyse te bestuur
> vir 'n persentasie winsdeling. Daar was sprake dat die "Hilton Hotel groep
> 'n konsesie in die Wildtuin gekry het" maar al die geld wat hulle sal maak
> gaan net weer die land uit gaan. Dink net wat sal Amerikaner betaal om 'n
> Olifant of 'n Leeu wat positief getoets is vir TB jag. Dis nie al nie. Die
> Lugredery; reisagentskap; motorhuur; akkommodasie; Profesionele jagter;
> taksidermi ens. baat almal uit een jagter wat 'n Olifant (wat in elkegeval
> geskiet gaan word) kom jag. Dan bly die vleis nog hier en kan teen next to
> nothing aan die lokale gemeenskap verkoop word indien eetbaar of vir honde
> kos gebruik word. Ek het eenkeer gelees dat minder as 30% van die park word
> gebruik deur toeriste paaie en kampe. Hulle moet dit soos 'n besigheid
> bedryf.

Mweb, jy's reg. Ek onthou jare terug kon mens olifantslurp steaks koop van
die olifante wat hulle ge-cul het. Dis nou ge-cul soos in "boom, doef", nie
soos in gekul met 'n baal hooi in ruil vir 'n slurp nie.

Volle kommersialisering en privatisering sal natuurlik die pryse opjaag.
Hulle teikenmark sal bepaal of dit wenslik is of nie. As die mark
grotendeels buitelandse toeriste is, dan ja. As dit binnelandse
vakansiegangers is, dan nee.
Re: Kruger Wildtuin - wat gaan aan? [boodskap #34468 is 'n antwoord op boodskap #34466] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MWeb  is tans af-lyn  MWeb
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Daar is 'n ou gesegde wat sê " Skoenmaker hou by jou lese". NKP moet volgens
my hulle aandag by dit bepaal waarin hulle spesialiseer. Hulle kan gerus by
North West Parksboard gaan leer wat dit beteken om al jou natuurlike
hulpbronne tot die maksimum te benut tot voordeel van die park en die lokale
gemeenskap. Eerstens kan hulle die ruskampe laat privatiseer, deur Suid
Afrikaanse hotel groepe intekry om dit op 'n profesionele wyse te bestuur
vir 'n persentasie winsdeling. Daar was sprake dat die "Hilton Hotel groep
'n konsesie in die Wildtuin gekry het" maar al die geld wat hulle sal maak
gaan net weer die land uit gaan. Dink net wat sal Amerikaner betaal om 'n
Olifant of 'n Leeu wat positief getoets is vir TB jag. Dis nie al nie. Die
Lugredery; reisagentskap; motorhuur; akkommodasie; Profesionele jagter;
taksidermi ens. baat almal uit een jagter wat 'n Olifant (wat in elkegeval
geskiet gaan word) kom jag. Dan bly die vleis nog hier en kan teen next to
nothing aan die lokale gemeenskap verkoop word indien eetbaar of vir honde
kos gebruik word. Ek het eenkeer gelees dat minder as 30% van die park word
gebruik deur toeriste paaie en kampe. Hulle moet dit soos 'n besigheid
bedryf.

"Krokkie" skryf in boodskap news:39c7463f$0$226@hades.is.co.za...
Maar onthou dit is APARTHEID se skuld hoor

Liza wrote in message ...
> En dan adverteer hulle die plek so vreeslik! Dis 'n skande dat al die
> (previously beautiful - hie hie) vorige toeriste-aantreklikhede so
> agteruitgaan. Ek begin sommer 'n website!
>
> L
>
> Lou wrote in message ...
>>

>> Ek gaan al vir die afgelope tien jaar elke jaar ten minste een keer na
>> die KNP toe. Standaarde het in sommige opsigte verbeter maar in meeste
>> versleg. Die restourante in die ruskampe het baie agteruit gegaan. Die
>> besprekings kantoor in Pretoria is 'n mynveld. Huisvesting is in 'n swak
>> toestand. Kampe is vuil. Die ontvangs personeel in die kampe kan nie
>> behoorlik engels praat nie. Sit nou 'n Duitser wat met 'n aksent praat
>> en 'n Suid Afrikaner wat met 'n ander aksent praat bymekaar en jy kan
>> kaartjies verkoop! Dan is daar ook 'n begrotings probleem?

>> Besef ons mense wat se invloed dit op die SA toerisme het? As 'n toeris
>> 'n slegte ondervinding het vertel hy al sy vriende en hul vertel hul
>> vriende ens. ens. ad nauseum.

>> Word wakker - daar is nie plek vir swak diens in die Toerisme wêreld
>> nie!

>>
>
Re: Kruger Wildtuin - wat gaan aan? [boodskap #34469 is 'n antwoord op boodskap #34466] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
En dan adverteer hulle die plek so vreeslik! Dis 'n skande dat al die
(previously beautiful - hie hie) vorige toeriste-aantreklikhede so
agteruitgaan. Ek begin sommer 'n website!

L

Lou wrote in message ...
>
>
> Ek gaan al vir die afgelope tien jaar elke jaar ten minste een keer na
> die KNP toe. Standaarde het in sommige opsigte verbeter maar in meeste
> versleg. Die restourante in die ruskampe het baie agteruit gegaan. Die
> besprekings kantoor in Pretoria is 'n mynveld. Huisvesting is in 'n swak
> toestand. Kampe is vuil. Die ontvangs personeel in die kampe kan nie
> behoorlik engels praat nie. Sit nou 'n Duitser wat met 'n aksent praat
> en 'n Suid Afrikaner wat met 'n ander aksent praat bymekaar en jy kan
> kaartjies verkoop! Dan is daar ook 'n begrotings probleem?
>
> Besef ons mense wat se invloed dit op die SA toerisme het? As 'n toeris
> 'n slegte ondervinding het vertel hy al sy vriende en hul vertel hul
> vriende ens. ens. ad nauseum.
>
> Word wakker - daar is nie plek vir swak diens in die Toerisme wêreld
> nie!
>
Re: Kruger Wildtuin - wat gaan aan? [boodskap #34470 is 'n antwoord op boodskap #34466] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arnoud Quanjer  is tans af-lyn  Arnoud Quanjer
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Ek begin sommer 'n website!

Bepaar je de moeite, dat heb ik al gedaan :)

Zie mijn site over het KNP en de West Cape: http://home.planet.nl/~quanj014

Arnoud

--
============================================================ ===============
Arnoud Quanjer

E-mail - a.quanjer(at)planet.nl
ICQ - 64437588
Homepage (South African Wildlife) - http://home.planet.nl/~quanj014
============================================================ ===============
Re: Kruger Wildtuin - wat gaan aan? [boodskap #34471 is 'n antwoord op boodskap #34470] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar onthou dit is APARTHEID se skuld hoor

Liza wrote in message ...
> En dan adverteer hulle die plek so vreeslik! Dis 'n skande dat al die
> (previously beautiful - hie hie) vorige toeriste-aantreklikhede so
> agteruitgaan. Ek begin sommer 'n website!
>
> L
>
> Lou wrote in message ...
>>

>> Ek gaan al vir die afgelope tien jaar elke jaar ten minste een keer na
>> die KNP toe. Standaarde het in sommige opsigte verbeter maar in meeste
>> versleg. Die restourante in die ruskampe het baie agteruit gegaan. Die
>> besprekings kantoor in Pretoria is 'n mynveld. Huisvesting is in 'n swak
>> toestand. Kampe is vuil. Die ontvangs personeel in die kampe kan nie
>> behoorlik engels praat nie. Sit nou 'n Duitser wat met 'n aksent praat
>> en 'n Suid Afrikaner wat met 'n ander aksent praat bymekaar en jy kan
>> kaartjies verkoop! Dan is daar ook 'n begrotings probleem?

>> Besef ons mense wat se invloed dit op die SA toerisme het? As 'n toeris
>> 'n slegte ondervinding het vertel hy al sy vriende en hul vertel hul
>> vriende ens. ens. ad nauseum.

>> Word wakker - daar is nie plek vir swak diens in die Toerisme wêreld
>> nie!

>>
>
Re: Kruger Wildtuin - wat gaan aan? [boodskap #34519 is 'n antwoord op boodskap #34470] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MWeb  is tans af-lyn  MWeb
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem saam dat "Volle kommersialisering en privatisering sal natuurlik die
pryse opjaag" maar in die verlede het die park staats subsidie gekry.
Deesdae moet die park hom self onder hou. In ander lande weet ek het
toerisme aantreklikhede twee tariewe. Een vir buitelanders en een vir lokale
toeriste. Van die kleiner ruskampe kan geprivatiseer word met die oog op
lokale vakansiegangers terwyl die grooter en luukser kampe meer kan fokus op
internationale toeriste. Daar kan adisionele aantreklikhede soos bv. 'n
"cultural vilage" of 'n dag besoekers sentrum (met die oog op die lokale
gemeenskap) met ablusie blokke,'n kafee en inligting sentrum soos by
Shamwari Game reserve in die Oos Kaap. Shawari het 'n program waar hulle die
gemeenskap gratis op 'n wild besigtegings toer vat terwyl dit die
buitelanders tot R3000.00 per persoon per nag kos. Op die oomblik is die
wildtuin selfs te duur vir die gemeenskap wat op die grens van die wildtuin
bly,soos Bosbokrand en Acornhoek om die wildtuin te besoek en te wardeer.
Die mense het nie geld vir vleis nie, maar op hulle deurstoep is 'n park
waar die vleis rond hardloop, en dit is net daar vir die rykes om na te kyk.
Geenwonder dat dié mense gevang en toe gesluit word vir wilddiefstal nie. As
ek honger was, sou ek seker die grootste poatcher gewees het wat daar is.
Ons moet die wildtuin ook toeganklik maak vir die wat vroeër uit die wildtuin
verwyder was sonder 'n opsie en nie die huidige tariewe kan bekostig nie.
Dit is deel van opvoeding sodat hulle die belangrikheid van natuurbewaring
kan insien.

"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:ECNx5.3593$gK3.58895@sodalite.nbnet.nb.ca...

"MWeb" skryf in boodskap news:39c768ca.0@news1.mweb.co.za...
> Daar is 'n ou gesegde wat sê " Skoenmaker hou by jou lese". NKP moet volgens
> my hulle aandag by dit bepaal waarin hulle spesialiseer. Hulle kan gerus by
> North West Parksboard gaan leer wat dit beteken om al jou natuurlike
> hulpbronne tot die maksimum te benut tot voordeel van die park en die lokale
> gemeenskap. Eerstens kan hulle die ruskampe laat privatiseer, deur Suid
> Afrikaanse hotel groepe intekry om dit op 'n profesionele wyse te bestuur
> vir 'n persentasie winsdeling. Daar was sprake dat die "Hilton Hotel groep
> 'n konsesie in die Wildtuin gekry het" maar al die geld wat hulle sal maak
> gaan net weer die land uit gaan. Dink net wat sal Amerikaner betaal om 'n
> Olifant of 'n Leeu wat positief getoets is vir TB jag. Dis nie al nie. Die
> Lugredery; reisagentskap; motorhuur; akkommodasie; Profesionele jagter;
> taksidermi ens. baat almal uit een jagter wat 'n Olifant (wat in elkegeval
> geskiet gaan word) kom jag. Dan bly die vleis nog hier en kan teen next to
> nothing aan die lokale gemeenskap verkoop word indien eetbaar of vir honde
> kos gebruik word. Ek het eenkeer gelees dat minder as 30% van die park word
> gebruik deur toeriste paaie en kampe. Hulle moet dit soos 'n besigheid
> bedryf.

Mweb, jy's reg. Ek onthou jare terug kon mens olifantslurp steaks koop van
die olifante wat hulle ge-cul het. Dis nou ge-cul soos in "boom, doef", nie
soos in gekul met 'n baal hooi in ruil vir 'n slurp nie.

Volle kommersialisering en privatisering sal natuurlik die pryse opjaag.
Hulle teikenmark sal bepaal of dit wenslik is of nie. As die mark
grotendeels buitelandse toeriste is, dan ja. As dit binnelandse
vakansiegangers is, dan nee.
Re: Kruger Wildtuin - wat gaan aan? [boodskap #34520 is 'n antwoord op boodskap #34470] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Ander idee is om die oorsese toeriste in Dollars te laat betaal soos
tans in Zimbabwe gebeur. Differensieer dan ook op die huisvesting - die
oorses spul kan nie glo hoe goedkoop kos daar is nie. Maar dan het hulle
die standaard laat daal.

Ek het in my eerste tirade vergeet om te sê dat ek ook op 'n nagrit was
- fantastiese idee - behalwe dat die drywer en gids 45 minute laat was -
julle moes die spul 'Merikaners se bekke hoor! Maar dan - hulle het die
true african experience gehad :}.

Oitaroh Margoloh wrote:
>
> "MWeb" wrote in message
> news:39c768ca.0@news1.mweb.co.za...
>> Daar is 'n ou gesegde wat sê " Skoenmaker hou by jou lese". NKP moet
> volgens
>> my hulle aandag by dit bepaal waarin hulle spesialiseer. Hulle kan gerus by
>> North West Parksboard gaan leer wat dit beteken om al jou natuurlike
>> hulpbronne tot die maksimum te benut tot voordeel van die park en die lokale
>> gemeenskap. Eerstens kan hulle die ruskampe laat privatiseer, deur Suid
>> Afrikaanse hotel groepe intekry om dit op 'n profesionele wyse te bestuur
>> vir 'n persentasie winsdeling. Daar was sprake dat die "Hilton Hotel groep
>> 'n konsesie in die Wildtuin gekry het" maar al die geld wat hulle sal maak
>> gaan net weer die land uit gaan. Dink net wat sal Amerikaner betaal om 'n
>> Olifant of 'n Leeu wat positief getoets is vir TB jag. Dis nie al nie. Die
>> Lugredery; reisagentskap; motorhuur; akkommodasie; Profesionele jagter;
>> taksidermi ens. baat almal uit een jagter wat 'n Olifant (wat in elkegeval
>> geskiet gaan word) kom jag. Dan bly die vleis nog hier en kan teen next to
>> nothing aan die lokale gemeenskap verkoop word indien eetbaar of vir honde
>> kos gebruik word. Ek het eenkeer gelees dat minder as 30% van die park word
>> gebruik deur toeriste paaie en kampe. Hulle moet dit soos 'n besigheid
>> bedryf.
>
> Mweb, jy's reg. Ek onthou jare terug kon mens olifantslurp steaks koop van
> die olifante wat hulle ge-cul het. Dis nou ge-cul soos in "boom, doef", nie
> soos in gekul met 'n baal hooi in ruil vir 'n slurp nie.
>
> Volle kommersialisering en privatisering sal natuurlik die pryse opjaag.
> Hulle teikenmark sal bepaal of dit wenslik is of nie. As die mark
> grotendeels buitelandse toeriste is, dan ja. As dit binnelandse
> vakansiegangers is, dan nee.
Re: Kruger Wildtuin - wat gaan aan? [boodskap #34594 is 'n antwoord op boodskap #34470] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
RoomKoek  is tans af-lyn  RoomKoek
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek het so 'n Ruk terug in die wildtuin gaan draai met my woonwa....

Die eerste ding wat ek opgemerk het was dat daar nie meer soveel wild as in
die verlede nie. DIe woonwa kampe was soos ek dit verkies.. LEEG.. en 'n
mens sukkel altyd om plek te kry....
Maar nou ja.. Mense van oorsee bly nie in woonwaens nie...

Groete.......

"MWeb" skryf in boodskap news:39c89391.0@news1.mweb.co.za...
> Ek stem saam dat "Volle kommersialisering en privatisering sal natuurlik die
> pryse opjaag" maar in die verlede het die park staats subsidie gekry.
> Deesdae moet die park hom self onder hou. In ander lande weet ek het
> toerisme aantreklikhede twee tariewe. Een vir buitelanders en een vir lokale
> toeriste. Van die kleiner ruskampe kan geprivatiseer word met die oog op
> lokale vakansiegangers terwyl die grooter en luukser kampe meer kan fokus op
> internationale toeriste. Daar kan adisionele aantreklikhede soos bv. 'n
> "cultural vilage" of 'n dag besoekers sentrum (met die oog op die lokale
> gemeenskap) met ablusie blokke,'n kafee en inligting sentrum soos by
> Shamwari Game reserve in die Oos Kaap. Shawari het 'n program waar hulle die
> gemeenskap gratis op 'n wild besigtegings toer vat terwyl dit die
> buitelanders tot R3000.00 per persoon per nag kos. Op die oomblik is die
> wildtuin selfs te duur vir die gemeenskap wat op die grens van die wildtuin
> bly,soos Bosbokrand en Acornhoek om die wildtuin te besoek en te wardeer.
> Die mense het nie geld vir vleis nie, maar op hulle deurstoep is 'n park
> waar die vleis rond hardloop, en dit is net daar vir die rykes om na te kyk.
> Geenwonder dat dié mense gevang en toe gesluit word vir wilddiefstal nie. As
> ek honger was, sou ek seker die grootste poatcher gewees het wat daar is.
> Ons moet die wildtuin ook toeganklik maak vir die wat vroeër uit die wildtuin
> verwyder was sonder 'n opsie en nie die huidige tariewe kan bekostig nie.
> Dit is deel van opvoeding sodat hulle die belangrikheid van natuurbewaring
> kan insien.
>
>
> "Oitaroh Margoloh" wrote in message
> news:ECNx5.3593$gK3.58895@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "MWeb" wrote in message
> news:39c768ca.0@news1.mweb.co.za...
>> Daar is 'n ou gesegde wat sê " Skoenmaker hou by jou lese". NKP moet volgens
>> my hulle aandag by dit bepaal waarin hulle spesialiseer. Hulle kan gerus by
>> North West Parksboard gaan leer wat dit beteken om al jou natuurlike
>> hulpbronne tot die maksimum te benut tot voordeel van die park en die lokale
>> gemeenskap. Eerstens kan hulle die ruskampe laat privatiseer, deur Suid
>> Afrikaanse hotel groepe intekry om dit op 'n profesionele wyse te bestuur
>> vir 'n persentasie winsdeling. Daar was sprake dat die "Hilton Hotel groep
>> 'n konsesie in die Wildtuin gekry het" maar al die geld wat hulle sal maak
>> gaan net weer die land uit gaan. Dink net wat sal Amerikaner betaal om 'n
>> Olifant of 'n Leeu wat positief getoets is vir TB jag. Dis nie al nie. Die
>> Lugredery; reisagentskap; motorhuur; akkommodasie; Profesionele jagter;
>> taksidermi ens. baat almal uit een jagter wat 'n Olifant (wat in elkegeval
>> geskiet gaan word) kom jag. Dan bly die vleis nog hier en kan teen next to
>> nothing aan die lokale gemeenskap verkoop word indien eetbaar of vir honde
>> kos gebruik word. Ek het eenkeer gelees dat minder as 30% van die park word
>> gebruik deur toeriste paaie en kampe. Hulle moet dit soos 'n besigheid
>> bedryf.
>
> Mweb, jy's reg. Ek onthou jare terug kon mens olifantslurp steaks koop van
> die olifante wat hulle ge-cul het. Dis nou ge-cul soos in "boom, doef", nie
> soos in gekul met 'n baal hooi in ruil vir 'n slurp nie.
>
> Volle kommersialisering en privatisering sal natuurlik die pryse opjaag.
> Hulle teikenmark sal bepaal of dit wenslik is of nie. As die mark
> grotendeels buitelandse toeriste is, dan ja. As dit binnelandse
> vakansiegangers is, dan nee.
>
Vorige onderwerp: Lesse uit die Natuur
Volgende onderwerp: Nuwe stories oppie stoep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 15:18:30 MGT 2024