Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Midde Oosterse Industrialisasie Inisiatief
Toekoms Advies vir: Midde Oosterse Industrialisasie Inisiatief [boodskap #34300] Wo, 13 September 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering, aangaande faktore wat die imuun stelsel
affekteer. Verhoogde betrekkinge met lande in die Midde Ooste. Menige
ondersteunings inisiatiewe om die vrede en voorspoed van persone in die
Midde Ooste te verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En
nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Lande wat deel vorm van die Midde Ooste, veral Ru Olie
verskaffers, insluitend alle Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Midde Oosterse Renaissance, en veral die VSA, VK en
VN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Aanhoudende verskaffing van ru olie, petroleum produkte en dienste.
Menige toerisme inisiatiewe. Menige inisiatiewe om die vrede en
voorspoed van persone in die Midde Ooste te verhoog. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Midde Oosterse Besigheids
Gemeenskap (MOBG) Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir
die Persone van die MOBG, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van die Midde Ooste, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Definisie van MOBG in hierdie (en moontlik vorige) bydraes:
Lande in die Midde Ooste, asook Noordelike gedeeltes van Afrika, bv.
Egipte en Libie, waar 'n hegte band bestaan tussen lande.

En om hierdie belangrike bydrae te begin:

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings en Sakelui van Lande
in die Midde Ooste, asook die VSA, EU lidlande, en Lande regoor die
Planeet. Om industrialisasie inisiatiewe in MOBG lidlande te verhoog,
vir plaaslike en uitvoer doeleindes, as deel van die 2020 en daarna
plan vir MOBG lande.

Indien enigsinds nodig: Ontmoetings, vir die verhoging van vredes
doelwitte, kan ook verhoog word. Om beskerming van bellegings te
verhoog. Streeks, asook internasionale vredes inisiatiewe kan ook
verhoog word. Alreeds suksesvolle vredes inisiatiewe, wat elders op die
Planeet en/of in die Streek, bv. Egipte en elders implementeer, kan ook
verhoog word, waar en/of wanneer nodig. Hoogstens aangeraai, om die
beskerming van groeps regte van persone, veral nomadiese en/of
geestelike gemeenskappe, te verhoog. Daarna om die groen lig te gee om
industrialisasie inisiatiewe te verhoog. Om ondersteuning te verhoog
vir industrialisasie inisiatiewe.

Hoogstens aangeraai, om water voorsienings bronne te verhoog. Die bou
van water reservoirs kan ook verhoog word by hoof sentra - kus sowel as
binnelands. Vir die voorsiening van water om verhoog te word van bronne
by die kus, bv. blokke ys wat vervoer word vanaf die pole. En/of om
seewater na varswater suiwerings projekte te verhoog. Om die
aanhoudende verskaffing van water te verhoog aan MOBG lande. Vir
industriele asook landbou en huishoudelike doeleindes.

Infra struktuur kan ook verhoog word. Veral die beskikbaarheid van
teerpaaie netwerke. Om die vervoer van goedere na en van industriele
gebiede te verhoog.

Daarna om verskeie industriee, veral gebruikers goedere, toestelle,
elektroniese, ingenieurs, tegnologies, ens. te verhoog. Fabrieke kan
ook verhoog word, waar en wanneer nodig, by verskeie liggings, waar
menslike hulpbronne en materiaal beskikbaar is.

Opleidings kurusse kan ook verhoog word, in verskeie gebiede. Om die
vlak van vaardigheid van persone te verhoog. Hoogstens aangeraai, om
die aanwending van kontrak werkers te verhoog in MOBG lande, wanneer en
waar nodig. Veral om die vlak van vaardigheid van persone te verhoog
woonagtig in MOBG lande.

Bestudeer verbruikers benodighede in MOBG lande, asook elders op die
Planeet. Om plaaslike en uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te
stel. Asook om mark navorsing te verhoog regoor die Planeet, om volume
van goedere en dienste benodig vas. Uitleg van markte kan ook verhoog
word, tussen wedyweraars. Om voorspoedige verhoudinge te verhoog tussen
partye.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone van die MOBG. Om vriendskappe te verhoog
tussen ons Paradys, en MOBG lande.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Kwaliteit van lewe van persone in MOBG lande kan asemrowend verhoog
word.
Ekonomiese deelname van persone in MOBG lande kan asemrowend verhoog
word.
Verskaffing van goedere en dienste in die MOBG en elders op die Planeet
kan asemrowend verhoog word.
Profytvolheid van firmas, veral multi-nasionale firmas teenwoordig in
die MOBG, kan asemrowend verhoog word.
Alternatiewe bronne van inkomste vir MOBG lande kan asemrowend verhoog
word.
Meer aanloklike ru olie pryse, veral oor 'n medium tot lang termyn, kan
asemrowend verhoog word.
Die beginsels van afhanklikheid en inter-afhanklikheid kan asemrowend
verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Midde Oosterse Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Voortdurende Goddelike handelinge bewys die bestaan van God. Staan
aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe, asof
dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
die Midde Ooste, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Midde Oosterse Industrialisasie Inisiatief [boodskap #34385 is 'n antwoord op boodskap #34300] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Maar jy is nie lekker

"reisiger" skryf in boodskap news:8pou06$o8u$1@nnrp1.deja.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
> deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Holistiese benadering, aangaande faktore wat die imuun stelsel
> affekteer. Verhoogde betrekkinge met lande in die Midde Ooste. Menige
> ondersteunings inisiatiewe om die vrede en voorspoed van persone in die
> Midde Ooste te verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
> aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
> Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
> bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En
> nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Lande wat deel vorm van die Midde Ooste, veral Ru Olie
> verskaffers, insluitend alle Individue, Organisasies, en Regerings, wat
> deel neem aan die Midde Oosterse Renaissance, en veral die VSA, VK en
> VN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
> toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
> Aanhoudende verskaffing van ru olie, petroleum produkte en dienste.
> Menige toerisme inisiatiewe. Menige inisiatiewe om die vrede en
> voorspoed van persone in die Midde Ooste te verhoog. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Midde Oosterse Besigheids
> Gemeenskap (MOBG) Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
> elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir
> die Persone van die MOBG, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
> Persone van die Midde Ooste, en elders op die Planeet, asemrowend te
> verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Definisie van MOBG in hierdie (en moontlik vorige) bydraes:
> Lande in die Midde Ooste, asook Noordelike gedeeltes van Afrika, bv.
> Egipte en Libie, waar 'n hegte band bestaan tussen lande.
>
> En om hierdie belangrike bydrae te begin:
>
> Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings en Sakelui van Lande
> in die Midde Ooste, asook die VSA, EU lidlande, en Lande regoor die
> Planeet. Om industrialisasie inisiatiewe in MOBG lidlande te verhoog,
> vir plaaslike en uitvoer doeleindes, as deel van die 2020 en daarna
> plan vir MOBG lande.
>
> Indien enigsinds nodig: Ontmoetings, vir die verhoging van vredes
> doelwitte, kan ook verhoog word. Om beskerming van bellegings te
> verhoog. Streeks, asook internasionale vredes inisiatiewe kan ook
> verhoog word. Alreeds suksesvolle vredes inisiatiewe, wat elders op die
> Planeet en/of in die Streek, bv. Egipte en elders implementeer, kan ook
> verhoog word, waar en/of wanneer nodig. Hoogstens aangeraai, om die
> beskerming van groeps regte van persone, veral nomadiese en/of
> geestelike gemeenskappe, te verhoog. Daarna om die groen lig te gee om
> industrialisasie inisiatiewe te verhoog. Om ondersteuning te verhoog
> vir industrialisasie inisiatiewe.
>
> Hoogstens aangeraai, om water voorsienings bronne te verhoog. Die bou
> van water reservoirs kan ook verhoog word by hoof sentra - kus sowel as
> binnelands. Vir die voorsiening van water om verhoog te word van bronne
> by die kus, bv. blokke ys wat vervoer word vanaf die pole. En/of om
> seewater na varswater suiwerings projekte te verhoog. Om die
> aanhoudende verskaffing van water te verhoog aan MOBG lande. Vir
> industriele asook landbou en huishoudelike doeleindes.
>
> Infra struktuur kan ook verhoog word. Veral die beskikbaarheid van
> teerpaaie netwerke. Om die vervoer van goedere na en van industriele
> gebiede te verhoog.
>
> Daarna om verskeie industriee, veral gebruikers goedere, toestelle,
> elektroniese, ingenieurs, tegnologies, ens. te verhoog. Fabrieke kan
> ook verhoog word, waar en wanneer nodig, by verskeie liggings, waar
> menslike hulpbronne en materiaal beskikbaar is.
>
> Opleidings kurusse kan ook verhoog word, in verskeie gebiede. Om die
> vlak van vaardigheid van persone te verhoog. Hoogstens aangeraai, om
> die aanwending van kontrak werkers te verhoog in MOBG lande, wanneer en
> waar nodig. Veral om die vlak van vaardigheid van persone te verhoog
> woonagtig in MOBG lande.
>
> Bestudeer verbruikers benodighede in MOBG lande, asook elders op die
> Planeet. Om plaaslike en uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te
> stel. Asook om mark navorsing te verhoog regoor die Planeet, om volume
> van goedere en dienste benodig vas. Uitleg van markte kan ook verhoog
> word, tussen wedyweraars. Om voorspoedige verhoudinge te verhoog tussen
> partye.
>
> Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
> President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
> die Regerings en die Persone van die MOBG. Om vriendskappe te verhoog
> tussen ons Paradys, en MOBG lande.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Kwaliteit van lewe van persone in MOBG lande kan asemrowend verhoog
> word.
> Ekonomiese deelname van persone in MOBG lande kan asemrowend verhoog
> word.
> Verskaffing van goedere en dienste in die MOBG en elders op die Planeet
> kan asemrowend verhoog word.
> Profytvolheid van firmas, veral multi-nasionale firmas teenwoordig in
> die MOBG, kan asemrowend verhoog word.
> Alternatiewe bronne van inkomste vir MOBG lande kan asemrowend verhoog
> word.
> Meer aanloklike ru olie pryse, veral oor 'n medium tot lang termyn, kan
> asemrowend verhoog word.
> Die beginsels van afhanklikheid en inter-afhanklikheid kan asemrowend
> verhoog word.
>
> Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Midde Oosterse Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
> neem.
> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Voortdurende Goddelike handelinge bewys die bestaan van God. Staan
> aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe, asof
> dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
> beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
> een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
> die Midde Ooste, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
> asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
> Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.
>
>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Midde Oosterse Industrialisasie Inisiatief [boodskap #34478 is 'n antwoord op boodskap #34385] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hel tog, en daar gaat staat en herhaal iemand wragtig die verbale diaree
(moet net nie daarin trap nie) van die vent...
CUT the crap en pos net die kommentaar!!!!!

Thys oppie Bos
GROOTBAAS wrote in message ...
> Maar jy is nie lekker
>
>
> "reisiger" wrote in message
Vorige onderwerp: Re: Vrylating van prisoniere
Volgende onderwerp: Re: The Country Run Properly?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 06:43:56 MGT 2024