Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle behoort die een te geniet
Julle behoort die een te geniet [boodskap #34306] |
Wed, 13 September 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So rukkie terug het ek op 'n ander nuusgroep, alt.html gaan hulp soek vir
iets wat my baas nou weer raakgesien het, en konsuis wou doen. Almal...of
meeste van die outjies daar, weet dat ek 'n Suid Afrikaner is, een ou het
dit toevallig laat val, en hier is die reply wat ek in my mailbox van een
van die Amerikaners afgekry het. Ek copy dit net so oor:
"Well I suppose this trend is better then Apartheid, but you are still a
nation
of Nazi bastards who should be jailed for the mass murders, tortures and
other
crimes against humanity you ALL committed/ Every white in that country
should be
locked up for ever. "
Well anyway....my antwoord aan hom? "I love you...who asked you anyway?"
Sulke goed maak my ongelooflik magteloos, want ek het nog nooit een enkele
slegte ding teenoor 'n swart man of vrou gedoen nie.
In elk geval...ek sal dit maar liewers by die "I love you" los.
Groete
Elaine
|
|
|
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34307 is 'n antwoord op boodskap #34306] |
Wed, 13 September 2000 00:00   |
Dirk Vermaak
Boodskappe: 33 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ag ou diertjie, moenie jouself oor sulke goete ontstel nie. Meeste
Amerikaners is in elk geval so eng in hulle wereldkennis dat hulle dink
jy besoek 'n ander planeet as jy oor die grens van die VSA gaan.
Daardie fokker sal tien teen een nie eers sy vinger op Suid Afrika
op 'n kaart kan druk nie.
Deur vir hom te sê "I love you" het jy die heilige prokreasie proses
beledig.
"Elaine" skryf in boodskap news:39bfeba3.0@news1.mweb.co.za...
> So rukkie terug het ek op 'n ander nuusgroep, alt.html gaan hulp soek vir
> iets wat my baas nou weer raakgesien het, en konsuis wou doen. Almal...of
> meeste van die outjies daar, weet dat ek 'n Suid Afrikaner is, een ou het
> dit toevallig laat val, en hier is die reply wat ek in my mailbox van een
> van die Amerikaners afgekry het. Ek copy dit net so oor:
> "Well I suppose this trend is better then Apartheid, but you are still a
> nation
> of Nazi bastards who should be jailed for the mass murders, tortures and
> other
> crimes against humanity you ALL committed/ Every white in that country
> should be
> locked up for ever. "
>
> Well anyway....my antwoord aan hom? "I love you...who asked you anyway?"
> Sulke goed maak my ongelooflik magteloos, want ek het nog nooit een enkele
> slegte ding teenoor 'n swart man of vrou gedoen nie.
> In elk geval...ek sal dit maar liewers by die "I love you" los.
>
> Groete
>
> Elaine
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|
|
|
|
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34357 is 'n antwoord op boodskap #34306] |
Thu, 14 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Dirk Vermaak wrote:
> "Reenen van Niekerk" wrote
>> rek altyd hulle bekke oor ander. Amerika druk ook hulle neus in die
> hele
>> wereld se besigheid.
>
> Dit is waar, maar met hulle ekonomiese en militêre mag kan hulle vir
> ons sê, "Bogger off," en hoe graag ons ook vir hulle wil sê, "Nou maar
> bogger julle ook," ons kan nie want ons is ekonomies te afhanklik van
> hulle; en hulle skiet ons drie Mirages fuckedup nog voordat die pilots
> hulle antigravitasie suits aan het.
>
Die beste van alles is natuurlik dat die Amerikaners
nie baie gretig is om in enigiemand se land te kom
moeilikheid maak nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34367 is 'n antwoord op boodskap #34306] |
Thu, 14 September 2000 03:22   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Dirk Vermaak wrote:
> Meeste
> Amerikaners is in elk geval so eng in hulle wereldkennis dat hulle dink
> jy besoek 'n ander planeet as jy oor die grens van die VSA gaan.
Laat ons tog maar versigtig wees met
al hierdie sweeping statements. Daar
is 270 miljoen van hulle, en baie van
hulle is baie kundig oor wat in die
wereld aangaan. So ook hier in
Kanada. Weet jy dat een van ons
beste fotograwe hier in Kanada
spioene het wat vir hom vertel
wanneer die blomme in Namakwaland
op die mooiste is. Dan gaan hy hulle
afneem as hulle op hulle hoogtepunt is.
(Een van sy boeke daaroor: "The
Garden of the Gods.")
Gloudina
|
|
|
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34388 is 'n antwoord op boodskap #34306] |
Fri, 15 September 2000 00:00  |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hein Paul wrote:
> Ja,
> Die Amerikaners ! Hulle sienswyse en humor raak my nie aan nie.
Ek weet nie hoe jy sulke veralgemenings kan
maak nie. Dis 'n land van dink ek 260 miljoen
of meer mense, en hulle is in verskillende streke
so verskillend soos die dag by die nag. Ek dink
wanneer jy die woord "die Amerikaners" gebruik,
dan reageer jy met die konsep in jou kop van wat
jy dink "die Amerikaners" is. En dan doen jy
presies waarvan jy hulle beskuldig.
Gloudina
|
|
|
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34389 is 'n antwoord op boodskap #34306] |
Fri, 15 September 2000 00:00  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He he he - nou het Gloudina uiteindelik sarkasme ontdek!!!
@home.com wrote:
>
> Dirk Vermaak wrote:
>
>> "Reenen van Niekerk" wrote
>
>>> rek altyd hulle bekke oor ander. Amerika druk ook hulle neus in die
>> hele
>>> wereld se besigheid.
>>
>> Dit is waar, maar met hulle ekonomiese en militêre mag kan hulle vir
>> ons sê, "Bogger off," en hoe graag ons ook vir hulle wil sê, "Nou maar
>> bogger julle ook," ons kan nie want ons is ekonomies te afhanklik van
>> hulle; en hulle skiet ons drie Mirages fuckedup nog voordat die pilots
>> hulle antigravitasie suits aan het.
>>
>
> Die beste van alles is natuurlik dat die Amerikaners
> nie baie gretig is om in enigiemand se land te kom
> moeilikheid maak nie.
>
> Gloudina
|
|
|
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34390 is 'n antwoord op boodskap #34306] |
Fri, 15 September 2000 00:00  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Iemand het eems op 'n tyd gesê dat die VSA genoeg wapens op een
vliefdek skip het om die hele SA tot oorgawe te dwing. Maar dan het
Lesotho amper genoeg guts om die hele SA weermag tot oorgawe te dwing :)
Dirk Vermaak wrote:
>
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:39c12c3e.0@news1.mweb.co.za...
>> Maar die beste van alles is, is dat hulle maar net so erg daar is
> maar hulle
>> rek altyd hulle bekke oor ander. Amerika druk ook hulle neus in die
> hele
>> wereld se besigheid.
>
> Dit is waar, maar met hulle ekonomiese en militêre mag kan hulle vir
> ons sê, "Bogger off," en hoe graag ons ook vir hulle wil sê, "Nou maar
> bogger julle ook," ons kan nie want ons is ekonomies te afhanklik van
> hulle; en hulle skiet ons drie Mirages fuckedup nog voordat die pilots
> hulle antigravitasie suits aan het.
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:44:49 UTC 2025
|