Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Apartheid: Die Naam!!
Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34259] |
Sun, 10 September 2000 17:48  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoeveel van ons het nie al hierdie stukkie skynheiligheid in die
apartheidsdae gehoor nie: "It (racism, discrimination, exploitation, etc.)
was OK but you should never have
given it a name." Of "You should never have made it law."
Met ander woorde, rassisme is OK solank as wat dit nie amptelik beoefen word
nie.
ASSEBLIEF! Gee my 'n breek!
Sê my Engelse niggie nou die dag toe ons daar gaan eet: "I'm so glad that
these horrific, racist apartheid days are over." Net toe roep sy Mabel om
haar kos te kom haal; namens Mabel opgeskep in haar toegekenne emalje bord
met haar toegekenne aluminium lepel, en haar toegekenne plastiek-beker en sy
gaan eet haar kos op haar toegekenne agtertrap.
Maar, vra ek haar, is dit dan nie 'n vorm van apartheid as jy jou huis-hulp
se kos so vir haar opdis nie? Waarom kan sy dan nie saam met julle uit
dieselfe breekware eet as apartheid dan so horrific is nie?
"Nee," antwoord sy, "Dit kan sy nooit toelaat nie want jy weet nooit watse
kieme sy saam met haar van die lokasie af kan aandra nie".
"I rest my case."
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34292 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Tue, 12 September 2000 18:36   |
Hein Paul
Boodskappe: 21 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ja, soms wonder ek wat die definisie van apartheid is. Ek sien nou so dag of
twee terug op "Opra show" Maria Cerry ( die sanger ) wat so baie probleme
het omdat haar pa swart is en haar ma wit. Orals in die wereld is dit 'n
norm, behalwe in Suid Afrika hier is dit 'n "sonde". Apartheid en
deskriminasie gaan ons nog kry tot die einde van dae. Apartheid en
deskriminasie is nie noodwendig tussen rasse nie, maar soms kultuur, taal,
"status" en dan ook geloof. Terwille van vrede is dit soms nodig om
apartheid uit te oefen. Volgens my is apartheid nie haat of oordeel nie,
maar eerder 'n manier om "soort by soort te hou" en die vrede te bewaar.
Ek wonder hoeveel "minder bevoorregtes" weet wat apartheid regtig is, as
daar dan nog "stam gevegte" is. (" Zulu only", "Xhosa only", "ANC only") ??
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34296 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Wed, 13 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Ekskuus?!
> Nou nie om jou battery nat te pis nie Gloudina, maar Mandela is suiwer
> Xhosa. Hy was 'n prins van sy stam. Kry jou feite nou eers bietjie reg.
> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie, veral nie as prins nie.
> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
> ongelooflik wreed is)
Wel Elaine, ek wil nou nie jou ou ballontjie prik
nie, maar daar was baie vroeg rassevermenging
tussen die San en die mense wat vandag Xhosa
heet. Vandaar die feit dat daar kliek-geluide in
Xhosa is en nie in die Zulu wat hulle voorvaders
oorspronklik gepraat het nie. Nog nou onlangs
het 'n Xhosa ook vir my vertel dat daar sekere
Xhosa stamme is wat bewus is van tradisies
wat afkom van die San. So moet nou maar liewers
nie die gospel according to Elaine verkondig nie.
Maak seker van jou feite.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34311 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Wed, 13 September 2000 02:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Grahame wrote:
> "Nee," antwoord sy, "Dit kan sy nooit toelaat nie want jy weet nooit watse
> kieme sy saam met haar van die lokasie af kan aandra nie".
>
> "I rest my case."
Ja. Lees die analises van J.M. Coetzee oor hierdie soortrassistiese sindroom.
Hy dui aan dat oor die wereld die-
selfde patroon gevolg word om die "ander" as anders
en minderwaardig in die denke te hou. Een daarvan
is om te verklaar dat die "ander" besmet" is.
In SA vind mens natuurlik hierdie sindroom by
mense wat tegelykertyd ook vir die "ander" mense
toelaat om na hulle babetjies te kyk, hulle kos te
kook, en dies meer. Maar omdat die sindroom
patologies is, sien hierdie mense geen teenstrydigheid
in wat hulle dink en doen nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34327 is 'n antwoord op boodskap #34288] |
Wed, 13 September 2000 15:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Rasse vermenging...m.a.w swart ma en wit pa en omgekeerd en Indiese ma en
> Swart pa ens. word nêrens in die wêreld aanvaar nie. Dis nie 'n norm
> nie.....daar word vreeslik teen die kinders van so 'n "samesyn"
> gediskrimineer - ek het ook toevallig die spesifieke Oprah show gesien. Een
> meisiekind het nog gesê dat 'n kind vir haar gesê het sy gaan hel toe.
> En dan voel mens so jammer vir daai kinders want dis hulle wat die spit moet
> afbyt vir hule ma en pa so oordeels foute.
Miskien moet jy liewers jammer voel vir diestupid rassistiese kinders wat vir
die kind
uittart. Jy kry hulle ook in die VSA en in
Kanada. En jy klink of jy rassevermenging
alleen as 'n huidige probleem sien, selfs in
SA. In Suid-Afrika was daar grootskaalse
rassevermenging. Rassistiese vooroordele
het baie van hierdie families laat probeer
deurgaan as "wit." Ek sal nooit vergeet hoe
ontroer ek was toe ek uitvind dat een van
die eerste sogenaamde "wit" kinders van 'n
NG Kerk predikant die eerste een was wat
openlik gebruik gemaak het van die vryheid
in die later jare van apartheid om 'n "gemengde"
huwelik aan te gaan.
Selfs Mandela is deel van rasse-vermenging.
Hy is duidelik deels Xhosa en deels Khoi of
San. Sulke soort vermenging veroorsaak 'n
gesonde "gene-pool" en is dus ten sterkste
aan te beveel.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34333 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 14 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Simon van der stel - dit was mos die kerel wat so gbietjie skelm was dan
> nie? Wat gesorg het dat sy wyn verkoop word en die beste grond vir hom
> ingepalm het? Hmm - lyk na 'n goeie volksvader! :)
>
Wonder of jy nie dink aan Willem
Adriaan van der Stel nie, Lou.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34336 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 14 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
LeswinLaubscher wrote:
>> "Elaine" ang...@dotcool.com
>
>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie
>
> En later
>
>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>> ongelooflik wreed is)
>
> Dit is nou Elaine wat "nie kleur raaksien nie", Elaine wat nie rassisties is
> nie. Wrede zoeloes inderdaad - liewe hemel.
En dis nou Elaine wat aan dieselfde groepbehoort wat vir Wouter Basson en sy
regterhande voortgebring het.
Gloudina
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34337 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 14 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>
Kom ons onthou tog nou ook maar die uitroeiing van die
San en tot 'n groot mate die Khoi (nie deur Zulus nie.)
Kom ons onthou nou maar die mense uit Europa wat
al die Eerste Nasies in Newfoundland gejag het totdat
daar nog net een vrou oor was. Hulle het haar toe uit
die bosse uitgelok met presente en haar toe ook dood-
geskiet. Kom ons onthou vir Wouter Basson. En vir die
mense wat vir Steve Biko papgeslaan het en toe met
hom sterwend opgery het na Pretoria. Kom ons onthou
maar die mense wat op Vlakplaas mense doodgemaak
en verbrand het en dan daarlangs braaivleis hou. (Die
lyke het tog so lank geneem om te brand.) Almal, my
liewe Elaine, het die kleur van jou vel gehad.
Gloudina
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34361 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 14 September 2000 00:47   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> mmmm......gaan lees Mandela se biografie, maak nogal vir interresante
> leesstof.
Ek, liewe Elaine, het natuurlik ook Mandela se biografiegelees. En, my liewe
Elaine, ek het skoolgehou in die
skool waar Mandela sy senior-sertifikaatjare deurgebring
het (Healdtown.) Ek weet dat Mandela 'n "prins" is
van een van die Xhosa-stamme. Maar dit neem nog nie
weg van die feit dat dit algemene kennis is dat die San
en die Khoi op die oosgrens van die Kaapkolonie, lank
voor die wittes daar aangekom het, saamgebly het en
dat daar sogenaamde "rassevermenging" plaasgevind
het nie. Ek herhaal weer, dis waar die "clicks" in
Xhosa vandaan kom wat mens nie in Zulu kry nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34363 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 14 September 2000 00:53   |
Dirk Vermaak
Boodskappe: 33 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Elaine, Gloudina is reg in hierdie geval. Soos jy sê in 'n ander post
van jou, "jy sal verbaas wees hoeveel wêreldwye universiteite
inliggewende websites het." Kyk by
http://www.lmp.ucla.edu/profiles/profx01.htm.
Dit sê onder andere, "Upon their entry into southern Africa they
encountered Khoisan speaking peoples and adopted some of their
vocabulary and elements of their phonologies, in particular the well
known "clicks" of southern African languages."
Die teks spesifiseer nie dat daar vermenging tussen Xhosa en Khoisan
was nie, maar vir aanvaarding van woordeskat en fonologie moet daar 'n
baie noue interaksie tussen die twee stamme gewees het. Vermenging in
so 'n noue interaksie is definitief nie uitgesluit nie. Daar was nie
koerante en tv gewees nie, so die invloed het geskied deur daaglikse
persoonlike interaksie.
"Elaine" skryf in boodskap news:39c0115a.0@news1.mweb.co.za...
> mmmm......gaan lees Mandela se biografie, maak nogal vir interresante
> leesstof. Siestog die man leef in 'n dwaal en daar sit hy en dink die
> heeltyd hy's 'n opregte Xhosa. Shame miskien moet jy hom gaan reghelp.
> Gloudina ek sweet jy suig die meeste van die stront wat jy hier praat so reg
> uit jou duim.
> Maar nou ja, ons praat nie daaroor nie.
>
> skryf in boodskap news:39C00B09.D761258A@home.com...
>> Elaine wrote:
>>
>>> Ekskuus?!
>>> Nou nie om jou battery nat te pis nie Gloudina, maar Mandela is suiwer
>>> Xhosa. Hy was 'n prins van sy stam. Kry jou feite nou eers
bietjie
> reg.
>>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie, veral nie as
prins
> nie.
>>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>>> ongelooflik wreed is)
>>
>> Wel Elaine, ek wil nou nie jou ou ballontjie prik
>> nie, maar daar was baie vroeg rassevermenging
>> tussen die San en die mense wat vandag Xhosa
>> heet. Vandaar die feit dat daar kliek-geluide in
>> Xhosa is en nie in die Zulu wat hulle voorvaders
>> oorspronklik gepraat het nie. Nog nou onlangs
>> het 'n Xhosa ook vir my vertel dat daar sekere
>> Xhosa stamme is wat bewus is van tradisies
>> wat afkom van die San. So moet nou maar liewers
>> nie die gospel according to Elaine verkondig nie.
>> Maak seker van jou feite.
>>
>> Gloudina
>>
>
>
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34365 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Thu, 14 September 2000 01:00   |
Dirk Vermaak
Boodskappe: 33 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Elaine, Gloudina is reg in hierdie geval. Soos jy sê in 'n ander post
van jou, "jy sal verbaas wees hoeveel wêreldwye universiteite
inliggewende websites het." Kyk by
http://www.lmp.ucla.edu/profiles/profx01.htm.
Dit sê onder andere, "Upon their entry into southern Africa they
encountered Khoisan speaking peoples and adopted some of their
vocabulary and elements of their phonologies, in particular the well
known "clicks" of southern African languages."
Die teks spesifiseer nie dat daar vermenging tussen Xhosa en Khoisan
was nie, maar vir aanvaarding van woordeskat en fonologie moet daar 'n
baie noue interaksie tussen die twee stamme gewees het. Vermenging in
so 'n noue interaksie is definitief nie uitgesluit nie. Daar was nie
koerante en tv gewees nie, so die invloed het geskied deur daaglikse
persoonlike interaksie.
"Elaine" skryf in boodskap news:39c0115a.0@news1.mweb.co.za...
> mmmm......gaan lees Mandela se biografie, maak nogal vir interresante
> leesstof. Siestog die man leef in 'n dwaal en daar sit hy en dink die
> heeltyd hy's 'n opregte Xhosa. Shame miskien moet jy hom gaan reghelp.
> Gloudina ek sweet jy suig die meeste van die stront wat jy hier praat so reg
> uit jou duim.
> Maar nou ja, ons praat nie daaroor nie.
>
> skryf in boodskap news:39C00B09.D761258A@home.com...
>> Elaine wrote:
>>
>>> Ekskuus?!
>>> Nou nie om jou battery nat te pis nie Gloudina, maar Mandela is suiwer
>>> Xhosa. Hy was 'n prins van sy stam. Kry jou feite nou eers
bietjie
> reg.
>>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie, veral nie as
prins
> nie.
>>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>>> ongelooflik wreed is)
>>
>> Wel Elaine, ek wil nou nie jou ou ballontjie prik
>> nie, maar daar was baie vroeg rassevermenging
>> tussen die San en die mense wat vandag Xhosa
>> heet. Vandaar die feit dat daar kliek-geluide in
>> Xhosa is en nie in die Zulu wat hulle voorvaders
>> oorspronklik gepraat het nie. Nog nou onlangs
>> het 'n Xhosa ook vir my vertel dat daar sekere
>> Xhosa stamme is wat bewus is van tradisies
>> wat afkom van die San. So moet nou maar liewers
>> nie die gospel according to Elaine verkondig nie.
>> Maak seker van jou feite.
>>
>> Gloudina
>>
>
>
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34370 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Fri, 15 September 2000 00:00   |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Meeste mense is wreed, in effek. Ons almal weet hoe wreed kinders kan wees,
nie soseer in dade nie, maar in emosie op mekaar. Die aanvaarde sosiale
norme van die plaaslike gemeenskap bepaal tot watter mate die wreedheid in
dade manifesteer.
In die Zoeloe gemeenskap was dit aanvaarde praktyk om wreedheid te
praktiseer. Maar laat ons dit ook net kwalifiseer. Die soldate het wrede
dinge gedoen, en daar was wrede dade teen individue wanneer die toordokter
iemand uitgewys het as oorsaak van swak oeste, ens.
Die trekboere het ook swart families uitgewis in hulle veldtogte teen die
swartes. In Australie was dit aanvaarde praktyk om inboorlinge te jag. In
Duitsland is Jode in miljoene doodgemaak. Stalin het miljoene van sy eie
mense doodgemaak.
So laat ons net die stelling, "hulle is wreed," in breer perspektief sien.
"Elaine" skryf in boodskap news:39c11177.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>
>
> LeswinLaubscher wrote in message
> news:20000914095054.19203.00000329@ng-ct1.news.cs.com...
>>> "Elaine" ang...@dotcool.com
>>
>>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie
>>
>> En later
>>
>>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>>> ongelooflik wreed is)
>>
>> Dit is nou Elaine wat "nie kleur raaksien nie", Elaine wat nie
rassisties
> is
>> nie. Wrede zoeloes inderdaad - liewe hemel.
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34373 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Fri, 15 September 2000 00:00   |
Liza
Boodskappe: 61 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek stem saam dat daar baie slegte dinge deur blankes aan swartes gedoen is,
maar so ook deur swartes aan blankes! Deesdae word net die blankes se foute
uitgewys en van wat die swartes doen, kom nooit eens op die lappe nie.
Moord bly moord. As die regering van die dag nie met daadwerklike optrede
vorendag kom nie, gaan hierdie mense heeltemal onbeheerbaar raak. Maar dit
is mos hoe hulle hul mense opgevoed het - om die vorige regering te
dwarsboom. En nou sit hulle met die probleem. Dit het niks meer met die
verlede te doen nie. Dit is plain en simple net krimineel. En van wette
praat ek nie eens meer nie. As daar 'n wet is wat sê dat dit of dat nie
gedoen mag word nie, dan word daar teen die wat dit wil doen,
gediskrimineer! Wat 'n grap! Mense, dit lyk vir my dat dit wat reg was,
nou verkeerd is en dit wat verkeerd was, nou as reg bestempel word.
L
Krokkie wrote in message ...
> So what, wat doen die kaffers nou op die boere se plase, gister weer 'n oom
> van 68 en sy vriendin van 72 op kort afstand met 'n swaar kaliber in die
> gesig geskiet. Nee maar dit staan jou nie aan nie. Jy lewe in die verlede en
> is tog so kwaad omdat jy nie in SA die mas kon opkom nie. DIT WAS JOU EIE
> SKULD. Net jammer jy was ook nie op een van daai plase nie. Wanner kom stap
> jy deur Tembisa vir 'n uur? . Kom bewys on nou hulle is nie barbare nie en
> jy sal veilig anderkant uitkom. Toe grootbek kom nou.
>
>
>
>
> @home.com wrote in message ...
> Elaine wrote:
>
>> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
>> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
>> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>
> Kom ons onthou tog nou ook maar die uitroeiing van die
> San en tot 'n groot mate die Khoi (nie deur Zulus nie.)
> Kom ons onthou nou maar die mense uit Europa wat
> al die Eerste Nasies in Newfoundland gejag het totdat
> daar nog net een vrou oor was. Hulle het haar toe uit
> die bosse uitgelok met presente en haar toe ook dood-
> geskiet. Kom ons onthou vir Wouter Basson. En vir die
> mense wat vir Steve Biko papgeslaan het en toe met
> hom sterwend opgery het na Pretoria. Kom ons onthou
> maar die mense wat op Vlakplaas mense doodgemaak
> en verbrand het en dan daarlangs braaivleis hou. (Die
> lyke het tog so lank geneem om te brand.) Almal, my
> liewe Elaine, het die kleur van jou vel gehad.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34408 is 'n antwoord op boodskap #34259] |
Sat, 16 September 2000 04:54   |
GROOTBAAS
Boodskappe: 25 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:vfuw5.2603$gK3.39073@sodalite.nbnet.nb.ca...
> Meeste mense is wreed, in effek. Ons almal weet hoe wreed kinders kan wees,
> nie soseer in dade nie, maar in emosie op mekaar. Die aanvaarde sosiale
> norme van die plaaslike gemeenskap bepaal tot watter mate die wreedheid in
> dade manifesteer.
>
> In die Zoeloe gemeenskap was dit aanvaarde praktyk om wreedheid te
> praktiseer. Maar laat ons dit ook net kwalifiseer. Die soldate het wrede
> dinge gedoen, en daar was wrede dade teen individue wanneer die toordokter
> iemand uitgewys het as oorsaak van swak oeste, ens.
>
> Die trekboere het ook swart families uitgewis in hulle veldtogte teen die
Die trekboere het nie opgesaal en die swartes gaan aanval nie, hulle het
hulle self net beskerm teen aanvalle
> swartes. In Australie was dit aanvaarde praktyk om inboorlinge te jag. In
> Duitsland is Jode in miljoene doodgemaak. Stalin het miljoene van sy eie
> mense doodgemaak.
>
> So laat ons net die stelling, "hulle is wreed," in breer perspektief sien.
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:39c11177.0@news1.mweb.co.za...
>> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
>> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
>> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>>
>>
>> LeswinLaubscher wrote in message
>> news:20000914095054.19203.00000329@ng-ct1.news.cs.com...
>>>> "Elaine" ang...@dotcool.com
>>>
>>>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie
>>>
>>> En later
>>>
>>>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>>>> ongelooflik wreed is)
>>>
>>> Dit is nou Elaine wat "nie kleur raaksien nie", Elaine wat nie
> rassisties
>> is
>>> nie. Wrede zoeloes inderdaad - liewe hemel.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:34:05 UTC 2025
|