Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Shell Account Benodig
Re: Shell Account Benodig [boodskap #34241] So, 10 September 2000 13:12
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Duane Smurf skryf in boodskap news:v4pnrsgbgvf2dok8qetvalkr38tfcvehdi@4ax.com...
> On Sun, 10 Sep 2000 19:18:52 +0200, "Mvdl" wrote:


"kinux" Dit moet seker Linux wees ne? Dis nie so maklik nie.

Die rede hoekom niemand jou 'n shell account wil gee nie is omdat jy "root"
en telnet access in die ouens se masjiene in wil he en jy ernstige "damage"
kan aanrig met so iets, veral as jy nie weet wat jy doen nie. Dis nie dat
mense jou wantrou nie, dis net dat hulle hulself wil probeer beskerm.
Soos Duane tereg sê, kry maar jou eie linux boxie en vra iemand om jou te
help om dit op te stel as jy nie weet hoe nie.

> Kry vir jou Kinux en stel jou eie boxie op
Vorige onderwerp: Gloudina
Volgende onderwerp: Kanadese Polisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 12:02:27 MGT 2024