Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Padreëls.
Padreëls. [boodskap #34183] Vr, 08 September 2000 17:44 na volgende boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek was vandag gou op Gauteng (Jhb) toe, lyk my daars ander reëls op die pad
van toepasing . Of is die mense maar net te bang om by 'n rooilig te stop ?
Ook sien ek dat truspieëltjies word nie gebruik nie " die kar agter jou het
remme ". Ja, dit is seker nie nét daar so nie, maar ek sal nooit in so plek
kan bly nie. "My meegevoel vir die wat daar bly". Dit gaan my weer weke vat
om naels te groei.

Definisie van 'n verkeerslig in Gauteng: 'n Toestel om voetgangers net
halfpad oor 'n pad help, daarna is jy op jou eie.

chow for now
Hein.
Re: Padreëls. [boodskap #34216 is 'n antwoord op boodskap #34183] Sa, 09 September 2000 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaan maar net so sleg in die Kaap. Die mense ry deesdae orals so varke.
Ek se elke aand dankie dat ek in een stuk by die huis kom. Die probleem is
dat die mense weet dat daar te min verkeersmanne is en nie orals kan wees
nie.

Reenen van Niekerk

Hein Paul skryf in boodskap news:39b93387.0@news1.mweb.co.za...
> Ek was vandag gou op Gauteng (Jhb) toe, lyk my daars ander reëls op die pad
> van toepasing . Of is die mense maar net te bang om by 'n rooilig te stop ?
> Ook sien ek dat truspieëltjies word nie gebruik nie " die kar agter jou het
> remme ". Ja, dit is seker nie nét daar so nie, maar ek sal nooit in so plek
> kan bly nie. "My meegevoel vir die wat daar bly". Dit gaan my weer weke vat
> om naels te groei.
>
> Definisie van 'n verkeerslig in Gauteng: 'n Toestel om voetgangers net
> halfpad oor 'n pad help, daarna is jy op jou eie.
>
> chow for now
> Hein.
>
Re: Padreëls. [boodskap #34246 is 'n antwoord op boodskap #34216] So, 10 September 2000 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dawie Olivier  is tans af-lyn  Dawie Olivier
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek kom van die Noordkaap af (Groblershoop) - net grondpaaie en stopstrate
daar. Bly nou in Jo'burg en glo my as ek sê dat dit vir my ook een helse
aanpassing was! Ek kon nie glo dat mense teen 140km/h 'n volgafstand van 1
meter behou nie?!

Anyways, ek is nou al 2 jaar daar en wys ook nou al middelvinger, ry soos 'n
vark, hou 'n kort volgafstand en al die ander dinge wat GP mense doen! So
almal raak maar later gewoond daaraan. Ek wonder net wat my pelle op
Groblershoop gaan sê as ek weer daar gaan kuier en so ry! - en jy praat van
"jy wonder wanneer jou naels weer gaan terug groei" - ek wag nog vir my
vingers om terug te groei!

Groete

Ekke
Re: Padreëls. [boodskap #34247 is 'n antwoord op boodskap #34246] So, 10 September 2000 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Voor jy gaan kuier op Groblershoop, bel tog net eers die Vroue
Federasie dat hulle voor die tyd met kruiwaens om die ouetehuis kan
hardloop sodat die ou mense kan gewoond raak aan die verkeer.

In article ,
"Dawie Olivier" wrote:
> Ek kom van die Noordkaap af (Groblershoop) - net grondpaaie en stopstrate
> daar. Bly nou in Jo'burg en glo my as ek sê dat dit vir my ook een helse
> aanpassing was! Ek kon nie glo dat mense teen 140km/h 'n volgafstand van 1
> meter behou nie?!
>
> Anyways, ek is nou al 2 jaar daar en wys ook nou al middelvinger, ry soos 'n
> vark, hou 'n kort volgafstand en al die ander dinge wat GP mense doen! So
> almal raak maar later gewoond daaraan. Ek wonder net wat my pelle op
> Groblershoop gaan sê as ek weer daar gaan kuier en so ry! - en jy praat van
> "jy wonder wanneer jou naels weer gaan terug groei" - ek wag nog vir my
> vingers om terug te groei!
>
> Groete
>
> Ekke
>
>
Re: Padreëls. [boodskap #34281 is 'n antwoord op boodskap #34247] Ma, 11 September 2000 17:50 Na vorige boodskap
Dawie Olivier  is tans af-lyn  Dawie Olivier
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dirk ons is darem nie soooo agter die klip daar nie man.

"Dirk Vermaak" skryf in boodskap news:8pg90f$j8a$1@nnrp1.deja.com...
> Voor jy gaan kuier op Groblershoop, bel tog net eers die Vroue
> Federasie dat hulle voor die tyd met kruiwaens om die ouetehuis kan
> hardloop sodat die ou mense kan gewoond raak aan die verkeer.
>
>
> In article ,
> "Dawie Olivier" wrote:
>> Ek kom van die Noordkaap af (Groblershoop) - net grondpaaie en stopstrate
>> daar. Bly nou in Jo'burg en glo my as ek sê dat dit vir my ook een helse
>> aanpassing was! Ek kon nie glo dat mense teen 140km/h 'n volgafstand van 1
>> meter behou nie?!
>>
>> Anyways, ek is nou al 2 jaar daar en wys ook nou al middelvinger, ry soos 'n
>> vark, hou 'n kort volgafstand en al die ander dinge wat GP mense doen! So
>> almal raak maar later gewoond daaraan. Ek wonder net wat my pelle op
>> Groblershoop gaan sê as ek weer daar gaan kuier en so ry! - en jy praat van
>> "jy wonder wanneer jou naels weer gaan terug groei" - ek wag nog vir my
>> vingers om terug te groei!
>>
>> Groete
>>
>> Ekke
>>
>
Vorige onderwerp: HELP! Kaapstad verstik!
Volgende onderwerp: Pensioendag vir die oues van dae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 03:01:23 MGT 2024