Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: "Die Beiteltjie" deur N.P. van WYK LOUW <<< Dankie. Die engelse vertaling was nie nodig nie
Re: "Die Beiteltjie" deur N.P. van WYK LOUW <<< Dankie. Die engelse vertaling was nie nodig nie [boodskap #34118] Wo, 06 September 2000 19:47 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dit was nie eintlik 'n Engelse vertaling nie, maar
'n verwerking. En nie 'n baie goeie verwerking
nie, moet ek byvoeg.

Gloudina
Re: "Die Beiteltjie" deur N.P. van WYK LOUW <<< Dankie. Die engelse vertaling was nie nodig nie [boodskap #34136 is 'n antwoord op boodskap #34118] Do, 07 September 2000 06:44 Na vorige boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nog nooit slegte poesie teëgekom nie!!! (as jy die "symbolisme" kry)

Ha ha ha ha!!!

Duane Smurf:
> Goeie poesie as jy die symbolisme kry
Vorige onderwerp: "Die Beiteltjie" deur N.P. van WYK LOUW
Volgende onderwerp: Blommekykers" deur GEORGE WEIDEMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:08:19 MGT 2024