Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » rugby
rugby [boodskap #34013] |
Sun, 03 September 2000 14:04 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
dot
Boodskappe: 20 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
nee wragtig nou het ek genoeg gehoor ..... hoe is dit dat markgraaff
moontlik weer die springbokke se afrigter kan word.... as dit nie die eerste
keer gewerk het nie ... hoe is dit moontlik dat dit die tweede keer sal werk
........... so erg soos wanneer 'n geskeide vrou vir die tweede keer met
dieselfde man trou??? lyk my rugby politiek is net so onverstaanbaar soos
ons land se politiek
dottie
|
|
|
Re: rugby [boodskap #34123 is 'n antwoord op boodskap #34013] |
Wed, 06 September 2000 21:23 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wats die Engels vir Markgraaff?? Poop Scoop!
dot skryf in boodskap news:8otku5$8fk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> nee wragtig nou het ek genoeg gehoor ..... hoe is dit dat markgraaff
> moontlik weer die springbokke se afrigter kan word.... as dit nie die eerste
> keer gewerk het nie ... hoe is dit moontlik dat dit die tweede keer sal werk
> ........... so erg soos wanneer 'n geskeide vrou vir die tweede keer met
> dieselfde man trou??? lyk my rugby politiek is net so onverstaanbaar soos
> ons land se politiek
>
> dottie
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:34:28 UTC 2025
|