Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan jy dit nou glo
Kan jy dit nou glo [boodskap #34030 is 'n antwoord op boodskap #34043] Di, 05 September 2000 09:02 na volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die bliksemse k@ffers is te sleg om hulle self te help.

"Krokkie" skryf in boodskap news:39b32aff$0$235@helios.is.co.za...
> http://www.news24.co.za/Beeld/Nuus/0,1776,3-62_906407,00.htm l
> Die boonste link sal jou neem na die gevolgtrekking op die "rassisme
> konferensie"
>
> Die blankes moet nou die swartes finansieel help. Waar is die HOP geld heen?
>
> As ons dit nie vrywillig doen nie gaan hulle dit op die wetboeke plaas.
> Deur te gee los geen probleem nie op nie. Dit veroorsaak net dat hulle nog
> meer wil he en minder wil werk. Sal seker weer 'n tipa "Boesak" organisasie
> skep die "rykdom" te versprei.
>
>
> Hoe bepaal jy of iemand ryk is. As mens 'n huis besit (oftewel die bank
> besit jou huis) dan is jy mos nie ryk nie. As jy 'n kar het maak dit jou nie
> ryk nie.
>
> Nee ek kan sien ons nader nou vinniger ons draaipunt as wat ons gedink het.
>
> Krokkie
> -
>
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34043 is 'n antwoord op boodskap #34030] Ma, 04 September 2000 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
koos skryf in boodskap news:8p2l3d$p3b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die bliksemse k@ffers is te sleg om hulle self te help

Koos kan jy iets konstruktiefs sê of kom jy net op omdat dit die enigste
plek is waar jy "bliksemse k@ffers" kan sê sonder om uit die kamer geskop te
word? Ek het nog nie een konstruktiewe pos van jou gesien nie. Al wat jy
die heeltyd sê is "bliksemse k@ffers" of sleg "k@ffers"
Selfs die ander rassiste op die groep kan darem hul punt staaf deur meer as
een sinnetjie te skryf. Of het jou ma jou laat val toe jy klein is, die dat
jy so 'n beperkte woordeskat het?

Krokkie ek wonder self wat in die volgende paar maande in ons land gaan
gebeur. Jy's heeltemal reg, deur te bly gee gaan nie help nie. Hoe gaan
die gesegde? "Give someone fish and he'll eat for a day, but teach him how
to fish and he'll eat for a lifetime" of so iets. Dis wat ons moet doen,
nou moet iemand dit net vir die regering gaan leer.

Elaine
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34051 is 'n antwoord op boodskap #34030] Di, 05 September 2000 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou wonder ek maar net - die ou spulletjie wat oorsee sit en stuurman
speel kan ook maar mos 'n paar dollars aansturu of wat sê ek alles.
Aprtheid het hulle mos gehelp om daar te kom. Wanneer ek die tipe kaf
sien dink ek hulel was dalk heelwat slimmer as ons ape wat hier bly.

Krokkie wrote:
>
> http://www.news24.co.za/Beeld/Nuus/0,1776,3-62_906407,00.htm l
> Die boonste link sal jou neem na die gevolgtrekking op die "rassisme
> konferensie"
>
> Die blankes moet nou die swartes finansieel help. Waar is die HOP geld heen?
>
> As ons dit nie vrywillig doen nie gaan hulle dit op die wetboeke plaas.
> Deur te gee los geen probleem nie op nie. Dit veroorsaak net dat hulle nog
> meer wil he en minder wil werk. Sal seker weer 'n tipa "Boesak" organisasie
> skep die "rykdom" te versprei.
>
> Hoe bepaal jy of iemand ryk is. As mens 'n huis besit (oftewel die bank
> besit jou huis) dan is jy mos nie ryk nie. As jy 'n kar het maak dit jou nie
> ryk nie.
>
> Nee ek kan sien ons nader nou vinniger ons draaipunt as wat ons gedink het.
>
> Krokkie
> -
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34053 is 'n antwoord op boodskap #34030] Di, 05 September 2000 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote in message ...

> Krokkie ek wonder self wat in die volgende paar maande in ons land gaan
> gebeur. Jy's heeltemal reg, deur te bly gee gaan nie help nie. Hoe gaan
> die gesegde? "Give someone fish and he'll eat for a day, but teach him how
> to fish and he'll eat for a lifetime" of so iets. Dis wat ons moet doen,
> nou moet iemand dit net vir die regering gaan leer.
>
> Elaine

Hierdie saak maak my erg bekommerd. Ons betaal reeds elke maand
"ontwikkelings belasting" wat ek dink 1% of .5 % van jou payroll is. WAAR
word dit aangewend. Ek het nog niks sien gebeur nie. Inteendeel word
opvoeding/opleiding net duurder. Watter programme het heiruit gevloei ?.
Watter maatskappye moet skenkings maak ? Indien iemand vanaf 1994 'n
maatskappy gestig het wat se voordeel het hy nou kwansuis daaruit gekry.
Waar het apartheid my of jou en duisende ander bevoordeel. Ek werk my gat af
om te leef. Ek werk vir myself en my gesin. Moet ek nou "myself" deel net
omdat hulle nou besluit "rassisme=geld" ?
Indien daar betaal word wie gaan dit hanteer en versprei ? Hoe kan jy
besluit wie is bevoordeel en wie is benaadeel. Wat van die honderde blankes
wat nou op die starte bedel? Hulle het mos ag.v. regstellende aksie of
swart-rassisme hulle werk verloor. Hoe meer hulle karring hoe meer rassiste
word "gebore"

Sien Nelson se "war" was oor. Hy het gewen en hy kon vrede maak met alles
wat gebeur het. DIE res se "war" het nou eers begin.

Krokkie
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34056 is 'n antwoord op boodskap #34030] Di, 05 September 2000 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die probleem is hoe leer jy iemand iets wat nie wil leer nie?

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:39b4defe.0@news1.mweb.co.za...
>
> koos wrote in message
> news:8p2l3d$p3b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die bliksemse k@ffers is te sleg om hulle self te help
>
> Koos kan jy iets konstruktiefs sê of kom jy net op omdat dit die enigste
> plek is waar jy "bliksemse k@ffers" kan sê sonder om uit die kamer geskop te
> word? Ek het nog nie een konstruktiewe pos van jou gesien nie. Al wat jy
> die heeltyd sê is "bliksemse k@ffers" of sleg "k@ffers"
> Selfs die ander rassiste op die groep kan darem hul punt staaf deur meer as
> een sinnetjie te skryf. Of het jou ma jou laat val toe jy klein is, die dat
> jy so 'n beperkte woordeskat het?
>
> Krokkie ek wonder self wat in die volgende paar maande in ons land gaan
> gebeur. Jy's heeltemal reg, deur te bly gee gaan nie help nie. Hoe gaan
> die gesegde? "Give someone fish and he'll eat for a day, but teach him how
> to fish and he'll eat for a lifetime" of so iets. Dis wat ons moet doen,
> nou moet iemand dit net vir die regering gaan leer.
>
> Elaine
>
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34068 is 'n antwoord op boodskap #34030] Di, 05 September 2000 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Londenboer  is tans af-lyn  Londenboer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Krokkie ek wonder self wat in die volgende paar maande in ons land gaan
> gebeur. Jy's heeltemal reg, deur te bly gee gaan nie help nie. Hoe gaan
> die gesegde? "Give someone fish and he'll eat for a day, but teach him how
> to fish and he'll eat for a lifetime" of so iets. Dis wat ons moet doen,
> nou moet iemand dit net vir die regering gaan leer.

Eintlik heel eenvoudig Elaine:

-Moenie jou skole afbrand nie,
-moenie die hartklop van enige ekonomie - boere - vermink, uitmoor, besteel en beroof nie,
-verskerp maatreëls teen onwettige immigrante,
-moenie meer kinders hê as wat jy kan bekostig nie,
-moenie, roof, steel, kaap, moor om sodoende buitelandse beleggers weg te jaag nie,
-moenie oorsese toeriste, 'n groot potensiële bron van 'n buitelande valuta verkrag, roof, besteel, kaap nie,
-moenie jou mede-landsburgers moor, roof, besteel, kaap en verkrag om sodoende 'n uitvloei van kundigheid uit die land uit aan te moedig nie.
-moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34069 is 'n antwoord op boodskap #34030] Di, 05 September 2000 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 05 Sep 2000 02:40:31 GMT, pro...@olimpolis.com (Protus) wrote:

> Ek mis hier van die messages : Gloudina praat met 'n Johan, maar op my
> nuusleser lyk dit of sy Davie antwoord....?

Hallo Protus
Wat eintlik gebeur het is dat Johan woord by daad gevoeg het
(ondermeer op Gina se aanbeveling) en Gloudina werkilik op sy
killfile geplaas het.
Inderwaarheid het sy Johan so dik gemaak dat hy uit die geselsgroep
geepad het.

Gloudina wou dit nie glo dat iemand dit werklik sal doen om hààr wat
Gloudina is, werklik te verwerp nie.

Die enigste manier wat Gloudina dit kon verwerk, is deur te besluit
dat ék Johan is. Soos reeds gesê, laat dit haar in die heerlike waan
dat Johan gere_inkarneer het en weer haar geselskap opsoek.

Ek wil hê dat jy moet kyk na wat sy hier bo vir Johan skryf. En as dit
nie 'n verwensing is nie dan weet ek nie hoe jy dit sal sien nie. Want
dit is 'n stelling wat tuishoort in die kerk waarvoor Mel voorbrand
doen.

Ek kom tot die gevolgtrekking dat die vrou op haar dae 'n
toesvlieënier was. By 'n besemfabriek. Want wat sy hier vir Johan sê,
grens soos reeds gesê aan 'n verwensing.

Daar is dae wat ek haar komies gevind het maar nou irriteer sy my.

DD

On Tue, 05 Sep 2000 02:40:31 GMT, pro...@olimpolis.com (Protus) wrote:

> Ek mis hier van die messages : Gloudina praat met 'n Johan, maar op my
> nuusleser lyk dit of sy Davie antwoord....?
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34070 is 'n antwoord op boodskap #34030] Di, 05 September 2000 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, ek het op 'n plaas groot geword. Groot geword in die Nat & Sap
jare. Daar het dinge gebeur wat ek, as ek nou terugdink, nie mee sou
saamstem nie.

Ek dink, en dit word nie werklik bedoel om die skuld net op die
grootmense te pak nie, dat ons werklik as kinders gebreinspoel is. Ek
dink dit nie net maar weet dat dit een van die vreeslikste realiteite
van breinspoeling was want ons het groot geword in die jare wat hy op
sy plek was en jy op jou plek. So het ons groot geword en dit so
aanvaar maar later ook die raliteite gesien.

Opsommend is daar werklik dinge waaroor ek jammer is. Daar is werklik
dinge wat ek anders sou hanteer het indien ek nou groot geword het.
Want nou sien ek verder as net die kraal waar ek en Simon (of wie
ookal) die koeie gmelk het. En Saterdagmiddag saam gaan sokker speel
in die veld of gaan swem - want daar was wedersydse respek) (Praat nou
'n taal wat jy nie ken nie nè!)

Maar Elaine... sien jy dit wat nou gebeur as terugbetaling vir wat
gebeur het? Sien jy meisiekind, regverdiging daarvoor? Probeer jy dit
vregverdig deur ales wat jy sê? Moet ons dan aanhou sê 'askies'

DD

On Mon, 4 Sep 2000 11:39:42 +0200, "Elaine" wrote:

> Koos kan jy iets konstruktiefs sê of kom jy net op omdat dit die
enigste

> Elaine
>
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34071 is 'n antwoord op boodskap #34030] Di, 05 September 2000 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> On Tue, 05 Sep 2000 02:40:31 GMT, pro...@olimpolis.com (Protus)
> wrote:
>
>> Ek mis hier van die messages : Gloudina praat met 'n Johan, maar op my
>> nuusleser lyk dit of sy Davie antwoord....?
>
> Hallo Protus
> Wat eintlik gebeur het is dat Johan woord by daad gevoeg het
> (ondermeer op Gina se aanbeveling) en Gloudina werkilik op sy
> killfile geplaas het.
> Inderwaarheid het sy Johan so dik gemaak dat hy uit die geselsgroep
> geepad het.
>

En hoe weet Davie Davis (wat soms in SA bly en soms buite
SA, volgens hom) wat Gina vir Johan aanbeveel het? Nee
wat, ou Johan, jy word nou boring. Ek wag egter nog op
'n apologie vir die pornografiese poste wat jy 'n ruk gelede
oor my geplaas het. As ek nie die apologie kry nie, gaan
ek jou predikant daar in Minneapolis kontak.

Gloudina
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34072 is 'n antwoord op boodskap #34070] Di, 05 September 2000 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Ek dink, en dit word nie werklik bedoel om die skuld net op die
> grootmense te pak nie, dat ons werklik as kinders gebreinspoel is. Ek
> dink dit nie net maar weet dat dit een van die vreeslikste realiteite
> van breinspoeling was want ons het groot geword in die jare wat hy op
> sy plek was en jy op jou plek.

> Opsommend is daar werklik dinge waaroor ek jammer is. Daar is werklik
> dinge wat ek anders sou hanteer het indien ek nou groot geword het.

Nou, Johan, hoekom gaan jy aan om die baie kras
rassistiese opmerkings oor swart mense te maak?
Jy is nou volwasse. Hoekom sit jy in Minnesota en
pos pornografiese rassistiese opmerkings oor ander
mense? Stimuleer dit jou op seksuele gebied om
sulke pornografiese dinge te geskryf het? En hoekom
praat jy sulke vals praatjies oor die dinge "waarvoor
ek jammer is" as jy minder as 'n maand gelede pornografiese
rassistiese opmerkings op hierdie nuusgroep gemaak
het wat 'n belediging was vir enige swart Suid-Afrikaner
wat dit sou gelees het.

Gloudina
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34075 is 'n antwoord op boodskap #34068] Di, 05 September 2000 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Londenboer wrote:

> -moenie, roof, steel, kaap, moor om sodoende buitelandse beleggers weg te
> jaag nie,
>

Ag, as jy tog maar die raad aan Wouter Basson en P.W.Botha gegee het, dan het
die een nie nou in die tronk
gesit en die ander een onder huisarres nie.

Gloudina
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34078 is 'n antwoord op boodskap #34030] Wo, 06 September 2000 02:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Magtig mense, dit is mos eintlik eenvoudig. Belastinggeld is nie genoeg
om die gravy train te stook nie. Veral nie wanneer die "informele
sektor" nie belasting betaal nie.

Die geldjies vir die binnesakke van die politici raak skraps. Goeie
genade. Die chalets in Switzerland kos mos deesdae 'n moerse klomp
geld, veral as mens in Rande moet betaal.

Wat kan beter werk as om emosies op te jaag, agter die victims of
racism te skuil, en so die geld te melk.

Die politici wat die emosies so opjaag, en rasisme skreeu, kan nie 'n
moer omgee vir die swartman in die straat nie. Nie dat dit 'n eienskap
is wat uniek is tot swart politici nie. Dit is uniek aan politici,
period. Maar nogtans. Hierdie is net nog 'n scheme om 'n pot geld te hê
waarvan hulle kan afskep.

In article ,
"Liza" wrote:
> Hulle het 'n bladsy uit die boek van die Jode geneem. Die Duitsers moes vir
> meer as 50 jaar na Hitler maandeliks betaal aan die Jode. Dit wil voorkom
> asof geld alles wat krom is weer reguit maak volgens ons gepigmenteerde
> vriende. Sodra die geld op is, dan begin die griewe weer! Dan
> apartheid-dit en apartheid-dat hulle weer. Ek wil ook graag weet waarheen
> al die HOP geld is, om nie eens te praat van al die "skenkings" van oorsee
> nie.
>
> L
>
> Krokkie wrote in message ...
>> http://www.news24.co.za/Beeld/Nuus/0,1776,3-62_906407,00.htm l
>> Die boonste link sal jou neem na die gevolgtrekking op die "rassisme
>> konferensie"
>>
>> Die blankes moet nou die swartes finansieel help. Waar is die HOP geld heen?
>>
>> As ons dit nie vrywillig doen nie gaan hulle dit op die wetboeke plaas.
>> Deur te gee los geen probleem nie op nie. Dit veroorsaak net dat hulle nog
>> meer wil he en minder wil werk. Sal seker weer 'n tipa "Boesak" organisasie
>> skep die "rykdom" te versprei.
>>
>>
>> Hoe bepaal jy of iemand ryk is. As mens 'n huis besit (oftewel die bank
>> besit jou huis) dan is jy mos nie ryk nie. As jy 'n kar het maak dit jou nie
>> ryk nie.
>>
>> Nee ek kan sien ons nader nou vinniger ons draaipunt as wat ons gedink het.
>>
>> Krokkie
>> -
>>
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34083 is 'n antwoord op boodskap #34068] Wo, 06 September 2000 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar dis nie eindelik waaroor die gesprek gaan nie. Dit gaan oor die
feit dat die regering ons gaan dwing om elke maand 'n deel van ons inkomste
vir HOP en ander swart ontwikkeling te gee. Hulle vat reeds 1% - 5% ekstra
op ons salarisse (dis nou bo en behalwe ons inkomste belasting) en dan moet
mense wat besighede besit ook nog verpligte "donasies" maak.
En jou stelling onder is makliker gesê as gedaan, siende dat ons regering
eerder geld uitgee op stront soos HIV konferensies, waar ons president ons
name poephol maak, in plaas daarvan dat dit op misdaad bestryding uitgegee
word.

Elaine

Londenboer skryf in boodskap news:8p3pa1$6b8$1@neptunium.btinternet.com...


>
> Eintlik heel eenvoudig Elaine:
>
> -Moenie jou skole afbrand nie,
> -moenie die hartklop van enige ekonomie - boere - vermink, uitmoor, besteel
> en beroof nie,
> -verskerp maatreëls teen onwettige immigrante,
> -moenie meer kinders hê as wat jy kan bekostig nie,
> -moenie, roof, steel, kaap, moor om sodoende buitelandse beleggers weg te
> jaag nie,
> -moenie oorsese toeriste, 'n groot potensiële bron van 'n buitelande valuta
> verkrag, roof, besteel, kaap nie,
> -moenie jou mede-landsburgers moor, roof, besteel, kaap en verkrag om
> sodoende 'n uitvloei van kundigheid uit die land uit aan te moedig nie.
> -moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
> moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
> moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
> moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
> moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
> moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
> moenie moor, roof, besteel, verkrag, aanrand nie,
>
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34084 is 'n antwoord op boodskap #34070] Wo, 06 September 2000 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lees my vorige postings. Hoewel ek teen rassisme in sy ergste graad gekant
is, dink ek glad nie dis reg wat nou aan die gebeur is nie. Ek moet werk
vir my geld so hulle kan ook donnerswil werk vir hulle geld. Ek het ekstra
werk gedoen om deur my universiteitsjare te kom, so hulle kan ook verdomp
uitspring en werk, en hulleself deur skool en universiteit sit. Vandag is
daar geen verskoning meer nie.
Hoewel ek tog dink ons kan die swartmense van sê 40 en op 'n bietjie help
met heropbou en ontwikkeling, want hulle is die ware slagoffers van
apartheid. Dink ek so waar as vet dat 'n man van 30 homself kan help.
Ons regering moet regtig ophou om apartheid vir alles te blameer. Dis nou
al 10 jaar lank afgeskaf, en die woord begin nou al op my senuwees werk.

Elaine

Davie Davis skryf in boodskap news:39b57172.2401142@news.intekom.co.za...
>
>
> Elaine, ek het op 'n plaas groot geword. Groot geword in die Nat & Sap
> jare. Daar het dinge gebeur wat ek, as ek nou terugdink, nie mee sou
> saamstem nie.
>
> Ek dink, en dit word nie werklik bedoel om die skuld net op die
> grootmense te pak nie, dat ons werklik as kinders gebreinspoel is. Ek
> dink dit nie net maar weet dat dit een van die vreeslikste realiteite
> van breinspoeling was want ons het groot geword in die jare wat hy op
> sy plek was en jy op jou plek. So het ons groot geword en dit so
> aanvaar maar later ook die raliteite gesien.
>
> Opsommend is daar werklik dinge waaroor ek jammer is. Daar is werklik
> dinge wat ek anders sou hanteer het indien ek nou groot geword het.
> Want nou sien ek verder as net die kraal waar ek en Simon (of wie
> ookal) die koeie gmelk het. En Saterdagmiddag saam gaan sokker speel
> in die veld of gaan swem - want daar was wedersydse respek) (Praat nou
> 'n taal wat jy nie ken nie nè!)
>
> Maar Elaine... sien jy dit wat nou gebeur as terugbetaling vir wat
> gebeur het? Sien jy meisiekind, regverdiging daarvoor? Probeer jy dit
> vregverdig deur ales wat jy sê? Moet ons dan aanhou sê 'askies'
>
> DD
>
>
> On Mon, 4 Sep 2000 11:39:42 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Koos kan jy iets konstruktiefs sê of kom jy net op omdat dit die
> enigste
>
>> Elaine
>>
>
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34101 is 'n antwoord op boodskap #34030] Wo, 06 September 2000 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Briljant gesê en tog so waar

> "hulle moet sit -
> want as hulle staan steel hulle -
> en as hulle lê teel hulle.
>
> Die beskrywing verduidelik heel lekker waarom
> ek nie meer in Suid Afrika woon nie
>
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34102 is 'n antwoord op boodskap #34030] Wo, 06 September 2000 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ag goeie hel maar jy is Wouter Basson befok is jy nie. Hy is maar een peanut
in die pakkie ... Gaan kyk bietjie in SA se C MAX tronke .... almal
moordenaars, verkragters en diewe ... 99% pikswart swartes

skryf in boodskap news:39B5886F.53CFB25F@home.com...
> Londenboer wrote:
>
>> -moenie, roof, steel, kaap, moor om sodoende buitelandse beleggers weg te
>> jaag nie,
>>
>
> Ag, as jy tog maar die raad aan Wouter Basson en P.W.Botha gegee het, dan het
> die een nie nou in die tronk
> gesit en die ander een onder huisarres nie.
>
> Gloudina
>
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34105 is 'n antwoord op boodskap #34084] Wo, 06 September 2000 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine, moenie jou asem ophou nie.

Die regering gaan die "slagoffers van apartheid en rassisme" treintjie
ry totdat sy stoom kaput is. Dit is die maklikste manier om 'reverse'-
rassisme mee te motiveer.

BTW, die regering voel 'n vy vir jou senuwees. Jy sal maar jou eie
Valiumpies moet koop diertjie.

"Elaine" skryf in boodskap news:39b5f6c8.0@news1.mweb.co.za...
> Ons regering moet regtig ophou om apartheid vir alles te blameer. Dis nou
> al 10 jaar lank afgeskaf, en die woord begin nou al op my senuwees werk.
>
> Elaine

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34106 is 'n antwoord op boodskap #34101] Wo, 06 September 2000 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jou voorlaaier se loop is geroes, burgher.

"Riaan" skryf in boodskap news:8p5bua$1892
$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Briljant gesê en tog so waar
>
>> "hulle moet sit -
>> want as hulle staan steel hulle -
>> en as hulle lê teel hulle.
>>
>> Die beskrywing verduidelik heel lekker waarom
>> ek nie meer in Suid Afrika woon nie
>>
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34110 is 'n antwoord op boodskap #34105] Wo, 06 September 2000 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
**snik** sal iemand my 'n paar rand sponsor vir valiums? **bwwwaaaahhhhh**
heheheheheh

Dirk Vermaak skryf in boodskap news:8p5eik$b86$1@nnrp1.deja.com...
> Elaine, moenie jou asem ophou nie.
>
> Die regering gaan die "slagoffers van apartheid en rassisme" treintjie
> ry totdat sy stoom kaput is. Dit is die maklikste manier om 'reverse'-
> rassisme mee te motiveer.
>
> BTW, die regering voel 'n vy vir jou senuwees. Jy sal maar jou eie
> Valiumpies moet koop diertjie.
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34129 is 'n antwoord op boodskap #34070] Wo, 06 September 2000 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote in message
...

> Opsommend is daar werklik dinge waaroor ek jammer is. Daar is werklik
> dinge wat ek anders sou hanteer het indien ek nou groot geword het.
> Want nou sien ek verder as net die kraal waar ek en Simon (of wie
> ookal) die koeie gmelk het. En Saterdagmiddag saam gaan sokker speel
> in die veld of gaan swem - want daar was wedersydse respek) (Praat nou
> 'n taal wat jy nie ken nie nè!)

Eienaardig. Daar het jy dit weer.

Ou Davie, hoekom sou jy sê dat "Simon" so onpopulêr is by
Afrikaners as 'n voornaam?

So 'n jaar of wat gelede het yankee doodle Johan uit Minnesota
hier op 'n dag gepraat van "ou Simon" en die marog-plukkers in sy
ma se tuin. "Ou Simon" was, dink ek, sy tuin-jong toe hy nog in
Roodepoort gebly het. Daar het toe 'n debat gevolg oor hoekom
"Simon" so min voorkom as 'n Afrikaner-voornaam. Dit is jammer
dat Johan nie meer hier is nie, want hy sou al die Bybel-versies
vir jou kon opsoek. (Leendert het hom ons
kerk-toe-gaan-mannetjie genoem.)

Swart Simon
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34142 is 'n antwoord op boodskap #34030] Do, 07 September 2000 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
PW is onder huisarres - ek't nie dit geweet nie! Wys jou net ne - jy
moet emmigreer om die ware toestand in jou land uit te vind! En ek dog
nog dat die pers nou vry is!

@home.com wrote:
>
> Londenboer wrote:
>
>> -moenie, roof, steel, kaap, moor om sodoende buitelandse beleggers weg te
>> jaag nie,
>>
>
> Ag, as jy tog maar die raad aan Wouter Basson en P.W.Botha gegee het, dan het
> die een nie nou in die tronk
> gesit en die ander een onder huisarres nie.
>
> Gloudina
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34159 is 'n antwoord op boodskap #34129] Do, 07 September 2000 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Simon van der Schans wrote:

> Dit is jammer
> dat Johan nie meer hier is nie, want hy sou al die Bybel-versies
> vir jou kon opsoek. (Leendert het hom ons
> kerk-toe-gaan-mannetjie genoem.)
>
>

Ja, 'n kerk-toe-gaan-mannetjie volgens Johan self, maaras hy as
"Davie Davis" op die nuusgroep verskyn, dan
pos hy die vieslikste soort scenarios wat beide rassisties
en seksisties is aanvanklik. Laat mens wonder wat in sulke
mense se boesems aangaan. Hy is, volgens my mening,
ook "Protus" en heelwaarskynlik ook O.N. HEIL (maar
daar mag ek verkeerd wees, want O.N.HEIL se taal
is meer versorg en hy klink meer intelligent.) Dis natuurlik
nou die Johan Potgieter van Minneapolis wat met groot
fanfare ses keer verkondig het dat hy my op sy kill file
gesit het.
Ek het dit nie teen verskillende "gedaantes" aanneem
nie. Ek doen dit self. Maar almal weet ten minste dat dit
ek is, omdat hulle kan sien waarvandaan dit kom.

Gloudina
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34177 is 'n antwoord op boodskap #34030] Vr, 08 September 2000 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Almal weet wat was die wet van die ou Transvaal: "Die wet van Transvaal is
k_k en betaal"

Nou is Transvaal herdoop na Gauteng, maar die wet is nog steeds dieselfde:
"Die wet van Gauteng is die witman moet breng"

Ag ja, gelukkig is ek ook werkloos!

L

Krokkie wrote in message ...
> http://www.news24.co.za/Beeld/Nuus/0,1776,3-62_906407,00.htm l
> Die boonste link sal jou neem na die gevolgtrekking op die "rassisme
> konferensie"
>
> Die blankes moet nou die swartes finansieel help. Waar is die HOP geld heen?
>
> As ons dit nie vrywillig doen nie gaan hulle dit op die wetboeke plaas.
> Deur te gee los geen probleem nie op nie. Dit veroorsaak net dat hulle nog
> meer wil he en minder wil werk. Sal seker weer 'n tipa "Boesak" organisasie
> skep die "rykdom" te versprei.
>
>
> Hoe bepaal jy of iemand ryk is. As mens 'n huis besit (oftewel die bank
> besit jou huis) dan is jy mos nie ryk nie. As jy 'n kar het maak dit jou nie
> ryk nie.
>
> Nee ek kan sien ons nader nou vinniger ons draaipunt as wat ons gedink het.
>
> Krokkie
> -
>
Re: Kan jy dit nou glo [boodskap #34196 is 'n antwoord op boodskap #34129] Vr, 08 September 2000 21:00 Na vorige boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Simon...! Hoe lekker om weer van jou te hoor! Onthou jy die jare toe
ek en jy gekyk het wie die meeste Frieskoeie tydens die melksessie te
melk? Hoe ek en jy gehardoop het as my pa met 'n spantou daaraan kom
want hy weet dat ek en jy weer kallers gery het?
Hoe ons marog in die veld gaan pluk het?

Grappie Simon. (Swart Saaimon of Swart Simon?)

1. ken ek nie vir Johan Potgieter nie en

2. Is ek nie bewus daarvan dat Simon onpopulêr is by
Afrikaners as 'n voornaam nie. Toegegee dat die Afrikaanse
nasie (amper sê ek volk en dit kon heel van pas wees!) nie 'n

oorvloed van Simons het nie. Ek kon egter Johannes of James
of of of gesê het. Dan sou James miskien die vraag gevra het.

DD

On Thu, 7 Sep 2000 00:55:48 +0200, "Simon van der Schans"
wrote:
>
> Eienaardig. Daar het jy dit weer.
>
> Ou Davie, hoekom sou jy sê dat "Simon" so onpopulêr is by
> Afrikaners as 'n voornaam?
>
> So 'n jaar of wat gelede het yankee doodle Johan uit Minnesota
> hier op 'n dag gepraat van "ou Simon" en die marog-plukkers in sy
> ma se tuin. "Ou Simon" was, dink ek, sy tuin-jong toe hy nog in
> Roodepoort gebly het. Daar het toe 'n debat gevolg oor hoekom
> "Simon" so min voorkom as 'n Afrikaner-voornaam. Dit is jammer
> dat Johan nie meer hier is nie, want hy sou al die Bybel-versies
> vir jou kon opsoek. (Leendert het hom ons
> kerk-toe-gaan-mannetjie genoem.)
>
> Swart Simon
>
Vorige onderwerp: Hierdie is nie 'n toets nie Lou
Volgende onderwerp: Johannesburg: Kuns Mark te ZOO LAKE, hierdie naweek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:10:47 MGT 2024