Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » sa
sa [boodskap #33992] |
Sat, 02 September 2000 08:21 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Fanie
Boodskappe: 7 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
julle praat hier net hoe sleg dit gaan met suid afrika is daar nie ook mooi
ding daar nie
of kan julle oor niks anders meer praat
|
|
|
|
|
Re: sa [boodskap #34010 is 'n antwoord op boodskap #34008] |
Sun, 03 September 2000 13:08 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Londenboer wrote:
> Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>
Al wat ek weet, is dat lede van my en my man se familie
nie wil emigreer nie. In die sewentigerjare het ons druk
op my ma en suster probeer uitoefen om na Kanada te
kom (toe dit sleg gelyk het met Kubaanse soldate op die
kontinent en alles.) Hulle het altyd volstrek geweier om
enigsins daaraan te dink. Verlede jaar, toe ons kinders
SA vir 'n bruilof besoek, het een van hulle my swaer
trompop gevra of hy nie wil emigreer nie, en hy het gese
"nooit nie." (Hy is seker nie baie pro-regering nie. Was
baie aktief in die ou NP.) My jongste suster vertel van
vriende wat in die tagtigerjare geemigreer het na Kanada,
nie daarvan gehou het nie, toe na Engeland met 'n
huis in Frankryk (hulle was ryk), maar was nooit gelukkig
nie en is nou weer terug in Suid-Afrika. Met sulke voor-
beelde, is daar nou nie baie kompulsie vir emigreer nie.
En ek praat nou van mense wat dit kan "bekostig" om
te emigreer, en wat aktief verwelkom sal word as hulle
emigreer.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: sa [boodskap #34022 is 'n antwoord op boodskap #33992] |
Sun, 03 September 2000 18:23 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Protus
Boodskappe: 26 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Sun, 03 Sep 2000 13:08:47 GMT:: @home.com skrywe:
> Londenboer wrote:
>
>> Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>
> Al wat ek weet, is dat lede van my en my man se familie
> nie wil emigreer nie. In die sewentigerjare het ons druk
> op my ma en suster probeer uitoefen om na Kanada te
> kom (toe dit sleg gelyk het met Kubaanse soldate op die
> kontinent en alles.) Hulle het altyd volstrek geweier om
> enigsins daaraan te dink. Verlede jaar, toe ons kinders
> SA vir 'n bruilof besoek, het een van hulle my swaer
> trompop gevra of hy nie wil emigreer nie, en hy het gese
> "nooit nie." (Hy is seker nie baie pro-regering nie. Was
> baie aktief in die ou NP.) My jongste suster vertel van
> vriende wat in die tagtigerjare geemigreer het na Kanada,
> nie daarvan gehou het nie, toe na Engeland met 'n
> huis in Frankryk (hulle was ryk), maar was nooit gelukkig
> nie en is nou weer terug in Suid-Afrika. Met sulke voor-
> beelde, is daar nou nie baie kompulsie vir emigreer nie.
> En ek praat nou van mense wat dit kan "bekostig" om
> te emigreer, en wat aktief verwelkom sal word as hulle
> emigreer.
>
> Gloudina
Ek het nog van niemand gehoor wat teruggekom het nie, maar van baie
wat hier kom kuier het net om huis te verkoop en meubels te laat
stuur. Natuurlik gaan iemand wat nie kan emigreer nie vir jou sê
hulle wil nie. Ons wil en gaan probeer. As iemand soos Gloudina in
'n relatief beskaafde land toegelaat word kan ons dit ook regkry.
|
|
|
|
|
Re: sa [boodskap #34092 is 'n antwoord op boodskap #33992] |
Wed, 06 September 2000 09:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Poefies! In die rekenaar bedryf waai daar elke maand 'n paar van my
kollegas - soveel so dat ons binnekort met 'n skills probleem sal sit -
he he - dan kan ek vra wat ek wil. Maar dat mense waai op strepe is 'n
feit soos 'n koei! En as jy weer 'n slag daar oorsee was en sien hoe
lekker en veilig dit daar is dan wonder jy ...
@home.com wrote:
>
> Londenboer wrote:
>
>> Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>>
>
> Al wat ek weet, is dat lede van my en my man se familie
> nie wil emigreer nie. In die sewentigerjare het ons druk
> op my ma en suster probeer uitoefen om na Kanada te
> kom (toe dit sleg gelyk het met Kubaanse soldate op die
> kontinent en alles.) Hulle het altyd volstrek geweier om
> enigsins daaraan te dink. Verlede jaar, toe ons kinders
> SA vir 'n bruilof besoek, het een van hulle my swaer
> trompop gevra of hy nie wil emigreer nie, en hy het gese
> "nooit nie." (Hy is seker nie baie pro-regering nie. Was
> baie aktief in die ou NP.) My jongste suster vertel van
> vriende wat in die tagtigerjare geemigreer het na Kanada,
> nie daarvan gehou het nie, toe na Engeland met 'n
> huis in Frankryk (hulle was ryk), maar was nooit gelukkig
> nie en is nou weer terug in Suid-Afrika. Met sulke voor-
> beelde, is daar nou nie baie kompulsie vir emigreer nie.
> En ek praat nou van mense wat dit kan "bekostig" om
> te emigreer, en wat aktief verwelkom sal word as hulle
> emigreer.
>
> Gloudina
|
|
|
Re: sa [boodskap #34093 is 'n antwoord op boodskap #34064] |
Wed, 06 September 2000 09:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ladyhawke[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
En dit gaan besonder goed in London?
Seker - be my guest as jy elke dag 1 uur en 'n half in 'n tube spandeer,
hierdie mislike weer wil hanteer, alleen wees, maar geld he? Ek sal veel
eerder in Kaapstad wees - by my familie, sonnige weer, dood arm. Al gaan dit
nie goed daar nie, ek gaan oor 'n jaar terug, wanneer my visa verval -
jammer maar my hart le in SA. Al gaan dit erger, ek sal nogsteeds daar
bly....want dit is my "roots".
Londenboer skryf in boodskap news:8p3l65$epj$1@neptunium.btinternet.com...
>
>
>> > emigreer nie? Of
>>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>>
>> Se hy klaarblyklik uit Londen.
>>
>> Nou raak dit kompleks. As hy geemmigreer het, MOET hy natuurlik se dit
>> gaan sleg in SA....
>
>
> Het nie ge-emigreer nie, maar niemand kan sê dit gaan besonders goed in SA
> nie. Stry?
>
|
|
|
Re: sa [boodskap #34097 is 'n antwoord op boodskap #34093] |
Wed, 06 September 2000 10:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
As dit so sleg is, hoekom gaan jy nie dadelik terug nie?
Ladyhawke schreef in berichtnieuws
968232865.16605.0.nnrp-01.c29f0439@news.demon.co.uk...
> En dit gaan besonder goed in London?
> Seker - be my guest as jy elke dag 1 uur en 'n half in 'n tube spandeer,
> hierdie mislike weer wil hanteer, alleen wees, maar geld he? Ek sal veel
> eerder in Kaapstad wees - by my familie, sonnige weer, dood arm. Al gaan dit
> nie goed daar nie, ek gaan oor 'n jaar terug, wanneer my visa verval -
> jammer maar my hart le in SA. Al gaan dit erger, ek sal nogsteeds daar
> bly....want dit is my "roots".
>
>
> Londenboer wrote in message
> news:8p3l65$epj$1@neptunium.btinternet.com...
>>
>>
>>> >> emigreer nie? Of
>>>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>>>
>>> Se hy klaarblyklik uit Londen.
>>>
>>> Nou raak dit kompleks. As hy geemmigreer het, MOET hy natuurlik se dit
>>> gaan sleg in SA....
>>
>>
>> Het nie ge-emigreer nie, maar niemand kan sê dit gaan besonders goed in SA
>> nie. Stry?
>>
>
|
|
|
Re: sa [boodskap #34134 is 'n antwoord op boodskap #34092] |
Thu, 07 September 2000 05:22 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lou in watter gedeelte van die bedryf werk jy. Platform taal etc....
Krokkie
Lou wrote in message ...
> Poefies! In die rekenaar bedryf waai daar elke maand 'n paar van my
> kollegas - soveel so dat ons binnekort met 'n skills probleem sal sit -
> he he - dan kan ek vra wat ek wil. Maar dat mense waai op strepe is 'n
> feit soos 'n koei! En as jy weer 'n slag daar oorsee was en sien hoe
> lekker en veilig dit daar is dan wonder jy ...
>
> @home.com wrote:
>> Londenboer wrote:
>>> Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
>>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>>>
>> Al wat ek weet, is dat lede van my en my man se familie
>> nie wil emigreer nie. In die sewentigerjare het ons druk
>> op my ma en suster probeer uitoefen om na Kanada te
>> kom (toe dit sleg gelyk het met Kubaanse soldate op die
>> kontinent en alles.) Hulle het altyd volstrek geweier om
>> enigsins daaraan te dink. Verlede jaar, toe ons kinders
>> SA vir 'n bruilof besoek, het een van hulle my swaer
>> trompop gevra of hy nie wil emigreer nie, en hy het gese
>> "nooit nie." (Hy is seker nie baie pro-regering nie. Was
>> baie aktief in die ou NP.) My jongste suster vertel van
>> vriende wat in die tagtigerjare geemigreer het na Kanada,
>> nie daarvan gehou het nie, toe na Engeland met 'n
>> huis in Frankryk (hulle was ryk), maar was nooit gelukkig
>> nie en is nou weer terug in Suid-Afrika. Met sulke voor-
>> beelde, is daar nou nie baie kompulsie vir emigreer nie.
>> En ek praat nou van mense wat dit kan "bekostig" om
>> te emigreer, en wat aktief verwelkom sal word as hulle
>> emigreer.
>> Gloudina
|
|
|
Re: sa [boodskap #34140 is 'n antwoord op boodskap #34134] |
Thu, 07 September 2000 07:49 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Krokkie wrote:
>
> Lou in watter gedeelte van die bedryf werk jy. Platform taal etc....
>
Unix, Oracle, High Availability, Storage (die goed vertaal nie lekker
nie).
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:15:27 UTC 2025
|