Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kuns
|
|
|
Re: Kuns [boodskap #34080 is 'n antwoord op boodskap #34065] |
Wed, 06 September 2000 03:47  |
RolandKoch
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Reg Davie,
Nou verstaan ek. Maar dink jy hoe sensitief word mense
oor sake soos diE.
Ek't gedog jy was ernstig!
Al die beste,
Roland
Davie Davis skryf in boodskap news:39b55682.5344166@news.intekom.co.za...
>
> En dankie vir j�u eerlikheid Roland. Hoe sal jy ooit geld kan verdin
> met die vierkleur as logo!
>
> Wat ek gesê het was in die gees van dié geselsgroep gesê hoor. In 'n
> ligte luim en as 'n grap bedoel Roland.
>
> En ek was eerlik toe ek gesê het dat jou werke is 'n plek op enige
> muur werd! As ek dit kon doen het ek nie my tyd verwyl met Gloudina en
> Ferdi se liberalisme nie!
>
> DD
>
>
> On Tue, 5 Sep 2000 06:25:11 +0200, "RolandKoch"
> wrote:
>
>> Dankie vir jou eerlikheid. Maar hoe kon ek?
>> Kan ek geld in hierdie land verdien met die ou vlag?
>> Miskien moes ek die vlag nie gebruik het nie.
>> Roland
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:39b293fe.14939299@news.intekom.co.za...
>>> On Sat, 2 Sep 2000 04:42:26 +0200, "RolandKoch"
>>> wrote:
>
>>>> Kuns deur Roland Koch
>>>> Kyk na http://www.xlab.co.za
>>>>
>>>>
>
>
>>> Ek dink sommige van dit is werklik goeie werke Roland.
>>> Net, vir dié groep moes jy 'n vierkleur in jou advertensie gehad
> het
>>> en nie 'n anc vlag nie.
>
>>> DD
>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:32:02 UTC 2025
|