OCR en Boeroorlog-literatuur [boodskap #33956] |
Fri, 01 September 2000 11:37 |
mega...
Boodskappe: 10 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is bewus en het toegang tot heelwat geskrifte (boeke endiesmeer) die die
BO as tema.
Wat is die regsimplikasie - mag ek die werke dmv skandeerder omskep in
elektroniese formaat en aan belangstellendes beskikbaar maak. (In daardie
gevalle waar die skrywer en oorspronklike publiseerder nie meer met ons is
nie.)
Stuur wenke / regsraad en moontlike belangstelling...
|
|
|
Re: OCR en Boeroorlog-literatuur [boodskap #120835 is 'n antwoord op boodskap #33956] |
Sun, 21 October 2018 19:51 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Sover ek verstaan verval die outomatiese kopiereg op boeke in Suid-Afrika na 50 jaar. Met ander woorde, dis redelik veilig om ou boeke in te skandeer en te versprei. Nuwer werke mag slegs vir persoonlike gebruik ingeskandeer word. As jy dit klaar geskandeer het, kom deel deel dit gerus hier met ons ook.
|
|
|