Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIE KOP RAAS
DIE KOP RAAS [boodskap #33925] Do, 31 Augustus 2000 14:26 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nuwe heading no

Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Ou David skreeu en raas
> hy's kwaad hy's nie meer baas
> Ou Davie raas en hy huil
> AWB klere wil hy nou inruil!
>
> Ou Davie gryp die brandewyn
> Dis altyd goed vir die pyn!
> Halfbottel ver kry hy verwarde
> gedagtes van "guns" en swaarde.
>
Re: DIE KOP RAAS [boodskap #33951 is 'n antwoord op boodskap #33925] Vr, 01 September 2000 09:37 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Aug 2000 16:26:39 +0200, "Krokkie" wrote:

Onder die opskrif DIE KOP RAAS skryf Krokkie:

Nuwe heading no>

Ja Krokkie se koppie is inderdaade aan die raas.....

Of hoe Lizette?
Vorige onderwerp: Die Kompanjie
Volgende onderwerp: Sout van die Aarde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 19 19:28:34 MGT 2024