Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gesënde Kersfees
Gesënde Kersfees [boodskap #3368] Wo, 24 Desember 2003 04:35 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aan elk een hier,
'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
en nutuurlik sluit die wens in
'n Nuwe Jaar wat beter is as àl die voriges
en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...

DD
Re: Gesënde Kersfees [boodskap #3384 is 'n antwoord op boodskap #3368] Wo, 24 Desember 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Aan elk een hier,
> 'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
> en nutuurlik sluit die wens in
> 'n Nuwe Jaar wat beter is as àl die voriges
> en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
>
> DD

Baie dankie DD. Dieselfde vir jou, Durban roep!

DD, sal jy nie dalk vir Andries e-pos net om te hoor of alles reg is nie?

Lorinda
Re: Gesënde Kersfees [boodskap #3388 is 'n antwoord op boodskap #3368] Wo, 24 Desember 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Aan elk een hier,
> 'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
> en nutuurlik sluit die wens in
> 'n Nuwe Jaar wat beter is as àl die voriges
> en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...

Dankie DD. En dieselfde vir jou ook. En dankie vir al die
glimlaggies en vreugde was jy hierdie jaar aan ons almal verskaf het.

En nou MOET ek hier afklim en gaan klaarmaak. Dis nou eers 3 uur in
die middag hier, maar ek moet nie vergeet om my ma te bel 5 uur nie.
Dan is dit mos amptelik kersdag daar by julle.
Re: Gesënde Kersfees [boodskap #3392 is 'n antwoord op boodskap #3384] Do, 25 Desember 2003 00:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 24 Dec 2003 11:17:20 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> Aan elk een hier,
>> 'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
>> en nutuurlik sluit die wens in
>> 'n Nuwe Jaar wat beter is as àl die voriges
>> en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
>>
>> DD
>
> Baie dankie DD. Dieselfde vir jou, Durban roep!
>
> DD, sal jy nie dalk vir Andries e-pos net om te hoor of alles reg is nie?
>
> Lorinda

Ek is lus om oor 'n paar dae na Durban en Amanzintoti te ry, Lorinda.
Het jy nog Andries se epos adres?

DD
Re: Gesënde Kersfees [boodskap #3393 is 'n antwoord op boodskap #3388] Do, 25 Desember 2003 00:39 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 Dec 2003 14:54:52 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Aan elk een hier,
>> 'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
>> en nutuurlik sluit die wens in
>> 'n Nuwe Jaar wat beter is as àl die voriges
>> en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
>
> Dankie DD. En dieselfde vir jou ook. En dankie vir al die
> glimlaggies en vreugde was jy hierdie jaar aan ons almal verskaf het.
>
> En nou MOET ek hier afklim en gaan klaarmaak. Dis nou eers 3 uur in
> die middag hier, maar ek moet nie vergeet om my ma te bel 5 uur nie.
> Dan is dit mos amptelik kersdag daar by julle.


En baie dankie vir jou kant om die joligheid hier te vervolmaak,
Katryn. Dit is nou 0240, so, slaaptyd:-)

DD
Vorige onderwerp: Geseende Kersfees
Volgende onderwerp: Geseënd en Voorspoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:32:42 MGT 2024