Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Davie (die turkey ding)
Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33687] Sa, 26 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hello

Okay so ek het op Deja na jou stelling oor die turkye ding gaan kyk.
Ongelukkig staan ek daar op vaste grond. Jy moet bietjie lees jong!! Jy
sal verbaas wees wat jy alles kan leer! Gaan doen ook navorsing oor die
tipe van goed op die net.
'n Mens kan nie so toe oë deur die lewe gaan nie. Ons sit hier in ons
gemaklike huise en moan en groan oor hoe sleg dit met ons gaan. Maar helaas
dis waar. Die arme vrouens daar kan tereggestel word as hulle 'n simpel
ding soos 'n kortbroek en denim dra.
Nadat die nuwe regering (een van daai godsdiensmal goed) turkye met 'n
"coup" oorgevat het, gaan dit maar sleg daar vir die vroue.

Elaine
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33711 is 'n antwoord op boodskap #33687] So, 27 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
sjoe, jy kón wild raak né..!

Hier Elaine, het ek jou stelling nie in twyfel getrek nie hoor. In
werklikheid was ek geskok oor wat jy gesê het en het by myself verstom
gestaan oor die feit dat barbaarsheid dus veel verder strek as slegs
Suid Afrika!

Het jy geweet dat die moslems die agresiefste geloof ter wêreld
aanhang?

On Sat, 26 Aug 2000 12:26:23 +0200, "Elaine" wrote:

> Hello
>
> Okay so ek het op Deja na jou stelling oor die turkye ding gaan kyk.
> Ongelukkig staan ek daar op vaste grond. Jy moet bietjie lees jong!! Jy
> sal verbaas wees wat jy alles kan leer! Gaan doen ook navorsing oor die
> tipe van goed op die net.
> 'n Mens kan nie so toe oë deur die lewe gaan nie. Ons sit hier in ons
> gemaklike huise en moan en groan oor hoe sleg dit met ons gaan. Maar helaas
> dis waar. Die arme vrouens daar kan tereggestel word as hulle 'n simpel
> ding soos 'n kortbroek en denim dra.
> Nadat die nuwe regering (een van daai godsdiensmal goed) turkye met 'n
> "coup" oorgevat het, gaan dit maar sleg daar vir die vroue.
>
> Elaine
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33740 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Ek weet die moslems is barbaars

> Ag dankie tog ek's nie 'n moslem nie waar, hoe minder
> jy dra, hoe meer jy waardeer word deur die manlike geslag.
>

Ek wonder of jy weet wat jy praat wanneer jy verklaar
"die moslems is barbaars." Ek wonder of jy weet waarvan
jy praat as jy verklaar die Moslem-vrouens is so verdruk.
Het jy al ooit gewonder hoekom daar so baie vrouens
eerste ministers en presidente van lande word in die
Indiese subkontinent, baie van hulle Moslems.
En as jy nou verklaar hoe minder jy dra, hoe meer word
jy "waardeer" deur die manlike geslag, dan klink dit darem
vir my nou 'n bietjie of jy jouself verneder om aandag van
die "manlike geslag" te kry deur skamel aan te trek.

Die tannie met die kappie met die tuit
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33741 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee jy's verkeerd, ek trek gewoonlik so veel as moontlik aan en hou niks
daarvan om my lyf te wys nie, ek dra nie mini's nie, en ook nie kort stywe
toppies nie.
Daar is moslem lande waar vrouens wel toegelaat word om die dinge te doen
wat jy noem, maar hulle is in die minderheid. Gaan kyk gerus na
http://women3rdworld.about.com/newsissues/women3rdworld/ en laat die skille
van jou oë afval, kyk na die "navigation" aan die linkerkant. En gaan kyk
veral na "honor killings". Die wêreld is barbaars, en ek's nog steeds
dankbaar ek is waar ek is

En onthou altyd antie dat 'n vrou se lyf haar een groot (en seker omtrent
enigste) wapen is. Die lelikes onder ons (dis nou ek daai) moet maar op
hulle verstand staat maak. Maar ek gaan my nie laat vertel dat Patricia
Lewis en Pamela Anderson gekom het waar sy is, deur hulle lyfies mooi te
bedek en hulle breinkrag gebruik het om te kry wat hulle wil he nie.

skryf in boodskap news:39AA59AF.DBDEF83A@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Ek weet die moslems is barbaars
>
>> Ag dankie tog ek's nie 'n moslem nie waar, hoe minder
>> jy dra, hoe meer jy waardeer word deur die manlike geslag.
>>
>
> Ek wonder of jy weet wat jy praat wanneer jy verklaar
> "die moslems is barbaars." Ek wonder of jy weet waarvan
> jy praat as jy verklaar die Moslem-vrouens is so verdruk.
> Het jy al ooit gewonder hoekom daar so baie vrouens
> eerste ministers en presidente van lande word in die
> Indiese subkontinent, baie van hulle Moslems.
> En as jy nou verklaar hoe minder jy dra, hoe meer word
> jy "waardeer" deur die manlike geslag, dan klink dit darem
> vir my nou 'n bietjie of jy jouself verneder om aandag van
> die "manlike geslag" te kry deur skamel aan te trek.
>
> Die tannie met die kappie met die tuit
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33742 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> En jou arme man. Wil jy jouself nie eers bietjie sexy vir hom
> aantrek nie, en dra jy grimering?

Hierdie soort stelling "jou arme man" is 'n soort seksismewat vroumense beoefen
teenoor ander vroumense. Jy
probeer nou iets as "wapen" teen my gebruik? Wat probeer
jy aanval? En in hierdie gesprek waaroor ons nou van die
vroulike lyf as wapen argumenteer, is klere en grimering nou
"wapens"? Teen wie? Teen mans? Teen ander vroumense?
Ek wil jou ook vertel: as daar enigiemand "barefoot and
pregnant" was, dan was dit ek. Ek het aan vier kinders
geboorte gegee in vyf jaar minus ses dae. En ons loop
amper altyd hier in Kanada barefoot binneshuis, winter
en somer.

Die kaalvoet-tannie.
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33743 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig sal daar altyd 'n "war of the sexes" wees. Ek dink jy sal mooi
inpas tussen die feministe. Jy klink soos my suster wat 'n selferekende
feminis is. En mense moan oor my arme man.
Okay skrap die woord wapen dan. Kom ons noem dit ons "voordeel" ons "eer"
en ons "reg"
Hoe's daai? En moenie so letterlik wees nie. Lees tussen die lyne en sien
die humor raak.
Ek het gedink aan swart vrouens wat kaalgat rondloop, en ons vrouens wat
half kaal by die swembad le en die mans wat hulle aangaap. Lag 'n bietjie
ek belowe jou, jou gesig sal nie kraak nie. Ai die lot is reg. 'n
Afrikaner het nie 'n sin vir humor nie.
Op 'n ernstige noot, ek moet myself beskerm teen mans. In die "Corporate
World" dis waar ek myself moet beskerm. Vrouens in hoë posisies kry nie die
respek wat hulle verdien van hul manlike kollegas of ondergeskiktes nie.
Hulle word verneder en geestelik mishandel. Ek weet ek het vir so groot
maatskappy gewerk. En hoewel ek nie in 'n hoë posisie was nie, het ek
gesien hoe my baas wegkwyn ('n vrou) wat wel was en hoe die mans - haar
ondergeskiktes nogal - haar in elk geval soos 'n vloerlap behandel het. En
sy was 'n heel aangename dame. Sy's nog erger behandel toe sy swanger
geword het. Nee man. Moenie vir my sê daar's nie oorlog tussen die
geslagte nie, want daar is.
Ek's mal oor mans, en ek's mal daaroor om met mans te gesels en saam met
hulle te kuier, maar dit maak nie van hulle minder van chauviniste nie,
inteendeel, ek baklei gereeld met my mans vriende oor hulle gedrag.
Ek wil my allermins teen ander vrouens beskerm - vrouens kan tewe word as
hulle kompetisie ruik. Maar ek sien myself bitter min as iemand anders se
meedere. Ek het goeie vroulike vriendinne ook. En ek kan jou belowe, ek
lyk nie naastenby so goed soos die helfte van hulle nie, maar dit pla my
allermins en ek voel nooit dat ek myself teen hulle moet beskerm deur "hoe
kaler, hoe mooier" aan te trek nie.

"Men are from Mars, Women are from Venus" hoe waar.
Elaine

Ns Ek wonder net of jy werk en of jy ooit werk probeer soek het in 'n groot
organisasie, en of jy 'n hoë pos beklee het in sodanige organisasie?

wrote in message

'n "Wapen" teen wie? Teen wie wil jy jou
beskerm? Sekerlik tog nie teen die teen-
oorgestelde geslag wat jou bewonder nie?
Dus teen lede van jou eie geslag? Ek stel
alleen voor dat jy hierdie militante woorde
soos "wapen" uit die gesprek haal, en ophou
om dit te laat klink of daar 'n oorlog tussen
die sekse is. Daar is nie, nie as jy die regte
instelling teenoor die lewe het nie.

Die tante se ore wat tuit
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33744 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Ja ek staan by wat ek sê. Dis ons wapen.
>

'n "Wapen" teen wie? Teen wie wil jy jou
beskerm? Sekerlik tog nie teen die teen-
oorgestelde geslag wat jou bewonder nie?
Dus teen lede van jou eie geslag? Ek stel
alleen voor dat jy hierdie militante woorde
soos "wapen" uit die gesprek haal, en ophou
om dit te laat klink of daar 'n oorlog tussen
die sekse is. Daar is nie, nie as jy die regte
instelling teenoor die lewe het nie.

Die tante se ore wat tuit
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33745 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
> Tannie, Tannie se brief is vir Davie bedoel, maar tannie val vir
Elaine aan,

Barrie, gedra jou! Dis 'n verskriklike vroumens die. Nou wil jy haar
weer op my sit nadat Elaine so nice was om die vuur af te lei en my 'n
herlaai kans te gee.

Tannie met die blikbroek is so verkeerd my maat maar, toegegee, jy het
jjouself dom genoem. Blikbroek sê jy? na dié woorde:

"Ek het aan vier kinders
geboorte gegee in vyf jaar minus ses dae. "

Net miskien is sy Kanada se Elaine!

DD
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33746 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Vir die tannie met die kappie met 'n tuit,

Tannie, Tannie se brief is vir Davie bedoel, maar tannie val vir Elaine aan,
want Tannie
se skrywe begin met "Elaine wrote". Ek verstaan nie mooi nie, want ek is
maar dom.
Weet Tannie waar kom die woord barbaar vandaan? Die ou Grieke het die
barbare gehoor praat
en vir die Griekse ore het dit so bar-bar geklink. Soos hot en tot vir die
eerste
pioniers wat met die Koi en San in aanraking gekom het. Ai tog, maar die
sondes van die vaders sal aan
die kinders bestel word, tot in die duisendste geslag. Hoeveelste geslag is
jy, Antie?

Daar is dalk 'n beter skuilnaam vir jou, Antie. Met al die verkragtings in
SA het die blikbroek
weer mode geword. Wat van: die tannie met die blikbroek aan?

skryf in boodskap news:39AA59AF.DBDEF83A@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Ek weet die moslems is barbaars
>
>> Ag dankie tog ek's nie 'n moslem nie waar, hoe minder
>> jy dra, hoe meer jy waardeer word deur die manlike geslag.
>>
>
> Ek wonder of jy weet wat jy praat wanneer jy verklaar
> "die moslems is barbaars." Ek wonder of jy weet waarvan
> jy praat as jy verklaar die Moslem-vrouens is so verdruk.
> Het jy al ooit gewonder hoekom daar so baie vrouens
> eerste ministers en presidente van lande word in die
> Indiese subkontinent, baie van hulle Moslems.
> En as jy nou verklaar hoe minder jy dra, hoe meer word
> jy "waardeer" deur die manlike geslag, dan klink dit darem
> vir my nou 'n bietjie of jy jouself verneder om aandag van
> die "manlike geslag" te kry deur skamel aan te trek.
>
> Die tannie met die kappie met die tuit
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33747 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In die eerste plek antie met die kappie het ek die stelling tong in die kies
gesê. En jou arme man. Wil jy jouself nie eers bietjie sexy vir hom
aantrek nie, en dra jy grimering? Ja ek staan by wat ek sê. Dis ons wapen.
En dis vir my lekker as ek mooi lyk en mans kyk vir my. Dis hoe dit bedoel
is om te wees. Ek's nie 'n tert of slet nie, ek trek nie soos een aan nie,
maar dis tog wonderlik om waardeer te word. En net daar kry al wat 'n
feminis is 'n driedubelle hartaanval, want 'n feminis glo daaraan dat jy
gelyk is aan 'n man (ons is nie, en ons sal nooit wees nie) Dat ons net so
sterk is soos hulle en soos hulle moet aantrek. Ek sê nie dat vrouens moet
terugstaan vir mans nie, en kaalvoet en swanger in die kombuis moet rondhang
nie, maar dis so bestem dat die man ons HOOF sal wees (let wel mans nie ons
baas nie, daar's 'n groot verskil)
Ek sê ook nie dat ek 'n man as bedreiging sien of dat ek teen hom moet
beskerm nie, maar dink bietjie, tot Charlize Theron het erken dat sy haar
lyf gebruik het om te kom waar sy wil kom. Die woord wapen is figuurlik en
nie letterlik bedoel nie.
Die feit bly staan dat as jy in 'n groot maatskappy inloop en jy ding mee
met 'n man, sal hulle sonder om twee keer te dink die man aanstel. Want hy
verontrief nie die wereld deur "kleintjies te kry" en kraamverlof af te
smeek nie.

Elaine

skryf in boodskap news:39AA793E.8AEEEC3F@home.com...
Miskien moet jy gaan sit en die bostaande stellingvan jou diep oordink.
Hoekom
> sien jy die wereld
> as 'n bedreigende plek waar jy jou lyf as wapen
> moet gebruik? Teen wie wil jy jou verdedig?. Wat
> wil jy bereik met jou lyf as "wapen"? Ek voel dat
> jy 'n soort apartheid van mans en vrouens voorstaan,
> waar vroumense hulle gedurig as bedreig sien deur
> mans en hulle dus moet "verdedig." So speel jy
> reg in die "feministe" se hande. Mans is nie almal
> dieselfde nie. Vroumense is nie almal dieselfde nie.
> Daar is mans wat op die jag is, en waarteen verdedig
> moet word. Daar is ook talle vroumense wat uit is
> op die jag vir wat hulle kan kry uit mans, en mans moet
> maar versigtig wees vir hulle.
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33748 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine

Dit help tog nie jy stry met haar nie. As sy haar kop iets gesit het kry jy
haar nie af nie.
Ek stem volkome saam met jou. n Vriend werk baie in die lande en die stories
wat hy vertel het laat jou hare regop staan.

Nou wonder ek hoekom jy n eeu te laat lewe. Sal graag wil sien wat sy bedoel
by die stelling.

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:39aaae59.0@news1.mweb.co.za...
> Ongelukkig sal daar altyd 'n "war of the sexes" wees. Ek dink jy sal mooi
> inpas tussen die feministe. Jy klink soos my suster wat 'n selferekende
> feminis is. En mense moan oor my arme man.
> Okay skrap die woord wapen dan. Kom ons noem dit ons "voordeel" ons "eer"
> en ons "reg"
> Hoe's daai? En moenie so letterlik wees nie. Lees tussen die lyne en sien
> die humor raak.
> Ek het gedink aan swart vrouens wat kaalgat rondloop, en ons vrouens wat
> half kaal by die swembad le en die mans wat hulle aangaap. Lag 'n bietjie
> ek belowe jou, jou gesig sal nie kraak nie. Ai die lot is reg. 'n
> Afrikaner het nie 'n sin vir humor nie.
> Op 'n ernstige noot, ek moet myself beskerm teen mans. In die "Corporate
> World" dis waar ek myself moet beskerm. Vrouens in hoë posisies kry nie die
> respek wat hulle verdien van hul manlike kollegas of ondergeskiktes nie.
> Hulle word verneder en geestelik mishandel. Ek weet ek het vir so groot
> maatskappy gewerk. En hoewel ek nie in 'n hoë posisie was nie, het ek
> gesien hoe my baas wegkwyn ('n vrou) wat wel was en hoe die mans - haar
> ondergeskiktes nogal - haar in elk geval soos 'n vloerlap behandel het. En
> sy was 'n heel aangename dame. Sy's nog erger behandel toe sy swanger
> geword het. Nee man. Moenie vir my sê daar's nie oorlog tussen die
> geslagte nie, want daar is.
> Ek's mal oor mans, en ek's mal daaroor om met mans te gesels en saam met
> hulle te kuier, maar dit maak nie van hulle minder van chauviniste nie,
> inteendeel, ek baklei gereeld met my mans vriende oor hulle gedrag.
> Ek wil my allermins teen ander vrouens beskerm - vrouens kan tewe word as
> hulle kompetisie ruik. Maar ek sien myself bitter min as iemand anders se
> meedere. Ek het goeie vroulike vriendinne ook. En ek kan jou belowe, ek
> lyk nie naastenby so goed soos die helfte van hulle nie, maar dit pla my
> allermins en ek voel nooit dat ek myself teen hulle moet beskerm deur "hoe
> kaler, hoe mooier" aan te trek nie.
>
> "Men are from Mars, Women are from Venus" hoe waar.
> Elaine
>
> Ns Ek wonder net of jy werk en of jy ooit werk probeer soek het in 'n groot
> organisasie, en of jy 'n hoë pos beklee het in sodanige organisasie?
>
> wrote in message
>
> 'n "Wapen" teen wie? Teen wie wil jy jou
> beskerm? Sekerlik tog nie teen die teen-
> oorgestelde geslag wat jou bewonder nie?
> Dus teen lede van jou eie geslag? Ek stel
> alleen voor dat jy hierdie militante woorde
> soos "wapen" uit die gesprek haal, en ophou
> om dit te laat klink of daar 'n oorlog tussen
> die sekse is. Daar is nie, nie as jy die regte
> instelling teenoor die lewe het nie.
>
> Die tante se ore wat tuit
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33749 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek was nie aggressief nie, jy't my noggie aggresief gesien nie :).
Plaas dat ons iets daaraan probeer doen, trek ons net ons skouers op en sê
"nie my probleem nie"
Ek weet die moslems is barbaars (ek dink nie hulle sien hulself as barbaars
nie) en in party lande meer so as in ander lande. Ons moslem vrouens hoef
byvoorbeeld nie hulle hele gesig te bedek nie. Maar in Pakistan (of iets
dergliks) moet hulle hulle hele gesig bedek, en kan hulle net deur so 'n
gasie voor hulle oë sien waar hulle gaan. En 'n vrou word ook lewenslank
gevangenis straf opgestel as sy verkrag word (sy het mos daarvoor gesoek) of
gestening (letterlik) as sy swanger word uit 'n verkragting.
Ag dankie tog ek's nie 'n moslem nie en ek bly in afrika, waar, hoe minder
jy dra, hoe meer jy waardeer word deur die manlike geslag.

Elaine

Davie Davis skryf in boodskap news:39a95870.11245937@news.intekom.co.za...
>
> sjoe, jy kón wild raak né..!
>
> Hier Elaine, het ek jou stelling nie in twyfel getrek nie hoor. In
> werklikheid was ek geskok oor wat jy gesê het en het by myself verstom
> gestaan oor die feit dat barbaarsheid dus veel verder strek as slegs
> Suid Afrika!
>
> Het jy geweet dat die moslems die agresiefste geloof ter wêreld
> aanhang?
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33750 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, Is jy seker jy lewe nie 'n eeu te laat nie :-)))))))))))) Haha - ek
het darem lekker gelag.
Hilda.
"Elaine" skryf in boodskap news:39aa8ce0.0@news1.mweb.co.za...
> In die eerste plek antie met die kappie het ek die stelling tong in die kies
> gesê. En jou arme man. Wil jy jouself nie eers bietjie sexy vir hom
> aantrek nie, en dra jy grimering? Ja ek staan by wat ek sê. Dis ons wapen.
> En dis vir my lekker as ek mooi lyk en mans kyk vir my. Dis hoe dit bedoel
> is om te wees. Ek's nie 'n tert of slet nie, ek trek nie soos een aan nie,
> maar dis tog wonderlik om waardeer te word. En net daar kry al wat 'n
> feminis is 'n driedubelle hartaanval, want 'n feminis glo daaraan dat jy
> gelyk is aan 'n man (ons is nie, en ons sal nooit wees nie) Dat ons net so
> sterk is soos hulle en soos hulle moet aantrek. Ek sê nie dat vrouens moet
> terugstaan vir mans nie, en kaalvoet en swanger in die kombuis moet rondhang
> nie, maar dis so bestem dat die man ons HOOF sal wees (let wel mans nie ons
> baas nie, daar's 'n groot verskil)
> Ek sê ook nie dat ek 'n man as bedreiging sien of dat ek teen hom moet
> beskerm nie, maar dink bietjie, tot Charlize Theron het erken dat sy haar
> lyf gebruik het om te kom waar sy wil kom. Die woord wapen is figuurlik en
> nie letterlik bedoel nie.
> Die feit bly staan dat as jy in 'n groot maatskappy inloop en jy ding mee
> met 'n man, sal hulle sonder om twee keer te dink die man aanstel. Want hy
> verontrief nie die wereld deur "kleintjies te kry" en kraamverlof af te
> smeek nie.
>
> Elaine
>
> skryf in boodskap news:39AA793E.8AEEEC3F@home.com...
> Miskien moet jy gaan sit en die bostaande stellingvan jou diep oordink.
> Hoekom
>> sien jy die wereld
>> as 'n bedreigende plek waar jy jou lyf as wapen
>> moet gebruik? Teen wie wil jy jou verdedig?. Wat
>> wil jy bereik met jou lyf as "wapen"? Ek voel dat
>> jy 'n soort apartheid van mans en vrouens voorstaan,
>> waar vroumense hulle gedurig as bedreig sien deur
>> mans en hulle dus moet "verdedig." So speel jy
>> reg in die "feministe" se hande. Mans is nie almal
>> dieselfde nie. Vroumense is nie almal dieselfde nie.
>> Daar is mans wat op die jag is, en waarteen verdedig
>> moet word. Daar is ook talle vroumense wat uit is
>> op die jag vir wat hulle kan kry uit mans, en mans moet
>> maar versigtig wees vir hulle.
>>
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33751 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Elaine
>
>
> Nou wonder ek hoekom jy n eeu te laat lewe. Sal graag wil sien wat sy bedoel
> by die stelling.
>

Dis nou natuurlik Hilda daar in Belgie wat die
observasie gemaak het, Reenen.

Gloudina
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33752 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> En onthou altyd antie dat 'n vrou se lyf haar een groot (en seker omtrent
> enigste) wapen is.

Miskien moet jy gaan sit en die bostaande stellingvan jou diep oordink. Hoekom
sien jy die wereld
as 'n bedreigende plek waar jy jou lyf as wapen
moet gebruik? Teen wie wil jy jou verdedig?. Wat
wil jy bereik met jou lyf as "wapen"? Ek voel dat
jy 'n soort apartheid van mans en vrouens voorstaan,
waar vroumense hulle gedurig as bedreig sien deur
mans en hulle dus moet "verdedig." So speel jy
reg in die "feministe" se hande. Mans is nie almal
dieselfde nie. Vroumense is nie almal dieselfde nie.
Daar is mans wat op die jag is, en waarteen verdedig
moet word. Daar is ook talle vroumense wat uit is
op die jag vir wat hulle kan kry uit mans, en mans moet
maar versigtig wees vir hulle.

Tant Hessie van die agterste Van Helsdingens.
As sy haar respek verloor, soek sy weer daarna.
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33753 is 'n antwoord op boodskap #33687] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag Reenen, ek het maar net besluit dat dit nie help om die waarheid te
probeer "onderdruk" nie. Baie mense lieg so vir hulself oor hoe hul regtig
voel en oor wat regtig in die wereld aangaan dat hulle hulself begin glo.
Dis mos die dat ek se dat al wat 'n feminis is my op hulle "get her to
convert" lys het.

Ek dink nie ek's 'n eeu te laat nie, ek dink dat glouds dalk 'n eeu te vroeg
is. Maar in haar eeu gaan daar nie onderskeid tussen man en vrou wees nie.
Almal gaan deel wees van een "meester geslag" ALMAL gaan vrouens wees!!! o
die saligheid.
En voordat al wat 'n vrou is hulle panties in 'n knot kry oor my bogenoemde
stelling. Ek bedoel dit as 'n grap. Ons moet regtig leer hoe om vir
onsself te lag.

Elaine

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:39aacd23.0@news1.mweb.co.za...
> Elaine
>
> Dit help tog nie jy stry met haar nie. As sy haar kop iets gesit het kry jy
> haar nie af nie.
> Ek stem volkome saam met jou. n Vriend werk baie in die lande en die stories
> wat hy vertel het laat jou hare regop staan.
>
> Nou wonder ek hoekom jy n eeu te laat lewe. Sal graag wil sien wat sy bedoel
> by die stelling.
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33791 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> Het julle nie 'n TV gehad nie ?
>

Mens doen dit voor die TV, agter die TV,
in elke kamer van die huis en in die
basement ook. Dis nou as daar 'n warm-
bloedige man in die mix is en nie 'n
vet wit ou omie met 'n remote in die
hand nie.

Die kaalvoet-tannie.
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33794 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bekryf dit dalk jou huwelik

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39ABA7EC.57E76278@home.com...
> Krokkie wrote:
>
>> Het julle nie 'n TV gehad nie ?
>>
>
> Mens doen dit voor die TV, agter die TV,
> in elke kamer van die huis en in die
> basement ook. Dis nou as daar 'n warm-
> bloedige man in die mix is en nie 'n
> vet wit ou omie met 'n remote in die
> hand nie.
>
> Die kaalvoet-tannie.
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33795 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Daar is nie kompetisie vir my nie. Hoeveel keer moet ek dit sê!!!!!!!! Ek
kompiteer met niemand nie. Ek is ek, en ek hoef myself aan geen vrou te
bewys nie. Dink jy nie dis 'n goeie filosofie nie?

skryf in boodskap news:39ABAD95.36C0C38@home.com...

> Ag, hier kom die ou diagnosetjie nou weer.
> Soos ek vantevore vir jou vertel het: hierdie
> soort gepraat, is 'n soort seksisme wat vrouens
> teenoor ander vrouens beoefen. Hierdie soort
> gepraat word gebore in die harte van vroumense
> wat dink hulle roeping in die lewe is om "mans'
> se aandag op hulle te vestig, en hulle kry
> tegnieke om ander vroumense neer te skiet,
> sodat daar minder kompetisie is.
>
> Die kaalvoet-tannie
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33796 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Ag Gloudina.
>
> Jy klink vir my soos 'n vrou wat diep teleurgestel is in haar (enige) man.
> En hy kyk tien teen een rond. Die dat jy so heftig reageer.
> Wat se plesier het jy anyway in jou huwelik as jou man rondkyk omdat jy hom
> nie kan of WIL gelukkig of tevrede hou nie. Nee wat as jy so redeneer is
> dit net hartseer en pyn.
>

Ag, hier kom die ou diagnosetjie nou weer.
Soos ek vantevore vir jou vertel het: hierdie
soort gepraat, is 'n soort seksisme wat vrouens
teenoor ander vrouens beoefen. Hierdie soort
gepraat word gebore in die harte van vroumense
wat dink hulle roeping in die lewe is om "mans'
se aandag op hulle te vestig, en hulle kry
tegnieke om ander vroumense neer te skiet,
sodat daar minder kompetisie is.

Die kaalvoet-tannie
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33797 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag Gloudina.
Ek kyk nie rond nie. Maar ek wil nie byvoeg tot die egskeiding syfer nie,
mans moet tevrede gehou word, net soos hulle ons moet tevrede hou, dit werk
beide kante toe.
Jy klink vir my soos 'n vrou wat diep teleurgestel is in haar (enige) man.
En hy kyk tien teen een rond. Die dat jy so heftig reageer.
Wat se plesier het jy anyway in jou huwelik as jou man rondkyk omdat jy hom
nie kan of WIL gelukkig of tevrede hou nie. Nee wat as jy so redeneer is
dit net hartseer en pyn.

Elaine

skryf in boodskap news:39ABA3A3.73C6B65C@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Ek hou my man
>> tevrede hy't nie nodig om rond te kyk nie.
>
> Nouja, ek hoop jou man hou jouook tevrede sodat jy ook nie
> "nodig het om rond te kyk nie."
> Dit klink my nog teveel asof jy
> dink mans moet "tevrede gehou"
> word. Word wakker. Word wakker
> uit 'n patriargale wereld waar mans
> "tevrede gehou moet word."
>
> Tannie Glouds
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33798 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Klink of tannie glouds ook maar gebrekkig is aan die tevredenheid - jy
kla altyd so.

Tue, 29 Aug 2000 11:42:22 GMT:: @home.com skrywe:
> Nouja, ek hoop jou man hou jouook tevrede sodat jy ook nie
> "nodig het om rond te kyk nie."
> Dit klink my nog teveel asof jy
> dink mans moet "tevrede gehou"
> word. Word wakker. Word wakker
> uit 'n patriargale wereld waar mans
> "tevrede gehou moet word."
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33799 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Protus wrote:

> Seker teen jou ou wit omies.
>

Ja, ou wit omies (sommige van hulle is nog
jonk) dink mos hulle is god's gift to the
universe, en kan ogies maak vir ander
vroumense, al staan hulle mae ook daar,
en loop so macho rond. Hulle vergeet
dat daar nou meer vroumense is wat
hulle mans verlaat as mans wat hulle
vrouens verlaat (veral in Noord-Amerika.)

Gloudina
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33800 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Siestog, Gloudina, sluit maar ou Izak se remote vir so paar dae in die
kluis weg en gee hom net ryswater - bad hom in tee om die vel effe
donkerder te kry en dan hoef jy nie so oor hom te kla nie.

Tue, 29 Aug 2000 12:00:39 GMT:: @home.com skrywe:

> Mens doen dit voor die TV, agter die TV,
> in elke kamer van die huis en in die
> basement ook. Dis nou as daar 'n warm-
> bloedige man in die mix is en nie 'n
> vet wit ou omie met 'n remote in die
> hand nie.
>
> Die kaalvoet-tannie.
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33801 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Ek hou my man
> tevrede hy't nie nodig om rond te kyk nie.

Nouja, ek hoop jou man hou jouook tevrede sodat jy ook nie
"nodig het om rond te kyk nie."
Dit klink my nog teveel asof jy
dink mans moet "tevrede gehou"
word. Word wakker. Word wakker
uit 'n patriargale wereld waar mans
"tevrede gehou moet word."

Tannie Glouds
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33802 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Jy is reg, Gloudina, ek kan nie dink dat 'n ou droë gus ooi soos jy
nog rondkyk nie.

Tue, 29 Aug 2000 12:24:47 GMT:: @home.com skrywe:

> Ag, hier kom die ou diagnosetjie nou weer.
> Soos ek vantevore vir jou vertel het: hierdie
> soort gepraat, is 'n soort seksisme wat vrouens
> teenoor ander vrouens beoefen. Hierdie soort
> gepraat word gebore in die harte van vroumense
> wat dink hulle roeping in die lewe is om "mans'
> se aandag op hulle te vestig, en hulle kry
> tegnieke om ander vroumense neer te skiet,
> sodat daar minder kompetisie is.
>
> Die kaalvoet-tannie
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33803 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aai skuus man. Ek wil ook bittergraag 'n kind hê, maar my man sê ons is nog
te jonk. Hoewel ek dink 4 is bietjie "over the top" Maar my punt is Glouds
dat as jy jouself nie mooi hou vir 'n man nie, en jy hom elke aan begroet
met 'n kop vol krullers en sloffies aan die pote en 'n kamerjas vol gate,
gaan sy oë begin dwaal na vrouens toe wat hulleself versorg, en mooi lyk.
Ek trek myself mooi aan, maar allermis kaal. Al my rokke in my kas kom tot
by my enkels en as ek werk toe kom dra ek nie stywe hempies nie.
Hou tog op hammer op die woord wapen. Moenie altyd so alles uit verband ruk
nie. Dit was op geen geslag gemik nie. En lees my vorige postings. Ek
voel allermins dat ek myself teen 'n ander vrou moet beskerm. Ek hou my man
tevrede hy't nie nodig om rond te kyk nie. En o ja, ek dra nie grimering
nie. Om die waarheid te sê ek pes dit.

Elaine

> @home.com wrote in message ...

>> Ek wil jou ook vertel: as daar enigiemand "barefoot and
>> pregnant" was, dan was dit ek. Ek het aan vier kinders
>> geboorte gegee in vyf jaar minus ses dae. En ons loop
>> amper altyd hier in Kanada barefoot binneshuis, winter
>> en somer.
>>
>> Die kaalvoet-tannie.
>>
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33804 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:39ab65c8.0@news1.mweb.co.za...
Maar my punt is Glouds
> dat as jy jouself nie mooi hou vir 'n man nie, en jy hom elke aan begroet
> met 'n kop vol krullers en sloffies aan die pote en 'n kamerjas vol gate,
> gaan sy oë begin dwaal na vrouens toe wat hulleself versorg, en mooi lyk.

En wat as jy siek word en bv. kanker kry - en bles word - opgeswel deur
medisyne - dit kan jare aanhou ? Gaan jou man ook na ander vrouens begin kyk
?
Ek stem saam dat 'n vrou "versorg" moet wees. Maar as die uiterlike sê
belangrik is, dan sal alleen jong en mooi vrouens hul man kan hou.
As jy regtig vir iemand lief is, dan is die uiterlike slegs 'n bysaak.
Maar, dalk is hierdie stelling 'n bietjie té idealisties ?

Groete,

Hilda.
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33836 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 03:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Seker teen jou ou wit omies.

Mon, 28 Aug 2000 16:18:55 GMT:: @home.com skrywe:

> Elaine wrote:
>
>> Ja ek staan by wat ek sê. Dis ons wapen.

>
> 'n "Wapen" teen wie? Teen wie wil jy jou
> beskerm? Sekerlik tog nie teen die teen-
> oorgestelde geslag wat jou bewonder nie?
> Dus teen lede van jou eie geslag? Ek stel
> alleen voor dat jy hierdie militante woorde
> soos "wapen" uit die gesprek haal, en ophou
> om dit te laat klink of daar 'n oorlog tussen
> die sekse is. Daar is nie, nie as jy die regte
> instelling teenoor die lewe het nie.
>
> Die tante se ore wat tuit
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33839 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Mooi vrou bly 'n mooi vrou om na te kyk en basta daarmee.
Dit is ook nie altyd goed in 'n maatskapy dat die sexy vrouens kort mienies
ens dra nie. Dit doen ons goed maar kan die ander "minder half-gemonteerdes"
bietjie skade doen en gevolglik lei dit tot konflik en kantoor poletiek
onder die vrouens. 'n Vrou kan net so sexy wees as sy deftig aantrek werk
toe, indien nie meer nie. Help in ieder geval dat die mans nie na haar bors
kyk as hulle met haar praat nie. Dus albei partye minder ongemaklik.

Krokkie

Elaine wrote in message ...
> In die eerste plek antie met die kappie het ek die stelling tong in die kies
> gesê. En jou arme man. Wil jy jouself nie eers bietjie sexy vir hom
> aantrek nie, en dra jy grimering? Ja ek staan by wat ek sê. Dis ons wapen.
> En dis vir my lekker as ek mooi lyk en mans kyk vir my. Dis hoe dit bedoel
> is om te wees. Ek's nie 'n tert of slet nie, ek trek nie soos een aan nie,
> maar dis tog wonderlik om waardeer te word. En net daar kry al wat 'n
> feminis is 'n driedubelle hartaanval, want 'n feminis glo daaraan dat jy
> gelyk is aan 'n man (ons is nie, en ons sal nooit wees nie) Dat ons net so
> sterk is soos hulle en soos hulle moet aantrek. Ek sê nie dat vrouens moet
> terugstaan vir mans nie, en kaalvoet en swanger in die kombuis moet rondhang
> nie, maar dis so bestem dat die man ons HOOF sal wees (let wel mans nie ons
> baas nie, daar's 'n groot verskil)
> Ek sê ook nie dat ek 'n man as bedreiging sien of dat ek teen hom moet
> beskerm nie, maar dink bietjie, tot Charlize Theron het erken dat sy haar
> lyf gebruik het om te kom waar sy wil kom. Die woord wapen is figuurlik en
> nie letterlik bedoel nie.
> Die feit bly staan dat as jy in 'n groot maatskappy inloop en jy ding mee
> met 'n man, sal hulle sonder om twee keer te dink die man aanstel. Want hy
> verontrief nie die wereld deur "kleintjies te kry" en kraamverlof af te
> smeek nie.
>
> Elaine
>
> skryf in boodskap news:39AA793E.8AEEEC3F@home.com...
> Miskien moet jy gaan sit en die bostaande stellingvan jou diep oordink.
> Hoekom
>> sien jy die wereld
>> as 'n bedreigende plek waar jy jou lyf as wapen
>> moet gebruik? Teen wie wil jy jou verdedig?. Wat
>> wil jy bereik met jou lyf as "wapen"? Ek voel dat
>> jy 'n soort apartheid van mans en vrouens voorstaan,
>> waar vroumense hulle gedurig as bedreig sien deur
>> mans en hulle dus moet "verdedig." So speel jy
>> reg in die "feministe" se hande. Mans is nie almal
>> dieselfde nie. Vroumense is nie almal dieselfde nie.
>> Daar is mans wat op die jag is, en waarteen verdedig
>> moet word. Daar is ook talle vroumense wat uit is
>> op die jag vir wat hulle kan kry uit mans, en mans moet
>> maar versigtig wees vir hulle.

>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33840 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het julle nie 'n TV gehad nie ?

@home.com wrote in message ...
> Elaine wrote:
>
>> En jou arme man. Wil jy jouself nie eers bietjie sexy vir hom
>> aantrek nie, en dra jy grimering?
>
> Hierdie soort stelling "jou arme man" is 'n soort seksismewat vroumense beoefen
> teenoor ander vroumense. Jy
> probeer nou iets as "wapen" teen my gebruik? Wat probeer
> jy aanval? En in hierdie gesprek waaroor ons nou van die
> vroulike lyf as wapen argumenteer, is klere en grimering nou
> "wapens"? Teen wie? Teen mans? Teen ander vroumense?
> Ek wil jou ook vertel: as daar enigiemand "barefoot and
> pregnant" was, dan was dit ek. Ek het aan vier kinders
> geboorte gegee in vyf jaar minus ses dae. En ons loop
> amper altyd hier in Kanada barefoot binneshuis, winter
> en somer.
>
> Die kaalvoet-tannie.
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33843 is 'n antwoord op boodskap #33687] Di, 29 Augustus 2000 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Gloudina

Die vraag was vir haar bedoel.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39AAE766.26C92861@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Elaine
>>
>>
>> Nou wonder ek hoekom jy n eeu te laat lewe. Sal graag wil sien wat sy bedoel
>> by die stelling.
>>
>
> Dis nou natuurlik Hilda daar in Belgie wat die
> observasie gemaak het, Reenen.
>
> Gloudina
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33848 is 'n antwoord op boodskap #33843] Di, 29 Augustus 2000 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Reenen,

Ek het net gedink dis snaaks dat Elaine skryf :
[color=blue]> nie, maar dis so bestem dat die man ons HOOF sal wees
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33863 is 'n antwoord op boodskap #33687] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> , maar ons bad elke dag, was ons
> hare, borsel ons tande, en trek netjies aan

Hier stem ek volmondig saam :-).

Hilda.
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33865 is 'n antwoord op boodskap #33687] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee Hilda dis 'n ander ding, want dan word sy liefde getoets. Ek praat nie
van siekte nie. Ek praat hier van gesonde vrouens. Ek was ook al siek en
het al sleg gelyk a.g.v die siekte. Ek praat van normale gesonde mense. Ek
het al vrouens gesien wat op die aarde niks makeer nie, maar wat hulleself
nie versorg nie.
So ook het ek 'n tannie geken wat 3 maande terug aan kanker dood is. En
sy't tot die einde haarself goed versorg en netjies aan getrek. Sy't altyd
vir my gesê die feit dat sy siek is en besig is om dood te gaan gee nie aan
haar die reg om soos 'n slons te lyk nie. Inderdaad, sy't altyd vir my
vertel om myself mooi te versorg.
Ek dink jou stelling is dalk idealisties, want dis die eerste ding wat mans
mos trek is jou "looks". Maar baie leer om verby dit te kyk soos hulle ouer
word. Nie ek of my man is "God's gifts" nie, maar ons bad elke dag, was ons
hare, borsel ons tande, en trek netjies aan - en vir my is hy die mooiste
man op aarde.
Toe ek gesê het "sexy" het ek dalk oordryf, om mooi te LYK, is goed soos
netjiese klere, 'n skoon gesiggie en 'n lekker ruik, ek dink dis wat ek
eindelik probeer sê het.

Elaine

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:SaKq5.142701$Ee.1224017@afrodite.telenet-ops.be...
> En wat as jy siek word en bv. kanker kry - en bles word - opgeswel deur[/color]
> medisyne - dit kan jare aanhou ? Gaan jou man ook na ander vrouens begin kyk
> ?
> Ek stem saam dat 'n vrou "versorg" moet wees. Maar as die uiterlike sê
> belangrik is, dan sal alleen jong en mooi vrouens hul man kan hou.
> As jy regtig vir iemand lief is, dan is die uiterlike slegs 'n bysaak.
> Maar, dalk is hierdie stelling 'n bietjie té idealisties ?
>
> Groete,
>
> Hilda.
>
Re: Vir Davie (die turkey ding) [boodskap #33886 is 'n antwoord op boodskap #33687] Wo, 30 Augustus 2000 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar ons verwag in November on 4de een.
Het altyd gese ek wil vier kinders he. Die eerste drie was in 1 jaar daar.
26 September en toe 16 September die volgende jaar; 'n tweeling. 3 in een
jaar en nou so 4 jaar later die 4 de een. Het die naweek maar vir my 'n
big-screen gekry om die aandag aftelt (grappie)

Krokkie

@home.com wrote in message ...
> Krokkie wrote:
>
>> Het julle nie 'n TV gehad nie ?

>
> Mens doen dit voor die TV, agter die TV,
> in elke kamer van die huis en in die
> basement ook. Dis nou as daar 'n warm-
> bloedige man in die mix is en nie 'n
> vet wit ou omie met 'n remote in die
> hand nie.
>
> Die kaalvoet-tannie.
>
Wie wil tog kinders hê? [boodskap #33893 is 'n antwoord op boodskap #33886] Wo, 30 Augustus 2000 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
...en oor 'n paar jaar sal ons seker op hierdie nuusgroep lees hoe duur die
skole geword het...

Jammer, vir my GEEN kinders. Ek is te selfsugtig, en in ons huwelik is twee
mense genoeg. Die mensdom is nou al soveel soos die sterre in die hemel. Die
resources in die wêreld is nie meer genoeg vir die populasie nie, en ek gaan
nie daartoe bydra om dit te vererger nie.

Ek gaan nie agv my voortplantingsinstink vir die res van my lewe met die
sorge van kinders sit nie.

Of ek sal laat knip? Nee, ons geniet die morsigheid van seks te veel!!!

Wil iemand asb die voordele van kinders hier uitstippel?

Krokkie schreef in berichtnieuws 39ac8cf5$0$227@helios.is.co.za...
> Toemaar ons verwag in November on 4de een.
> Het altyd gese ek wil vier kinders he. Die eerste drie was in 1 jaar daar.
> 26 September en toe 16 September die volgende jaar; 'n tweeling. 3 in een
> jaar en nou so 4 jaar later die 4 de een. Het die naweek maar vir my 'n
> big-screen gekry om die aandag aftelt (grappie)
>
> Krokkie
>
>
>
>
> @home.com wrote in message ...
>> Krokkie wrote:
>>
>>> Het julle nie 'n TV gehad nie ?
>
>>
>> Mens doen dit voor die TV, agter die TV,
>> in elke kamer van die huis en in die
>> basement ook. Dis nou as daar 'n warm-
>> bloedige man in die mix is en nie 'n
>> vet wit ou omie met 'n remote in die
>> hand nie.
>>
>> Die kaalvoet-tannie.
>>
>
Re: Wie wil tog kinders hê? [boodskap #33897 is 'n antwoord op boodskap #33893] Do, 31 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Om te sien hoe 'n vrou geboorte gee is al klaar so ongelooflik dat jy dit
self moet ervaar om dit te begryp want ek kan nie vir jou sê hoe dit voel
nie. En dan as die kind sy ogies oopmaak en vir die eerste keer sy / haar ma
sien dan weet jy vir die eerste keer wat is TRUE LOVE.

'n Kind is maar net 'n grootmens sonder die kennis. En dit is heerlik om dan
te sien hoe die kind uitgaan om kennis op te tel en te eksprimenteer.

Ek sal graag duisend kinders wil hê, ongelukkig laat my salaris slegs 2 toe
Re: Wie wil tog kinders hê? [boodskap #33898 is 'n antwoord op boodskap #33893] Do, 31 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar is dit nie dan so nie. Kennis is tog nie net 'n ding wat uit boeke kom
nie. Foute wat in die praktyd gemaak word, veroorsaak dat iemand "kennis" in
boekvorm kan plaas

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39b11cae.5027810@news.is.co.za...

Grootmense is kinders wat dink hulle ondervinding van talle foute en
mistastings verteenwoordig kennis?
Re: Wie wil tog kinders hê? [boodskap #33899 is 'n antwoord op boodskap #33893] Do, 31 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Aug 2000 10:24:22 +0200, "Riaan" wrote:

> 'n Kind is maar net 'n grootmens sonder die kennis.

Grootmense is kinders wat dink hulle ondervinding van talle foute en
mistastings verteenwoordig kennis?
Vorige onderwerp: Kuns
Volgende onderwerp: re NL over ZA en aan de kant zetten van activisten.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:17:32 MGT 2024