| Gesënde Kersfees [boodskap #3368] |
Wo., 24 Desember 2003 04:35  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Aan elk een hier,
'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
en nutuurlik sluit die wens in
'n Nuwe Jaar wat beter is as à l die voriges
en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gesënde Kersfees [boodskap #3393 is 'n antwoord op boodskap #3388] |
Do., 25 Desember 2003 00:39  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 24 Dec 2003 14:54:52 -0500, Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> Aan elk een hier,
>> 'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
>> en nutuurlik sluit die wens in
>> 'n Nuwe Jaar wat beter is as à l die voriges
>> en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
>
> Dankie DD. En dieselfde vir jou ook. En dankie vir al die
> glimlaggies en vreugde was jy hierdie jaar aan ons almal verskaf het.
>
> En nou MOET ek hier afklim en gaan klaarmaak. Dis nou eers 3 uur in
> die middag hier, maar ek moet nie vergeet om my ma te bel 5 uur nie.
> Dan is dit mos amptelik kersdag daar by julle.
En baie dankie vir jou kant om die joligheid hier te vervolmaak,
Katryn. Dit is nou 0240, so, slaaptyd:-)
DD
|
|
|
|