Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: sa sinking
Re: sa sinking [boodskap #33603] Di, 22 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Londenboer  is tans af-lyn  Londenboer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Voordat ek uitgekryt word as 'n anonieme lafaard etc. Charles van der Wath
sal nou bekend staan as Londenboer.

Dankie

Romiko wrote in message ...
>
> Hi,
>
> I have been thinking long and hard about our country and have been to other
> countries like Hong Kong, greece, France, Swaziland, Lesotho and yeah I live
> here in South Africa.
>
> When I was in Hong Kong, It was like heaven, well close.
> I could walk in the street 24 hours a day, and not have to worry about being
> mugged, murdered, raped and Hi-Jacked. The roads were clean, good medical
> facilities and friendly people. Then I was shocked to here they pay 15% Tax
> on there salareis.
>
> Compare this to what I pay, 45% !!!!
> What do I get
>
> Potholes
> Stolen Cell phone
> Stolen Car
> Stolen Radio
> House BreaK-In X 3 (Can anyone beet this ?)
> Hospitals that are getting more business than mortigary
> Increase Petrol prices (Swaziland gets its petrol from SA and it is far less
> cheaper)
> Family Members that had a comfortable life, now I try to support them coz
> they have been retrenched (Wish I could give my tax money to them, then it
> goes to good use)
> 8 Million Rand of our money goes to congo, Why not use is to fight crime
> Where is ZERO TOLERANCE (Death Penalty, chop of hands if caught stealing,
> shooting, stabbing, fighting)
>
> Think about it hard, U live 50% of your life to pay the corrupt government,
> what is LIFE then ??
> Why 50%, Think about it tax on salary, imports, exports,petrol, food,
> tertiary products.
> Why our president supports Mugabe, how can we respect a person like that ??
>
> South Africa ! We need to make this country rite, it is time to take matters
> in our own hands now, befiore it becomes a country just like the rest of
> AFRICA !!
> Lets create a discusion forum on the newspapersm, internet etc and organise
> dates to protest against the poor government decisions, I am not afraid,
> neither should u, because why live 50% of your life for the government ??
> Why not just go to hell then !
> Stand up for your freedom and let's not face reality but change it.
>
Re: sa sinking [boodskap #33620 is 'n antwoord op boodskap #33603] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee dis ongelukkig vir jou waar Gloudina. Die eerste R200 000 is
belastigvry. Ek sal dit nooit vergeet nie, want my Pa moes verlede jaar op
vervroegde pensioen gaan. Raar maar waar.
Dit werk seker nie so in Kanada nie.
Ek bly in die Afrika Paradys. Heerlik hierso

skryf in boodskap news:39A508E9.B8B016B5@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> En onthou dan om dit los te maak wanneer jy aftree, want die
>> eerste R200 000 van jou pensioen is belastingvry.
>>
>
> Wereld, in watter paradys bly jy?
>
> Gloudina
>
Re: sa sinking [boodskap #33621 is 'n antwoord op boodskap #33603] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39A3E39E.1F150C5C@eskom.co.za...
> Where do you get 45% or for that matter 50% from?? It's worse than that.
> Personal tax is now 42% plus vat on all your purchases =14% total = 56 % and
> if....... IF you have a couple of smackers in the bank, there is tax to pay on
> your interest as well and one of these days things will go even worse. Maybe
> Hong Kong is a good call.
> Christo

If you pay 42% personal tax Christo, you must get a hell of a salary. Be
glad. Personal tax is down. They wanted to bring down personals taxes and
increase VAT but decided against it. Last year "super-tax" was 45%. So
thank your lucky stars. They're planning on lowering it again next year.
And remember that is was the OLD government who implemented our present
tax-system. It's complicated and you make it sound a lot more simple than
it really is.

Belê 'n paar van jou "smackers" vas Christo dan kan belasting nie daaraan
raak nie. En onthou dan om dit los te maak wanneer jy aftree, want die
eerste R200 000 van jou pensioen is belastingvry.

Elaine
Re: sa sinking [boodskap #33638 is 'n antwoord op boodskap #33603] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> En onthou dan om dit los te maak wanneer jy aftree, want die
> eerste R200 000 van jou pensioen is belastingvry.
>
>

Wereld, in watter paradys bly jy?

Gloudina
Re: sa sinking [boodskap #33682 is 'n antwoord op boodskap #33603] Sa, 26 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie
Die rede hoekom ek partekeer nie jou briewe beantwoord nie, is omdat my ISP
gewoonlik sowat 50% van dit net uitgooi. Ek weet nie wat jy my vertel of
gese het van turkye nie, maar ek weet dat my feite daaroor ongelukkig reg
is. Die marginale koers ken ek goed, omdat my man 'n besigheid het (so ook
my pa) en ons sulke lekker ou dik blou boeke kry oor die belasting koers.
Gaan kyk maar gerus. Persoonlike belasting is 'n raps af. Ek's ongelukkig
nie meer so seker oor die R200 000 wat belastingvry is nie, want met die
nuwe belastingkoerse weet ek is die bejaardes van ons samelewing ook nou
geslaan met die regering se belastingkoerse.
Daar's is duisende maniere om belasting wettiglik te omseil. Maak soos ek
en kry 'n konsultant wat jou belasting vir jou struktureer en jy kan met 'n
geruste hart die belastinggaarder minder betaal.
Die probleem is dat ons belasting stelsel seker een van die mees
gekompliseerde in die wereld is, en ek belowe jou die gewone man op straat
(dit sluit my in) het nie 'n clue hoe dit werk nie.
En jy's heeltemal reg, as Thabo Mbeki vandag hier inloop sal ek hom vra vir
sy handtekening. Ek kan dit vir duisende dollers op die internet versmous.
En glo my maar vry, die marginale en gemiddelde koerse is nie deur die nuwe
regering nie, maar deur jou geliefde ou regering ingestel. Die nuwe regering
het dit maar net aangepas.

Elaine

"Davie Davis" skryf in boodskap news:39a8138a.29723671@news.intekom.co.za...


> Elaine, jy is roekeloos met wat jy sê meisie. Gaan maak seker van wat
> jy hier sê. Onthou jy oor 'n stelling wat jy gemaak het oor Turkye en
> die gebeure daar? Onthou jy dat ek dit in twyfel getrek het en jy nie
> geantwoord het op my vraag oor hoë seker jy van jou feite is nie?
>
> Hier doen jy dit weer! Die Suid Afrikaanse inkomstebelasting wet
> sal jou verdomp nie R200 000 pensioen belastingvry gee nie.
> Daar is wel omstandighede wat jou perk hoër as die standaard
> van R120 000 maak maar jy lewe nie in die paradys wat jy
> voorgee nie.
>
> Jou antwoord aan Christo re 42% en 45% spreek ook oor
> onkunde aangaande die belastingwet in enige land. Het jy geweet
> dat daar 'n gemiddelde en marginale koers is?
>
> Ek het al in vorige briewe van jou die idee gekry dat jy die swart
> lede van die regering om hulle handtekeninge sal vra indien julle in
> die selfde geselskap beland.
>
>
> DD
>
Re: sa sinking [boodskap #33683 is 'n antwoord op boodskap #33603] Sa, 26 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
> Belê 'n paar van jou "smackers" vas Christo dan kan belasting nie daaraan
> raak nie. En onthou dan om dit los te maak wanneer jy aftree, want die
> eerste R200 000 van jou pensioen is belastingvry.
>
> Elaine
>
>

Elaine, jy is roekeloos met wat jy sê meisie. Gaan maak seker van wat
jy hier sê. Onthou jy oor 'n stelling wat jy gemaak het oor Turkye en
die gebeure daar? Onthou jy dat ek dit in twyfel getrek het en jy nie
geantwoord het op my vraag oor hoë seker jy van jou feite is nie?

Hier doen jy dit weer! Die Suid Afrikaanse inkomstebelasting wet
sal jou verdomp nie R200 000 pensioen belastingvry gee nie.
Daar is wel omstandighede wat jou perk hoër as die standaard
van R120 000 maak maar jy lewe nie in die paradys wat jy
voorgee nie.

Jou antwoord aan Christo re 42% en 45% spreek ook oor
onkunde aangaande die belastingwet in enige land. Het jy geweet
dat daar 'n gemiddelde en marginale koers is?

Ek het al in vorige briewe van jou die idee gekry dat jy die swart
lede van die regering om hulle handtekeninge sal vra indien julle in
die selfde geselskap beland.

DD
Re: sa sinking [boodskap #33710 is 'n antwoord op boodskap #33603] So, 27 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is 'n konsultant Elaine...

On Sat, 26 Aug 2000 12:01:12 +0200, "Elaine" wrote:

> Daar's is duisende maniere om belasting wettiglik te omseil. Maak soos ek
> en kry 'n konsultant wat jou belasting vir jou struktureer en jy kan met 'n
> geruste hart die belastinggaarder minder betaal.
> Die probleem is dat ons belasting stelsel seker een van die mees
> gekompliseerde in die wereld is, en ek belowe jou die gewone man op straat
> (dit sluit my in) het nie 'n clue hoe dit werk nie.
Re: sa sinking [boodskap #33734 is 'n antwoord op boodskap #33603] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bal in jou hande Gloudina ! Elaine verneuk haar man en my vrou weet
ook niks van die cyber vryery nie!

DD

On Mon, 28 Aug 2000 13:53:12 +0200, "Elaine" wrote:

> Davie as jy weer op Gallagher kom dan laat weet jy my. Ek sal reg staan vir
> daai soetjie. (ooeee hoe skok ek nou al die ander getroudes) hehehe. Ek
> hoop ek kan darem 'n glimlag so nou en dan op julle gesigte sit.
>
> Elaine
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:39aae03a.16848564@news.intekom.co.za...

>
>> Elaien, daar anderkant maak jy Gloudina mooi size! Daar by die
>> kleredrag fight. Geluk!!! Wanneer ek weer op Gallagher kom, gooi ek
>> vir j�u 'n soentjie !


>> DD



>
Re: sa sinking [boodskap #33735 is 'n antwoord op boodskap #33603] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, belasting vermyding is wettig...dis waar jy maniere kry om belasting
minder te betaal. Belasting ontduiking is onwettig....dis waar jy glad nie
belasting betaal nie.

Elaine

Orcas skryf in boodskap news:39aa6ed1$0$236@hades.is.co.za...
> Is dit wettig so iets ?
> Davie Davis wrote in message
> news:39a95786.11011739@news.intekom.co.za...
>>
>>
>> Ek is 'n konsultant Elaine...
>>
>>
>>
>> On Sat, 26 Aug 2000 12:01:12 +0200, "Elaine"
>> wrote:
>>
>>
>>> Daar's is duisende maniere om belasting wettiglik te omseil. Maak
>> soos ek
>>> en kry 'n konsultant wat jou belasting vir jou struktureer en jy kan
>> met 'n
>>> geruste hart die belastinggaarder minder betaal.
>>> Die probleem is dat ons belasting stelsel seker een van die mees
>>> gekompliseerde in die wereld is, en ek belowe jou die gewone man op
>> straat
>>> (dit sluit my in) het nie 'n clue hoe dit werk nie.
>>
>
Re: sa sinking [boodskap #33736 is 'n antwoord op boodskap #33603] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie as jy weer op Gallagher kom dan laat weet jy my. Ek sal reg staan vir
daai soetjie. (ooeee hoe skok ek nou al die ander getroudes) hehehe. Ek
hoop ek kan darem 'n glimlag so nou en dan op julle gesigte sit.

Elaine

"Davie Davis" skryf in boodskap news:39aae03a.16848564@news.intekom.co.za...
>

> Elaien, daar anderkant maak jy Gloudina mooi size! Daar by die
> kleredrag fight. Geluk!!! Wanneer ek weer op Gallagher kom, gooi ek
> vir jóu 'n soentjie !
>
>
> DD
>
Re: sa sinking [boodskap #33737 is 'n antwoord op boodskap #33603] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Presies soos Elaine sê Orcas. Daar is wettige en onwettige maniere om
belasting te vermy. Belasting ontduiking is soos Elaine vir jou sê,
waar jy glad nie belasting betaal nie of waar jy op 'n onwettige
manier minder as jou regmatige belasting betaal.

Wanneer jy kyk met watter respek die ontvanger die belastinginkomste
spandeer, daar is wel diefstalle ja, maar hulle was die
agtergeblewenes onthou, en wel met Cadilacs vir die stoepskoonmakers
maar hulle het lank met fietse gery soos jy weet, en met
vliegkaartjies wêreldwyd (selfs vir Winnie en die sokkerspelers!) maar
as jy daarna kyk dat 'n gedeelte van die geld tog eerlik gebruik word
ter opbou van SA, moet jy maar hoes en betaal.

Op 'n meer ernstige noot Orcas, en ek weet dat ek Elaine se
ondersteuning het met dié stelling, die gemiddelde belastingbetaler
weet nie waar hyt kortings en verligtings kan kry nie. So baie van
hulle doen ek nie moeite om uit te vind nie en glo dat dit maar sy lot
is om aan die keiser te gee wat hy vra. Nie wat hom toekom nie, let
wel, maar wat hy vra.

Elaien, daar anderkant maak jy Gloudina mooi size! Daar by die
kleredrag fight. Geluk!!! Wanneer ek weer op Gallagher kom, gooi ek
vir jóu 'n soentjie !

DD

On Mon, 28 Aug 2000 14:10:34 +0200, "Elaine" wrote:

> Ja, belasting vermyding is wettig...dis waar jy maniere kry om belasting
> minder te betaal. Belasting ontduiking is onwettig....dis waar jy glad nie
> belasting betaal nie.
>
> Elaine
>
> Orcas wrote in message
> news:39aa6ed1$0$236@hades.is.co.za...
>> Is dit wettig so iets ?
>> Davie Davis wrote in message
>> news:39a95786.11011739@news.intekom.co.za...
>>>
>>>
>>> Ek is 'n konsultant Elaine...
>>>
Re: sa sinking [boodskap #33738 is 'n antwoord op boodskap #33603] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Is dit wettig so iets ?

Davie Davis skryf in boodskap news:39a95786.11011739@news.intekom.co.za...
>
>
> Ek is 'n konsultant Elaine...
>
>
>
> On Sat, 26 Aug 2000 12:01:12 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>
>> Daar's is duisende maniere om belasting wettiglik te omseil. Maak soos ek
>> en kry 'n konsultant wat jou belasting vir jou struktureer en jy kan met 'n
>> geruste hart die belastinggaarder minder betaal.
>> Die probleem is dat ons belasting stelsel seker een van die mees
>> gekompliseerde in die wereld is, en ek belowe jou die gewone man op straat
>> (dit sluit my in) het nie 'n clue hoe dit werk nie.
>
Re: sa sinking [boodskap #33739 is 'n antwoord op boodskap #33603] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
aaaaaahhhhhhh kan jy my ook help om net R500 belasting te betaal soos die
ander outjies gemaak het? Ek wonner tot vandag hoe hulle dit reg gekry het,
maar ek vra liewers nie vra nie. Dis nou regtig nie my area van "expertise"
nie, vra my liewer iets oor die internet.

Davie Davis skryf in boodskap news:39a95786.11011739@news.intekom.co.za...
>
>
> Ek is 'n konsultant Elaine...
Re: sa sinking [boodskap #33788 is 'n antwoord op boodskap #33603] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ouchies Protus, dis onder die belt! heheheeheheh

Protus skryf in boodskap news:39ab300c.1299913158@news.citilink.com...
> Ek dink Gloudina het al vergeet hoe voel 'n bal in haar hande ....
>
>
> Mon, 28 Aug 2000 23:38:53 GMT:: davie...@email.com (Davie Davis)
> skrywe:
>
>>
>>
>> Bal in jou hande Gloudina ! Elaine verneuk haar man en my vrou weet
>> ook niks van die cyber vryery nie!
>>
>
Re: sa sinking [boodskap #33834 is 'n antwoord op boodskap #33603] Di, 29 Augustus 2000 03:38 Na vorige boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink Gloudina het al vergeet hoe voel 'n bal in haar hande ....

Mon, 28 Aug 2000 23:38:53 GMT:: davie...@email.com (Davie Davis)
skrywe:

>
>
> Bal in jou hande Gloudina ! Elaine verneuk haar man en my vrou weet
> ook niks van die cyber vryery nie!
>
Vorige onderwerp: Re: Die man die hoof of die baas?
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Hennep verbouings en industriële Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 19:42:52 MGT 2024