Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nou ook in SA ?
Nou ook in SA ? [boodskap #33813] Di, 29 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hel ek het al gehoor van baie sake in Amerika waar 'n persoon hof toe gegaan
het en nogal gewen het vir die simpelste goed. Nou hoor ek Gibbs se pa wil
vir Hansie hof toe vat as gevolg van 'n verlies aan inkomste vir sy seun ...
of het ek dit mis verstaan ?
Re: Nou ook in SA ? [boodskap #33814 is 'n antwoord op boodskap #33813] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine ek stem 100 % saam met jou. Op watter gronde gaan hulle dit
regkry

Elaine skryf in boodskap news:39ab6abe.0@news1.mweb.co.za...
> Ag give me a break. Gibbs is 'n groot man. Hy kon nee gesê het. Dis sy
> eie skuld dat hy sit waar hy nou sit. Buitendien, hy kan volgende jaar weer
> probeer.
>
> Elaine
>
> Riaan wrote in message
> news:8ofpbt$rbf$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Hel ek het al gehoor van baie sake in Amerika waar 'n persoon hof toe
> gegaan
>> het en nogal gewen het vir die simpelste goed. Nou hoor ek Gibbs se pa wil
>> vir Hansie hof toe vat as gevolg van 'n verlies aan inkomste vir sy seun
> ...
>> of het ek dit mis verstaan ?
>>
>
Re: Nou ook in SA ? [boodskap #33815 is 'n antwoord op boodskap #33813] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag give me a break. Gibbs is 'n groot man. Hy kon nee gesê het. Dis sy
eie skuld dat hy sit waar hy nou sit. Buitendien, hy kan volgende jaar weer
probeer.

Elaine

Riaan skryf in boodskap news:8ofpbt$rbf$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hel ek het al gehoor van baie sake in Amerika waar 'n persoon hof toe gegaan
> het en nogal gewen het vir die simpelste goed. Nou hoor ek Gibbs se pa wil
> vir Hansie hof toe vat as gevolg van 'n verlies aan inkomste vir sy seun ...
> of het ek dit mis verstaan ?
>
Re: Nou ook in SA ? [boodskap #33891 is 'n antwoord op boodskap #33813] Wo, 30 Augustus 2000 05:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie die aansoek sal slaag nie. Die lewe gaan oor keuses. Gibbs het
sy keuses gemaak.

Orcas wrote in message ...
> Elaine ek stem 100 % saam met jou. Op watter gronde gaan hulle dit
> regkry
> Elaine wrote in message
> news:39ab6abe.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag give me a break. Gibbs is 'n groot man. Hy kon nee gesê het. Dis sy
>> eie skuld dat hy sit waar hy nou sit. Buitendien, hy kan volgende jaar
> weer
>> probeer.

>> Elaine

>> Riaan wrote in message
>> news:8ofpbt$rbf$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Hel ek het al gehoor van baie sake in Amerika waar 'n persoon hof toe
>> gegaan
>>> het en nogal gewen het vir die simpelste goed. Nou hoor ek Gibbs se pa
> wil
>>> vir Hansie hof toe vat as gevolg van 'n verlies aan inkomste vir sy
seun
>> ...
>>> of het ek dit mis verstaan ?
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Geestelik
Volgende onderwerp: afrikaanse recepten
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:22:51 MGT 2024