Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nou ook in SA ?
Nou ook in SA ? [boodskap #33813] |
Tue, 29 August 2000 00:00  |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hel ek het al gehoor van baie sake in Amerika waar 'n persoon hof toe gegaan
het en nogal gewen het vir die simpelste goed. Nou hoor ek Gibbs se pa wil
vir Hansie hof toe vat as gevolg van 'n verlies aan inkomste vir sy seun ...
of het ek dit mis verstaan ?
|
|
|
|
|
Re: Nou ook in SA ? [boodskap #33891 is 'n antwoord op boodskap #33813] |
Wed, 30 August 2000 05:00  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie die aansoek sal slaag nie. Die lewe gaan oor keuses. Gibbs het
sy keuses gemaak.
Orcas wrote in message ...
> Elaine ek stem 100 % saam met jou. Op watter gronde gaan hulle dit
> regkry
> Elaine wrote in message
> news:39ab6abe.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag give me a break. Gibbs is 'n groot man. Hy kon nee gesê het. Dis sy
>> eie skuld dat hy sit waar hy nou sit. Buitendien, hy kan volgende jaar
> weer
>> probeer.
>> Elaine
>> Riaan wrote in message
>> news:8ofpbt$rbf$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Hel ek het al gehoor van baie sake in Amerika waar 'n persoon hof toe
>> gegaan
>>> het en nogal gewen het vir die simpelste goed. Nou hoor ek Gibbs se pa
> wil
>>> vir Hansie hof toe vat as gevolg van 'n verlies aan inkomste vir sy
seun
>> ...
>>> of het ek dit mis verstaan ?
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 03:14:43 UTC 2025
|