Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swart adder
Swart adder [boodskap #3369] Wo, 24 Desember 2003 08:31 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - ek verwys nie na die Belg (vet of maer nie...)
Vanaand is daar op BBC Prime 'n spesiale "Black Adder" - iets soos "Black
Adder's Christmas...(?)" - dit sal op video geplaas word.
Ek sien die Britte beskou steeds Faulty T. as hulle beste program - die
dialoog tussen Mnr en Mev Faulty is sekerlik van die skerpste sarkasme
waarop mens kan hoop.
Steeds jammer dat die Britte nie meer rolprente vervaardig nie - hulle
regering behoort dit te borg. (Indien hulle dit nie reeds doen nie....)
Re: Swart adder [boodskap #3377 is 'n antwoord op boodskap #3369] Wo, 24 Desember 2003 18:48 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Nee - ek verwys nie na die Belg (vet of maer nie...)
> Vanaand is daar op BBC Prime 'n spesiale "Black Adder" - iets soos "Black
> Adder's Christmas...(?)" - dit sal op video geplaas word.
> Ek sien die Britte beskou steeds Faulty T. as hulle beste program - die
> dialoog tussen Mnr en Mev Faulty is sekerlik van die skerpste sarkasme
> waarop mens kan hoop.
> Steeds jammer dat die Britte nie meer rolprente vervaardig nie - hulle
> regering behoort dit te borg. (Indien hulle dit nie reeds doen nie....)

Ek dink Black Adder is een van die beste reekse wat nog ooit gemaak is
- veral die vierde een (oor WW1).
Die Britte maak nog films, daar kom darem elke jaar 'n klompie uit.
Directors soos Ken Loach, Mike Leigh ens. Dalk word dit nie oral in SA
gewys nie?

Lorinda
Vorige onderwerp: Geseënde Kersfees van hierdie kant ook:-)
Volgende onderwerp: Van verdomde naalde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:20:37 MGT 2024