Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ag nee wat!
Re: Ag nee wat! [boodskap #33761] Ma., 28 Augustus 2000 00:00
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Senior Lid
Jy wag nie eens vir die tweede rondte nie Christo?
Gun hulle 'n slukkie water en bietjie afspons.

Net miskien het jy tog die ghong gelui nou !

On Mon, 28 Aug 2000 19:47:22 +0200, Chr...@eskom.co.za wrote:

> Lyk my julle ou klomp is uitbaklei want dit raak al hoe stiller. Hier en
> daar is darem so een of twee wat nog nie rigor mortis onderlede het nie.
> Elaine, Davie, Gloudina, Lou, Pat, waar is almal????
> Dan waai ek ook maar.
> Christo
>

DD
Vorige onderwerp: Re: Callie en Monique kom huis toe
Volgende onderwerp: WAAROM(2): Die Perfekte Dirigent.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 07 14:22:25 UTC 2026