Diensverskaffer [boodskap #33648] |
Thu, 24 August 2000 00:00 |
Vic
Boodskappe: 49 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Haai Almal.
Net gou 'n vragie. Ek sit hier in Noord Ierland, met 'n gratis 24/7
internet lyn. Is daar in Suid Afrika so iets. Waar jy nie vir die diens
betaal nie, maar wel vir die foonoproepe. Of waar jy vir die diens betaal,
maar waar die foonoproepe gratis is.
Groete
Vic
|
|
|
Re: Diensverskaffer [boodskap #33649 is 'n antwoord op boodskap #33648] |
Thu, 24 August 2000 00:00 |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
xsinet is gratis
"Vic" skryf in boodskap news:39a522c0$1@ni-news.utvinternet.com...
> Haai Almal.
>
> Net gou 'n vragie. Ek sit hier in Noord Ierland, met 'n gratis 24/7
> internet lyn. Is daar in Suid Afrika so iets. Waar jy nie vir die diens
> betaal nie, maar wel vir die foonoproepe. Of waar jy vir die diens betaal,
> maar waar die foonoproepe gratis is.
>
> Groete
> Vic
>
|
|
|
Re: Diensverskaffer [boodskap #33674 is 'n antwoord op boodskap #33648] |
Fri, 25 August 2000 00:00 |
Vic
Boodskappe: 49 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Gaan na www.xsinet.co.za en laai die sagteware af , betaal eenmalig R 150
> and dit is dit
Dankie Julle,
Ek sal nou my ma se masjien kan koppel as ek daar kom volgende maand.
Vic
|
|
|
Re: Diensverskaffer [boodskap #33675 is 'n antwoord op boodskap #33648] |
Fri, 25 August 2000 00:00 |
H Volschenk
Boodskappe: 3 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hello Vic,
Ja ek dink so. Daar is www.xsinet.co.za bied gratis internet toegang, maar
jy moet 'n jaarlikse fooi betaal vir jou email account. As jy nie jou email
na 'n jaar wil hernu nie, kry jy nog steeds gratis toegang tot die net.
Heinrich
Vic skryf in boodskap news:39a522c0$1@ni-news.utvinternet.com...
> Haai Almal.
>
> Net gou 'n vragie. Ek sit hier in Noord Ierland, met 'n gratis 24/7
> internet lyn. Is daar in Suid Afrika so iets. Waar jy nie vir die diens
> betaal nie, maar wel vir die foonoproepe. Of waar jy vir die diens betaal,
> maar waar die foonoproepe gratis is.
>
> Groete
> Vic
>
|
|
|
Re: Diensverskaffer [boodskap #33680 is 'n antwoord op boodskap #33648] |
Fri, 25 August 2000 13:51 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja SAIX. Hulle diens is gratis, maar jy betaal vir jou foonoproepe
Vic skryf in boodskap news:39a522c0$1@ni-news.utvinternet.com...
> Haai Almal.
>
> Net gou 'n vragie. Ek sit hier in Noord Ierland, met 'n gratis 24/7
> internet lyn. Is daar in Suid Afrika so iets. Waar jy nie vir die diens
> betaal nie, maar wel vir die foonoproepe. Of waar jy vir die diens betaal,
> maar waar die foonoproepe gratis is.
>
> Groete
> Vic
>
|
|
|
Re: Diensverskaffer [boodskap #33681 is 'n antwoord op boodskap #33680] |
Fri, 25 August 2000 14:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jammer ek het nou net 'n draai op saix se site gaan maak en hulle is van die
begin van die jaar af nie meer gratis nie.
Elaine skryf in boodskap news:39a52933.0@news1.mweb.co.za...
> Ja SAIX. Hulle diens is gratis, maar jy betaal vir jou foonoproepe
>
<knip>
>
|
|
|