Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)...
Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33625 is 'n antwoord op boodskap #33653] Do, 24 Augustus 2000 06:50 na volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Alles begin by die armoede van die land... As die land nie vooruitstrewend
is nie, staan die burgers nie 'n kans nie. Het julle al gaan sit en wonder
hoeveel elkeen nou eintlik sal hê as hulle die "rykdom" moet verdeel?
Volgens my, nie meer as R5,00 elk...

En as daar nie 'n wonderwerk gebeur nie, sien ek nie eintlik uitkoms nie...
Die lig aan die anderkant van die tonnel is afgesit om elektrisiteit te
spaar.

As jy my vra is die "Boere" nog van die "rykes" in die land. Hou dus op om
hulle die armgatte te noem, ons is almal armgatte, ek hoor graag die
teendeel...

Ongelukkig is die SA kultuur om jouself "ryk" te koop... Mense vergroot
hulle verbande op hulle huise om BMW's te koop... Mense koop kos (van alle
dinge) op skuld. Ek ken byna niemand sonder 'n klererekening nie. Ek ken
niemand sonder skuld nie.

Ons sal ons lewensstyl moet aanpas by ons beursies, en nie andersom nie.

Ons is witwarm blankes...
Ons is wit arm blankes...
Ons is arm...

Terloops, ek hoor graag hoe die petrolboikot afgeloop het. Belaglik om vir
drie dae te boikot. Ek's seker Shell het die dag daarvoor en die dag daarna
al die pad Bank toe gelag. Dis tyd dat mense iets daadwerkliks doen. As twee
mense saam werk toe ry, boikot een van hulle permanent die petrolverkope -
maar ons is nie bereid om self deur die ongerief te gaan nie... Kyk maar
soggens as jy (ook alleen) in jou motortjie sit, hoeveel ander mense ook
alleen in hulle motors sit. Saamry sal sommer bydra tot die selfoonprobleem
ook. As jy iemand langs jou het om mee te gesels, hoef jy nie jou
eensaamheid op die sel uit te haal nie.

Terwyl ek nou inhaal, Elaine, jy't gekla oor die vloekery op die groep...
Laat my dink aan die grappie van William Shakespear wat die verkragting
gesien het, en in die hof moes getuig:

Regter: Mr Shakespear, what dit you see?
Willem: Your honour, I saw fucking.
Regter: Mr Shakespear, this is a court of law, please mind your language.
Could you tell us what you saw?
Willem: Can I put in verse?
Regter: Please do!
Willem: Your honour, he was dark and she was fair
His cock was waving in the air...
He put it in, she gave a grunt
And if that isn't fucking, I'm a cunt!

Groetnis
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33626 is 'n antwoord op boodskap #33653] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
heheheheh. Dit het nogal 'n "smile" op gesig gesit. Ek het niks teen 'n
vloekwoord wanneer dit reg gebruik word nie. Ek het net iets daarteen as
iemand dit in elke tweede woord gebruik. Wanneer dit 'n lewenswyse word.
As jy baie kwaad is, en ek meen briesend. Hoe gaan jy jouself beter
uitdruk. Deur te sê "ek is nou so kwaad!" of "ek is nou so bebliksemd?"
Maar om elke tweede woord te vloek is 'n teken van 'n swak agtergrond.
En so terloops. Ek en my man spaar nou petrol deur saam te ry en werk toe
en ek het nie 'n pennie se skuld nie - ek glo nie daaraan nie. Maar nou kan
ek nie eers 'n R30 000 lening kry vir 'n karretjie nie. Hoekom nie? Want
jy moet skuld maak om skuld te kry. En waar krap ek R30 000 uit sommer net
so?
Ons moet skuld maak in ons moderne lewe, want omtrent niemand het geld oor
nadat die huis betaal is, en jy kos gekoop het en jou water en ligte betaal
is, en jou kar paaiement, jou polisse, jou medies, ens afgetrek is nie.

Elaine

hotnotsgot skryf in boodskap news:8C3p5.419$ci2.10272@zonnet-reader-1...

> Regter: Mr Shakespear, what dit you see?
> Willem: Your honour, I saw fucking.
> Regter: Mr Shakespear, this is a court of law, please mind your language.
> Could you tell us what you saw?
> Willem: Can I put in verse?
> Regter: Please do!
> Willem: Your honour, he was dark and she was fair
> His cock was waving in the air...
> He put it in, she gave a grunt
> And if that isn't fucking, I'm a cunt!
>
> Groetnis
>
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33640 is 'n antwoord op boodskap #33625] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine...

Ek verwys na hotnotsgot se aanhef to die grappie:
"Laat my dink aan die grappie van William Shakespear wat die verkragting
gesien het, en in die hof moes getuig":

Andersins was dit baie snaaks - ek stem saam.
"Fucking" beskryf definitief nie net verkragting nie, maar soms ook sommer
lekker seks.
Die grappie is ongelukkig in die verkragtingskonteks geplaas deur hotnotsgot
self. Jammer ek kon dit nie mislees en saamlag nie.

En ek soek selde die ergste in alles. In dié geval het die ergste my
kommentaar gesoek. Enige grap (selfs deur Shakespeare) oor verkragting staan
my nie juis aan nie. Miskien moes onse hotnotsgod die aanleidende paragraaf
geskip het en sommer net na jou "seks in die openbaar" (onsedelikheid
volgens die wet) verwys het Dan sou ek lê soos ek lag.

Vanuit die sonnige Kaap sonder humor vandag...

Elaine skryf in boodskap news:39a50021.0@news1.mweb.co.za...
> Verkragtig? Nee man!!! Ek sien nou glad nie hierdie as 'n grap oor
> verkragtig nie. Onthou tog dat seks in die openbaar teen die wet was en
> altyd sal wees. Maar 'n mens kan dit seker sien soos jy wil?
> As jy verwys na die woord "fucking" dis nie altyd 'n woord om verkragtig te
> beskryf nie, maar ook gewone seks.
> Aai tog moet ons altyd die ergste gaan soek in alles?
>
> Elaine
>
> KaapseKind wrote in message
> news:39a4fb02.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee wat.
>>
>> Dis maar redelik swak smaak om grappe oor verkragting te maak en te dink dis
>> snaaks.
>> Noem my maar preuts, maar ek lag eerder vir Van der Merwe of Mike...
>>
>>>> Regter: Mr Shakespear, what dit you see?
>>>> Willem: Your honour, I saw fucking.
>>>> Regter: Mr Shakespear, this is a court of law, please mind your language.
>>>> Could you tell us what you saw?
>>>> Willem: Can I put in verse?
>>>> Regter: Please do!
>>>> Willem: Your honour, he was dark and she was fair
>>>> His cock was waving in the air...
>>>> He put it in, she gave a grunt
>>>> And if that isn't fucking, I'm a cunt!
>>>>
>>>> Groetnis
>>>>
>>>
>>
>
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33641 is 'n antwoord op boodskap #33625] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nee wat.

Dis maar redelik swak smaak om grappe oor verkragting te maak en te dink dis
snaaks.
Noem my maar preuts, maar ek lag eerder vir Van der Merwe of Mike...

Bly om te sien die nuusgroep vryf mense nog lekker op en laat hulle gryp na
hulle keyboards.

Lekker dag uit 'n pragtige Kaap.

Elaine skryf in boodskap news:39a4ccc1.0@news1.mweb.co.za...
> heheheheh. Dit het nogal 'n "smile" op gesig gesit. Ek het niks teen 'n
> vloekwoord wanneer dit reg gebruik word nie. Ek het net iets daarteen as
> iemand dit in elke tweede woord gebruik. Wanneer dit 'n lewenswyse word.
> As jy baie kwaad is, en ek meen briesend. Hoe gaan jy jouself beter
> uitdruk. Deur te sê "ek is nou so kwaad!" of "ek is nou so bebliksemd?"
> Maar om elke tweede woord te vloek is 'n teken van 'n swak agtergrond.
> En so terloops. Ek en my man spaar nou petrol deur saam te ry en werk toe
> en ek het nie 'n pennie se skuld nie - ek glo nie daaraan nie. Maar nou kan
> ek nie eers 'n R30 000 lening kry vir 'n karretjie nie. Hoekom nie? Want
> jy moet skuld maak om skuld te kry. En waar krap ek R30 000 uit sommer net
> so?
> Ons moet skuld maak in ons moderne lewe, want omtrent niemand het geld oor
> nadat die huis betaal is, en jy kos gekoop het en jou water en ligte betaal
> is, en jou kar paaiement, jou polisse, jou medies, ens afgetrek is nie.
>
> Elaine
>
> hotnotsgot wrote in message
> news:8C3p5.419$ci2.10272@zonnet-reader-1...
>
>> Regter: Mr Shakespear, what dit you see?
>> Willem: Your honour, I saw fucking.
>> Regter: Mr Shakespear, this is a court of law, please mind your language.
>> Could you tell us what you saw?
>> Willem: Can I put in verse?
>> Regter: Please do!
>> Willem: Your honour, he was dark and she was fair
>> His cock was waving in the air...
>> He put it in, she gave a grunt
>> And if that isn't fucking, I'm a cunt!
>>
>> Groetnis
>>
>
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33653 is 'n antwoord op boodskap #33626] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verkragtig? Nee man!!! Ek sien nou glad nie hierdie as 'n grap oor
verkragtig nie. Onthou tog dat seks in die openbaar teen die wet was en
altyd sal wees. Maar 'n mens kan dit seker sien soos jy wil?
As jy verwys na die woord "fucking" dis nie altyd 'n woord om verkragtig te
beskryf nie, maar ook gewone seks.
Aai tog moet ons altyd die ergste gaan soek in alles?

Elaine

KaapseKind skryf in boodskap news:39a4fb02.0@news1.mweb.co.za...
> Nee wat.
>
> Dis maar redelik swak smaak om grappe oor verkragting te maak en te dink dis
> snaaks.
> Noem my maar preuts, maar ek lag eerder vir Van der Merwe of Mike...
>
>>> Regter: Mr Shakespear, what dit you see?
>>> Willem: Your honour, I saw fucking.
>>> Regter: Mr Shakespear, this is a court of law, please mind your language.
>>> Could you tell us what you saw?
>>> Willem: Can I put in verse?
>>> Regter: Please do!
>>> Willem: Your honour, he was dark and she was fair
>>> His cock was waving in the air...
>>> He put it in, she gave a grunt
>>> And if that isn't fucking, I'm a cunt!
>>>
>>> Groetnis
>>>
>>
>
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33663 is 'n antwoord op boodskap #33653] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Yup. Stem saam. Vergewe, hotnotsgot. *smile*
As iemand in die sielkunde-rigting, sien ek dikwels baie skade, maar meer
dikwels onkunde en gebrek aan sensitiwiteit teenoor die slagoffer. Dis maar
net iets wat my na aan die hart lê en maklik op die agtervoete het.

Hoop julle het 'n lekker dag verder.
Sal weer kom inloer.

Dis koud in die Kaap vanaand!
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33665 is 'n antwoord op boodskap #33653] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sorry julle, ek het dit nie so bedoel nie... As alle verkragtingsake maar in
die hof beland het...

Elaine schreef in berichtnieuws
39a51f08.0@news1.mweb.co.za...
> Ekskuus jy's reg, ek het half gelees.
>
> Elaine
>
> KaapseKind wrote in message
> news:39a51d40.0@news1.mweb.co.za...
>> Elaine...
>>
>> Ek verwys na hotnotsgot se aanhef to die grappie:
>> "Laat my dink aan die grappie van William Shakespear wat die verkragting
>> gesien het, en in die hof moes getuig":
>
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33679 is 'n antwoord op boodskap #33653] Vr, 25 Augustus 2000 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ekskuus jy's reg, ek het half gelees.

Elaine

KaapseKind skryf in boodskap news:39a51d40.0@news1.mweb.co.za...
> Elaine...
>
> Ek verwys na hotnotsgot se aanhef to die grappie:
> "Laat my dink aan die grappie van William Shakespear wat die verkragting
> gesien het, en in die hof moes getuig":
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33691 is 'n antwoord op boodskap #33653] Sa, 26 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En die wat wel skuldig bevind word in die tronk bly.

Reenen van Niekerk

hotnotsgot skryf in boodskap news:4Mqp5.632$ci2.16524@zonnet-reader-1...
> Sorry julle, ek het dit nie so bedoel nie... As alle verkragtingsake maar in
> die hof beland het...
>
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 39a51f08.0@news1.mweb.co.za...
>> Ekskuus jy's reg, ek het half gelees.
>>
>> Elaine
>>
>> KaapseKind wrote in message
>> news:39a51d40.0@news1.mweb.co.za...
>>> Elaine...
>>>
>>> Ek verwys na hotnotsgot se aanhef to die grappie:
>>> "Laat my dink aan die grappie van William Shakespear wat die verkragting
>>> gesien het, en in die hof moes getuig":
>>
>
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)... [boodskap #33766 is 'n antwoord op boodskap #33653] Ma, 28 Augustus 2000 05:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Al wat hulle moet doen is om AF-TE-SNY.

Krokkie

Reenen van Niekerk wrote in message ...
> En die wat wel skuldig bevind word in die tronk bly.
>
> Reenen van Niekerk
>
> hotnotsgot wrote in message
> news:4Mqp5.632$ci2.16524@zonnet-reader-1...
>> Sorry julle, ek het dit nie so bedoel nie... As alle verkragtingsake maar in
>> die hof beland het...


>> Elaine schreef in berichtnieuws
>> 39a51f08.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ekskuus jy's reg, ek het half gelees.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> KaapseKind wrote in message
>>> news:39a51d40.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Elaine...
>>>>
>>>> Ek verwys na hotnotsgot se aanhef to die grappie:
>>>> "Laat my dink aan die grappie van William Shakespear wat die verkragting
>>>> gesien het, en in die hof moes getuig":
>>>
>
Vorige onderwerp: WAAROM(2): Die Perfekte Dirigent.
Volgende onderwerp: Verander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:50:18 MGT 2024