| Nee man mense!! [boodskap #33545 is 'n antwoord op boodskap #33554] |
So., 20 Augustus 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Waar kom die lelike spulletjie en gevloekery tog nou vandaan? Het julle
verveeld geraak en toe maar besluit om mekaar te begin slegsê. Nee man
mense as julle mekaar wil afjak en vreeslike goed oor en weer wil gooi, doen
dit met julle private e-mails. Die nuusgroep is nie die speelgrond vir
julle "flame wars" nie.
Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
Groete
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nee man mense!! [boodskap #33656 is 'n antwoord op boodskap #33554] |
Vr., 25 Augustus 2000 00:00   |
Sas Kloppers
Boodskappe: 29 Geregistreer: Januarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
Ek moan g'n. Ek was die eerste mens wat van Fidonet afgeskop het. Toe
was ek die eerste mens wat Fidonet gecrash get.
On Fri, 25 Aug 2000 13:53:11 +0200, Lou wrote:
> Dan moet jy mos weet flame wars is 'n deel van ongemodereerde groepe ...
> so wat moan jy dan so??
>
> s...@acenet.co.za wrote:
>> Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
>> Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
>> jaar gelede bestaan.
>> ....of praat jy dalk nou met Elaine?
>> ;-)
>> On Thu, 24 Aug 2000 21:03:20 +0200, Lou
>> wrote:
>>>
>>>
>>> s...@acenet.co.za wrote:
>>
>>>> Skuus Elaine.
>>
>>>> ;-)
>>
>>>> On Sun, 20 Aug 2000 08:46:54 +0200, "Elaine"
>>>> wrote:
>>>> Die nuusgroep is nie die speelgrond vir julle "flame wars" nie.
>>>> >Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
>>>> >dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
>>>> >
>>>
>>> Laaaannnkk voor jy die nuusgroepie is di eeerste tweede derde en vierde
>>> flame wars al hier geveg! As jy nie daarvan laaik nie, ignoreer dit -
>>> dit is die USenet ... FLAME WARS rule ok? :)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nee man mense!! [boodskap #33844 is 'n antwoord op boodskap #33554] |
Di., 29 Augustus 2000 06:14   |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: Augustus 2000
|
Volle Lid |
|
|
Sas
Meneer, jy lees nie wat ek sê nie... Ek glo dat jy die eerste in SA was wat
Internet gehad het. Die hele nuusgroep is saam met jou bly daaroor!!!
Ek het dit oor tien of meer jaar terug... Ek mag verkeerd wees, of agter die
klip, maar ek het nie in die 80's (tien of meer jaar terug) geweet van
Internet nie, en ek wil so "bold" wees om te sê: Jy ook nie!!!
schreef in berichtnieuws
39a6bd97.5983682@news.acenet.co.za...
> Ek was saam met Ina Sonnenmoser en Anthony Gerada van die eerste mense
> wat op die Internet was deur Digitec. Dit was wel 'n BBS maar ons het
> SLIP gebruik nog voordat mense geweet het so iets bestaan. Meeste
> mense het op daardie stadium nie eers besef dat daar goeters soos
> BBS'e was nie. So, jy's die een wat kak praat. As jy my nie wil glo
> nie, kontak SAIX en vra hulle wie het die Internet in hierdie land
> ingebring, wie was die eerste ISP wn wat het van hulle geword.
>
>
> On Fri, 25 Aug 2000 11:15:00 +0200, "hotnotsgot" wrote:
>
>> Sas, nou praat jy kak! Graag hoor ek wie tien of meer jaar terug jou service
>> provider was...
>>
>> From:
>>> Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
>>> Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
>>> jaar gelede bestaan.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nee man mense!! [boodskap #34052 is 'n antwoord op boodskap #33554] |
Di., 05 September 2000 12:25  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
So jy breg maar net?
s...@acenet.co.za wrote:
>
> Ek moan g'n. Ek was die eerste mens wat van Fidonet afgeskop het. Toe
> was ek die eerste mens wat Fidonet gecrash get.
|
|
|
|