Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is julle!
Waar is julle! [boodskap #33627] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Fritz Klaaste  is tans af-lyn  Fritz Klaaste
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek is so verras om te sien daar is 'n afrikaanse nuusgroep.
Dis goed om 'n nuusgroep te stig, maar waar is die skrywers?

Maak geraas!

Fritz
Re: Waar is julle! [boodskap #33628 is 'n antwoord op boodskap #33627] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
En kan hulle raas, wag maar, jy sal nog sien. Daar is veral so 'n paar
wat ernstig is oor lawaai. Sal nie name noem nie, hou maar net dop.
Erger as 'n klomp spreeus in 'n vyeboom met 'n slang in sig.(G)
Christo

Fritz Klaaste wrote:

> Ek is so verras om te sien daar is 'n afrikaanse nuusgroep.
> Dis goed om 'n nuusgroep te stig, maar waar is die skrywers?
>
> Maak geraas!
>
> Fritz
Re: Waar is julle! [boodskap #33629 is 'n antwoord op boodskap #33627] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Ek is so verras om te sien daar is 'n afrikaanse nuusgroep.
> Dis goed om 'n nuusgroep te stig, maar waar is die skrywers?
>
> Maak geraas!

Fritz,

Ons doen...dit is jy wat nie luister nie.

Vic
Re: Waar is julle! [boodskap #33643 is 'n antwoord op boodskap #33627] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is jy dalk Fritz Klaaste van die radio stasie RSG?

Boertjie

Fritz Klaaste wrote:

> Ek is so verras om te sien daar is 'n afrikaanse nuusgroep.
> Dis goed om 'n nuusgroep te stig, maar waar is die skrywers?
>
> Maak geraas!
>
> Fritz
Re: Waar is julle! [boodskap #33667 is 'n antwoord op boodskap #33627] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
is dit nou die Fritz van Radio Sonder Mense ..... sorry ....
radio sonder grense :-)

Welkom Fritz.

Jou kollega Hendrik Martin het ook van hom laat hoor :

From: "Hendrik Martin"
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Subject: Uilspieel
Date: Fri, 18 Aug 2000 16:09:56 +0200
X-Newsreader: Microsoft Outlook Express 4.72.2106.4
X-MimeOLE: Produced By Microsoft MimeOLE V4.72.2106.4
Message-ID:
NNTP-Posting-Host: 155.234.21.229
X-Trace: hades.is.co.za 966607900 224 155.234.21.229
Lines: 6
Xref: ctb-nnrp2.saix.net
soc.culture.south-africa.afrikaans:5331

Site in aanbou..... check dit uit..... las by waar jy
kan/wil

www.uilspieel.com

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm

South African ringneck site:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm

Birdbehavior:
http://www.upatsix.com/liz/
-------------------------
My Parrot Photo Album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Fritz Klaaste skryf in boodskap news:39a3b178$0$225@hades.is.co.za...
: Ek is so verras om te sien daar is 'n afrikaanse
nuusgroep.
: Dis goed om 'n nuusgroep te stig, maar waar is die
skrywers?
:
: Maak geraas!
:
: Fritz
:
:
Vorige onderwerp: Uys Krige
Volgende onderwerp: Anner toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:18:51 MGT 2024