Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verstaanbaar
Verstaanbaar [boodskap #33548 is 'n antwoord op boodskap #33590] So, 20 Augustus 2000 22:36 na volgende boodskap
Kobus wolfaardt  is tans af-lyn  Kobus wolfaardt
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek is in pretoria en nog 'n arm ou student, ek swat my satanika (ook bekand
as statika) op.

Hoe oud is jy omtrent?
Re: Verstaanbaar [boodskap #33549 is 'n antwoord op boodskap #33548] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee vrek dis seker mweb se ding? Ek kan om een of anner rede nie daar inkom
nie maar ek sal try. Of is ek nou verkeer. Nee gits wag gee my die url
Re: Verstaanbaar [boodskap #33550 is 'n antwoord op boodskap #33548] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
heheheheh ja ou manlief het geslaap, en ek het gewerk. Maar daar's baie
goed waarvoor jy moet wag terwyl jou programme 'n "graphic render" en dit
kan lank en vervelig raak.
En ek geniet dit om met mense oor die internet te gesels en my man weet dis
skadeloos. Ek gaan tog nou nie begin "stout" raak met 'n blote kind nie.
Hy's dan my kleinsus se ouderdom!!!

Elaine

skryf in boodskap news:39A067E4.4A521D9B@home.com...

> Wel. wel, wel. Die een behoort te studeer
> (ek het nog nie van "statika" gehoor nie,
> wel van "statistiek.") Die ander een sit en
> tik op die rekenaar in die diepte van die
> nag (slaap manlief al?) As manlief more
> opstaan, dan vind hy uit dat sy vrou oornag
> 'n affair gehad het met 'n outjie wat nog nie
> droog agter die ore is nie, en wat more ook
> heelwaarskynlik sy statika gaan druip. Ek
> wag asemloos na die volgende hoofstuk in
> die verhaal. Waar dit nog vroegaand is.
>
Re: Verstaanbaar [boodskap #33551 is 'n antwoord op boodskap #33548] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kobus wolfaardt wrote:

> Ek swat my statika op.
>
> Ek skryf more oggend.
>

Wel. wel, wel. Die een behoort te studeer
(ek het nog nie van "statika" gehoor nie,
wel van "statistiek.") Die ander een sit en
tik op die rekenaar in die diepte van die
nag (slaap manlief al?) As manlief more
opstaan, dan vind hy uit dat sy vrou oornag
'n affair gehad het met 'n outjie wat nog nie
droog agter die ore is nie, en wat more ook
heelwaarskynlik sy statika gaan druip. Ek
wag asemloos na die volgende hoofstuk in
die verhaal. Waar dit nog vroegaand is.
Re: Verstaanbaar [boodskap #33552 is 'n antwoord op boodskap #33548] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En wat's jou verskoning? Hoekom slaap jy nie? Ek's nog bloedjonk heheeheh
23
Re: Verstaanbaar [boodskap #33553 is 'n antwoord op boodskap #33548] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
okie dokie....sal kyk..., ek chat maar gewoonlik onder my eie naam

"Kobus wolfaardt" skryf in boodskap news:39A0613A.CB666224@gem.co.za...
>
> irc.mweb.co.za (6667)
> #geselshoekie
>
Re: Verstaanbaar [boodskap #33577 is 'n antwoord op boodskap #33548] Ma, 21 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Protus wrote:

> Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
> jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
> boonste voortande?
>

Nee dankie. Ek is getroud met 'n warmbloedige
Afrikaner, nie 'n floue afskynsel soos jy wat
rassistiese uitings maak nie. Arme goed, al wat
julle kan doen om te wys julle is macho, is om
vrouens te beledig en te dink julle is "beter" as
mans wat nie "wit" is nie. Kyk na jou arms.
Is jy nou rerig "wit"?

Gloudina
Re: Verstaanbaar [boodskap #33578 is 'n antwoord op boodskap #33548] Ma, 21 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Protus wrote:
>
>> Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
>> jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
>> boonste voortande?
>>
>
> Nee dankie. Ek is getroud met 'n warmbloedige
> Afrikaner,

Definisie van 'n Afrikaner - Iemand wat Afrikaans praat ...
Re: Verstaanbaar [boodskap #33590 is 'n antwoord op boodskap #33548] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet ons 'n chatroom kry? Die mense gaan ons uitvreet oor
bandwidth!! heheheeh Ek's in "webdesigner"

Ek ken 'n goeie chatroom, skree net dan gee ek vir jou die adres
Re: Verstaanbaar [boodskap #33591 is 'n antwoord op boodskap #33590] So, 20 Augustus 2000 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus wolfaardt  is tans af-lyn  Kobus wolfaardt
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek swat my statika op.

Ek skryf more oggend.

Ek is nog 18-19 (ou jongmens en jong oumens)

Wat is die aard van jou werk?
Re: Verstaanbaar [boodskap #33592 is 'n antwoord op boodskap #33590] So, 20 Augustus 2000 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus wolfaardt  is tans af-lyn  Kobus wolfaardt
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
ek is klaar op geselshoekie besig as jy weet waar dit is??

manindiemaan is my chat naam

kobus
Re: Verstaanbaar [boodskap #33593 is 'n antwoord op boodskap #33590] So, 20 Augustus 2000 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus wolfaardt  is tans af-lyn  Kobus wolfaardt
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
irc.mweb.co.za (6667)
#geselshoekie
Re: Verstaanbaar [boodskap #33597 is 'n antwoord op boodskap #33590] Ma, 21 Augustus 2000 03:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sun, 20 Aug 2000 23:12:41 GMT:: @home.com skrywe:

> Wel. wel, wel. Die een behoort te studeer
> (ek het nog nie van "statika" gehoor nie,
> wel van "statistiek.") Die ander een sit en
> tik op die rekenaar in die diepte van die
> nag (slaap manlief al?) As manlief more
> opstaan, dan vind hy uit dat sy vrou oornag
> 'n affair gehad het met 'n outjie wat nog nie
> droog agter die ore is nie, en wat more ook
> heelwaarskynlik sy statika gaan druip. Ek
> wag asemloos na die volgende hoofstuk in
> die verhaal. Waar dit nog vroegaand is.
>
>
>
>
>
>
>
Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
boonste voortande?

Laat weet gou.
P
Re: Verstaanbaar [boodskap #33601 is 'n antwoord op boodskap #33590] Di, 22 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, moontlik 'n albino?

"Lou" skryf in boodskap news:39A17D27.463C36C9@hotmail.com.dinges...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Protus wrote:
>>
>>> Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
>>> jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
>>> boonste voortande?
>>>
>>
>> Nee dankie. Ek is getroud met 'n warmbloedige
>> Afrikaner,
>
> Definisie van 'n Afrikaner - Iemand wat Afrikaans praat ...
Vorige onderwerp: Suid Afrikaanse Vrouens
Volgende onderwerp: NUWE KERNWAPENS BINNEKORT TE KOOP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 01:01:31 MGT 2024