Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS
Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33250] Wo, 09 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan 'n persoon wat bykans sy politieke lewe lank beledigings as 'n
v�r-regse en verkrampte Afrikaner uitgekryt was, 'n liefhebber wees van
Keats en T.S.Elliott en selfs gepoog het (of het hy daarin geslaag), om
Shakespeare na Afrikaans te vertaal?

Jaap Marais was 'n persoon wat uiteindelik 'n onkeerbare geloof in sy saak
gehad het tesame met 'n onge�wenaarde respek en liefde vir volkswaardes. Hy
het dit geniet om daarvoor te veg!! Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die ondergang
van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
voortbestaan gelei het.

Daar gebeur deesdae hoegenaamd niks wat enig iemand sal oortuig dat
Suid-Afrika nie op pad is om net nog 'n ellendige, armsalige, Godverlate
Afrika-staat te word nie. Net 'n moroon sal anders glo. Tog het Jaap Marais
die oortuiging deurgaans gehad dat die Afrikaner sy vryheid weer eendag in
hierdie land sal terugvat.

As daar ooit 'n era van Opregte Afrikaners was en daardie era het tot sy
einde gekom, kan ons met oortuiging sê: Jaap Marais was ons laaste held!
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33251 is 'n antwoord op boodskap #33250] Wo, 09 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
'ENCORE' op dié een Grahame! jy's sê reg... nie 'n Ferdi
Hartzenberg, Eugene of Constant nie maar Oom Jaap!

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33279 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 9 Aug 2000 23:40:43 +0200, "Grahame" wrote:

einde gekom, kan ons met oortuiging sê: Jaap Marais was ons laaste held!>>[/color]

Ek is Afrikaans hy was nie my held nie.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33280 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verassing Ferdi, wanneer jy my menswaardigheid wil aanval,
ek dien in 'n profesionele beroep en het swart kollegas ook.
Die swart kollegas behandel my met volkome respek want dit
is wat van my af verkry word.

Wanneer jy die HNP aanvat, onthou dat dit is 'n party wat
onder Oom Jaap se leiding geen vuilspel toegepas het nie.
Toe ek as voorsitter van 'n kiesafdeling aan oom Jaap vra
waarom hy die AWBlede nie toelaat in die party nie (want
dubel lidmaatskap was uit) was sy antwoord aan my dat hulle
die verkiesing op 'n ander manier as met 'n kruisie wil wen.

Ek is een van die Afrikaners wat oor b�ie dinge wat gebeur
het en wat ek ondersteun het jammer is, maar wanneer ek kyk
na die swart bevolking en die moordadigheid in hulle - die
onbeskaafdheid in hulle, dan wil ek steeds nie met hulle
assosieer nie.

Ek is jammer oor my kras brief maar steeds bly ek by my
stelling dat jy nie kan bewys wat jy sê re die onmenslike
behandeling van Jaap Marais aan swartes nie.

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33281 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Fedi Greyling sê:.....
en 'n ongeewenaarde minagting van die menswaardiugheid van
mense wat nie swart velle gehad het nie. (Van mense wat nié
swart velle gehad het nie let wel!)

(En net hier verander jy jou storie en sê:)
Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
behandel het.
(Hier lieg jy verskriklik en as jy dit wil ontken, noem ‘n
voorbeeld.
As jy nié ‘n voorbeeld van onmenslike behandeling kan noem
nie,
erken jy dat jy lieg.Dit is tog logies)

Nou wat wil jy eintlik sê?

Jy sê ook:
Ek is Afrikaans hy was nie my held nie.

Hotnotte in die Kaap is ook Afrikaanssprekend. FW en
Mandela sowel as Mbeki beskou hom beslis ook nie as hulle
held nie.

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33282 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Aug 2000 11:43:51 -0700, Davie Davis
wrote:

en 'n ongeewenaarde minagting van die menswaardiugheid van[/color]
> mense wat nie swart velle gehad het nie. (Van mense wat nié
> swart velle gehad het nie let wel!)
>
> (En net hier verander jy jou storie en sê:)
> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
> behandel het.
> (Hier lieg jy verskriklik en as jy dit wil ontken, noem ‘n
> voorbeeld.
> As jy nié ‘n voorbeeld van onmenslike behandeling kan noem
> nie,
> erken jy dat jy lieg.Dit is tog logies)>>>

Ek het op ten minste een HNP kongres gesit en luister hoe swart mense
kru en erg beledig word in hoe oor hulle gepraat word. Tot groot pret
van die mense daar en met instemming van Jaap Marais.

Vir talle meer "verwyderde" voorbeelde van wat Jaap Marais van
swartmense gedink het en hoe hy hulle behandel het, gaan lees oor die
party se beleid in enige fase van sy bestaan.

Jy kan ook talle van die party se blaaie gaan oplees oor hoe daar
geskryf is oor swartmense - met Marais se instemming.

Nou wat wil jy eintlik sê?[/color]
>
> Jy sê ook:
> Ek is Afrikaans hy was nie my held nie.
>


Hier wys jy tot watter menswaardigheid jy in staat is.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33303 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee Greyling,jy probeer nou net om reaksie uit te lok,as daar een persoon was wat
met opregtheid opgetree het was dit wyle Jaap Marais,dus behandel hom met die
respek wat hom toekom.

Boertjie

Ferdi Greyling wrote:

> On Wed, 9 Aug 2000 23:40:43 +0200, "Grahame"
> wrote:
>
> > gehad het tesame met 'n ongeëwenaarde respek en liefde vir volkswaardes. >>>
>
> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die menswaardiugheid van mense
> wat nie swart velle gehad het nie.
> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik behandel
> het.
>
[color=blue]>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33306 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Aug 2000 07:23:44 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:

met opregtheid opgetree het was dit wyle Jaap Marais,dus behandel hom met die[/color]
> respek wat hom toekom.>>

Teenoor swart en bruin Suid-Afrikaners??!!

Het jy met 'n tafeldoek oor jou kop deur die lewe gegaan??

Hy het swartmense geen regte in Suid-Afrika gegun nie!!!

Daarin was hy net soos Alfred Milnet teen die Afrikaner.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33307 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Aug 2000 13:03:04 -0700, Davie Davis
wrote:

ek dien in 'n profesionele beroep en het swart kollegas ook.[/color]
> Die swart kollegas behandel my met volkome respek want dit
> is wat van my af verkry word.>>

Bo se jy dit.
Maar jy pos sonder om te blik of te bloos die volgende "Hotnotte in
die Kaap".

Ek het dit aan meer as een bruin kollega gewys en elkeen van hulle
reken dit is erg beledigend van iemand om so te skryf. Hulle se dit
tas hulle menswaardigheid erg aan. Hulle ervaar dit as beledigend
rassisties.

waarom hy die AWBlede nie toelaat in die party nie (want[/color]
> dubel lidmaatskap was uit) was sy antwoord aan my dat hulle
> die verkiesing op 'n ander manier as met 'n kruisie wil wen.>>

Dis nie wat ek gese het nie.
Ek het gese die HNP en Jaap Marais was en is rassisties en as sulks
het hulle mense se menswaardigheid gereeld en deurlopend aangetas.

het en wat ek ondersteun het jammer is, maar wanneer ek kyk[/color]
> na die swart bevolking en die moordadigheid in hulle - die
> onbeskaafdheid in hulle, dan wil ek steeds nie met hulle
> assosieer nie.>>

Bedoel jy nou Eugene de Kock, Wouter Basson, Eugene Terre'Blanche en
so aan?
Hoekom dink ek dan hulle is wit en Afrikaans.....

(En natuurlik 'n lang, lang string moorddadige kriminele van ou Daisy
de Melker deur Andre Stander tot by die jongste geslag. Net so 'n lang
strong soos enige and bevolkingsgroep in die wereld, swaer.
Kriminaliteit ken geen atniese grense nie en enigiemand wat dit reken
is 'n gek.)

stelling dat jy nie kan bewys wat jy sê re die onmenslike[/color]
> behandeling van Jaap Marais aan swartes nie.>>

Lees my antwoord. Ek het dit daar vit jou gese.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33308 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Ek het dit aan meer as een bruin kollega gewys en elkeen van hulle
> reken dit is erg beledigend van iemand om so te skryf. Hulle se dit
> tas hulle menswaardigheid erg aan. Hulle ervaar dit as beledigend
> rassisties.

O ek sien. So al jou kollegas kan ook jou pos lees. Wil hulle maar eerder
beindruk as om hulle te na te kom? Wou sê jy krap lieflik gat by iets of
iemand. Baie oulik.

AAN AL FERDI SE KOLLEGAS EN BAAS WAT OOK SY POS LEES: HY KRUIP LEKKER GAT OM
JULLE GUNS TE WEN EN DALK VIR SO 'N OU VERHOGINKIE AAN DIE EINDE VAN DIE
JAAR.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33309 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
> (En natuurlik 'n lang, lang string moorddadige kriminele van ou Daisy
> de Melker deur Andre Stander tot by die jongste geslag. Net so 'n lang
> strong soos enige and bevolkingsgroep in die wereld, swaer.
> Kriminaliteit ken geen atniese grense nie en enigiemand wat dit reken

Liewe Vader skepsel, kan jy vir my vertel hoeveel boere is die afgelope
maand koelbloedig gedood, in hulle eie huise lafaardig doodgemaak?

Kan jy vir my terselfdertyd vertel hoeveel swart mense is deur wit
misdadigers in hulle kayas, huise eenvoudig met hamers en implemente
doodgeslaan en vermoor in die laaste jaar?

Dan het die regering nog steeds volgehou dat dit nie rassisties gemotiveerd
is nie.

Kyk in die werklikheid vas my vriend. Kyk na die hede. Surprise surprise.
Word wakker. Doen iets. Jy is dalk volgende...
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33339 is 'n antwoord op boodskap #33250] Sa, 12 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pw Botha  is tans af-lyn  Pw Botha
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi sal redeneer dat dit hulle verdiende loon is want hulle het die
swartes se grond en land gesteel

"Charles van der Wath" skryf in boodskap news:8n1r89$kt9$1@news8.svr.pol.co.uk...
>
>
>> (En natuurlik 'n lang, lang string moorddadige kriminele van ou Daisy
>> de Melker deur Andre Stander tot by die jongste geslag. Net so 'n lang
>> strong soos enige and bevolkingsgroep in die wereld, swaer.
>> Kriminaliteit ken geen atniese grense nie en enigiemand wat dit reken
>
> Liewe Vader skepsel, kan jy vir my vertel hoeveel boere is die afgelope
> maand koelbloedig gedood, in hulle eie huise lafaardig doodgemaak?
>
> Kan jy vir my terselfdertyd vertel hoeveel swart mense is deur wit
> misdadigers in hulle kayas, huise eenvoudig met hamers en implemente
> doodgeslaan en vermoor in die laaste jaar?
>
> Dan het die regering nog steeds volgehou dat dit nie rassisties gemotiveerd
> is nie.
>
> Kyk in die werklikheid vas my vriend. Kyk na die hede. Surprise surprise.
> Word wakker. Doen iets. Jy is dalk volgende...
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33357 is 'n antwoord op boodskap #33250] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Van nou af sal ek jou gruwel in plaas van greyling noem,want dit is wat jy is,'n
gruwel in die afrikaner se oë,jy wat jou rug draai op jou eie soort ter wille van
jou volkvreemde base.

Jy kan maklik praat van regte,maar watse regte gun jy die afrikaner?

Ferdi Greyling wrote:

> On Fri, 11 Aug 2000 07:23:44 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> persoon was wat
>> met opregtheid opgetree het was dit wyle Jaap Marais,dus behandel hom met die
>> respek wat hom toekom.>>
>
> Teenoor swart en bruin Suid-Afrikaners??!!

Net soos jy teen die wit afrikaners!!!

>
> Het jy met 'n tafeldoek oor jou kop deur die lewe gegaan??
>
> Hy het swartmense geen regte in Suid-Afrika gegun nie!!!
>
> Daarin was hy net soos Alfred Milnet teen die Afrikaner.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33358 is 'n antwoord op boodskap #33250] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Aug 2000 14:35:28 +0200, boer...@eskom.co.za wrote:

> [/color]
>> Hy het swartmense geen regte in Suid-Afrika gegun nie!!!
>>
>> Daarin was hy net soos Alfred Milnet teen die Afrikaner.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33359 is 'n antwoord op boodskap #33250] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Greyling, jy's of met verlof of jou swart vriend/base het
jou belet om verder te korrespondeer of jy's geel.

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33393 is 'n antwoord op boodskap #33250] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 12 Aug 2000 07:02:14 +0200, "PW Botha" wrote:

>>

Sal ek nou voortgaan deur aan jou te se "wat jy nou sal argumenteer" ?

Ek het niks geargumenteer nie. En om te pos wat jy "dink" ek "sal
argumenteer" is natuurlik bloot om jou vooroordeel te illustreer.

Jou stelling is dus as sulks nie werk om ernstig op te neem nie.

N.S. As jy wil weet wat ek dink, vra my.

>
>
>
> "Charles van der Wath" wrote in message
> news:8n1r89$kt9$1@news8.svr.pol.co.uk...
>>
>>
>>> (En natuurlik 'n lang, lang string moorddadige kriminele van ou Daisy
>>> de Melker deur Andre Stander tot by die jongste geslag. Net so 'n lang
>>> strong soos enige and bevolkingsgroep in die wereld, swaer.
>>> Kriminaliteit ken geen atniese grense nie en enigiemand wat dit reken
>>
>> Liewe Vader skepsel, kan jy vir my vertel hoeveel boere is die afgelope
>> maand koelbloedig gedood, in hulle eie huise lafaardig doodgemaak?
>>
>> Kan jy vir my terselfdertyd vertel hoeveel swart mense is deur wit
>> misdadigers in hulle kayas, huise eenvoudig met hamers en implemente
>> doodgeslaan en vermoor in die laaste jaar?
>>
>> Dan het die regering nog steeds volgehou dat dit nie rassisties
> gemotiveerd
>> is nie.
>>
>> Kyk in die werklikheid vas my vriend. Kyk na die hede. Surprise surprise.
>> Word wakker. Doen iets. Jy is dalk volgende...
>>
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33394 is 'n antwoord op boodskap #33250] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Aug 2000 22:35:40 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

> reken dit is erg beledigend van iemand om so te skryf. Hulle se dit[/color]
>> tas hulle menswaardigheid erg aan. Hulle ervaar dit as beledigend
>> rassisties.
>
> O ek sien. So al jou kollegas kan ook jou pos lees. Wil hulle maar eerder
> beindruk as om hulle te na te kom? Wou sê jy krap lieflik gat by iets of
> iemand. Baie oulik.
>
> AAN AL FERDI SE KOLLEGAS EN BAAS WAT OOK SY POS LEES: HY KRUIP LEKKER GAT OM
> JULLE GUNS TE WEN EN DALK VIR SO 'N OU VERHOGINKIE AAN DIE EINDE VAN DIE
> JAAR.>>

Shame, dit kan nie lekker wees om soos jy wees nie.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33395 is 'n antwoord op boodskap #33250] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
N.S. As jy wil weet wat ek dink, vra my.

En dit is presies wat ek gedoen het met my "Vraaf aan Ferdi en vriende"
Ferdi, maar jy het nie geantwoord nie. Jy moes net Ja of Nee gesê het, jy
hoef nie eers 'n voorbeeld genoem het ingeval dit Ja was nie.

Maar jy het verkies om eerder my vraag met 'n vraag te beantwoord nl "wie is
die vriende waarna jy verwys" eerder as om die vraag te beantwoord.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33396 is 'n antwoord op boodskap #33250] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Aug 2000 22:29:21 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

Ek se:

(En natuurlik 'n lang, lang string moorddadige kriminele van ou
Daisy
>> de Melker deur Andre Stander tot by die jongste geslag. Net so 'n lang
>> strong soos enige and bevolkingsgroep in die wereld, swaer.
>> Kriminaliteit ken geen atniese grense nie en enigiemand wat dit reken is 'n gek>>>

Charles se daarop:

maand koelbloedig gedood, in hulle eie huise lafaardig doodgemaak?[/color]
>
> Kan jy vir my terselfdertyd vertel hoeveel swart mense is deur wit
> misdadigers in hulle kayas, huise eenvoudig met hamers en implemente
> doodgeslaan en vermoor in die laaste jaar?
>
> Dan het die regering nog steeds volgehou dat dit nie rassisties gemotiveerd
> is nie.
>
> Kyk in die werklikheid vas my vriend. Kyk na die hede. Surprise surprise.
> Word wakker. Doen iets. Jy is dalk volgende...>>

Wel wat kan ek daarop se?
Al waaraan ek kan dink is: "......En natuurlik 'n lang, lang string
moorddadige kriminele van ou Daisy de Melker deur Andre Stander tot by
die jongste geslag. Net so 'n lang string soos enige and
bevolkingsgroep in die wereld, swaer. Kriminaliteit ken geen atniese
grense nie en enigiemand wat dit reken is 'n gek"

En Charles se om dit stadig te lees.

En dan sal ek die ook vir jou uithaal: " Kriminaliteit ken geen
atniese grense nie en enigiemand wat dit reken is 'n gek".
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33397 is 'n antwoord op boodskap #33250] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, lyk my almal wil altyd vir jou dink. Wonder hoekom.

Groete,
Dries
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33398 is 'n antwoord op boodskap #33250] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Aug 2000 13:56:54 +0200, "Riaan"
wrote:
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33399 is 'n antwoord op boodskap #33250] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stel voor dat die gesprek (indien dit voortgaan
natuurlik) na 'n nuwe tema toe skuif. Iets soos Jaap
Marais_2 of Jaap Marais vervolg of so iets.

Dit raak somtyd moeilik om briewe in die twintigs oop te
maak veral as die net besig is.

Ek stel voor dat ons moet dink aan iets soos dat die een en
twintigste briefskrywer in enige tema 'n opvolg tema moet
oopmaak of so iets (miskien selfs hier van vyftien af.)

Ek het bv. reeds vir Ferdi beskuldig dat hy gevlug het hier
en dit is nie werklik die geval nie. Daarvoor bied ek
verskoning aan Ferdi.

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33433 is 'n antwoord op boodskap #33250] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Amanda Marais  is tans af-lyn  Amanda Marais
Boodskappe: 25
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Kan ons net regte spelling probeer Riaan, understatement is een woord.
Pat

Riaan skryf in boodskap news:8naoru$ekr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> On te sê jy redeneer in sirkels is waragtig 'n "under statement".
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:39a00463.22147746@news.is.co.za...
>> On Mon, 14 Aug 2000 13:56:54 +0200, "Riaan"
>> wrote:
>>
>> > En nog meer soos "slaan jy nog jou vriou".
>>
>> Of soos: "Riaan se vir my wanneer jy ooit verskil het met die
>> mooddadige transito-rower Colin Chauke."
>>
>> Net 'n bleddie fool sal dit antwoord.
>>
>> Die mees beskaafde ding wat jy daarmee kan doen is om te se "wanneer
>> het ek ooit laat blyk dat ek hoegenaamd reageer op wat hy se".
>>
>> Vra 'n ordentlike vraag en jy sal 'n ordentlike antwoord kry. Vra 'n
>> kak vraag en jy sal 'n kak antwoord kry.
>>
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33434 is 'n antwoord op boodskap #33250] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie kry vir jou een van die gratis nuusgroep servers - dan kan jy ook
laaaaaaaaaannggg treads lees. Probeer een van die soek enjins ...

Davie Davis wrote:
>
> Ek stel voor dat die gesprek (indien dit voortgaan
> natuurlik) na 'n nuwe tema toe skuif. Iets soos Jaap
> Marais_2 of Jaap Marais vervolg of so iets.
>
> Dit raak somtyd moeilik om briewe in die twintigs oop te
> maak veral as die net besig is.
>
> Ek stel voor dat ons moet dink aan iets soos dat die een en
> twintigste briefskrywer in enige tema 'n opvolg tema moet
> oopmaak of so iets (miskien selfs hier van vyftien af.)
>
> Ek het bv. reeds vir Ferdi beskuldig dat hy gevlug het hier
> en dit is nie werklik die geval nie. Daarvoor bied ek
> verskoning aan Ferdi.
>
> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33435 is 'n antwoord op boodskap #33250] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Aug 2000 08:47:19 +0200, "Riaan"
wrote:
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33436 is 'n antwoord op boodskap #33250] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Aug 2000 21:58:21 +0200, "Dries Venter"
wrote:

>

Omdat die meeste mense in 'n argument gewoond daaraan is om andere
dood te praat?
En omdat hulle labels aan mense sit en op die labels reageer eerder as
om te hoor wat gese word?

Behoort jy nie te weet nie?

Soos daar in die begin jare 90 gese is: As jy met sakemanne praat,
moene se "ek wil die sosialistiese plig van plaaslike
verteenwoordigende liggame bespreek om aan die massa vrye loopareas te
verskaf".
Se eerder: "Kom ons praat oor die instandhouding van sypaadjies deur
munisipaliteite."

OF

As jy in Soweto ingaan, moenie se: "Julle moet die markstelsel omarm
en aanvaar as die enigste ideologie om julle kontantvloei-probleme op
te los".

Se eerder: "Kom ons bespreek die moontlikheid dat julle volle eienaard
van julle eie spaza-winkels word en elke week 'n klomp geld maak".

Selfde stellings as jy daarna luister, maar mense hou daarvan om in
labels te dink.

En natuurlik as jy nie saamstem nie, kry jy dadeklik 'n label. Dit
maak dit minder moeite om te reageer.

Soos in die Engelse SA groep waar ek al uitgekryt is as 'n
AWB-ondersteuner en 'n VF-lid net omdat ek nie saamgestem het met wat
die mens gese het nie.

En ek het dieselfde goed gese wat ek hier se.

(Maar jy onthou seker hoe ek 'n rukkie gelede ook namens jou begin
dink het en hoe min jy toe daarvan gehou het.?)
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33437 is 'n antwoord op boodskap #33250] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sê my. Hoe sluit ek hierdie gesprek af??
(Dws. Voor iemand seerkry)
Grahame

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3996e80f.4029970@news.icon.co.za...
> On Sun, 13 Aug 2000 14:35:28 +0200, boer...@eskom.co.za wrote:
>
> is wat jy is,'n
>> gruwel in die afrikaner se oë,jy wat jou rug draai op jou eie soort ter wille van
>> jou volkvreemde base.
>>
>> Jy kan maklik praat van regte,maar watse regte gun jy die afrikaner?>>
>
>
> Presies dieselfde as alle ander mense.
> Wil jy die Afrikaner minder regte gee?
> Of dalk meer.....?
>
>
>
>
>>
>> Ferdi Greyling wrote:
>>
>>> On Fri, 11 Aug 2000 07:23:44 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>> >> persoon was wat
>>>> met opregtheid opgetree het was dit wyle Jaap Marais,dus behandel hom met die
>>>> respek wat hom toekom.>>
>>>
>>> Teenoor swart en bruin Suid-Afrikaners??!!
>>
>> Net soos jy teen die wit afrikaners!!!
>>
>>>
>>> Het jy met 'n tafeldoek oor jou kop deur die lewe gegaan??
>>>
>>> Hy het swartmense geen regte in Suid-Afrika gegun nie!!!
>>>
>>> Daarin was hy net soos Alfred Milnet teen die Afrikaner.
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33461 is 'n antwoord op boodskap #33250] Di, 15 Augustus 2000 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
On te sê jy redeneer in sirkels is waragtig 'n "under statement".

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39a00463.22147746@news.is.co.za...
> On Mon, 14 Aug 2000 13:56:54 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> En nog meer soos "slaan jy nog jou vriou".
>
> Of soos: "Riaan se vir my wanneer jy ooit verskil het met die
> mooddadige transito-rower Colin Chauke."
>
> Net 'n bleddie fool sal dit antwoord.
>
> Die mees beskaafde ding wat jy daarmee kan doen is om te se "wanneer
> het ek ooit laat blyk dat ek hoegenaamd reageer op wat hy se".
>
> Vra 'n ordentlike vraag en jy sal 'n ordentlike antwoord kry. Vra 'n
> kak vraag en jy sal 'n kak antwoord kry.
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33472 is 'n antwoord op boodskap #33250] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Grahame wrote:

> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die ondergang
> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
> voortbestaan gelei het.
>

Hier is deel van 'n artikel in die Globe and Mail oor
Jaap Marais (geskryf deur Rachel Swarns van die
New York Times.)

"In the election of 1999, the extreme right gathered
less than 1 percent of the vote.
Still, friends say Mr. Marais never wavered from
his beliefs, and even in recent months he was praying
for the apocalypse, the cataclysm that would lead to
the collapse of the black government, a disastrous civil
war and the triumphant return of some form of white rule.
In his heart, his friends said, he was still the influential
politician who said in 1981 that he would show blacks
"who is boss in white South Africa." And as a party leader,
he continued to work late into the night, writing articles,
defending his ideas and ignoring critics who dismissed him
as an old man stuck in the past."

En ek wed hy het elke Sondagoggend in die kerk gesit,
seker gebid vir die "cataclysm" en die "disastrous civil
war." Hy het seker nie opgemerk dat hy nou vir die eerste
keer in sy lewe in 'n werklik-demokratiese land leef nie,
met beskerming vir menseregte, beskerming van die dood-
straf selfs vir die skurke wat vir Chris Hani doodgemaak
het in 'n poging om 'n "disastrous civil war" te begin.
Arrogante ou man. Moenie hom 'n Afrikanerheld noem
nie.

Die Ruiter in die Dag.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33473 is 'n antwoord op boodskap #33250] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Amanda Marais  is tans af-lyn  Amanda Marais
Boodskappe: 25
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sorry Krokkie, dis n nare gewoonte van my, ek moet dit afleer!

Pat
Krokkie skryf in boodskap news:399a1b93$0$232@hades.is.co.za...
> Kom nou Pat trek jy nou 'n Gloudina met jou "merkpen" ? ; of is jy ook in
> die onderwys en kan dit nie weerstaan om te "merk" nie ?
>
> Krokkie
>
>
>
>
>
> Pat wrote in message ...
>> Kan ons net regte spelling probeer Riaan, understatement is een woord.
>> Pat
>>
>>
>> Riaan wrote in message
>> news:8naoru$ekr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> On te sê jy redeneer in sirkels is waragtig 'n "under statement".
>
>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:39a00463.22147746@news.is.co.za...
>>>> On Mon, 14 Aug 2000 13:56:54 +0200, "Riaan"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>> En nog meer soos "slaan jy nog jou vriou".
>>>>
>>>> Of soos: "Riaan se vir my wanneer jy ooit verskil het met die
>>>> mooddadige transito-rower Colin Chauke."
>>>>
>>>> Net 'n bleddie fool sal dit antwoord.
>>>>
>>>> Die mees beskaafde ding wat jy daarmee kan doen is om te se "wanneer
>>>> het ek ooit laat blyk dat ek hoegenaamd reageer op wat hy se".
>>>>
>>>> Vra 'n ordentlike vraag en jy sal 'n ordentlike antwoord kry. Vra 'n
>>>> kak vraag en jy sal 'n kak antwoord kry.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33474 is 'n antwoord op boodskap #33250] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
1. Vra 'n vraag net aan my. Want net ek antwoord.
2. Moenie 'n vraag in die slaan jy nog jou vrou trant vra nie. Vra 'n
eenvoudige, eerlike reguit vraag.

So Riaan, wat is jou vraag?

My vraag is: Het die huidige regering al iets gedoen en of gesê waarmee jy
NIE saamgestem het of van gehou het nie.?
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33475 is 'n antwoord op boodskap #33250] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lou se:>
Davie kry vir jou een van die gratis nuusgroep servers - dan kan
> jy ook
> laaaaaaaaaannggg treads lees. Probeer een van die soek enjins ...
> Davie Davis wrote:
>>

Lou, wat sal ek maak sonder vriende soos jy. Jy weet hier waar ons op
die plaas is gebruik ek nog kragparafien op die rekenaars. In die
stalle het ek 'n heel gesofistikeerde masjien wat ek oorgeskakel het na
gas.

Gaan van jou voorstel gebruik maak, dankie. Dan praat ons laaaaaaaang
prate

DD

Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33476 is 'n antwoord op boodskap #33250] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Aug 2000 10:50:51 +0200, "Riaan" wrote:

> My vraag is: Het die huidige regering al iets gedoen en of gesê waarmee jy
> NIE saamgestem het of van gehou het nie.?

Baie kere.

Maar se my: Het die huidige regering al iets gedoen of gese waarmee
jy saamgestem het?
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33493 is 'n antwoord op boodskap #33250] Wo, 16 Augustus 2000 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kom nou Pat trek jy nou 'n Gloudina met jou "merkpen" ? ; of is jy ook in
die onderwys en kan dit nie weerstaan om te "merk" nie ?

Krokkie

Pat wrote in message ...
> Kan ons net regte spelling probeer Riaan, understatement is een woord.
> Pat
>
>
> Riaan wrote in message
> news:8naoru$ekr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> On te sê jy redeneer in sirkels is waragtig 'n "under statement".


>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:39a00463.22147746@news.is.co.za...
>>> On Mon, 14 Aug 2000 13:56:54 +0200, "Riaan"
>>> wrote:
>>>
>>> >> En nog meer soos "slaan jy nog jou vriou".
>>>
>>> Of soos: "Riaan se vir my wanneer jy ooit verskil het met die
>>> mooddadige transito-rower Colin Chauke."
>>>
>>> Net 'n bleddie fool sal dit antwoord.
>>>
>>> Die mees beskaafde ding wat jy daarmee kan doen is om te se "wanneer
>>> het ek ooit laat blyk dat ek hoegenaamd reageer op wat hy se".
>>>
>>> Vra 'n ordentlike vraag en jy sal 'n ordentlike antwoord kry. Vra 'n
>>> kak vraag en jy sal 'n kak antwoord kry.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>


>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33511 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Aug 2000 11:20:28 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek het spesifiek daarvan gehou toe hulle besluit het om nie AZT aan die vigs
> besmette klomp te gee nie. Dit beteken natuurlik dat hulle vinniger die
> tydelike met die ewige gaan verwissel en voor jy j ..>

Ja ou Riaan. Selfs mense soos jy sal eendag leer.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33512 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Krokkie" skryf in boodskap news:399b8ccb$0$234@helios.is.co.za...
> Mens kan baie goed se maar as dit by doen kom . ja wel 'n ander storie

Ek het spesifiek daarvan gehou toe hulle besluit het om nie AZT aan die vigs
besmette klomp te gee nie. Dit beteken natuurlik dat hulle vinniger die
tydelike met die ewige gaan verwissel en voor jy jou oë uitvee (hier teen
die jaar 2006 se kant ) is daar meer witmense in SA as swartes. Daar is
mense wat selfs reken teen die jaar 2003 gaan daar al klaar meer werk wees
as mense om dit te doen.

Die vigs syfers wat deur die regering bekend gemaak word is alles behalwe
die volle waarheid. Het jy 'n idee wat met die markte en die Rand sal
gebeur as die wêreld uitvind wat is die ware syfers ? Botswana moet oppas om
nie oor 'n paar jaar slegs 3 burgers te hê nie

KZN het laasjaar vir die eerste keer in die geskiedenis 'n negatiewe
geboorte syfer gehad.

Die witmense hoef niks te doen om van die swartes ontslae te raak nie, want
met hulle "kultuur" van losbandigheid en natuurlik die ANC vs IFP geskietery
raak hulle van mekaar ontslae.

Hel hoekom baklei vir 'n piepklein volkstaat as die hele SA oor 'n paar jaar
weer in ons besit gaan wees
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33513 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Aug 2000 13:19:15 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek wens my land terug.
>
> As jy tydens spitsverkeer op die DF Malan gaan rondhardloop moet jy verwag
> om doodgery te word. As jy losbandig lewe moet jy verwag om aids te kry.
>
> Ek gaan Sondae kerk toe met 'n oop gemoed, en met 'n skoon gewete ..... En
> ek hoef nie elke oggend op te staan om te kyk of my manlike dele nie dalk
> deur die aand afgevrot het agv Herpes, Siphlis of so iets nie

Brein?
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33514 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis reg wens jou land terug, maar dis darem groot sonde om by die huis
(of in die kerk) te sit en lekker kry omdat die swart mense besig om dood
te gaan aan VIGS. As jy dan elke Sondag in die kerk gaan sit moet jy mos
weet dat daai swart mens met die vreeslike siekte ook God se kind is en Hy
het hom ook geskape. Of glo jy soos een van my vriende wat sê dat swart
mense Satan se skepsels is?

Riaan skryf in boodskap news:8nghhm$170g$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek wens my land terug.
>
> As jy tydens spitsverkeer op die DF Malan gaan rondhardloop moet jy verwag
> om doodgery te word. As jy losbandig lewe moet jy verwag om aids te kry.
>
> Ek gaan Sondae kerk toe met 'n oop gemoed, en met 'n skoon gewete ..... En
> ek hoef nie elke oggend op te staan om te kyk of my manlike dele nie dalk
> deur die aand afgevrot het agv Herpes, Siphlis of so iets nie
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33515 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En jy gaan seker elke sondag in die kerk met daai gewete van jou? Om iemand
dood te wens is net so goed as om die moord te pleeg. Oppas dat jy voete
nie aan die brand slaan wanneer jy Sondag in die kerk inloop nie.
Oppas net hoor.......jy kan ook VIGS kry.

Elaine

Riaan skryf in boodskap news:8ngaj2$165r$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Ek het spesifiek daarvan gehou toe hulle besluit het om nie AZT aan die vigs
> besmette klomp te gee nie. Dit beteken natuurlik dat hulle vinniger die
> tydelike met die ewige gaan verwissel en voor jy jou oë uitvee (hier teen
> die jaar 2006 se kant ) is daar meer witmense in SA as swartes. Daar is
> mense wat selfs reken teen die jaar 2003 gaan daar al klaar meer werk wees
> as mense om dit te doen.
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33516 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Mens kan baie goed se maar as dit by doen kom . ja wel 'n ander storie

Riaan wrote in message ...
>> Baie kere.

>> Maar se my: Het die huidige regering al iets gedoen of gese waarmee
>> jy saamgestem het?
>
>
> Ek moet erken dat daar wel 'n paar goed was waarmee ek saamgestem het
>
Vorige onderwerp: Interessant
Volgende onderwerp: Re: Callie en Monique kom huis toe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:16:18 MGT 2024