Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ek vra maar net...ek sê maar net....
Re: Ek vra maar net...ek sê maar net.... [boodskap #33445] Di, 15 Augustus 2000 00:00
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy het groot waarhede hier gespreek Dot, maar... (grappie!)

Dottie is die waarheid dat ons in 'n te klein wêreldjie
probeer leef.

(amper sê ek maar!) jy moet tog oplet dat heelwat van wat
gesê word is ligsinniger as wat jy (miskien) dink.

Kom ons vat nou Ferdi Greyling. Ek dink die man werk dalk
vir die AWB Intelligensie. En hy hou hom under cover en
maak of hy aan die ander kant is.

**********************************

Dot, moet asselief vir geen oomblik dink dat ek dit wat jy
sê ligsinnig benader nie. Ek gee die KONING al die eer en
ek weet weet weet dat ons so klein is dat dit 'n wonder is
dat Hy hom werklik aan ons steur. En kan jy glo dat dié
klein wesens na Sy Ewebeeld geskape is... Die kroon van die
skepping is... dat Jesus aan die kruis vir ons gesterf
het... Vir ons wat is wat ons is.

DD

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Ek vra maar net...ek sê maar net.... [boodskap #33446 is 'n antwoord op boodskap #33445] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
dot  is tans af-lyn  dot
Boodskappe: 20
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dit is waar oor die ou klein wêreldjie ....meer ietsie van elkeen op sy eie
ou ashopie .....my oorlede pappie sou nadat hy almal hier se opinies gelees
het (myne ingesluit) - gesê het dit is net nog 'n opinie ... maar nog nie
DIE opinie nie!! Die opinie sal ons eers eendag kan sien wanneer ons by ons
eintlike bestemming kom ..... daar waar ons moet verduidelik hoekom ons so
onverdraagsaam was met ons medemense

Maar my vrae is nog nie beantwoord nie!

Dottie

wrote in message
news:269584ac.4011175b@usw-ex0109-068.remarq.com...
>
>
> Jy het groot waarhede hier gespreek Dot, maar... (grappie!)
>
> Dottie is die waarheid dat ons in 'n te klein wêreldjie
> probeer leef.
>
> (amper sê ek maar!) jy moet tog oplet dat heelwat van wat
> gesê word is ligsinniger as wat jy (miskien) dink.
>
> Kom ons vat nou Ferdi Greyling. Ek dink die man werk dalk
> vir die AWB Intelligensie. En hy hou hom under cover en
> maak of hy aan die ander kant is.
>
> **********************************
>
> Dot, moet asselief vir geen oomblik dink dat ek dit wat jy
> sê ligsinnig benader nie. Ek gee die KONING al die eer en
> ek weet weet weet dat ons so klein is dat dit 'n wonder is
> dat Hy hom werklik aan ons steur. En kan jy glo dat dié
> klein wesens na Sy Ewebeeld geskape is... Die kroon van die
> skepping is... dat Jesus aan die kruis vir ons gesterf
> het... Vir ons wat is wat ons is.
>
> DD
>
>
> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
Beautiful
Vorige onderwerp: Re: Wavver vrouens praat jy van Dawie ?
Volgende onderwerp: Die bakgat spinnerakker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:05:49 MGT 2024