Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die nuwe SA krimmenele
Die nuwe SA krimmenele [boodskap #33415 is 'n antwoord op boodskap #33457] |
Tue, 15 August 2000 05:49  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kry sopas 'n oproep van my suster wat nou alweer deurgeloop het deur die
nuwe SA.
So 'n maand of wat terug het swartes ingebreek en goed gesteel. Hulle het
toe geelektrifiseerde heinings regrondom hulle huis laat sit. Sy bel my
vanoggend en se dat hulle hulle hek voor van die spoor afgetel het en die
bakkie op die motorweg gesteel. Dit was so 5 uur vanoggend gewees , glo 5
van hulle. Die buurman oorkant die staat het uitgekom toe hulle die bakkie
in die staat afgestoot het. Die ironie van die saak is dat my swaer
gewoonlik 5 uur Vrystaat toe ry , maar vanoggend het hy verslaap. Dus het
hulle vir hom gewag om die garage deure oop te maak en al die karre te steel
en die bakkies vol te laai. Hulle bly in Kempton Park , 'n plek waar mens
nou nie meer moet kom nie.
In 94 is 'n rots in die water gegooi en die kringe begin nou al hoe nader
kom. Dit SAL ons almal eendig bereik , net 'n kwessie van tyd.
Krokkie
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die nuwe SA krimmenele [boodskap #33463 is 'n antwoord op boodskap #33457] |
Wed, 16 August 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Aug 2000 20:36:43 +0200, "Dries Venter" wrote:
<<>Jy't 'n páár b's oorgeslaan, Ferdi. Ek het hulle goedgunstiglik vir jou
>gehilite:
>Dries>>
Ag jy weet mos hoe tegnologie is. Nou werk dit, dan werk dit nie....
Miskien is dit omdat ek 'n paar keyboards gebruik het in 'n poging om
met die man/vrou/lizette? te kommunikeer. Lyk my sommige van die
keyboards het gewerk.
>
>"Ferdi Greyling" <ferd...@icon.co.za> wrote in message news:399f3cec...@news.is.co.za...
>> On Tue, 15 Aug 2000 11:54:37 +0200, boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>> Hoertjie (sorry my key_b_oard is stukkend, die letter wat na "a" komv
>> werk nie op die oom_b_lik nie. Dit tik 'n "h" in die plek daarvan), daar
>> is een reuse verskil tussen 'n kriminele daad en rasse-helediging.
>> Hegin die onderskeid te maak.
>> In fact, om iemand op rasse-grondslag te _b_eledig kom op sy eie hitter
>> nahy daaraan om 'n kriminele daad te wees.
>>
>> Hegin om vadersnaam dink oor die goed. Jy maak ander Afrikaners se
>> naam gat met jou optrede.
>>
>> Hulle moet in die wereld leef wat jy en ander rassiste skep. Hulle
>> moet keer op keer moeite doen om die skade te herstel wat julle
>> aanrig.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:40:32 UTC 2025
|