Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag aan Ferdi & Friende
Vraag aan Ferdi & Friende [boodskap #33411] Ma, 14 Augustus 2000 00:00
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi ons almal hier weet hoe baie lofliedere jy sing oor die nuwe regering,
en hoe jy kan uitvaar teenoor dit wat die vorige regering gedoen het. Ek sal
net graag by jou wil weet of die huidige regering al enigiets gedoen of gesê
het waarvan jy NIE gehou het, of mee saamgestem het nie.
Vorige onderwerp: Re: Cubans from etc
Volgende onderwerp: Re: Suid Afrikaanse Vrouens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:15:20 MGT 2024