| Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33250] |
Wo., 09 Augustus 2000 00:00  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hoe kan 'n persoon wat bykans sy politieke lewe lank beledigings as 'n
v�r-regse en verkrampte Afrikaner uitgekryt was, 'n liefhebber wees van
Keats en T.S.Elliott en selfs gepoog het (of het hy daarin geslaag), om
Shakespeare na Afrikaans te vertaal?
Jaap Marais was 'n persoon wat uiteindelik 'n onkeerbare geloof in sy saak
gehad het tesame met 'n onge�wenaarde respek en liefde vir volkswaardes. Hy
het dit geniet om daarvoor te veg!! Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die ondergang
van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
voortbestaan gelei het.
Daar gebeur deesdae hoegenaamd niks wat enig iemand sal oortuig dat
Suid-Afrika nie op pad is om net nog 'n ellendige, armsalige, Godverlate
Afrika-staat te word nie. Net 'n moroon sal anders glo. Tog het Jaap Marais
die oortuiging deurgaans gehad dat die Afrikaner sy vryheid weer eendag in
hierdie land sal terugvat.
As daar ooit 'n era van Opregte Afrikaners was en daardie era het tot sy
einde gekom, kan ons met oortuiging sê: Jaap Marais was ons laaste held!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33280 is 'n antwoord op boodskap #33250] |
Do., 10 Augustus 2000 00:00   |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Verassing Ferdi, wanneer jy my menswaardigheid wil aanval,
ek dien in 'n profesionele beroep en het swart kollegas ook.
Die swart kollegas behandel my met volkome respek want dit
is wat van my af verkry word.
Wanneer jy die HNP aanvat, onthou dat dit is 'n party wat
onder Oom Jaap se leiding geen vuilspel toegepas het nie.
Toe ek as voorsitter van 'n kiesafdeling aan oom Jaap vra
waarom hy die AWBlede nie toelaat in die party nie (want
dubel lidmaatskap was uit) was sy antwoord aan my dat hulle
die verkiesing op 'n ander manier as met 'n kruisie wil wen.
Ek is een van die Afrikaners wat oor b�ie dinge wat gebeur
het en wat ek ondersteun het jammer is, maar wanneer ek kyk
na die swart bevolking en die moordadigheid in hulle - die
onbeskaafdheid in hulle, dan wil ek steeds nie met hulle
assosieer nie.
Ek is jammer oor my kras brief maar steeds bly ek by my
stelling dat jy nie kan bewys wat jy sê re die onmenslike
behandeling van Jaap Marais aan swartes nie.
* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33472 is 'n antwoord op boodskap #33250] |
Wo., 16 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Grahame wrote:
> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die ondergang
> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
> voortbestaan gelei het.
>
Hier is deel van 'n artikel in die Globe and Mail oor
Jaap Marais (geskryf deur Rachel Swarns van die
New York Times.)
"In the election of 1999, the extreme right gathered
less than 1 percent of the vote.
Still, friends say Mr. Marais never wavered from
his beliefs, and even in recent months he was praying
for the apocalypse, the cataclysm that would lead to
the collapse of the black government, a disastrous civil
war and the triumphant return of some form of white rule.
In his heart, his friends said, he was still the influential
politician who said in 1981 that he would show blacks
"who is boss in white South Africa." And as a party leader,
he continued to work late into the night, writing articles,
defending his ideas and ignoring critics who dismissed him
as an old man stuck in the past."
En ek wed hy het elke Sondagoggend in die kerk gesit,
seker gebid vir die "cataclysm" en die "disastrous civil
war." Hy het seker nie opgemerk dat hy nou vir die eerste
keer in sy lewe in 'n werklik-demokratiese land leef nie,
met beskerming vir menseregte, beskerming van die dood-
straf selfs vir die skurke wat vir Chris Hani doodgemaak
het in 'n poging om 'n "disastrous civil war" te begin.
Arrogante ou man. Moenie hom 'n Afrikanerheld noem
nie.
Die Ruiter in die Dag.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|